The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sunbird Lodge | TravelGround
+30

Sunbird Lodge

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 57 reviews for Sunbird Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Estelle L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle L
With friends

Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjies. Ontbyt was baie lekker.

Ons was baie tevrede met die diens. Sal weer daar oorslaap.

Sunbird Lodge's response

Thank you Estelle, we are really pleased you enjoyed your stay here with us.

Sunbird Lodge
Theo B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo B
With spouse/partner

Great place to stay in Phalaborwa.

Dave is an excellent host, and he was helpful even before our arrival with restaurant recommendations. We had a lovely room in a very quiet, big garden. Dave served us breakfast on the veranda outside. We really recommend Sunbird as a place to stay.

Sunbird Lodge's response

Thank you Theo, was lovely to meet you both. Until next time.

Sunbird Lodge
Delene S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delene S
With spouse/partner

Waarde vir geld

Dit was heerlik om by Sunbird Lodge oor te bly. Warm verwelkoming, vriendelike diens en beslis waarde vir geld. Hulle het my selfs in ag geneem vir 'n vegetariese ontbyt. Sal beslis weer daar oorbly op pad wildtuin toe.

Sunbird Lodge's response

Thank you Delene, it was lovely to meet you both, thanks for staying with us.

Sunbird Lodge
Ria T - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria T

Baie vriendelik. Netjies. Lekker ontbyt.

Bestuur uiters tegemoetkomend, aangesien ek twee keer reëlings moes verander. Baie dankie daarvoor.

Sunbird Lodge's response

Thank you Ria, we are really pleased you enjoyed your stay with us.

Sunbird Lodge
Rozahn S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozahn S
With spouse/partner

Ontspannend.

Netjies. Baie goeie ligging. Ons is verwelkom deur een van die gaafste mense ooit! Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Die kamers is baie netjies en goed ingerig. Die beddens slaap ook baie gemaklik. Ons het vroeg gery die volgende oggend en n ongelooflike lekker vars ontbytpakkie gekry om saam te neem. Voortreflike diens.

Sunbird Lodge's response

Thank you for your kind words, it was a pleasure having you stay with us.

Sunbird Lodge
Magna V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magna V
Family with teenagers

Heerlike verblyf en waarde vir geld.

Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en inligting gegee oor die dorp en waar die restaurante is. Pragtige, groot en gerieflike kamers. Baie mooi tuin en rustige atmosfeer. Goeie ligging en veilige parkering. Sal beslis weer daar oorbly.

Sunbird Lodge's response

Thanks, Magna,
So pleased you were able to stay with us and very happy you enjoyed your stay.
Best wishes and keep safe.

Sunbird Lodge
Jemima C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jemima C
With friends

Vriendelik, gasvrye ontvangs, uitstekende diens, pragtige omgewing!

Heerlike ruim akkomodasie, in ’n pragtige tuin met swembad!

Sunbird Lodge's response

Thank you Jemima
We are really pleased you enjoyed your stay, thanks for the lovely review!

Sunbird Lodge
Coelette B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coelette B
Family with teenagers

Baie gasvry en akkommoderend.

Ons het heerlik gebraai en die eienaar het regtig uit sy pad gegaan om seker te maak dat ons alles het wat ons mag nodig kry. Baie lekker ontbyt wat by ons per nag tariewe ingesluit was.

Sunbird Lodge's response

Thanks for your kind review Colette, we are really happy you enjoyed your stay with us.

Sunbird Lodge
Andrew B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andrew B
With spouse/partner

Great stay.

Nice and clean. Friendly staff and a great breakfast.

Sunbird Lodge's response

Thanks Andrew, was great having you stay with us.

Sunbird Lodge
Louis M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis M
With spouse/partner

Was puik, baie dankie.

Baie gerieflik, skoon, netjies, gasvrye mense en hulle sal ekstra myl loop. Kan vir seker aanbeveel. Moenie die plekkie misloop nie. Baie dankie Dave. You are a star.

Sunbird Lodge's response

That's very kind of you Louis, thank you. We are really pleased you enjoyed your stay with us.

Take care and see you next time.
Best wishes


Sunbird Lodge
Elsie M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsie M
With spouse/partner

Veilige verblyf

Na stresvolle moeilike weersomstandigede was Sunbird vir ons ’n veilige gastehuis. Alles was perfek en in ’n lieflike tuin het ons gou rustiheid gekry. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons ontbytpakkie was heerlik en die kommunikasie met die eienaar was baie goed. Ons sal weer kom.

Sunbird Lodge's response

Thank you for your kind words, we are really pleased you enjoyed your stay with us. Keep well and we will see you next time.

Sunbird Lodge
Retha B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha B
With spouse/partner

Vriendelike diens en uitmuntende waarde vir geld.

Eenheid is netjies en skoon. Gasheer behulpsaam en gaan die ekstra myl. Ontbyt heerlik.

Sunbird Lodge's response

Thank you Henry, it's always a pleasure having you all stay with us.

Best wishes for the New Year and keep safe.

Sunbird Lodge
Jeanne M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne M
With spouse/partner

Baie gerieflike verblyf voor ons vroeg die volgende oggend by Phalaborwa-hek die wildtuin in is. Sal dit beslis weer doen in die toekoms.

Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Kommunikasie was puik vandat ons bespreek het. Heerlike ontbytpak gekry om saam te neem aangesien ons vroeg oggend vertrek het na die wildtuin. Alles was baie gerieflik en goeie eetplekke in Phalaborwa is aanbeveel.

Sunbird Lodge's response

Thank you very much for your kind words Jeanne, it was a pleasure having you both stay with us and we are really pleased you enjoyed your time here. Hope you had fun in the Kruger?! We look forward to next time.
Best wishes
Samantha & Dave

Sunbird Lodge
Cecilia K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia K
Family with teenagers

Just stayed over for the night to access Kruger Gate.

The owner was very friendly and helpful and assisted us with a breakfast pack for our early departure to the Kruger. Highly recommended.

Sunbird Lodge's response

Thank you so much, we are so pleased you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

Sunbird Lodge
Pieter S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Soos gewoonlik was dit uitstekend gewees.

Dave ontvang ons elke keer met 'n vriendelike groet en glimlag. Die kamers is baie gerieflik en skoon. Die ontbyt is ook baie goed voorberei. Voorwaar baie aangenaam om hier te oornag.

Sunbird Lodge's response

Dit is altyd 'n plesier, Pieter.

Sunbird Lodge
Elize M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elize M
With spouse/partner

Heerlik rustig en veilig.

Vriendelike en gul ontvangs deur eienaar. Ontbyt baie smaaklik en eenheid skoon en netjies.

Sunbird Lodge's response

Dankie dat jy by ons bly, ons sien daarna uit om u volgende keer te sien.

Sunbird Lodge
Pieter S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Wonderlike ervaring.

Soos altyd was Dave daar met sy vriendelikheid en bystand. Nooit is iets vir hom te veel nie. Ons het weereens lekker gebly en geslaap. Elke keer as ons Krugerpark toe gaan sal ons by Sunbird Lodge oornag.

Sunbird Lodge's response

Dankie Pieter, dit is altyd 'n plesier om met u te bly. Ek hoop jy het pret gehad in die Krugerwildtuin.

Sunbird Lodge
David N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David N
Family with teenagers

Just what the doctor ordered!

It had all one needs for an overnight stay and a terrific host to go with it. Thanks.

Sunbird Lodge's response

Thank you, David, really pleased you enjoyed your stay with us and we hope you had fun in the Kruger with your grand kids.
Best wishes Samantha en Dave Sunbird Lodge

Sunbird Lodge
Christopher V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christopher V
With spouse/partner

Spacious and comfortable.

Our one night stop in Phalaborwa due to meeting requirements did not do the opportunity to explore and make use of the Kruger National Park as potential tourists. Perhaps next time!

Sunbird Lodge's response

Thanks for your review, Chris. Look forward to seeing you next time.

Sunbird Lodge
Donald T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donald T
With spouse/partner

Die akkommodasie en ontbyt is uit die hoogste rakke.

Daar is 'n pragtige tuin met baie voëls en 'n swembad om in af te koel. Die kamer was gerieflik met 'n mooi uitsig oor die tuin. Die eienaars was baie gasvry en het ons 'n heerlike ontbyt bedien.

Sunbird Lodge's response

Thank you so much for your lovely review Donald. It was a pleasure having you stay with us, and we look forward to seeing you again in the future. Best wishes, Samantha and Dave.

Sunbird Lodge
Waldie N - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Waldie N

Pleasant and peaceful.

Would have liked parking closer to the rooms. It's quite a distance to walk with luggage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en aangenaam.

Sou graag parkering nader aan die kamers wou gehad het, redelike ent om te loop met bagasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sunbird Lodge's response

Thank you for your review, Waldie. It is always a pleasure having you stay with us.

Sunbird Lodge
Dawid F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid F
With spouse/partner

Uitstekende en vriendelike diens met vyfster akkommodasie.

Sunbird Lodge is 'n pragtige gastehuis met uitstekende, netjiese en uiters skoon akkommodasie (beste matrasse wat ons nog ooit in 'n gastehuis gehad het). Dave was 'n wondelike gasheer wat uit sy pad gegaan het om te verseker dat ons ons verblyf geniet en dat ons volledig ingelig was oor al die fasiliteite in en om Phalaborwa, wat die weervoorspelling was en waar om wat te kry. Ontbyt was heerlik, bedien in 'n pragtig versierde, skoon en netjiese eetkamer. Hierdie is beslis 'n gastehuis wat elke besoeker aan Phalaborwa met graagte kan oorweeg en wat ons beslis weer van gebruik sal maak.

Sunbird Lodge's response

Many thanks Dawid, we are pleased you enjoyed your stay with us and look forward to seeing you again.

Sunbird Lodge
Johann O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann O
On business

Beste waarde vir geld. Vriendelik diens en 'n lekker ontbyt.

Baie goeie waarde vir geld. Netjiese, skoon kamers en lekker ontbyt.

Sunbird Lodge's response

Many thanks Johan, glad you guys enjoyed your stay here with us.

Sunbird Lodge
Tronell P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Tronell P
With spouse/partner

Beautiful and comfortable but sadly unsafe.

A beautiful and comfortable stay with a lovely breakfast and helpful staff. Make sure that you lock up securely. We unfortunately did not and got robbed of cellphones, jewellery, cash and laptops at 03:00 while sleeping. All our own negligence.

Sunbird Lodge's response

Thank you for taking the time to review your stay with us. We are extremely sorry for the regrettable incident which occurred. It's not a common thing to happen and such a shame that it could have been avoided by simply locking your door when you slept as we advised. We take the safety of our guests very seriously and are looking at taking further steps to avoid instances like this ever happening again and hope it won't deter you from visiting us on future occasions. We hope you had a great time in the Kruger!

Sunbird Lodge
Ingrid W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ingrid W
With spouse/partner

Baie gemaklik in 'n stil voëlryke omgewing.

Van die vriendelike ontvangs deur die eienaar, die begeleide toer van die opset, die stil atmosfeer in die lapa in 'n voëlryke tuin, die skoon gemaklike kamer met enorme bad tot die baie smaaklike ontbyt van vrugte uit eie tuin was die tydjie regtig aangenaam.

Freek K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freek K
With spouse/partner

A pleasant stay.

A very pleasant stay. The host was very friendly and nothing was too much trouble.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Aangename verblyf.

'n Baie aangename verblyf. Die gasheer was ook baie vriendelik en het geen moeite ontsien nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Fantasties. Lekker gebly.

Dave gaan uit sy pad om jou welkom te laat voel. Die slaap-eenhede is skoon en netjies, veilige parkeerplek en tot 'n swembad as 'n mens wil afkoel in die warm Phalaborwa son. Voorwaar fantasties. O ja die ontbyt is ook heerlik.

Bob L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bob L
With spouse/partner

We had a very good experience ─ this is a real gem.

We could not fault this peaceful, comfortable and reasonably priced establishment and the service received from TravelGround was exceptional. We will not hesitate to recommend Sunbird Lodge.

Sunbird Lodge's response

Thank you very much for your comments Bob, really pleased you enjoyed your stay with us. Looking forward to seeing you next time.
Best wishes,
Dave & Samantha

Sunbird Lodge
Barbara M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara M
With spouse/partner

Very friendly host!

Sunbird Lodge is very good located near the Phalaborwa gate. The surroundings are beautiful and David was the friendliest host we ever met.

Sieg K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sieg K
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, gerieflike kamer en rustigheid.

Dave het ons dadelik gehelp. Inboek was vinnig en effektief. Hy kon ons raad bied oor ons versoeke soos die naaste OTM, kruidenierswinkel en restaurant. Ontbyt was baie lekker en vinnig voorberei.

Andre S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Very good.

The accommodation and reception were both good. We were welcomed and shown to our room. They gave us a map of possible eateries in Phalaborwa. We will definitely stay there again and recommend it to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed.

Die verblyf en ontvangs was baie goed. Ons was ontvang en die kamer vir ons gewys. Ons is van 'n kaart voorsien van moontlike eetplekke in Phalaborwa. Ons sal definitief weer daar bly en vir ons vriende aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlene M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene M
With spouse/partner

Convenient stop on the way to the Kruger National Park.

Neat, clean guesthouse and very friendly, helpful owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike stop voor jy die Wildtuin besoek.

Netjiese, skoon gastehuis en baie vriendelike en hulpvaardige eienaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefani C - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefani C
With friends

Die eienaar was voorwaar vriendelik en hulpvaardig, en ons het die gepakte ontbyte ontsettend waardeer!

Sunbird is absoluut pragtig - dit is 'n lieflike oornagplek, en die eienaar wat ons ontvang het, was werklik baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het vir ontbytpakkies gevra, en dit was reeds die vorige aand aan ons oorhandig, wat ons geweldig waardeer het omdat ons vroeg in die pad wou val. Die ontbyte was heerlik, vars en vullend. Sal beslis weer van die Lodge gebruik maak!

Sunbird Lodge's response

Thank you so much for your kind words. I am really pleased you enjoyed your stay with us. Hope you enjoyed the trail in the Kruger? See you all next time.

Sunbird Lodge
Trudi M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudi M
With spouse/partner

Soos al die vorige kere bly dit 'n ideale oorslaap op pad na die Kruger!

Maak elke keer wat ons by Phalaborwa hek van die Kruger ingaan, gebruik van die oorslaap. Prys sluit ontbyt in en meestal vertrek ons te vroeg vir ontbyt, hulle pak 'n heerlike om saam te vat! Puik diens!

Sunbird Lodge's response

Many thanks for the lovely review, we are so pleased you enjoyed your stay with us, yet again. We look forward to seeing you both again.

Sunbird Lodge
Kevin A - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kevin A
With spouse/partner

Would reccomend this accomodation.

Dave is very helpful and obliging. Comfortable accommodation and good breakfast.

Miranda S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Miranda S
With spouse/partner

Baie vriendelike diens en netjiese en skoon verblyf!

Sal Sunbird Lodge aanbeveel. Baie skoon en netjies en eienaars is vriendelik en wil graag help.

Christo K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo K
Individual traveler

Fantasties.

Dit was nou 'n lekker plek om te oornag. Skoon, netjies en veilig met baie vriendelike diens. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Pieter S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Aangenaam en rustig.

Dave en Samatha is wonderlike mense wat jou verblyf uiters aangenaam maak. Die kamers is netjies en skoon en die tuin laat 'n mens sommer dadelik ontspan.

Anré C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anré C
Family with teenagers

Baie gerieflike verblyf in 'n mooi omgewing en 'n vriendelike, entoesiastiese gasheer.

Sien die sterre hieronder.

Adriaan S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan S
With spouse/partner

Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer hier oorbly!

Baie netjies en skoon, goeie waarde vir geld. Sal beslis weer hier oorbly!

Trudi M - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudi M
With spouse/partner

Sunbird Lodge is ons gereelde oorslaapplek indien ons Kruger by Phalaborwa-hek wil ingaan!

Elke keer is ons verblyf baie gerieflik, skoon en word ons baie vriendelik en gasvry ontvang.

Pieter S - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker oornag in 'n skoon kamer.

Ons is vriendelik ontvang met ons aankoms. Die kamer was skoon en ruim. Die bed het aan ons die nodige nagrus verskaf. Die volgende oggend het ons 'n heerlike ontbyt geniet voor ons vertrek het. 'n Definitiewe JA vir Sunbird Lodge.

Thea V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea V
With spouse/partner

Oase vir die siel.

Dave is 'n ongelooflike gasheer. Vriendelik, behulpsaam en baie gasvry. Gerieflike kamers en heerlike ontbyt. Pragtige tuin.

Cor G - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cor G
With spouse/partner

Soos voorheen was dit 'n plesier om daar oor te bly.

Dave het ons gehelp op 'n vorige besoek, toe die bespreking by 'n ander lodge 'n absolute riller was ... en dit sonder 'n bespreking.

Johan V - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
0/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Martin S - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martin S
With spouse/partner

Baie aangename en wonderlike natuurskoon.

Die diens was vriendelik en die geriewe was skoon en netjies. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Engela V - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela V
With spouse/partner

Overall good value for money

The staff was extremely helpful and the owners were very hands-on. The grounds which the lodge is situated on, are immaculate! As are the rooms. We will definitely be back.

Ruben B - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruben B
Family with teenagers

Baie mooi omgewing met lieflike groot tuin en veilige parkering.

Ons het baie lekker gebly en goeie diens gekry. Die kamers was mooi, ruim en skoon.

Juna S - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juna S
Family with young children

Heerlik, gerieflike verblyf by baie vriendelike mense.

Die gasheer het uit sy pad gegaan om alles vir ons gerieflik en maklik te maak. Die kamer was ruim, skoon en baie meer as wat ons verwag het. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie vir 'n aangename ervaring!

Danie V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Danie V

Heerlik en uitstekende waarde vir geld. Sal nie weer op ander plek in Phalaborwa bly nie.

Dit was heerlik en jy kry uitstekende waarde vir jou geld.

L B - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
L B
Family with teenagers

Faultless booking and service at guesthouse. THANK YOU!

Excellent-- highly recommended

Eugenie V - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugenie V
Family with teenagers

Very, very pleasant stay!!!

Very, very pleasant and very, very nice people.

Mike H - Apr 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike H
With spouse/partner

A very good, a friendly face to welcome us, and excellent surroundings

Very good value for money and we will probably stay again, its the best nights sleep we have ever had in a guest house.

Ian P - Apr 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian P
With spouse/partner

Just like being at home.

Nothing is too much trouble for the owners, it's just like being at home!

Linda A - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda A
With spouse/partner

Happy

Had a great overnight stay, Dave was a very good host, will definitely recommend Sunbird Lodge.

Manosi L - May 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manosi L
With spouse/partner

The place was excellent and i felt home, i so wish to go there again soon, place good

I have never visited a nice place like SunBird,,the people were welcoming and i really enjoyed my stay and i will recommend my friends and family to visit the place,

Hannes v - Apr 2010
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes v
Family with young children

Nice stop-over to Kruger Park

Nice stay over and people very friendly. Nice garden. God breakfast.

was R1 100
From R943
per night (for 2 people)
was R1 100
From R943
per night (for 2 people)
was R1 100
From R943
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Aalwyn Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMWQ5MmRjLWNhODctNDk0Yy1iNWQ1LTUxMzRhNjRkN2EyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, now From R943  per night (for 2 people) 57 5 1 5 21 Aalwyn Street Phalaborwa 1390 Limpopo 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -23.954067543113 31.144459247589
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!