Uvongo Accommodation at Summer Rocks 4 | TravelGround
+14

Summer Rocks 4

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 20 reviews for Summer Rocks 4
Cleanliness
4.0/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.1/5
Petro L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Petro L
Family with young children

Dit het vuil gevoel. Daar was 'n muf reuk deur die hele plek. Net in general nie netjies nie.

Ek was heel ongelukkig met die verblyf. Die hele plek het 'n muf reuk gehad. Die bad het vlekke op wat dit vuil laat voel het. Die messe was gebreek en onbruikbaar. Die hekkie was geroes en vuil. Die voortuin het vol sigaretstompies gelê en die braaier se as was uitgegooi. Ek wou nie die potte gebruik of eers laaie oopmaak nie, want daai nat muf reuk was net te erg. Daar is geen vensters in die badkamers of in die kombuis nie. So daar kan byna geen vars lug in die plek in nie. Die toestelle soos die TV en lampies het almal 2 puntplugs, maar hulle het geen plugs gelos nie so ons kon niks van dit gebruik nie. Daar word gesê, "bring jou DStv-kaart saam" maar daar is geen DStv decoder nie en die TV het geen opvangs nie. Daar is ook geen selfoonsein in en om die woonstel nie, ons kon een plekkie voor in die tuin kry waar daar opvangs was. Ek dink net vir die prys wat ons betaal het is dit ver onder wat ek verwag het. Ek sal geensins weer daar bly nie. Of vir enige iemand aanbeveel nie. Nie teen daai prys nie!

Anna-marie B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie B

Baie lekker en sal definitief weer bespreek.

Die verblyf was netjies en alles beskikbaar wat nodig is. Baie naby aan alles en gemaklik. Baie veilig. Mense vriendelik en behulp saam. Sal weer daar vakansie hou.

Jannie B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie B
With spouse/partner

Breathtaking view.

Spacious and neat, very safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende uitsig.

Ruim en netjies, baie veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Drikus J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Drikus J
Family with young children

Great place to stay. Close to all amenities. Great service.

Easy walk to Uvongo beach. Had a problem with the fridge (due to load shedding from Eskom) which was promptly sorted even on a Sunday. They even helped by bringing in a temporary fridge.

Dirk C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dirk C
Family with young children

Goed.

Linne is oud en uitgewas vir hierdie prysklas! Matte was vuil en grillerig!

Zama D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zama D
With friends

We had a good time.

Beds were not comfortable enough especially the one in the main bedroom. Besides that, we enjoyed ourselves.

Judith V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith V
Family with teenagers

Baie lekker mooi uitsig oor die see.

Goeie uitsig oor see. Veilig om te gaan stap, mooi strand om te swem.

Jan D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
Family with young children

Baie geniet.

Lekker gebly. TV sonder ontvangs of DStv. Geen Vodacom-sein binne en op stoep van eenheid.

Sonja T - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja T
Family with young children

Very nice stay.

The apartment is well-equipped and safe for a family with young children.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Die woonstel is lieflik ingerig en veilig vir 'n familie met klein kindertjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zizile R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zizile R
With friends

It was great.

A very nice place to be.

Robbie Y - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robbie Y
Family with teenagers

Wonderlike plek om te wees om die golwe te hoor in die nag.

Die plek is maklik om te kry. Baie lieflike plek naby Uvongostrand waar 'n persoon lekker kan swem. Als is om jou en naby. Woonstel is baie gerieflik en netjies.

Natalie W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Natalie W
With friends

Dit was baie lekker.

Die huis was baie gemaklik en mooi netjies. Daar is net 'n paar goedjies was julle asb. moet oplet. Die beddens - dit is baie hard en ons het nie baie lekker geslaap nie. Daar was ook geen ekstra komberse nie. Dit was baie koud en ons moet 'n plan maak. Kombuis - die potte is in 'n toestand. Die deksels and handvatsels is gedaan. Kan daar ook bietjie meer Tupperware wees? Verder het ons regtig baie lekker gekuier en gebly. Baie dankie vir 'n heerlike kuiertjie.

Sanet E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanet E
Family with teenagers

Very enjoyable, will definitely recommend it.

Thank you very much, enjoyed the stay, beautiful see view and very safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, sal definitief aanbeveel.

Baie dankie, het die verblyf baie geniet, pragtige see-uitsig, en baie veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Alta F
Family with young children

Inligting van eenheid nie op datum.

Persoon in beheer van sleutels was nie bewus van 'n remote nie, as ook die verandering rondom die perseel. Nêrens is in die beskrywing gepraat van beddegoed (komberse) wat saamgeneem moet word omdat dit nie deur die oord verskaf word nie. Die eienaar weet ook nie van die buite beam (alarm ogie) wat nie meer op die stoep is nie. Die inligting aangaande die alarmstelsel is in die kombuis maar kan nie gebruik word deur dat dit nie bestaan nie. Het wel alarm binne woning maar niks buite. Die eenheid was ook nie behoorlik skoongemaak nie. Die braaier en stoep was erg vuil. Dit het gelyk of die plek lank leeg gestaan het as gevolg van 'n onaangename muf reuk wat daar was.

Nelia H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nelia H
With spouse/partner

Lekker gerieflik naby alles.

Die woonplek is baie lekker en gerieflik. Die skoonmakers wat verantwoordelik is om plek skoon te maak vir besoekers doen ongelukkig halwe werk. Ons het ook die inventaris lys deurgegaan en alles op die lys was nie daar nie. Ons het alles by Just Properties gaan rapporteer en hulle het dadelik die skoonmakers gebring om skoon te maak en ook die kombuis goedere wat kort was vervang. Ek stel egter voor dat die eienaar 'n stofsuier aanskaf vir die matte. Verder het ons baie lekker gebly.

Debbie K - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie K
Family with teenagers

Fantastic!

We had a great time. Walking distance from everything and the view was amazing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ons het baie lekker hier gebly. Lekker loopafstand van orals af en die uitsig is besonders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip S
Family with young children

Dit was fantasties.

Die nuwe heinings wat omgesit is maak dit baie veilig en so gerieflik. Jy hoef nie te worry die kinders gaan rotse toe sonder toesig nie. Ons het so lekker gerus. Sal definitief weer daar bly.

Lientjie N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie N
Family with young children

Fantastic.

Very neat, clean place. Will go there on holiday again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties lekker.

Baie skoon netjiese plek, sal in die toekoms weer gaan vakansie hou daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magda O - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda O
Family with young children

A truly tranquil weekend.

If you're tired and in need of tranquility and the sounds of the ocean, you're definitely at the right place. It was fantastic and we'll definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was nou regtig 'n rustige naweek.

Enige iemand wat moeg is en wil net rustig verkeer en die golwe hoor hierdie is die plek dit was regtig fantasties en gaan definitief weer terug.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynn M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Lynn M
Family with teenagers

Flat clean, but smelly. Nice location but unfortunately not a very safe area at all, we were robbed there.

Was okay. Needs a bit of updating, although it was clean. Apartment was smelly (possibly from people smoking in there). Not safe, robbed of possessions at 10:30 in morning whilst a few metres away standing on the rocks. Flat was locked but still got in. Did not feel safe in the area after that.

From R670
per night (sleeps 6)
From R670
per night (sleeps 6)
From R670
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 08:00
  • Address: Colin Road, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3OGE4YjAzLTgxZjctNDI5Ny1hNmM4LTc2ODk4MTcwMmMyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R670  per night (sleeps 6) 20 5 1 5 Colin Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 08:00 -30.831491063107 30.399409273819
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com