The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Strandloper | TravelGround
+48

Strandloper

35 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 35 reviews for Strandloper
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Leon S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon S
With spouse/partner

Pragtige see-uitsig! Woonstel is mooi skoon, ruim, alles wat ons nodig gehad het.

Kombuis is volledig toegerus, heerlik om op die balkon te kan braai terwyl ons die see sien.

Monica D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica D
Family with teenagers

Wat 'n wonderlike uitsig.

Ons het heerlik gebly by Strandloper. Alles was baie netjies en skoon, alle benodigdhede was daar. Ons sal verseker terug wees!

Antoinette S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette S

Lieflik, gerieflik, sommer net stunning!

Van gerieflike slaapkamers, praktiese kombuis, lieflike eet- en sit kamer met 'n wow uitsigtig, super lekker binne- en buitebraai area. Het ons ons verblyf vreeslik geniet en lekker gekuier. Alles was uit die boonste rakke! Strandloper sal ons beslis weer sien!

Lynette B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette B
With spouse/partner

The accommodation was lovely and spacious. It was well placed in Still Bay. Kitchen well stocked for cooking.

See stars

Strandloper's response

Thank you, Lynette. Hope to accommodate you again.

Kind regards,
Trudie.

Strandloper
Jan F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan F
With spouse/partner

Heerlike kuier gewees!

Ons het heerlik gebly en gekuier en sal graag weer hier kom oorbly.

Allistair G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allistair G
With spouse/partner

Fantastiese blyplek,ligging van die beste wat daar kan wees.

Wil baie dankie sê vir die goeie diens wat ek ontvang het van die eienaar Trudie. Ek was wel net telefonies in kontak met haar maar dit was vir my genoeg om 'n prentjie te skilder van watter tipe mens sy is. Ons het 'n fantastiese naweek gehad en sal die plek enige tyd vir enige een aanbeveel. Gaan beslis weer soontoe.

Niel T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Niel T
With spouse/partner

Alles wat jy benodig met 'n pragtige see-uitsig.

Ons het 26- 29 Maart 2021 by Strandloper oornag (in die boonste eenheid). Die uitsig op die strand/rivier is asemrowend mooi en Stilbaai is 'n pragtige, rustige plek. Die eenheid het al die geriewe wat jy sou benodig en is baie gerieflik. Trudie (eienaares) woon nie op die perseel nie, maar was vanaf die tyd wat ons die bespreking gemaak het, uiters behulpsaam en ter alle tyd beskikbaar. As gevolg van die wind kon ons ongelukkig nie braai nie, maar dit is maar een van daardie dinge as jy by die see woon!

Edward & Norma H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Edward & Norma H
With spouse/partner

Dit was nou 'n goeie wegbreek van die stedelike gejaag en geraas.

Ek wil graag onder jul aandag bring. Ek wens daar is meer mense in ons beskawing soos Trudie! Man was sy nou behulpsaam en vriendelik niks wat gevra was aan Trudie was moeite of te veel nie. Sy het regtig uit haar pad gegaan om alles so goed te laat verloop. Omdat ek maar baie min vakansie geniet het ek natuulik nie n benul van pryse nie. Dit is maar hoekom ek voel dit was bietjie duur maar beslis die moeite werd. Julle sien ons beslis weer.

Strandloper's response

Dankie vir jou mooi woorde Edward.

Strandloper
Andre J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
With friends

Baie netjies. Op die strand en pragtige uitsig.

Ons het Stilbaai en Strandloper vreeslik baie geniet. Sal beslis weer hier oorbly.

Strandloper's response

Dankie Andre. Hoop om julle spoedig weer daar te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Trudie

Strandloper
Annemarie V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie V

Uitstekende uitsig, baie netjies, en Trudie is baie hulpvaardig.

Uitsig is asemrowend. Alles wat jy nodig het, is in die wooneenheid. Was baie skoon en veral nou met Covid kon 'n mens ruik met die eerste intrapslag dat alles goed skoongemaak is.

Diana V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana V
With spouse/partner

Baie genotvol met beste uitsig en geriewe.

Ons het heerlik gerus en die strandmeer en uitsig was wonderlik.

Strandloper's response

Is dankbaar dat julle dit geniet het. Hoop julle kom gou weer kuier.
Groete
Trudie

Strandloper
Ronelle R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle R
Family with young children

Baie lekker

Pragtige, netjiese woonstel. Goed toegerus met ’n mooi see-uitsig. Vriendelike ontvangs. Sal dit met graagte aanbeveel!

Wilna S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna S
With spouse/partner

Salig, rustig, mooi.

Net een punt van kritiek was die mense onder ons wat buite gerook het en dan het die rook direk in ons plek ingetrek! Dit was steurend, maar seker onvermydelik!

August L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
August L
With friends

Baie gemaklik en puik diens soos gewoonlik.

Strandloper is my gereelde keuse vir akkommodasie op Stilbaai.

Valerie Heidi V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Valerie Heidi V
Individual traveler

Dit was 'n wonderlike kuier, ontspanne en 'n mooi omgewing.

Ek was net voor die besige vakansieseisoen op Stilbaai. Dit het tot gevolg gehad dat daar nie 'n toeloop van mense en verkeer was nie, wat vir my ideaal en baie rustig was. Die verblyf is besonder keurig en netjies, en Trudie doen uitsonderlike moeite om alle reëlings so maklik as moontlik te maak. ’n Aangename, ontspanne besoek.

Christo W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo W
Family with young children

Puik.

Stilbaai is die ideale seevakansie bestemming.

Johan S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan S
Family with young children

Baie goed geleë.

Vriendelike mense en ligging op die strand.

Marina V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
Family with young children

Eenheid is goed geleë en goed ingerig.

Heerlik om met klein kinders te gaan. Klipgooi van strand, speelarea en oefentoerusting vir die wat wil fiks bly. Trudie baie behulpsaam en vriendelik gewees met bespreking en veranderings rakende die Covid-situasie. Ons hoop om weer in die toekoms daar te kan bly. Eienaar behulpsaam.

Dewaal L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewaal L
With spouse/partner

Heerlik gekuier.

Ons het die verblyf baie netjies gevind en uitstekend toegerus met alle benodigdhede. Die Strandloper is baie goed geleë en naby aan restaurante asook aan die inkopiesentrums. Baie veilig en kon ons met 'n geruste hart gaan stap op die staproete langs die riviermond.

Franco V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franco V
Individual traveler

'n Pragtige, stylvolle en netjiese woning met 'n asemrowende uitsig oor die see!

Ek het regtig so lekker gebly daar! Stylvolle, pragtige en netjiese woning met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir die wonderlike geleentheid! Wat 'n heerlike wegbreek!

Stefan J - Jul 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan J
With spouse/partner

Voorwaar n plek om weer na terug te gaan.

Dankie Trudie dat ons hierdie pragtige en netjiese vakansieverblyf van julle kon ervaar. Ons sal beslis weer in die toekoms daarvan gebruik maak. Daar is min vakansie verblyf wat so goed en netjies toegerus is. Voorwaar 'n wonderlike plek.

Robert D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert D
With spouse/partner

A most relaxing place to stay and enjoy.

See rating.

Goliath S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Goliath S
Family with young children

Was awesome.

What a beautiful place. The view from the balcony is spectacular. Will definitely recommend Strandloper.

Tracy D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy D
Family with young children

Great for a relaxing getaway.

We thoroughly enjoyed our stay. The place was spotlessly clean and was equipped with everything we needed. The beach view was magnificent. Trudie was very kind, helpful and stayed in contact with me until we reached our destination safely. I would highly recommend this place to anyone wanting to escape from the hustle and bustle of city life and that's looking for a quiet, safe haven to relax.

Carin M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin M
With spouse/partner

Beautiful accommodation right on the beach.

This is a very well kept flat with all the necessary utensils. Lovely view and the river and sea just across the road. Will definitely stay here again.

Werner S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner S
Family with teenagers

Puik ligging met die mooiste uitsig oor die strand en riviermond.

Van die bespreking tot die verblyf was puik. Trudie het seker gemaak alles is in orde en het alle vrae volledig en tydig beantwoord. Baie skoon en netjies met ons aankoms. 'n Heerlike eenheid met alles wat nodig is vir 'n rustige vakansie by die see, die braai is die hoogtepunt waar jy heeldag kan sit en uitkyk. Ons gaan beslis weer.

Strandloper's response

Dankie Werner. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Strandloper
Susan T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan T
With spouse/partner

It was wonderful.

Very neat and clean. Wonderful sea views. Can recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik.

Baie netjies en skoon. Wonderlike see uitsig. Kan dit aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henk L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk L
With spouse/partner

5-star.

The unit exceeded our expectations.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vyfster!

Die eenheid het ons verwagtings oortref.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Strandloper's response

Dankie Henk. Ek hoop julle kom weer kuier.

Strandloper
Sarah H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sarah H

Friendly welcome, beautiful views, amazing location and a spacious and very clean house.

We were welcomed by the most beautiful view of the ocean from the lounge and bedroom. It is within walking distance of the harbour and right on the beach front. The space was very clean and fairly modern with a very cosy indoor braai. Trudie was extremely friendly and helpful. I will definitely be visiting again soon!

Strandloper's response

Thank you, Sarah, see you soon then!

Strandloper
Roderick L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roderick L
With spouse/partner

Fantasties.

Dis wat mens waarde vir geld noem. Asemrowende uitsig, netheid. Een van my beste naweke, as jy vir stilte soek sal ek beslis Strandloper bo-op my lysie sit. Dankie Trudie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid. Jy's die beste.

Strandloper's response

Dankie Roderick. Ek is bly dat Strandloper vir jou stilte en rus kon bied. Hoop ons kan jou spoedig weer akkommodeer.

Strandloper
Amanda L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda L
Family with teenagers

Baie goed geleë en definitief 'n plek om aan te beveel.

Ons het die verblyf baie geniet. Dis 'n plek waar enige een welkom sal voel.

Fanie B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie B
With spouse/partner

It was exactly like the pictures, just prettier!

Incredibly beautiful and peaceful! Can recommend it to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was presies soos op die foto's, net mooier!

Ongelooflik mooi en rustig! Kan dit vir enige iemand aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lukas S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas S
Family with teenagers

Ontspanne.

Baie lekker gerus en vakansie gehou. Asemrowende uitsig.

Gustav S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gustav S

Excellent facilities, excellent location.

Pleasant, spacious and comfortable accommodation. Everything is there that one needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende fasiliteite, uitstekende ligging.

Aangename, ruim en gerieflike akkommodasie. Alles is daar wat 'n mens benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Strandloper's response

Dankie Gustav, ons hoop om jou gou weer in Stilbaai te verwelkom.

Strandloper
Marelize D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize D
With spouse/partner

Unbelievable.

Stunning, nice rest! Unit is clean, comfortable and in the perfect spot! We can recommend anyone! Will definitely visit Strandloper again! Thanks, Trudie, you have a piece of heaven on earth.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik!

Stunning, lekker gerus! Eenheid is skoon, gemaklik en op die perfekte plek! Ons kan enige iemand aanbeveel! Gaan definitief weer kuier by Strandloper! Dankie, Trudie, jy het 'n stukkie hemel op aarde.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Strandloper's response

Dankie Marelize. Ons hoop julle kom weer by ons plekkie kuier.

Strandloper
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 73 Waterkant Street, Still Bay, 6674, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZZrL2HLCBQ3iOFz8INyvb4tjxU2yCtaQYPUVMsZyl6DuPIdT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (for 2 people) 35 5 1 5 73 Waterkant Street Still Bay 6674 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.379538509893 21.421545997518
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!