The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Stroom-af | TravelGround
+27

Stroom-af

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 22 reviews for Stroom-af
Cleanliness
4.1/5
Service
4.3/5
Location
4.1/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.9/5
Hugo V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo V
With friends

Stunning.

Well located for exploring the town, going for a bike ride and also sitting just under the trees.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning.

Goed geleë om die dorp te verken, te gaan fietsry en ook somber net lekker onder die bome te sit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annabel P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annabel P
Family with young children

Gelaai met nostalgie.

Die huis is pragtig skoon en lekker geleë. Ons het die atmosfeer geniet en gevoel of ons tuis is.

Colleen P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
0/5
Colleen P
With friends

Baie aangename plek om te bly.

Dit het gevoel of ons by ons eie huis is. Die omgewing is asemrowend gewees, die berge om ons het ons asems weggeslaan.

Adele M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adele M
Family with teenagers

Pragtige, ou plaashuis in die hartjie van Wakkerstroom.

Ons gesin het 'n heerlike langnaweek hier geniet. Die badkamers is nuut oorgedoen en daar was oorgenoeg warm water selfs vir twee tiener dogters! Die beddens was lekker warm met snoesige linne en elektriese komberse. Die kombuis was die lekkerste kuierplek met sy ondervloerverhitting en gemaklike banke in die sonhoekie. Ons was verras dat ons die hele groot huis en erf vir onsself gehad het. Die pooltafel was ook 'n wenner. Die huis in langs die hoofstraat geleë so al die plekkies is loopafstand. Moenie die mees moderne afwerkings verwag nie. Hierdie is 'n tipiese. ou plaashuis met houtvloere, dik mure en hope karakter. Dit was ons eerste besoek aan Wakkerstroom en ons sal graag eendag wil terugkeer in die somer.

Bianca H - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca H
Family with young children

Lovely.

We had a really nice time. The underfloor heating was amazing for those cold nights. Definitely for someone that wants to get away from the city.

Alice T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Alice T
Family with young children

The house is very homely and has a well-equipped kitchen.

We enjoyed our stay, the kids enjoyed the pool table.

Marie D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marie D
With spouse/partner

Plaaskuier op die dorp.

Die huis is goed toegerus en het alles in wat nodig is om gerieflik te bly. Dit laat my vreeslik dink aan ons plaashuis as kind, so as jy 'n waardering het vir 'n tipiese plaashuis waar alles nie noodwendig perfek pas bymekaar nie, is dit die plek om na heen te gaan. Die huis was silwerskoon. Die enigste kritiek is dat die huis geleë is langs die besigste straat in Wakkerstroom waar groot trokke en voertuie verbyry, met taamlike voetgangers, maar as mens aan die stadsverkeer gewoond is, is dit nie eens noemenswaardig nie. Net 'n voorstel: Hoekom sit julle nie lekker gerieflike banke of stoele op die voorstoep waar mens braai nie? Dit sal nogal lekker wees om daar te kuier terwyl die manne braai!

Stroom-af's response

Goeiedag Marie,

Bly julle het lekker gekuier in ons plaashuis in die dorp. Reg by die braaiplek is 'n gerieflike dubbel glasdeur wat oopmaak na die sitkamer met bank, leeslamp en stoele, die geselskap kan kies om afsonderlik of saam te kuier met die deur oop of toe.

Kom kuier gerus weer.

Stroom-af
John M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John M
Family with young children

Simple but large house with entertainment area.

Only 1 bathroom.

Stroom-af's response

Hi John, we are happy to report that with our recent upgrade, we added an extra bathroom. Stroom-af nou boasts a full bathroom with shower and another full bathroom with a bath.

Stroom-af
Madeleine Theunissen T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine Theunissen T
With friends

Baie gerieflik, karaktervol en gesellig.

Sal enige tyd aanbeveel. Huis is baie ruim. Alles en nog meer is beskikbaar vir 'n lekker wegbreek. Baie goed geleë. Die eienaars was baie behulpsaam met reëlings en het my ook gekontak gedurende verblyf om te hoor of alles in orde is.

Stroom-af's response

Madeleine, dankie vir die waardevolle terugvoer. Bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Stroom-af
Douw-marie K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Douw-marie K
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike ervaring!

Een van die lekkerste plekkies waar ek nog gebly het. Dit was baie rustig en ons was mal oor die huis. Ons gaan binnekort weer terugkeer vir 'n familienaweek saam ons gesin. Vreeslik dankie.

Paul V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul V
With spouse/partner

Very nice getaway.

The silence was fantastic and the old-fashioned house was there to enjoy. Very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker wegbreek plek.

Die stilte was fantasties en die outydse huis was daar om te geniet. Baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

André S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André S
With friends

Ons verblyf was alles wat 'n mens in Wakkerstroom kon wens.

Die karaktervolle huis (met binnebraai!) was werklik 'n belewenis. Die huis is sentraal geleë, selfs binne loopafstand van winkels en restaurante. Ek sal Stroom-af beslis aanbeveel.

Stroom-af's response

André, dit is altyd lekker om te hoor dat die karakter van die huis beleef en waardeer is. Bly julle het die braai ook geniet in die koue weer, (self in die middel van somer) maak so 'n binnebraai net 'n wenner. Kom kuier gerus weer.

Stroom-af
Shaun L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Shaun L
Family with young children

Was great. Maklik re sleutel. Bietjie duur maar waardeer.

Great wegbreek. Pooltafel 'n hit!

Trudie F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Trudie F
Family with young children

Die verblyf was hopeloos te duur vir wat beskikbaar is.

Die beddegoed was skoon, maar mure was baie vuil, tuin en ingang na huis was uiters onnet, en verwaarloos, alhoewel dit winter was, kan dit nog steeds netjies gehou word. Totaal "over-priced". Die huis is soos 'n yskas by die braai-area. Ons het die meeste van ons tyd in kombuisarea deurgebring. Eetgerei skiet ver tekort (en 'n mens betaal 'n arm en 'n been). Stel voor dat ordentlike eetgerei aangeskaf word.

Stroom-af's response

Hi Trudie, dis nou jammer dat jy gevoel het R200 per persoon per nag is te veel. Snaaks, ons sukkel nogal om kampplek te kry vir daardie prys. Ons het nog nooit klagtes gehad oor ons kombuisgoed en eetgerei nie, eerder net die teenoorgestelde. Winter is nie die beste tyd vir tuin en gras in Wakkerstroom nie - dis baie dor en dood en natuurlik is dit baie koud. Daar is verwarmers, elektriese komberse op elke bed en ook ekstra komberse, en natuurlik is die kombuis en kuierhoekie met ondervloerverhitting altyd die lekkerste plek om te kuier. Bly julle het daar lekker kon kuier.

Stroom-af
Alen V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alen V
With friends

A wonderful 3 days in an old house.

Everything was just right. Only complaint was not enough toiletpaper and no option of cleaning service. There should at least be the option to contact a cleaner at guest's own cost. There was no personal welcoming and everything was handled via SMS.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die drie dae was baie lekker in die ou huis.

Alles was reg gewees. Die enigste klagte is dat daar nie genoeg toiletpapier was nie en dat daar geen opsie was om gebruik te maak van 'n persoon om daagliks op te ruim en aan die kant te maak nie. Daar moet 'n opsie wees om so 'n persoon te kan kontak en mee te onderhandel om die diens te lewer teen vergoeding. Daar was geen persoonlike verwelkoming en alles het via SMS geskied.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stroom-af's response

Baie dankie vir jou terugvoer Alen.
Lekker dat julle Stroomaf geniet het en waarde vir geld gekry het in ons selfsorghuis. Ons het 'n opsie tydens die bespreking om te reel vir skoonmaakdiens. Ek sal seker maak om die opsie te herhaal in verdere kommunikasie. Jammer ek kon jou nie persoonlik ontvang nie - sal volgende keer sorg dat ek daar is.
Tot weersiens,
Sarina
Stroomaf

Stroom-af
Michelle N - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle N
With spouse/partner

A lovely home.

It was a beautiful place. We had a lovely stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike tuiste.

Dit was 'n pragtige plek. Ons het heerlik daar gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stroom-af's response

Baie dankie vir jou terugvoer Michelle. Ons is net so mal oor ons geskiedkundige huis. Hoop ons sien julle gou weer!

Stroom-af
Irma S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Irma S
Family with young children

Knus wegbreek van die woelige stadslewe met 'n welkome warm plaaskombuis.

Stroom-af is baie sentraal geleë. Die kinders het groot pret gehad op hulle fietse en kon die hele dorp plat ry. Die huis self is baie groot en daar was verseker genoeg plek maar ons het meeste van ons aande in die knus warm plaaskombuis deur gebring. Gerieflik vir 'n wegbreek.

Judith V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Judith V
Family with young children

Baie lekker gebly! Dankie vir genoeg ruimte om kos te bêre.

Ons het baie lekker gebly en was aangenaam verras met die ruimte. Dis sonkamer is heerlik. Enigste probleem wat ons gehad het, was dat die bedlampies nie voldoende was nie. Die bedlampies in die een kamer kon geensins aangeskakel word nie. In die ander kamer was net een bedlampie beskikbaar aan die een kant van die dubbelbed. Dit maak dit moeilik om in die nag op te staan, om vir kleintjies 'n liggie aan te los of as mens wil lees in die aand. 'n Buite-braaiplek sal baie lekker wees, maar dis nou nie die grootste van probleme nie.

Stroom-af's response

Baie dankie vir jou gawe terugvoer Judith. Ons is bly julle het die sonkamer en die ruimte geniet. Ons beplanning is later vir 'n braaiplek in die huis. Sal bietjie oplet na die bedlampies. Kom kuier gerus weer!

Stroom-af
Anri D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Anri D
Family with young children

Redelik teleurstellend.

Die akkommodasie was baie gemmiddeld en oud. Gegewe die tarief het ons heelwat meer verwag. Ons het navraag by ander gastehuise gedoen en kon vir dieselfde tarief heelwat beter verblyf en beter fasiliteite kry.

Stroom-af's response

Beste Anri,

Ons tarief vir 'n groep van vyf is kompeterend met ander blyplekke. Ons sal egter graag vir julle 'n naweek wil skenk sodat julle die verbeterings kan ervaar en kan uitrus saam met die kinders. Laat weet gerus wanneer dit vir julle sal pas in die volgende ses maande.

Groete,
Stroom-af

Stroom-af
Anchen D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anchen D
With friends

Lekker geleë om Wakkerstroom te voet te verken.

Sien die sterre.

Irma L - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Irma L
With spouse/partner

I expected more for the price I paid, but still enjoyed it.

The photo of the house was taken long ago. Since then it is overgrown with trees and shrubs. Almost everything we needed was provided except an outside dustbin and black municipal bags. The bedding and bathroom was fine, clean and comfortable, but the kitchen floor was not clean at all. The towels we received were very old, but we managed. We had a good time.

Stroom-af's response

Dear Irma,

Thank you for your review. You visited Wakkerstroom for the music festival when the town is absolutely jam packed. This is the town's peak season and accommodation is nowhere to be found with prices at their highest. From your feedback we did a big garden cleanup and included more photos (all photos taken this year). Please come and visit again and have a night on us when you book three days or more.

Kind regards,
Stroom-af Managment

Stroom-af
Henelia B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Henelia B
Family with young children

Verwaarloos en vuil.

Foto nie herkenbaar as deel van die perseel nie. Bed nie opgemaak nie. Beddegoed vuil. Huis langs bus "depo".

Stroom-af's response

Beste Henelia,

Soos telefonies bespreek, vra ons groot om verskoning vir die fout. Ons sal julle vier graag weer wil huisves op ons onkoste. Laat weet wanneer dit vir julle sal pas in die volgende vier maande. In verband met jou kommentaar oor die foto's, weet ek nie hoe jy dit interpreteer nie, maar alle foto's van die instansie is op Stroom-af se perseel geneem. Ander foto's van die omgewing is uiteraard nie op die perseel geneem nie.

Vriendelike groete,
Stroom-af Bestuur

Stroom-af
From R1 700
per night (for 6 people)
From R1 700
per night (for 6 people)
From R1 700
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 113 Van Riebeeck Ave, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwNGE1MmUxLWZhMDYtNDY4ZS1iZjhmLWExMWU3Mjc3NGRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 700  per night (for 6 people) 22 5 1 5 113 Van Riebeeck Ave Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -27.352376784643 30.145006494929
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!