Stylus Self-catering
Review Summary
Michiel V - Mar 2021
Overall score
Baie vriendelike diens.
Mahlogonolo M - Feb 2021
Overall score
Peaceful and mind relaxing.
Gys V - Feb 2021
Overall score
Rustige oornagverblyf.
Jeanette G - Feb 2021
Overall score
Netjies, skoon en gerieflik.
Stylus Self-catering's response
Liewe Jeanette,
Dit was lekker om julle gesin te ontmoet. Jammer oor die 2-punt plugs, ons sal beslis daarna kyk.
Hoop om julle gou weer te sien!
Lekker dag!
Edna
Neeltje C - Jan 2020
Overall score
Gerieflik en bekostigbaar.
Stylus Self-catering's response
Hi Neeltjie
Dankie vir die resensie, ek is bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Dit was regtig lekker om jul almal te ontmoet en leer ken. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Lekker daggie, Edna.
Mariaan D - Dec 2019
Overall score
Very safe, neat, clean, smallish, slept well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilig, netjies, silwerskoon, kleinerig, lekker geslaap.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stylus Self-catering's response
Hi Mariaan,
Was gaaf om jul te ontmoet. Baie dankie vir die resensie, baie bly julle het die verblyf aangenaam gevind.
Lekker dag!
Edna
Lisa H - Nov 2019
Overall score
I will definitely stay with Stylus again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek sal definitief weer by Stylus oorbly.
Baie vriendelike diens. Rustige omgewing en baie goeie waarde vir geld. Alles wat mens nodig het, is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stylus Self-catering's response
Hi Lisa,
Dit was lekker om jou te ontmoet en hoop om jou sommer gou weer te sien! Lekker dag!
Edna
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 76 Van Zyl Slabbert Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- All ages welcome