Spacious garden unit on Fordyce
Review Summary
Liesel B - Mar 2020
Overall score
Great place, very spacious, secure. Chelsea was very helpful. Highly recommended.
Michele V - Aug 2019
Overall score
Nice and private and spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker privaat en ruim.
Ons het baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf is lekker ruim netjies en veilig. Ligging is ook in 'n baie mooi area. Was verbaas met al die mooi bome in die omgewing. Ook baie sentraal van winkels en restaurante en nie sover van die seefront nie. Ons het die verblyf baie geniet en sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herman D - Mar 2019
Overall score
Dit is 'n ongelooflike ruim plek wat ek met gemak kan aanbeveel.
Lina V - Jun 2018
Overall score
Spacious, safe, friendly welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim, veilig, vriendelike ontvangs.
Dit is regtig 'n ruim en veilige gaste-woonstel. Die ontvangs van ons gasvrou was vriendelik en ons het tuisgevoel. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 98 Fordyce Road, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Eastern Cape
- All ages welcome