The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sunset Bliss | TravelGround
+81

Sunset Bliss

52 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 52 reviews Sunset Bliss
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Hardus O - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hardus O
With spouse/partner

'n Lekker blyplek, baie goed ingerig, vriendelike diens.

Sunset Bliss is regtig 'n pragtige plek met 'n lieflike uitsig op die baai.

Alida V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida V
With spouse/partner

Awesome naweek gewees.

Dit is 'n lieflike plekkie en net wat ons nodig gehad het om te ontspan en net die see in te drink. Die walvisse het darem ook 'n draai kom maak en ons kon hulle speel geniet Sondag oggend. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Elizabeth U - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth U
With spouse/partner

Beautiful view and blissful sunsets.

Lovely area to walk. Trails along the beach and accessible to town. Lovely cottage to stay in and very neat and clean.

Hein N - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein N
With friends

Dit was dik lanie!

Amazing view. Great mense! Ek sal dit aanbeveel aan enige familie en vriendegroep. Dis n baie lekker plek om te bly as jy wil wegkom en lekker kuier!

Lynette L - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette L
Family with teenagers

Goeie kommunikasie, netjies, alles was presies soos op die webtuiste.

Stuart en Este bly in kontak, voor jy vir iets kon vra het hul dit reeds gedoen. Maak alles baie maklik.

Lorraine N - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine N
With spouse/partner

Pragtige uitsig oor die see en huislike atmosfeer.

Die akkommodasie kyk uit op die see en is netjies met vriendelike eienaars. Dit voel asof jy in jou eie huis is met baie privaatheid. Die DStv is 'n vol pakket wat baie gerieflik is. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Sunset Bliss's response

Verblywend om te verneem julle het die Dolphin Suite met sy mooi see uitsig as privaat en 'n huislike atmosfeer beleef. Dit is vir ons veral in hierdie tyd uiters belangrik om 'n skoon en netjiese omgewing te skep vir ons gaste, waar hulle veilig en gemaklik kan voel. Voel welkom om Sunset Bliss weer vir 'n wegbreek te besoek, veral wanneer die stad se pas te stewig raak.

Sunset Bliss
Pastor Leon R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pastor Leon R

It was one of the most well kept and well equipped accomadations I have been in.

Este and Stuart is very hospitable and kind people. They have gone over and above our expectation and would recommend my colleagues in ministry to book this venue. It has a stunning seaview, it's close to the town shops. A very safe and secure location. The rooms and bathrooms are neat and the place itself is quite warm and welcoming. Pastor Leon Rutgers

Sunset Bliss's response

It was great hosting you as a group in the Whale Manor and Dolphin Suite with it's stunning sea view. Our vision and mission is to create a warm, welcoming, and peaceful environment for people who want to come and isolate themselves to get closer to their Creator surrounded by the beautiful nature of Walker Bay ocean and mountains. We're also grateful you found Sunset Bliss' location safe and secure with all shopping facilities in close proximity. You are most welcome to come and visit us again at any time as the need arises.

Sunset Bliss
Hester D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester D
With spouse/partner

Hier kan jy van jou spanning ontlaai.

Heerlike mense, mooi omgewing, sal beslis weer teruggaan.

Sunset Bliss's response

Vir besoekers al die pad uit die Vrystaat was dit vir ons aangenaam om julle vir 7 dae te kon huisves in die Penguin Cottage. Dit was goed om te sien hoe julle Gansbaai en die omliggende plekkies daagliks gaan ontgin het, want hierdie deel van die Overberg bied soveel juwele, en in die agtermiddag terug te keer na Sunset Bliss, skoene uit te skop vir die genietting van die Walkerbaai oseaan met sy mooi sonsondergange. Ons sien daarna uit om julle volgende keer as 'n familie te ontvang vir 'n lui lekker somer vakansie.

Sunset Bliss
Annatjie G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie G
With spouse/partner

Uiters aangename ervaring.

Dit is wonderlike waarde vir geld. 'n Keurige plekkie, mooi beddegoed ens. Beslis 'n fyn hand in die versiering. Baie goed toegeruste blyplek. Die welkomgunsies maak die aankoms spesiaal, lekker koffie en beskuit, melk en water en ys in die yskas. Goeie tee en selfs hout vir 'n braai of sommer net 'n vuurtjie. Gereelde kontak om seker te maak die gaste is tevrede. Beurtkrag-lampie en aanbod vir warm tee- of koffie-water! Pragtige uitsig oor die see en wonderlike sonsondergange. Ons sal hul onvoorwaardelik aanbeveel!

Morne H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne H
With spouse/partner

Inderdaad Sunset Bliss!

Ongelooflike naweek gehad by Sunset Bliss saam met my familie. Die 2- en 4-slaapkamereenhede was ten volle toegerus met alles en nog wat. Super skoon, gerieflik, pragtige see-uitsig en 'n hele paar onverwagse verassings. (Beskuit, filterkoffie, vars melk). Ons gasheer Esté en haar man was lieflik en baie professioneel. Ek sien uit na ons volgende besoek en kan met 'n geruste hart Sunset Bliss aanbeveel.

Sunset Bliss's response

Dit doen ons hart goed om te gesien het hoe julle ontspanne die agtermiddag son en Walkerbaai oseaan omring deur die berge op die Dolphin Suite se stoep geniet het, asook die wandelpaaie en poele onder teen die see.
Goed toegeruste, skoon en netjiese eenhede met ekstra verassings bederfies is daar om vir Sunset Bliss gaste spesiaal en welkom te laat voel. Ons is dankbaar julle het beide die Dolphin Suite en Penguin Cottage geniet. Ons gaste en goeie dienslewering is vir ons altyd priorityd. Ons sien uit na julle volgende kuier by Sunset Bliss, en kom sommer bietjie langer as 'n naweek.

Sunset Bliss
Izaan D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izaan D
With spouse/partner

Absoluut amazing.

Ons het lekker gebraai en die uitsig was ongelooflik mooi. As jy hier bespreek sal jy nie spyt wees nie.

Sunset Bliss's response

Beste Izaan, dit is goed om te weet hoe julle die Penguin Cottage vir 2 met uitsig oor die Walkerbaai oseaan en berge geniet het terwyl die vuurtjie verder gesorg het vir die regte stemming.
Ook verblywend om te gesien het hoe julle die omgewing gaan verken het. Gansbaai met al die omliggende plekkies bied soveel om te doen en te geniet.
Kom skop gou weer jul skoene uit, en bring jul vriende saam na een van ons grootter eenhede.
Vriendelike Groete
Sunset Bliss

Sunset Bliss
Sandra V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V

Lovely place.

Lovely place to stay with stunning views, friendly host and everything is in the Dolphin Suite that you need.

Sunset Bliss's response

Dear Sandra, it is good to hear that you enjoyed the Dolphin Suite's view of the ocean, as well as Sunset Bliss as a positive, enjoyable and lovely place to choose as your stay. You are welcome to visit us again. Kind Regards Sunset Bliss

Sunset Bliss
Magda A - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda A
With spouse/partner

Celèst en Stuart julle was fantasties.

Sunset Bliss is verseker 'n plek om te besoek as jy in Gansbaai omgewing is. Alles was perfek en sal vir seker weer Sunset Bliss besoek. Ek sal dit ook aanbeveel vir my familie en vriende.

Sunset Bliss's response

Beste Magda, so verblywend om te hoor dat julle die Penguin Cottage by Sunset Bliss geniet het ten spyte van die erg giere weer, en wil ons hê julle moet verseker hier kom ontspan as julle weer 'n wegbreek Gansbaai toe beplan. Dit doen ons hart goed as ons gaste ons eenhede as perfek beskou met die voortuitsig en wete dat julle ons weer sal besoek en ook aanbeveel. Vriendelike Groete, Sunset Bliss

Sunset Bliss
Aubrey S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aubrey S
With spouse/partner

Uit die boonste rakke.

Om 'n stortbui van seëninge te ontvang ongeag 'n nat reënerige twee dae by Sunset Bliss was beslis die moeite werd. Wat 'n pragtige, skoon en rustige plekkie, met alles wat ons nodig gehad het, as ook die klein bederfies. Die mooi uitsig oor die see het ons wildste drome oortref, selfs die vriendelike ontvangs met ons aankoms deur Stuart het ons baie welkom laat voel. Ons beveel Sunset Bliss aan met alle opregtheid vir enige een wat 'n wegbreek kansie wil neem om hulle batterye wil herlaai. Sal beslis weer daar kom bly. Dankie weereens Este en Stuart.

Sunset Bliss's response

Beste Aubrey, dit was 'n plesier om julle te bederf het. Dit doen ook ons hart goed wanneer gaste ons eenhede as mooi, skoon en rustig beleef, aangesien dit ons visie en missie is om 'n skoon en gerieflike tuisvoel omgewing vir ons kosbare gaste te skep.
Sunset Bliss is wat ons naam sê "Salig en Rustig". Ons is dankbaar julle het ons goed toegeruste Whale Manor met sy knus kaggel en panoramiese uitsig oor die Walkerbaai oseaan en berge so spontaan beleef en geniet. Goeie mense verhoudings is vir ons belangrik, want ons glo daar is 'n plekkie in die son vir ons almal. Kom span weer gerus hier uit. Vriendelike Groete, Sunset Bliss

Sunset Bliss
Christina D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina D

Pragtige prentjiemooi uitsig! Slaan jou asem weg.

Bietjie bekommerd oor honde wat nie daar moet wees nie! Dit bederf regtig die plek se ambience. Ek dink ons toestemming moes gevra gewees het aangesien ons nie ingelig was van blaffende honde nie.

Sunset Bliss's response

Beste Christina, Dit roer ons hart om te weet ons gaste beleef die Whale Manor met sy onbelemmerde panoramiese uitsig oor die Walkerbaai oseaan en Berge as asemrowend en prentjiemooi. Ons advertensie op Lekkeslaap/Travelground beskryf ons as troeteldier vriendelik, en soos per ons advertensie is ons Dolphin Suite met die tuin ons enigste eenheid wat troeteldiervriendlik is, met vooraf reëling. Ons het ongelukkig nie beheer oor blaffende honde onder in ons tuin of in die omgewing nie. Jammer vir enige ongerief. Vriendelike Groete, Sunset Bliss.

Sunset Bliss
Eliz O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eliz O
With spouse/partner

Amazing.

Dit was regtig baie lekker. Die akkommodasie sowel as die mense. Stunning. Die see view asemrowend. Sunset Bliss is tops.

Sunset Bliss's response

Beste Eliz
Dit was aangenaam om julle te kon akkommodeer in die Penguin Cottage, en te veneem het hoe amazing julle Sunset Bliss ervaar het.
Dit doen ons hart goed om te weet julle het ons gastediens en jul verblyf met die onbelemmerde see uitsig in die geheel as stunning beleef. Julle het 'n hele entjie gereis om by ons uit te kom, en vertrou ons julle kom volgende keer vir 'n lekker lang see vakansie.
Vriendelike Groete, Sunset Bliss

Sunset Bliss
Deon Leonie L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon Leonie L
With spouse/partner

Rustig, 'n pragtige uitsig oor die see met 'n mooi sonsondergang.

Baie vriendelike en aangename eienaars.

Sunset Bliss's response

Beste Deon, dit was so aangenaam om julle te ontmoet en te beleef het hoe julle die Penguin Cottage met ontspanne atmosfeer, rustigheid, asook die onbelemmerde see en berg uitsig, selfs die tuin met ons skilpaaie geniet het. Ons kon sien julle was gemaklik en tuis in die omgewing en omringende natuur. Kom skop weer gerus die skoene hier by ons uit. Vriendelike Groete, Sunset Bliss.

Sunset Bliss
Dirk P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk P

Uitstekend!

Vriendelik, skoon, netjies, gerieflik. Sal beslis aanbeveel!

Sunset Bliss's response

Beste Dirk en familie
Julle het 'n bitter lang pad gereis van bo uit Noord Wes. Ons is dankbaar ons kon julle verblyf aangenaam maak in die Dolphin Suite. Al was dit 'n vinnige inloer, sal dit heerlik wees om sulke 5 ster gaste vir 'n luilekker somer vakansie in die natuurskone Walkerbaai te kan huisves. Kom kuier gou weer by Sunset Bliss, om die Stoep met vuur pit en lang somer kuiers oor die oseaan te kom geniet.
Vriendelike Groete
Sunset Bliss

Sunset Bliss
Kathy S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kathy S
With spouse/partner

Dit was fantasties!

Pragtige uitsig en die eenheid is baie mooi ingerig. Skoon en netjies. Die ontvangs was wonderlik en ons het sommer tuis gevoel. Dis waarde vir geld.

Sunset Bliss's response

Beste Kathy
Ons gaste se genot by Sunset Bliss is vir ons belangrik, en is 'n skoon, netjiese en mooi omgewing vir ons prioriteit. Dit is altyd lekker om sulke oulike gaste soos julle te ontvang wat Sunset Bliss, die Walkerbaai oseaan, berge en die omgewing waardeer.
Kom kuier maar weer.
Vriendelike Groete

Sunset Bliss
Dirk B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk B
Individual traveler

Werklike goeie ligging met mooi see-uitsig en waarde vir geld.

Este en Stuart doen werklik die ekstra om mens tuis te laat voel, soos sak ys in vrieskas, plus bottel water en melk in die yskas, plus filterkoffie en beskuit. Groot bonus was Dana Snyman se boek "Onder die radar" op die rak, wat ek verslind het. Liefike Duiwelsgat-staproete skaars 100 m vanaf die huis.

Sunset Bliss's response

Beste Dirk
Dit was vir ons lekker om jou te geakkommodeer het. So dankbaar jy het die Penguin Cottage in sy geheel geniet met alles wat binne dit te offer is. Dit is vir ons belangrik om goeie leesstof te bied, en die res van die komplimentêre items is ons manier om ons gaste ekstra welkom te laat voel, na 'n lang rit. Dit doen ons hart goed as ons gaste ook die beeldskone Walkerbaai met alles wat dit offer geniet.
Kom kuier gerus weer met familie en vriende.
Vriendelike Groete
Sunset Bliss

Sunset Bliss
Annabélle D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annabélle D
Family with teenagers

Perfekte langnaweek by die see in 'n pragtige en baie netjiese wooneenheid.

Ons het heerlik gebly in die Whale Manor. Alles was tip-top en baie netjies. Pragtige see uitsig vanaf die stoep en lekker stapafstand vanaf die strand. Wonderlike kliëntediens van Esté en Stuart. Sal graag weer daar bly.

Sunset Bliss's response

Beste Annabélle,
Ons is dankbaar dat julle heerlik gekuier het en die Whale Manor met sy onbelemmerde uitsig en rustigheid oor die Walkerbaai oseaan geniet het. Kom ontspan spoedig weer om die staproetes al langs die see te geniet. Binnekort is die Walvisse ook vollop en spoggerig. Ons diens is ons passie.
Vriendelike Groete
Sunset Bliss

Sunset Bliss
Diane M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diane M
With friends

Fantastic views of Walker Bay and a great location to explore the area.

We stayed in the 4 sleeper Dolphin Suite which has a great little garden. The house is just what you need for a weekend away and comes complete with everything you could need - including complimentary rusks. Braai pit for stories under the stars and a sheltered braai area for the serious cooking. Although there are 2 bathrooms, only 1 has a shower so you need to access the main bedroom if you want to shower and have a roster. Would definitely return.

Sunset Bliss's response

Dear Diane
It does our heart good to hear how our guests enjoy the Dolphin Suite's patio with fire pit, and truly this is where the stars and Walker Bay ocean enchant one's soul with heaps of stories. It is our pleasure to spoil our guests. Come visit again soon.
Kind Regards
Sunset Bliss

Sunset Bliss
Yolande P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolande P
Family with teenagers

The accommodation was absolutely lovely and the setting was beautiful.

We had an amazing stay at Sunset Bliss and will definitely be back and highly recommend it to friends and family. I would also like to thank our hosts, Stuart and Este, for making our stay so comfortable and being such accommodating hosts, attentive to the smallest of details to make our stay comfortable and unforgettable. A huge thank you for the bottom of our hearts.

Sunset Bliss's response

Dear Yolande,
Our pleasure in hosting you and your unique family. So thankful to see you were able to enjoy the scenery of Walker Bay ocean, the trawlers that went out to sea, the breathtaking sunsets and even the garden of Sunset Bliss from the comfort of the Dolphin Suite. We would like you to visit again, and this time for a longer holiday.
Kind regards, Sunset Bliss.

Sunset Bliss
Elbe J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbe J
With spouse/partner

Rustig, beïndruk met goeie leesstof in eenheid.

Eenheid goed toegerus en gerieflik.

Sunset Bliss's response

Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Dit doen ons hart goed om te weet julle het die welverdiende wegbreek geniet, en is dit vir ons belangrik en lekker om met sorg goeie leesstof aan te skaf - Sielskos. Kom loer gou weer in vir 'n kuier om julself te verfris, en die natuurskoon en omgewing te geniet.

Sunset Bliss
Frenske O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frenske O
With spouse/partner

The unit was pet friendly (very important and with a nice sized garden). Was exceptionally clean and well stocked with all that one needs for a weekend away.

The hosts were incredibly helpful. The unit was fresh, clean and felt newly furnished. The location was a quiet road away from the sea which was the cherry on the cake. The bed was super comfy, with fresh, clean, new linen and big towels. The MWeb decoder had a full bouquet of programmes and the WiFi was great to have. Thanks for the coffee, the rusks, milk, bottled water, the wood and braai facilities. All in all a super stay and would love to go back as and when the occasion arises. The location was good for exploring the coastal path all along the rocky seashore, the wine farms and nearby Stanford.

Sunset Bliss's response

Dear Frenske , It was wonderful to have met you. We are glad you and the young Border Collie enjoyed your stay in the dog friendly unit the Dolphin Suite. Always good to hear our Sunset Bliss guests are exploring the Walker Bay area with so many places to visit, and lovely hiking trails along the coast. A fresh and clean unit and environment is always in the interest of our guests, and the few complimentary items are to make our guests feel welcome. Come visit again anytime soon and bring Ruffy your dog along.
Friendly greeting.
Sunset Bliss

Sunset Bliss
Maureen K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maureen K
With spouse/partner

The establishment was perfect for our needs and exactly as the pics on the website.

Would recommend to friends and family and make use of the establishment again. Very clean with modern features and had everything we needed and more. The hosts were friendly and open and very welcoming. Thanks to them.

Sunset Bliss's response

Dear Maureen
We are glad you enjoyed your stay at Sunset Bliss, en looking forward to your next stay with your family and friends. A kind and welcoming spirit is part of our humanity. Sunset Bliss Greetings.

Sunset Bliss
Michelle B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With spouse/partner

Booked this for my parents.

They thoroughly enjoyed the stay. Mum said she had not seen Dad so relaxed in years. Lovely accommodation. Lovely host. Quiet and peaceful but accessible to everything they needed for a comfy stay. Thank you so much.

Sunset Bliss's response

Dear Lorette en Brian
It was lovely to accommodate and host you. It is always gratifying to hear that guests at Sunset Bliss enjoy the tranquility and serenity away from the huzz and buzz and return home revitalized. You are welcome to visit us again.
Kind regards
Esté
Sunset Bliss

Sunset Bliss
Alta C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alta C
With spouse/partner

Pragtige plekkie.

Ons het heerlik gebly, dankie. Die eenheid is pragtig en die uitsig is net so pragtig.

Sunset Bliss's response

Beste Alta
Dit was al te heerlik om julle by Sunset Bliss te ontvang het. Dit was ook goed om te verneem het dat julle nog 'n nag ekstra wou bly, maar ons was reeds bespreek vir die naweek. Ons sal julle enige tyd weer as gaste wil akkommodeer, en dankie dat julle ons plekkie so goed nagelaat het. Tot ons weer ontmoet. Vriendelike Groete. Sunset Bliss.

Sunset Bliss
Elna C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna C
With spouse/partner

Baie mooi, skoon, gerieflike tweeslaapkamer-eenheid met pragtige see-uitsig.

Plek is splinternuut en ek hoop toekomstige huurders kyk mooi na die eenheid. Baie gawe eienaar. Gansbaai het soveel klein hidden gems, jy moet minstens 4 dae daar bly om alles te ontdek.

Sunset Bliss's response

Ons is dankbaar jy het jou verblyf eenheid met die netheid en natuurskoon geniet. Soos jy tereg sê, hier is ongelooflike mooi juweel plekkies om te ontdek, so voel welkom om ons weer te besoek, hierdie keer vir 'n langer tydperk, bring sommer die vriende en familie om saam te kom kuier. Dankie dat julle ons plekkie so goed nagelaat het. Vyf stêrre vir jou Elna.

Sunset Bliss
Melanie B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melanie B
Family with teenagers

Mooi, skoon en uitstekende ligging.

Sunset Bliss is smaakvol gemeubileer, met alle moontlike selfsorg benodighede. Alles was baie skoon en ons was baie vriendelik ontvang. Pragtige uitsig met speelplek vir die kinders. Ons gaan vir seker weer terug!

Sunset Bliss's response

Beste Melanie
Dit was heerlik om gaste soos julle uit die Paarl te akkommodeer het. So bly ons Dolphin Suite het julle as familie geval, met hondekinders en al. Kom kuier binnekort weer by Sunset Bliss in die pragtige Walkerbaai, en bring gerus vriende en familie saam. Vriendelike Groete. Sunset Bliss

Sunset Bliss
Weane F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Weane F
With spouse/partner

Amazing.

Julle sien my binnekort weer.

Sunset Bliss's response

Beste Weane
Dit is goed om te weet ons gaste vind Sunset Bliss Amazing, en julle is altyd welkom. Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike Groete

Sunset Bliss
Daniel Charl V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel Charl V

Baie baie lekker.

Sunset Bliss het alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie, sal enige tyd weer hier kom bly.

Sunset Bliss's response

Ons is dankbaar julle het dit geniet. Dit was vir ons baie lekker om vir julle as Upington familie en vriende tot diens te kon wees met jul verblyf vir die troue van jul dogter. Kom kuier gerus weer hier in Walkerbaai.

Sunset Bliss
Marieta B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta B
With spouse/partner

Wonderlike ervaring alles wat ons nodig gehad het vir lekker kuier en nog meer.

Sien sterre.

Sunset Bliss's response

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle Vrystaters het 'n Kaapse draai kom maak in moeilike COVID omstandighede, maar vertrou julle het ten spyte van dit alles julle gate uit geniet. Dankie dat julle Sunset Bliss gekies het vir een van jul besoekpunte. Ons is ook bly ons kon die woef akkommodeer in ons diere vriendelike eenheid, die Dolphin Suite.
Ons vertrou ons sien julle spoedig weer. Hierdie keer vir 'n moontlike langer kuier.

Sunset Bliss
Nicole R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole R
With spouse/partner

Fantasties!

Het vreeslik welkom gevoel, die plekkie was mooi netjies en die beste uitsig in Gansbaai. Sal vir almal aanraai om daar te gaan bly en sal definitief weer gaan kuier. Vreeslik baie dankie vir die goeie diens en julle vriendelikheid.

Sunset Bliss's response

Dit is goed om te weet julle het die Penguine Cottage met sy uitsig geniet. Kom volgende keer vir langer tydtjie en nooi familie en vriende om saam te kom kuier en geniet.

Sunset Bliss
Kevin A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kevin A

Great place, with a beautiful sea view, from the patio and two bedrooms.

The place was very neat and well kept you could pick up the owners of Este and Stuart went out of their way to add a beautiful touch, I was impressed! I was a bit nervous as I invited two other families to stay with us but when we arrived they were immediately impressed. Everything from the rooms to the kitchen and the amazing sea view from the patio was perfect! The owners were also very kind, the gas braai ran out of gas, and in a few minutes, Stuart was there to replace the empty tank.

Sunset Bliss's response

Service, a clean environment, and simple but colourful decor are our motto. Our guests should feel comfortable, but also enjoy a beautiful environment inside and out. So thankful you were able to enjoy the beauty of Walker Bay ocean and mountains with our area's pride the southern right whales, and they are still here. We want you to visit again when the beaches are open. Even if it's just for a short weekend getaway.

Sunset Bliss
Theunis D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis D
With friends

Heerlik ontspannend.

Ons was vriendelik ontvang in 'n silwerskoon Dolphin Suite! Die eenheid spog met 'n pragtige see-uitsig met al die geriewe wat jy moontlik nodig kan hê! Ons sal die eenheid beslis aanbeveel en weer daar oorbly.

Sunset Bliss's response

Julle is meer as welkom. Dit is altyd lekker as gaste terug keer om te kom kuier en geniet. Dan glo ons die strande sal weer oop wees.

Sunset Bliss
Liz B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz B
With spouse/partner

Awesome and blissful.

We really enjoyed our stay. The apartment was very well equipped and the location is fantastic. Thanks!

Sunset Bliss's response

Dear Liz, it was really nice to have accommodated you all the way from Pretoria for a week, and that you enjoyed Sunset Bliss and the surrounding area. We want to thank you for being 5-star guests who kept the place so neat and tidy. We would love you to come and visit us again.
Kind Regards

Sunset Bliss
Elna M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna M
Family with young children

Pragtige plek met mooiste uitsig!

Hierdie is so lekker plek. Baie goed ingerig. Stuart was vreeslik gaaf en behulpsaam. Ons het in die 4 bed eenheid gebly en dit het 'n lekker tuintjie. Dit is die ideale plek as jy iets van als wil hê (see, roetes, fietsry, natuur, wyn). Ons het dit so geniet.

Sunset Bliss's response

Dit was vir ons besonders aangenaam om julle as gesin te ontmoet het. Goed om te weet dat ons gaste uit Potchefstroom Sunset Bliss, die natuurskoon van Walkerbaai en omliggende areas geniet het met al die aktiwiteite in die omgewing vir besige adrenalien bytjies. Was ook aangenaam om te sien dat julle goed gebruik gemaak het van die uitgestrekte stoep van die Dolphin Suite met 'n vuurtjie en mooi sonsondergange. Ons weet dit was 'n lang pad vir julle tot in die Kaap, maar ons glo julle reis was die moeite werd. Kom kuier gerus weer volgende somer.

Sunset Bliss
Thelma O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thelma O
With friends

Fantastiese verblyf!

Ons was 'n groot groep van 11 volwassenes. Het 'n baie lekker naweek daar deurgebring. Die verskeie akkommodasie eenhede was uitstekend ingerig met al die nodige gerief (tot met 'n skottelgoedwasser), dit was baie netjies skoon met 'n ongelooflik mooi uitsig oor die see. Sal graag weer daar wil oorbly. Die bederf met die filter koffie in die wooneenhede was 'n groot lekkerte. Die gasheer Stuart was baie vriendelik en behulpsaam en was onmiddellik daar om te help as ons iets nodige gehad het.

Sunset Bliss's response

Julle is meer as welkom om ons weer te besoek, al is dit as individue of weer as 'n groot groep. Dit is verblywend om te weet ons gaste vind ons eenhede as goed ingerig en dit is vir ons heerlik om ons gaste met ekstra komplimentêre items te bederf. Diens is vir ons ten aller tye baie belangrik, en is ons strewe na gelukkige gaste. Dankie ook dat julle as groot groep ons eenhede met respek hanteer en geniet het.

Sunset Bliss
Helena M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena M
Individual traveler

Goed ontvang, netjies en skoon met ’n pragtige see-uitsig.

Alles wat mens nodig het is daar, plus bietjie ekstra soos melk, koffie, beskuit en water.

Sunset Bliss's response

So dankbaar jy het Sunset Bliss Penguin Cottage gekies vir jou wegbreek. Kom besoek ons gerus weer.

Sunset Bliss
Mari-lize B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari-lize B
Family with young children

Ongelooflik lekker, ons as gesin was nog nooit seemense nie, maar Sunset Bliss in Perlemoenbaai het ons harte gesteel en dis een van ons heel gunsteling-vakansieplekkies nou!

Die lekkerste huis, met die mooiste uitsig. Ons het walvisse beleef. So rustig en regtig mooi! Heeltemal verlief en meer as tevrede! Hulle sien ons weer!

Sunset Bliss's response

So dankbaar Sunset Bliss se Dolphin Suite kon julle 'n liefde vir die mooi Walkerbaai oseaan met sy trots die Southern Right Whales kweek. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet. Bring volgende keer die oumas en oupas saam om te kom kuier en ontspan. Verseker wil ons julle spoedig weer sien.

Sunset Bliss
Arnold V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold V
With spouse/partner

Absoluut amazing!

As jy jouself in Gansbaai bevind en jy bly nie by Sunset Bliss nie maak jy 'n groot fout. Este is 'n baie goeie gasvrou. Die huis is volledig met alles wat jy aan kan dink.

Sunset Bliss's response

Julle Noord-Kapenaars is meer as welkom. Kom kuier beslis hierdie keer vir 'n luilekker somervakansie. Sunset Bliss se strewe is om altyd puik diens, 'n mooi skoon "uncluttered" omgewing te skep en ons gaste so tuis moontlik te laat voel teen bekostigbare verblyf. Kom gerus weer.

Sunset Bliss
Faizah C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faizah C
With spouse/partner

Pure bliss.

We found the peacefulness and tranquillity we were looking for. Our hostess outdone herself. A most definite return for us. A huge thank you Estè.

Sunset Bliss's response

Thank you so much, Faizah. So glad you thoroughly enjoyed yourselves. Just what the doctor ordered. Please do return to revitalize when the hustle and bustle of the city's grip get too much. It was great hosting you.

Sunset Bliss
Dawie J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dawie J
With spouse/partner

Baie kalmerende en ontspannende kuiertjie.

Sunset Bliss is maklik om te bereik en 'n baie skoon en netjiese rusplekkie met 'n lieflike uitsig oor die see. Dis letterlik nét nodig om klere en kos te neem. Alles anders as kos en klere is reeds daar om 'n rustig kalmerende wegbreek te verseker. Dankie Sunset Bliss!

Sunset Bliss's response

Beste Dawie en Lanie, dit was heerlik om julle te ontvang het. Kom gerus terug vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die familie.

Sunset Bliss
Jan D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jan D
With spouse/partner

Ons het die verblyf by Sunset Bliss baie geniet.

Netjies en skoon, baie gerieflik geleë naby die see en wandelpaaie.

Sunset Bliss's response

Beste Jan en Marianne, julle is meer as welkom om weer te kom kuier, hierdie keer as die weer meer gunstig is. Ons streef daarna om voortdurend op te gradeer.

Sunset Bliss
Debbie A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Debbie A
Family with teenagers

Awesome place, overlooking the sea

Thank you Este who is a fantastic host. The place was neat, good value for money . We will definitely be back

Sunset Bliss's response

You are more than welcome Debbie and family. We would love you to visit again.

Sunset Bliss
Jason M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jason M
With friends

Excellent house with outstanding views and everything you'd need in the house plus more.

We went with a group of 10, rented the 4 and 6 sleeper. It's a very well looked after house with amazing views, the patio is well designed to protect you from the wind. The kitchen has plenty prep room and the gas braai is a treat. Really enjoyed being close to the water and lovely walk along the sea to the beach (10/15 mins) One thing to be aware of is the 3 units are very close together but each unit has their own place for privacy. Este is a wonderful host who really cares about the place, would recommend staying.

Sunset Bliss's response

Thank you so much Jason, I appreciate. I would also like to thank your group of postgraduate students and friends for treating the property with respect. It was good to see that you youngsters were so calm and mature, and enjoyed yourselves and nature.
You are welcome to visit us again.

Sunset Bliss
Deon C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon C
With spouse/partner

Uitstekend.

Wonderlik skoon, mooi en rustig.

Sunset Bliss's response

Baie dankie, Deon. Kom kuier gerus weer, en wees ten aller tye verseker van ons beste diens en akkommodasie.

Sunset Bliss
Ryan R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryan R
With friends

Voorwaardelik luuks en vriendelike mense baie skoon en mooi

Baie lekker gebly in n mooi skoon huis met hout en ys en alles wat mens kan voor vrae. beddens baie sag en die accomodasie het alles wat mens nodig het vir lekker slap in Gansbaai. Regtig die moiete werd en ons sal weer kom.

Sunset Bliss's response

Our pleasure Ryan, it was great to accommodate you. Sunset Bliss's vision is to make their guests feel at home and relaxed. We would love you, friends or family to visit again.

Sunset Bliss
Mari S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari S
Family with young children

Voorwaar Sunset Bliss

Ons het heerlik gekuier in die pragtige netjiese plek. Ons kon walvisse dophou vanaf die balkon. Die gasheer het baie moeite gedoen, sal verseker die wooneenhede aanbeveel.

Sunset Bliss's response

Dit was 'n plesier om jul en kinders se verblyf onvergeetlik te maak. Ons is dankbaar dat jul Walkerbaai se trots "die Southern Right Whales" kon beleef vanuit die gerief van die Whale Manor. Jullle is welkom om weer te kom vir 'n ontspanne wegbreek of vakansie.

Sunset Bliss
Oursula L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Oursula L
With friends

Heerlike kuier met pragtige uitsigte.

Ons was 3 paartjies met ons kinders en was aangenaam verras met die Whale Manor-huis. Die huis was baie netjies en het als wat jy benodig om 'n luilekker wegbreek te geniet. Die huis se uitsigte is ongelooflik mooi. Die hoogtepunt was om die walvisse vanaf die balkon en die groot uitkykvensters van die kamers te kan sien. Die eienaars Estè en Stuart was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan kuier. Baie dankie Estè en Stuart.

Sunset Bliss's response

As ons eerste gaste na die restourasie van die familie woning, en die erge inperking was dit aangenaam om julle te ontvang het. Kom kuier gerus weer. Julle het gekom as vreemdelinge maar gegaan as vriende.

Sunset Bliss
Megan V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Megan V
With spouse/partner

We had a lovely and peaceful stay at the Sunset Bliss Penguin Cottage.

The owners communicated well, were friendly and we were warmly received. The cottage was private and comfortable with a lovely ocean view.

Sunset Bliss's response

Thank you so much Megan, we appreciate. You are welcome. Sunset Bliss strive to provide our guests with the best comfort and service at all times. You were here when the weather was cold and windy. Come and visit again soon as the weather gets nicer now. The whales are still here, and sometimes until December.

Sunset Bliss
was R900
From R585
per night (Sleeps 2)
was R900
From R585
per night (Sleeps 2)
was R900
From R585
per night (Sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 63 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13bc48769f8a99de433f5d8ca0e69a8d074e68be5df0d4260e11883d17250e7932faa100cdff19cfa6aa523f4c195625cb8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, now From R585  per night (Sleeps 2) 52 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!