The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Summerhill Guest Farm | TravelGround
+46

Summerhill Guest Farm

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 14 reviews for Summerhill Guest Farm
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Cecilia W - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia W
With friends

Geniet Bolandse gasvryheid!

Ons het heerlik gekuier, die tuin is 'n lushof.

Louis C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis C

Rustig, veilig en akkommoderend.

Ons was 'n groep van 4 volwassenes, 3 kinders, 3 kleinerige honde, 3 sleepvoertuie en 3 sleepwaens. Summerhill Gasteplaas was bereid om ons te akkommodeer. Die verblyf is baie gerieflik en is soos daar geadverteer word. 'n Swembad en groot tuin gee 'n rustigheid en ruimte wat vir kinders en ouers heerlik is om te geniet. Die ontbyt die volgende oggend voordat ons vertrek het, was regtig die moeite werd en uit die boonste rakke. Persone wat op 'n streng begroting werk, mag dalk die tariewe hoog vind, maar die ekstras wat Summerhill bied wat die pragtige omgewing, veiligheid, ruimte, swembad, tuin en voëllewe betref, maak dit die geld werd.

Monique D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monique D

Beautiful location!

What a beautiful location in Worcester and close to Cape Town. I would definitely recommend a stay whether you are travelling on business or with the family. The restaurants are close by and it's a lovely area to explore. The hosts are very friendly and knowledgeable about the region. I also really enjoyed the breakfast. We were travelling with our dog and she was most welcome at the property which is a great benefit as there are not many pet-friendly places in the area.

Summerhill Guest Farm's response

Dear Monique,
Thank you for your lovely review. It was such a pleasure hosting you, your mum and pooch.
Kind regards,
Wendy

Summerhill Guest Farm
Sean H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sean H
Family with young children

Great experience, suited our travel stay needs.

Wonderful views of Simons Town and really enjoyable stay!

Peter B - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter B
With spouse/partner

Stunning nature and friendly.

Very relaxing. Stunning area and garden. Friendly and great breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige natuurskoon en vriendelik.

Lekker ontspan. Pragtige natuurskoon en tuin. Vriendelik en heerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadine G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine G
With friends

Huislik en knus.

Ons het goeie diens ontvang van die oomblik wat ons die knoppie "‘bespreek’" gedruk het. Lekker eenhede met genoeg slaapplek vir almal! En bonus dat dit troeteldiervriendelik is, want wie wil nou rondreis sonder jou geliefde troeteldiere?

Nikita H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikita H
Individual traveler

Peace.

A beautiful place to experience the serenity of nature.

Summerhill Guest Farm's response

Dear Nikita,
Thank you for your lovely review. We certainly hope to see you at Summerhill again in the future.
Kind regards,
Boba and Wendy

Summerhill Guest Farm
Johann F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann F
Family with young children

Ontspannend.

Wat 'n wonderlike tyd het ons gehad op ons vakansie saam met Wendy en Bob. Ons het van dag een af net lekker ontspan en gekuier. Elke dag is ons seuns van 5 en 7 vroeg al uit om al die diere te gaan hallo sê en Oom Bob te help eiers uithaal. Hulle was nie een oomblik verveeld nie en het die swembad en sy plaaslike Kolgans baie geniet. Ons het elke oggend die lekkerste ontbyt gehad, en wat nog lekker was, is dat die personeel baie vriendelik en behulpsaam was. Jy het ook nie heeltyd in die personeel vasgekyk nie en kon jouself wees. Ek sal beslis weer gaan oorbly as ek in die omgewing is.

Summerhill Guest Farm's response

Thank you so much for your lovely review, we really do appreciate it. I am pleased that you and the boys enjoyed your stay, and we certainly hope to see you at Summerhill again in the future.
Kind regards,
Wendy and Bob

Summerhill Guest Farm
Marinka N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Marinka N
Individual traveler

Gerieflike kamers met heerlike ontbyt en vriendelike en hulpvaardige personeel.

Mooi omgewing, gerieflike kamers maar paar goed kort aandag. Ek het meer as 20 minute gesukkel om by hek in te kom. Oorspronklike self-catering eenheid bespreek was sonder my kennis verander na 'n kamer gekoppel aan agterkant van huis (geen ligte so moes in donker in nag alleen daar in en uit). Watertoevoer was problematies. Moes toilet met ketel vul om te trek en stort se watertemperatuur verander aanmekaar as daar ander watertoevoere oopgemaak word. Stort was baie vuil/matjies in badkamer kort aandag. Kamer self baie gerieflik met nodige geriewe. Ontbyt was heerlik. Baie vriendelike en hupvaardige personeel.

Summerhill Guest Farm's response

Dear Marinka,
I do apologise for the difficulties you had at Summerhill during your stay. We were overseas and didn't know of the problems at the time otherwise we would have done our best to correct them.

I must remind you of your comment regarding any other unit would be fine which is why you did not receive a self-catering unit. The lights to your room should have been on and your unit has its own geyser, the problems of which we were told about on our return and have subsequently corrected.

We appreciate your valid comments.
Kind regards
Wendy,

Summerhill Guest Farm
Sonet D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonet D
With spouse/partner

Aangenaam, vriendelik, warm en behulpsaam.

Ons is baie gasvry ontvang. Kamer was skoon en netjies. Die Parris'e was baie hulpvaardig en het aanbevelings gemaak van besienswaardighede wat ons kon besoek. Ons het vroeg in die oggende geëet en die ontbyt was elke oggend gereed en baie smaaklik.

Summerhill Guest Farm's response

Baie dankie Sonet vir jou vriendelike woorde, dit was lekker om jou ontmoet en het jy bly by Summerhill.
Beste Wendy

Summerhill Guest Farm
Una V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Una V

I will always choose Summerhill for my holiday.

Great!

Ceu D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ceu D
Family with young children

Uitstekend!

Akkomodasie baie netjies. Bob en Wendy baie gasvry en vriendelike mense.

Maria S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria S
Individual traveler

Perfek ... ek sal weer hier bly!

Die plekkie is pragtig en lieflik toegerus. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Die omgewing is tussen die berge en regtig mooi!

Monty M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monty M
On business

HEERLIK!! een woord HEERLIK!! sal weer gaan. Dankie.

Baie ontspanne atmosfeer. Lime Tree cottage was pragtig skoon en gemaklik. Baie vriendelik, regtig "home to home" op die plaas. Ontbyt was heerlik.

From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Brandwacht Road, Worcester, 6849, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b04fc467d0bd638c9675047c51c9cf9e89290e9badf9fd796dd7f5cc72de8279738b040688a6f0e5e3b72de5e6c096052b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (for 2 people) 14 5 1 5 Brandwacht Road Worcester 6849 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -33.600685 19.422103
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!