Strandlopertjie
Review Summary
Etienne S - Jan 2021
Overall score
Uitstekend.
Carien O - Jan 2021
Overall score
Kosbare wegbreek vir 2.
Hettie P - Dec 2020
Overall score
Baie goed geleë.
Dawie V - Dec 2020
Overall score
Fantastiese ligging. Regtig die moeite werd. Moet nie 'n luukse woonstel verwag nie. Dit is klein en eg Kaaps. Was heerlik.
Willem B - Dec 2020
Overall score
Pragtige, skoon plek.
Elmarie L - Nov 2020
Overall score
Dit is die lieflikste plekkie met 'n mooi uitsig!
Strandlopertjie's response
Dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle weer
Ingrid Z - Sep 2020
Overall score
Rus vir die siel.
Beleatha N - Mar 2020
Overall score
Awful.
Edward E - Feb 2020
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Aangename ervaring, vriendelike eienaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Dankie dat julle hier gebly het. Groete.
Erna M - Jan 2020
Overall score
Had a fantastic breakaway.
Carin B - Jan 2020
Overall score
Baie lekker, rustige wegbreek. Kalmte van die branders en pragtige uitsig oor die see.
Josephine R - Jan 2020
Overall score
Comfortable, peaceful and enjoyable.
Corrien J - Oct 2019
Overall score
Perfect location, nice room, convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte ligging, mooi kamer, gerieflik.
Ek het baie van die plek gehou. Sou net graag hê dat ons skoon koppies en handoeke elke dag kry. Nie genoeg melk en suiker gehad vir die naweek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annalie H - Oct 2019
Overall score
Good location and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging en bekostigbaar.
Baie goeie ligging en teen bekostigbare prys. Netjies en skoon geriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan S - Oct 2019
Overall score
Location was nice, but unsafe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ligging was baie nice, maar onveilig.
Die ligging was baie goed, maar is deur almal gewaarsku dat dit baie onveilig is. Badkamer is verskriklik klein.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die terugvoer,
Was daar 'n sekuriteit probleem? Ons waarsku maar almal, maar ons het in die 14 jaar wat ek die plek het nog net 1 probleem gehad en dit was langsaan waar ek bly. Langs die eenheid, so dit is, maar soos enige plek in SA. Mens moet maar wakker wees. Eerder waarsku en sê sodat mense weet as wat mens niks sê nie.
As daar niks gebeur het nie neem ek aan die sekuriteit of veiligheid was nie 'n probleem nie.
Groete
Emil Visage
Olgard E - Oct 2019
Overall score
Had a great time.
Philip L - Oct 2019
Overall score
Baie aangename verblyf in Paternoster.
Willem B - Sep 2019
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Verblyf was aangenaam. Voertuig was net volgens ons mening nie veilig nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlynn M - Sep 2019
Overall score
Friendly reception. Professional.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik ontvang. Professioneel.
Die dame het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roelf J - Sep 2019
Overall score
Die vrotste plek waarin ons nog gebly het.
Charmaine F - Aug 2019
Overall score
Relaxing and peaceful.
Bouwe T - Jun 2019
Overall score
Lekker verblyf vir 2 mense - bonus binne- en buitebraai.
Read moreJessville V - Apr 2019
Overall score
Fantastic location and very cozy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese ligging en baie "cosy".
Dit was'n wonderlike naweek. Die plekkie is op die strand geleë en dit maak vir 'n fantastiese uitsig soggens en ook smiddae. Die plekkie is ruim en netjies. Sal enige tyd weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonika S - Mar 2019
Overall score
Besonderse lekker ervaring!
Strandlopertjie's response
Dankie vir die mooi terugvoer.
Santie B - Mar 2019
Overall score
Nie heeltemal op standaard.
Strandlopertjie's response
Goeie dag Santie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer opbouende kritiek, maar hierdie glo ek is 'n geval van persoonlike voorkeur.
Ons bedryf die gastehuis al vir die laaste 13 jaar en ons probeer die plekkie so 'rustic' en oorspronklik as mootlik hou om ons mooi vissersdorpie te komplimenteer en daardie gevoel te skep by ons gaste. Mense wat nie van die styl hou nie, is welkom om 'n bespreking te bevestig by 'n instansie wat pas by hul voorkeure en behoeftes. Ons het jaarliks honderde gaste wat hier in en uit kom en baie mense wat terug kom, keer op keer. Dus vat ek terugvoer soos die met 'n knippie sout.
Ongeag daarvan, is deurlopend besig om te verbeter en op te knap. Linne en breekware word vervang soos ons aangaan en soos dit oud en afgeleef raak, maar ons sorg dat die eenhede op 'n standaard is waarmee ons tevrede is en waarop ons kan trots wees. Dit is ons besigheid en trots aan die einde van die dag.
Groete,
Strandlopertjie
Hermina N - Feb 2019
Overall score
Die verblyf was aangenaam.
Marida B - Feb 2019
Overall score
Great. Just what we wanted.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik. Net wat ons wou hê.
Onvergeetlike droom seevakansie. Tonne seekos. Klein probleempie met badkamer, het dit onder eienaar se aandag gebring.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Veronica S - Jan 2019
Overall score
Dit was aangenaam en die uitsig was mooi.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die mooi terugvoer.
Nicoline B - Jan 2019
Overall score
Asemrowend
Strandlopertjie's response
Dankie vir die mooi terugvoer
Vivienne B - Jan 2019
Overall score
Lovely location and room and friendly host.
Johann B - Jan 2019
Overall score
Beste 2 dae van ons 14 dag vakansie.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die reiew dit is lekker om te hoor. Hoop ons sien julle weer.
Charel D - Dec 2018
Overall score
Baie lekker reg op die see.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Francis V - Dec 2018
Overall score
Dit was wonderlik! Vriendelik ontvang. Pragtige, stylvolle plekkie op die strand. Sal beslis aanbeveel.
Strandlopertjie's response
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien jou weer.
Annalie S - Dec 2018
Overall score
Lekker rustige wegbreek.
Paula W - Nov 2018
Overall score
Loved the cottage with a perfect distance from the sea and the shops.
Strandlopertjie's response
Thanks for the nice review, hope to see you again.
Louis V - Nov 2018
Overall score
Peaceful weekend in Paternoster.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige naweek in Paternoster.
Ek en my vrou het besluit om `n rustige rit met die motorfiets Paternoster toe aan te pak. Die bespreking vir Strandlopertjie was probleemvry. Emil het selfs vooraf `n e-pos gestuur om te bevestig dat ons eenheid net `n kamer is met geen kombuisgeriewe of braai nie (die ander twee eenhede het klaarblyklik). Strandlopertjie is 40 meter van die see af. Al was daar twee groot geleenthede in Paternoster daardie naweek, was dit nie steurend nie. Strandlopertjie is stapafstand van ten minste sewe restaurante af. Ek het Vrydagmiddag geparkeer en eers weer Sondag toe ons vertrek op die motorfiets geklim. Dis heerlik om laatmiddag strandlangs na die Voorstrandt Restaurant te stap om iets te drink terwyl die son sak en dan sommer net daar te bly sit vir aandete terwyl die skemer toesak en die see reg voor jou lê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Beste Louis,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit beteken baie.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Emil
Anke J - Jul 2018
Overall score
Heerlike wegbreek.
Read moreAmanda G - Jul 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie lekker gebly. Mooi uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ijh C - Apr 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Edsel F - Mar 2018
Overall score
Too much public noise at night time.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die terugvoer. Jammer dat julle die raasgatte moes ervaar maar dis nie iets wat algemeen is nie. Dit het ons ook gepla en ons het n paar keer die polisie gebel om te kla.
Jammer oor julle ervaring. Hoop julle het n aangename reis verder.
Emil
Hester S - Feb 2018
Overall score
The unit needs maintenance.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eenheid het onderhoud nodig.
Handdoeke het vuilkolle op. Kombuis/eetgerei baie beperk. Meubels is lendelam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria E - Jan 2018
Overall score
Paternoster op sy beste.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die terugvoer. Ons sal plan maak met die mattras. Dankie
Groete
Willem B - Jan 2018
Overall score
Baie rustig en ontspannend.
Elise S - Jan 2018
Overall score
Die eenheid is baie klein met beperkte spasie.
Fanus P - Dec 2017
Overall score
Verblyf was heerlik, ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die resensie. Ons hoop ons sien julle weer, dalk kan julle een van ons ander eenhede probeer.
Anjelee V - Nov 2017
Overall score
Pragtige uitsig.
Strandlopertjie's response
Middag.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Emil
Christelle B - Nov 2017
Overall score
Perfek vir 'n naweekwegbreek.
Strandlopertjie's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Emil
Shanelle D - Nov 2017
Overall score
Oulike plekkie en skoon.
Strandlopertjie's response
Thank you for the nice review.
Annette J - Sep 2017
Overall score
Rustig en skoon.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!
Delene M - Sep 2017
Overall score
Pragtige uitsig!
Strandlopertjie's response
Dankie vir die mooi terugvoering.
Anton V - Sep 2017
Overall score
Really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie geniet.
Aangenaam, vriendelik, stil en rustig. Was 'n great plekkie om bietjie te ontsnap van als. Sal enige tyd weer gaan. Lyk nie na veel as jy eers daar aankom en die ligging het ons nervous gemaak, maar dit onnodige worries, die plekkie is great. Dankie vir 'n lekker en gemaklik verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die mooi terugvoer, hoop ons sien julle weer !
Groete,
Emil
Alwyn H - Sep 2017
Overall score
Lekker rustig en die regte atmosfeer.
Strandlopertjie's response
Dankie vir julle bespreking hier. Hoop ons sien julle gou weer!
Theunis V - Aug 2017
Overall score
Ek en my vrou het dit baie geniet om daar oor te slaap.
Strandlopertjie's response
Beste Theunis,
Baie dankie vir die goeie terugvoer
Groete,
Strandlopertjie - bestuur
Christo D - Jul 2017
Overall score
Vreeslike baie lekker en baie vriendelike mense.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die mooi resensie!
Avril D - Jun 2017
Overall score
Absoluut awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut awesome.
Manlief en myself drie lekker daggies gehad, maar dit was heeltemal te kort. Ons huisie was lekker knus veral die kaggel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die mooi review.
Maartin T - May 2017
Overall score
Quiet pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Matig aangenaam.
Die eenheid is heel aangenaam. Net dat dit op 'n baie besige area geleë is. Dag en nag is daar verkeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
San-mari H - Apr 2017
Overall score
Very cute, neat and definitly worth your while.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulik, netjies en definitief die moeite werd.
Die verblyf was baie skoon en netjies - boonop naby die strand en baie sentraal tot alle restaurante en geriewe. Die kommunikasie van LekkeSlaap was uitstekend asook dié van Strandlopertjie. Ons sal dit vir vriende aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Dankie vir die mooi resensie, kom kuier gerus weer!
Marileze P - Apr 2017
Overall score
It was awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was asemrowend!
Was nog altyd baie lief vir Paternoster, maar Strandlopertjie was nou net mooi die kersie op die koek! Asemrowende plek! Definitief van my bestes!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Beste Marileze,
Baie dankie vir die lekker resensie!
Stacey U - Mar 2017
Overall score
Very nice, will go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie baie lekker sal enige tyd weer terug gaan.
Van die Vrydag se aankoms tot en met Sondag se huis toe gaan het ek die dorpie baie geniet sal baie meer langer daar wil bly as ek weer besluit om op vakansie te gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor iemand het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien!
Andries V - Feb 2017
Overall score
Not good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is swak waarde vir geld.
Ek weet nie hoe lyk die ander nie, maar Standlopertjie No1 is waarlik nie die geld werd van R950.00 'n aand nie. Glo maar die ander wat ook so sê - ek het nie en toe kry ek die verrassing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mechell G - Feb 2017
Overall score
Breathtaking view with neat and clean facilities. One word - fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende uitsig met netjiese en skoon geriewe. Een woord - fantasties.
Wonderlike naweek vir wegbreek en ontspan. Drie van ons vriende gaan beslis hierdie trippie ook meemaak. Die kos, omgewing en mense was wonderlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Thank you!
Lauren M - Jan 2017
Overall score
Close to the beach on a very noisy road.
Peter L - Jan 2017
Overall score
Perfect place to recharge your batteries!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte plek om jou batterye te herlaai!
Akkomodasie het ons verwagtinge oortref, die ligging is perfek en die uitsig enige binnelander se droom! Ons is binnekort terug. Geriewe is meer as voldoende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Thank you!
Salome L - Jan 2017
Overall score
Clean relaxing atmosphere.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, ontspanne atmosfeer!
Lieflike plekkie, alles wat jy nodig het is daar vir 2 persone! Perfekte ligging, want jy hoef nêrens te ry nie, met restaurante op jou voorstoep! Net jammer hulle maak almal so vroeg toe! Het baie meer geraas verwag na aanleiding van vorige resensies, siende dat dit gedurende die feesseisoen is! Kliëntediens: geen klagtes, vriendelik en behulpsaam veral as jy in ag neem dat Lossie Visage nie kan praat weens haar siekte nie. Baie aangename gasvrou en familie wat haar ondersteun.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannetjie S - Dec 2016
Overall score
A little bit of paradise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Stukkie paradys!
Net wat ons nodig gehad het, 'n stukkie paradys naby die strand. Sal beslis weer gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Prof Kobus L - Nov 2016
Overall score
Facility is reasonable, but bad service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fasiliteit is redelik, maar diens is swak.
Ons het goeie ontvangs gekry toe ons arriveer. Ek het egter nog glad nie my kwitansie gekry vir my finale betaling by Strandlopertjie self nie. Dit sou aan my ge-epos word, maar tot op hede niks! Die krag was die dag met vertrek af. Die bestuur/eienaar het nie eers moeite gedoen om die gaste in kennis te stel van die kragonderbreking nie. Hulleself het heerlik sit en koffie drink, maar het nie daaraan gedink om vir die gaste aan te bied om hulle van kookwater te voorsien om koffie te maak nie. Eers toe ek noem dat koffie nou lekker sal smaak het hulle aangebied, maar dit moes egter van hulle kant gekom het. Jou gaste is prioriteit. Ek is gewoond dat in enige selfsorgeenheid (en ons was al in baie) daar gewoonlik komplementêre koffie, melk en suiker is. Daar is gewoonlik ook beskuit. By Strandlopertjie is dit totaal afwesig. Daar was nie eers shampoo en lyfroom soos standaard by ander plekke nie. Die badhanddoeke is ook klein en nie standaard soos wat 'n mens verwag by 'n plek wat hulle geld uit toeriste maak nie. 'n Mens betaal seker net vir die ligging en nie vir diens nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie S - Nov 2016
Overall score
Very nice unit close to the beach. Very quiet during the week.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker eenheid naby aan die strand. Heerlik rustig deur die week.
Ons het die eenheid baie geniet, dit was baie netjies en goed toegerus. Loopafstand van die beste restaurant op die dorp (Voorstrand). Enigste negatief is dat dit naby aan die publieke parkering is wat kan besig raak. Ons het die plek werklik geniet, dit was baie rustig en stil deur die week. Sal vir seker weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cara C - Oct 2016
Overall score
Dreamy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Droom!
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frederick B - Sep 2016
Overall score
OK.
Marius B - Sep 2016
Overall score
Puik ligging - veiligheid 'n reuse probleem.
Jean F - Aug 2016
Overall score
Very bad with no value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie swak met geen waarde vir geld.
Die eerste eenheid se dak lek, die skottelgoed muf en die plek stink. Die tweede eenheid se badkamer is so beknop jy kan skaars by die stort in of op die toilet sit. Dink net die plek is niks meer werd as R250 per nag nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ansie W - Jul 2016
Overall score
On the beach!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Op die strand!
Baie lekker. Op die strand. Alles wat mens nodig het, is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adriana C - Jun 2016
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Paternoster is pragtig en sal beslis teruggaan daarheen, maar die ligging van Strandlopertjie is op die vismark en waar die skepe in die see gelaat word, geen privaatheid of stilte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize B - Jun 2016
Overall score
Disappointing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurstellend.
Te na aan straat geleë. Voel nie veilig. Glad nie die prys werd nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandlopertjie's response
Baie jammer om van julle teleurstelling te hoor. En ek hoop julle kry volgende keer iets wat na julle sin is. Ons het egter baie mense wat keer op keer terug kom na die eenheid toe en dit baie geniet. Een van die redes vir die eenheid daar is om mense in rolstoele te kan akkommodeer en dit werk baie goed.
Dankie vir die terugvoer in elk geval.
Groete
Gustav B - May 2016
Overall score
Goed, maar kan baie beter veral gemeet teen ander akkommodasie van dieselfde klas.
Read moreStrandlopertjie's response
My ma, Mev. Visage, is n ongelooflike vrou en sy bestuur ons gaste huis al vir die afgelope 11 jaar. Sy is iemand wat 100% van die dag met 'n smile op haar gesig loop. As sy kon, sou sy met elkeen wat hier aankom lekker gekuier het, maar sy het ongelukkig MotorNeuron Siekte en kan nie meer praat nie. Dis die groot rede hoekom ons deur/saam met Paternoster Rentals werk. Hulle help met die in en uit check en kommunikasie. Dankie vir die "swak punte"- dis goed om te hoor en dis iets waaraan ons sal aandag gee. Ek waardeer die positiewe resensie hierbo, en dis lekker om te hoor wat mense van hou en waardeer, dankie, maar dink dis nogal erg om so iets, van haar interaksie met kliënte, te se sonder die nodige kennis van haar situasie.
Hercule D - Apr 2016
Overall score
Lekker gebly!
Adeline B - Apr 2016
Overall score
Rustig en ontspannend.
Louize G - Apr 2016
Overall score
Pragtig ingerig, alles wat mens nodig het in 'n neutedop!
Yolande F - Apr 2016
Overall score
Mooi uitsig.
Emberentia W - Mar 2016
Overall score
Goed genoeg vir kort verblyf.
Audrey W - Mar 2016
Overall score
It's a nice place to stay.
Susan C - Feb 2016
Overall score
Baie lekker sal dit weer gebruik.
Sonja V - Feb 2016
Overall score
Baie tevrede met die verblyf. Het dit baie geniet.
Hanlie G - Feb 2016
Overall score
Baie naby alles.
Percy K - Feb 2016
Overall score
Kamer het verskriklik gestink na riool en lawaai van oorkant straat.
Marita V - Jan 2016
Overall score
Die Strandlopertjie is pragtig en netjies reg teen die strand. Sal beslis weer daar gaan bly.
Stefan B - Jan 2016
Overall score
Very relaxing.
Lisa R - Jan 2016
Overall score
Neat, cute house. Too noisy with the people partying at the beach parking, people begging for food. Lovely in the early morning.
Jenni K - Jan 2016
Overall score
Found the price for the what you get compared to other places a bit too much.
Read moreMerike V - Jan 2016
Overall score
Baie mooi uitsig.
Hewan M - Dec 2015
Overall score
Good value for money self-catering accommodation on the beach.
Suzelle S - Oct 2015
Overall score
Lekker privaat, mooi uitsig. Aangename ervaring.
Jossie B - Oct 2015
Overall score
Great plekkie.
Elke E - Sep 2015
Overall score
Heerlike aand in Paternoster!
Marie H - Sep 2015
Overall score
Een nag oornag op pad na Stellenbosch.
Jan V - Sep 2015
Overall score
Lekker gebly en geslaap.
Lorraine J - Sep 2015
Overall score
Dit was heerlik. Die huisie was netjies en skoon. Die badkamer was bietjie knap.
Christelle N - Sep 2015
Overall score
Lekker !
Hjalmar F - Sep 2015
Overall score
Ons het heerlik gebly in Strandlopertjie, net baie koud gekry, voor ons besef het daar is verhitting.
Pieter D - Jul 2015
Overall score
Baie lekker gebly en die Weskuservaring geniet!
Alta N - May 2015
Overall score
Heerlik gebly, lekker warm geslaap met die see se dreuning wat jou omhels.
Peet B - Apr 2015
Overall score
Alles was fantasties, lekker plek om te bly, teen die strand en by alles. Mooi plekkie en word mooi na gekyk.
Jl W - Apr 2015
Overall score
Na 'n uitputtende kwartaal met uitsonderlike persoonlike uitdagings was die Strandlopertjie en Paternoster die regte plek om te herlaai.
Read moreBarbara S - Feb 2015
Overall score
Baie veilig en skoon.
Belinda A - Feb 2015
Overall score
Dit was naby aan alles, reg in die middel van die dorp, by die mark en amper op die strand.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Western Cape
- All ages welcome