The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sundowner Guest House | TravelGround
+28

Sundowner Guest House

Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 17 reviews for Sundowner Guest House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.9/5
Anina V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anina V
With spouse/partner

Vriendelike mense.

Beddegoed oud en plek-plek gevlek. Geen water heel naweek gehad nie. Bestuurder het vir ons 20L-water gebring wat ons gekook het om te bad. Ek sou graag self die besluit wou neem om naweek dalk uit te stel, en nie eers Saterdagaand 20L wou kry om te was nie.

Sundowner Guest House's response

Ek is regtig jammer jul naweek was nie wat julle verwag het nie. Ons het geen beheer oor die Water te kort nie, Ongelukkig was dit 'n Munisipale probleem en die hele Colchester was sonder water tot Maandag aand laat. As ek geweet het vooraf sou ek julle laat weet het Anina. Die feit dat julle linne oud was met vlekke is net onvergeeflik en ek vra groot om verskoning daarvoor. Ek vind onmiddelik uit wat daar fout gegaan het.

Sundowner Guest House
Albie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Albie S
Family with teenagers

Goeie stop om te rus.

Lekker strategiese oornagstop!

Kim M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kim M
Individual traveler

Friendly and clean.

Very kindly received and shown how everything works. Also where the nearest shops and restaurants are located. Very nice and close to the Southern gate of Addo Elephant Park.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en skoon.

Baie vriendelik ontvang en gewys hoe alles werk. Ook waar die naaste winkels en restaurante geleë is. Baie lekker naby aan die Suidelike hek van Addo Olifant Park.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reinette H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette H
With spouse/partner

Delightful, relaxing visit in a place with everything you need.

This place is a nice spacious area with everything you need. Thank you to Joan and Johan. You are brilliant guesthouse managers who go out of their way to be helpful and accommodating. We already felt at home with the beat!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, ontspanne kuier in 'n plekkie met alles wat jy nodig het.

Hierdie plek is 'n lekker ruim area met als wat jy nodig het. Baie dankie aan Joan en Johan. Julle is skitterende gastehuisbestuurders wat uit julle pad gaan om hulpvaardig en akkommoderend te wees. Ons het met die intrapslag alreeds tuis gevoel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sundowner Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoering.

Johan en Joan het dit so geniet om na julle te kyk. Julle is altyd welkom.

Julle was regtig wonderlike gaste en dis net 'n plesier!

Sundowner Guest House
Linda B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Linda B
With spouse/partner

Very nice sleepover.

Would like some burglar bars in front of the windows that open. The fridge's noise is also a problem, especially in the evenings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker geslaap.

Sal net verkies dat daar diefwering voor oopmaakvensters is. En die yskas se dreuning is nogal lastig, veral saans.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theo M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo M
With spouse/partner

Baie goed toegeruste eenheid.

Netjies en skoon. Parkering kan moontlik 'n probleem raak vir die hoeveelheid eenhede. Goeie waarde vir geld.

Colleen M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colleen M
Family with young children

Peaceful with friendly host, close to Addo gate.

The self catering units are a good size - my 2 year old daughter and I spent two nights while visiting Addo Elephant Park. The rooftop of self-catering units gives a tiny glimpse of the Sundays river. Wooden deck patio area in advertising photos is now private family accommodation so should not really be on website - probably better views of river from there. There is a lovely communal braai area outside the units and another on the other side of the pebble parking/outside area. Johan was a very helpful and friendly host - enjoyed our stay.

Deborah V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deborah V
With spouse/partner

Peaceful and quiet.

Wonderful experience and we keep going back.

Carin P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin P
Family with teenagers

Heerlik gerieflik.

Lugreëling sal 'n lekker bederf wees.

Suria N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Suria N
Family with teenagers

Ons verblyf was bevredigend.

Die eenhede is skoon en netjies. Die eenhede kry weste son en is ongemaklik warm. Die eenhede het geen lugreëling en ons kon nie slaap in die nag so warm het ons gekry nie.

Carike M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Carike M
With spouse/partner

Nie wat ons verwag het nie.

Die foto's is nie wat ons gekry het nie. Die woonstel het nie ordentlike gordyne in badkamer en kombuis gehad nie, dit skyn deur, ons moes goed voor vensters hang sodat mense nie van buite kon in sien nie en om die bloedige son te probeer blok. Die fan in dak is foutief en los en beteken net mooi niks, ons kon hom nie gebruik nie. Die fan teen muur is ook van so aard dat dit niks help, gelukkig het ons ons eie fan geneem. Die verblyf was soos 'n oond binne. Ons het in die Noord-Kaap en Namibië getoer en het 'n koeler kamer verwag na die 3500 km van hitte en stof. Die kamer koel ook nie af nie en dit was 'n bittere twee nagte. Ons het muis afval in badkamer gekry, op toiletbak en badkamervloer. Kussing nie op standaard nie, ons het ons eie gebruik. Braaigeriewe rook so dat mens moet weg staan tot vuur behoorlik brand, braai is nie ordentlik aan muur vasgebou nie, rook syfer oral deur, skoorsteen ook te laag, so alle rook draai om mens as jy daar staan. Roosters krom en skeef, het weereens ons eie gebruik. Stort is van so aard dat jy 10 keer op 'n slag verbrand en verkluim. Elke keer wanneer iemand anders in ander kamers 'n kraan oopmaak of 'n toilet trek, gebeur dit. Glad nie lekker nie. Ons kon op ons laaste oggend nie vroeg genoeg daar weg kom nie.

Petrus S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petrus S
With spouse/partner

Gerieflike geleë akkommodasie.

Eeste besoek aan Oos-Kaap - heel tevrede met akkommodasie en alles gewees. Kombuisie goed toegerus. Gerieflik geleë om plekke in omgewing te besoek. Weereens - waterbesparing word versoek - fasiliteit kan voorsiening maak vir waterbesparende stortkoppe om hiermee te help. In algemeen - aanbeveelbaar.

Jopie B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jopie B
With spouse/partner

Verblyf het aan verwagtinge voldoen.

Ons wou net behoorlike geriewe hê vir oorslaap en dit het aan alle verwagtinge voldoen.

Kelly G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kelly G
With spouse/partner

So clean and beautiful and great location if you need to get some rest.

Would definitely recommend this place to my friends and my colleagues.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en gasvry en baie good geleë vir 'n goeie rus.

Sal graag aanbeveel vir my vriende en besigheids kollegas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie V
With spouse/partner

Very pleasant!

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dot C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dot C
With spouse/partner

Incredibly nice!

Will definitely recommend it, friendly and hospitable people. Nice place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker!

Sal definitief aanbeveel, vriendelike en gasvrye mense. Lekker blyplek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris S
Family with young children

Vriendelik, gasvry en netjies.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en volledig toegerus. Kan nie iets slegs sê oor enige iets nie.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Wellington Street, Colchester, 6175, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2Y2ZlNTYyLTFkMWEtNDAwZS04NzljLTU0ODIyZmVhNTExNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 17 5 1 5 1 Wellington Street Colchester 6175 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.697126301923 25.816657194968
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!