The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Studio62 | TravelGround
+27

Studio62

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 7 reviews for Studio62
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.1/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.9/5
Davoren E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Davoren E
Family with young children

Baie ruim, voldoende geriewe, heerlike naweekwegbreekrusplek!

Leonie was 'n wonderlike gasvrou. Die huis is groot genoeg vir 'n gesin van 7, baie netjies en voldoen aan al mens se behoeftes. Ek en my gesin het baie lekker daar gebly en saam gekuier. Ons beveel beslis vir Studio 62 aan en sal vir seker weer daar bly!

Studio62's response

Dit was heerlik om julle te ontmoet en die kinderstemme te hoor in die tuin! Bly julle het die tyd geniet, familie is "alles!"

Studio62
Willem D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem D
Family with teenagers

Will stay at Studio62 again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer by Studio62 bly.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Studio62's response

Dankie Willem, dit was lekker om julle weer te sien en veral om te hoor hoe jy almal laat lag!

Studio62
Wilna L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilna L
With friends

Dit is 'n heerlike blyhuis, ons het dit baie geniet en waardeer.

Leonie is 'n uitstekende gasvrou en baie tegemoetkomend. Die huis is baie netjies binne en het in al ons behoeftes voldoen. Ons beveel Studio 62 met graagte aan en sal vir seker weer daar bly! Die groot sonvertrek het vir heerlike kuiers in die koue gesorg!

Studio62's response

Hi Wilna, julle is pragtige mense, 'n aanwins vir ons land en het gevoel of ek julle reeds lank ken. Dankie dat julle die huis so skoon gehou het, dit was 'n "blessing"

Studio62
Pierrette D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pierrette D

Heerlik gebly / gekuier. Die huis is regtig ruim met baie spasie vir 'n hele paar mense.

Gemaklik, skoon en netjies

Studio62's response

Baie dankie vir jou terugvoering Pierrette. Julle is aangename mense en ons sal julle enige tyd weer huisves!

Groete,
Leonie

Studio62
Carla M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Carla M
Family with young children

Goed.

Die plek het bietjie werk nodig, maar beddens, beddegoed en elektriese komberse was heerlik! Die hout-oond in die kombuis was heerlik en dit was lekker om by die kombuistafel te kuier.

Studio62's response

Dankie Carla, julle is 'n aangename familie om te huisves. Ek waardeer jou terugvoering. Groete, Leonie.

Studio62
Cathy S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy S
With friends

Beautiful house, walking distance from the main street and various shops and restaurants. Superb and tidy!

Neat house and Leonie is beautiful and very hospitable. The only negative is that they should maybe put in a second geyser or gas geyser or something.There definitely isn't enough warm water for 8 people to shower/take a bath and I think it's one of the most important things when having guests. There should be enough warm water for all your guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragrige huis, loopafstand na die hoofstraat en verskeie winkels en restaurante. Puik en netjies!

Netjiese huis en Leonie is pragtig en baie gasvry. Die enigste negatief is dat hulle dalk 'n 2de geyser moet insit of gas geyser of iets? Daar is beslis nie genoeg warm water vir 8 persone om te stort/bad nie en ek dink dis een van dié belangrikste dinge wanneer jy baie gaste ontvang, daar moet genoeg warm water wees vir al jou gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Studio62's response

Hi Cathy, baie dankie vir jou resensie. Ons het reeds 'n solar-stelsel geinstalleer en beplan om die 2 geysers spoedig te koppel. Vriendelike groete, Leonie.

Studio62
Susan B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B

Spacious, comfortable house for 10 people.

The only reason I can't give full marks is because the house opposite is ugly. Studio62 needs a bit of a revamp on the outside and the roof also. I wanted to turn around when I got there at first, but the interior made it worthwhile and my kids and I felt comfortable and at home in the comfortable, neat house. I recommend this place to anyone and I will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike ruim, gerieflike huis vir tot 10 mense.

Die rede waarom die ligging nie volpunte kry nie is omrede die huise oorkant die straat glad nie aanskoulik is nie. Studio62 self kort baie opknapping aan die buite kant sowel as die dak. Ek wou omdraai toe ek buite stop maar was regtig verras toe ek binne sien, dit is waarlik die moeite werd en ek en my kinders het gemaklik en baie tuis in die gerieflike, netjiese huis gebly. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te bly en ek gaan beslis self weer soontoe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Studio62's response

More Susan,
Ek waardeer jou terugvoering, baie dankie. Die huis het beslis opknapping nodig. Die dak verf is reeds in November 2016 gekoop, maar die populariteit van die huis, asook die baie reën wat Parys gehad het, het dit bemoeilik. Ons beplan om dit spoedig te doen. Vriendelike groete, Leonie.

Studio62
From R1 800
per night (sleeps 8)
From R1 800
per night (sleeps 8)
From R1 800
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 62 Van Coller Street, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoqMLYoWEUFhdTqOyjlaWKG8P9MSKbuQLuvXyzNMkR8L8fYIUUb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 800  per night (sleeps 8) 7 5 1 5 62 Van Coller Street Parys 9585 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.908258523352 27.455033183087
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!