Linkside Accommodation at Sundowner Loft | TravelGround
+29

Sundowner Loft

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for Sundowner Loft
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Zelda V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda V
With spouse/partner

Absolutely fantastic with an awesome view!

We got a friendly reception and everything was clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties met awesome uitsig!

Ons was vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carina W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina W

Wow!

Wat 'n heerlike huis om in te kom ontspan. Darryl en Nadja was vriendelik, behulpsaam en ons kon lekker met hulle gesels. Beide die eenhede was skoon, netjies en het alles in wat jy nodig het. En die uitsig is natuurlik tops!

Clive H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Clive H
With spouse/partner

Wonderlike uitsigte, veral oor die see. Baie ontspannend!

Uitstekende verwelkoming! Ons was so bietjie mislei deur die foto's van die woonstel! Twee badkamers is aangebied waar ons sou kies, bad of stort. Net 'n stort was beskikbaar. Volle DStv het ontbreek.

Desire F - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desire F
Family with teenagers

Baie netjies en sentraal geleƫ.

Baie lekker gebly. Sou graag braaitange en braaibak wou sien. Dakwaaiers en /of gewone waaiers kan help veral in hierdie warm tye. Behalwe hierdie kleinighede was dit baie lekker en gerieflik.

Amelia P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia P
With spouse/partner

Dit was ongelooflik mooi en lekker.

Gasvryheid was onvergeetlik, die verblyf baie netjies en die uitsig ongelooflik. Ek beveel hierdie plekkie met liefde aan.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 62 High Street, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NGIyZDE1LTljY2ItNGQxZC1iNTFmLTk4NGYzZmMxODY2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 5 5 1 5 62 High Street Mossel Bay 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.184637 22.147692
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com