Sunninghill Guest Lodge
Review Summary
Blackie S - Mar 2022
Overall score
Baie geniet.
Gordon H - Feb 2022
Overall score
Very comfortable, met my expectations.
Ronel J - Oct 2021
Overall score
Sal weer daar bly.
Alet V - Jul 2021
Overall score
Aangenaam.
Rina D - May 2021
Overall score
Excellent!
Marius H - Oct 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Fantastiese, netjiese verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fransien T - Dec 2018
Overall score
Veilig en gerieflik.
Barbara Z - Nov 2018
Overall score
Baie mooi en rustige plek met puik diens!
Juanita B - Dec 2017
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Dit was 'n aangenemame gastehuis, maar die tweede kamer waarheen ek geskuif is, was baie klein.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anita C - Nov 2017
Overall score
Aangename ervaring, waarde vir geld.
Sunninghill Guest Lodge 's response
Liewe Anita, baie baie dankie vir jou mooi woorde. Dit maak 'n groot verskil. Hoop om julle baie gou weer te sien.
Ann-M
Barinda H - Sep 2017
Overall score
Netjies en gemaklik.
Johan V - Sep 2017
Overall score
I appreciated the peacefulness
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het die rustigheid waardeer.
Dit is baie veilig om hier te bly, die kamer het alles gehad wat ek nodig gehad het en in die rustige, stil omgewing kon ek rus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunninghill Guest Lodge 's response
Liewe Johan,
Ek is so bly jy kon rus. Dankie vir die mooi verslag. Ek hoop jy kom bly gou weer by ons.
Groete,
Ann-Magret
Clementie Z - Jul 2017
Overall score
Pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was baie aangenaam.
Ons verblyf was alles wat ons verwag het, ontbyt was teleurstellend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunninghill Guest Lodge 's response
Liewe Clementie
Dankie vir die mooi verslag.
Ek is so jammer om te sien die ontbyt was 'n teleurstelling. Asb kan jy vir my vertel wat fout was sodat ons daarop kan verbeter?
Groete
Ann-Magret
Felleng R - Jul 2017
Overall score
Warm welcome, tidy, excellent service and safety.
Sunninghill Guest Lodge 's response
Thank you so very much for your lovely review. We hope that you will stay with us again.
Warm regards,
Ann-Magret
Celeste V - Mar 2017
Overall score
Sunninghill Guest Lodge is a hidden treasure!
Sunninghill Guest Lodge 's response
Dear Celeste,
Wow! What a lovely lovely review.
I can not thank you enough.
Please know, that we are well aware that Bongani is a treasure, and I will keep investing in him.
Take care.
AM
De Wet V - Feb 2017
Overall score
Not a 4 star guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie 4 ster gaste huis nie.
Die aircon en wifi het nie behoorlik gewerk nie. Die venster wat by die stort is kon nie heeltemal toemaak nie. In die winter gaan jy vrek van die koue. Die groot venster in die badkamer het net 'n kant gordyn gehad en die glas was heeltemal deurskynend. Enige iemand kan deur sien as die lig aan was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunninghill Guest Lodge 's response
Dankie vir jou terugvoer mev de Wet.
Soos u in my e-pos van vroeër die week kon sien het ons al reeds al die bo-genoemde probleme opgelos. Ons het wel nie die badkamer glas vervang nie omrede in 19 jaar het niemand nog oor die venster gekla nie. Meeste van ons gaste geniet die venster wat uitkyk op die groente tuin en geen ander gaste of personeel kan daar kom nie.
Die lugreëling is reeds reg gemaak, daar was 'n klein probleempie met 'n setting. As ons bewus was van dit sou ons jou na een van ons ander 27 kamers toe kon skuif.
Ons is wel jammer dat dit nie gewerk het op die aand wat julle by ons tuis gegaan het nie.
Die venster wat nie kon toe maak nie, is reeds reg, en gelukkig is dit nou Februarie so niemand sal "vrek van die koue nie"
Ons het 100 MB fibre wat volgens al ons ander gaste wonderlik werk, u het die Wi-Fi ook nie aan ons genoem nie, ons sou u met graagte gehelp het as ons van u probleem met die Wi-Fi geweet het.
Hoop u en mnr de Wet is veilig terug by die huis.
Dr En Mev Eric T - Feb 2017
Overall score
The peaceful atmosphere is fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die rustige atmosfeer is fantasties.
Rustige verblyf voor operasie die volgende dag. Sou graag langer ook wou bly vir ontspanning.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 49 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 19 Lilima Crescent, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
- All ages welcome