Summerplace Self-catering
Review Summary
Maria R - Jan 2021
Overall score
Baie lekker, plek was baie huislik.
Nols S - Nov 2020
Overall score
Het dit baie geniet, niks tekort nie.
Anna-marie D - Oct 2020
Overall score
Ontspannend.
Debbie S - Oct 2020
Overall score
Netjies, skoon en baie veilig.
Alid V - Sep 2020
Overall score
Aangenaam verras
Read moreErenza C - Sep 2020
Overall score
Very nice and clean. Happy with our stay.
Gerrit S - Feb 2020
Overall score
Naby dam en winkelsentrum, goed geleë.
Maureen D - Jan 2020
Overall score
It was perfect!
Melissa M - Dec 2019
Overall score
Very neat and homely unit, we enjoyed our stay.
Freddie B - Nov 2019
Overall score
Clean lovely place.
Louise S - Nov 2019
Overall score
Heerlik rustig.
Annemarie V - Sep 2019
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Baie lekker gebly, goed ingerig. Sal definitief weer daar gaan bly. Alles baie netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Diana F - Aug 2019
Overall score
Vriendelik. Professioneel.
Ilona V - Jul 2019
Overall score
Baie oulike plekkie en goeie waarde vir geld.
Yolanda S - Jul 2019
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Ek en my vriendin het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het. Skoon, netjies en baie gemaklik. Sal dit beslis aanbeveel. Heerlike verblyf vir 'n "girls trip". Sal beslis weer van Summerplace gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gysbertus P - Jul 2019
Overall score
Convenient and clean and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en skoon en goed ingerig.
Sal weer oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinus F - Jun 2019
Overall score
Gerieflik, netjies, hoofslaapkamer matras die beste ooit, sal dit definitief weer gebruik.
Hennie L - May 2019
Overall score
Peaceful and good accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en goeie verblyf.
Summerplace Self-catering het 'n goeie ligging. Die omgewing is stil, skoon en naby die dam. Die eenheid is goed toegerus en die vriendelike atmosfeer het die verblyf aangenaam gemaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan N - May 2019
Overall score
Baie netjies, alles 5 ster-toerusting, waarde vir geld.
Tharina B - May 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Carl S - Apr 2019
Overall score
Baie mooi woonstel, soos huis gevoel.
Jonas N - Apr 2019
Overall score
Excellent service.
Hannes T - Apr 2019
Overall score
Eenheid is baie skoon, goed toegerus ,'n rustige plek om te oornag en eienaar/personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.
Marie K - Mar 2019
Overall score
Rustig en veilig.
Christiaan B - Mar 2019
Overall score
Awesome.
Avril S - Mar 2019
Overall score
Absolutely amazing.
Louise H - Jan 2019
Overall score
Fully equipped apartment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ten volle toegeruste woonstel.
Baie vriendelike personeel, Christine het die aand voor ons verblyf inligting gestuur met aanwysings ens. Ons het so welkom gevoel, dit is 'n netjies en skoon plek, ten volle toegerus. Ons sal vir seker weer van Summerplace gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinette 6 - Dec 2018
Overall score
Netjies en uitstekend toegerus.
R P - Dec 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Puik, netjies, skoon, sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 96 Malan Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0162, North West
- All ages welcome