The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sunset Cabin | TravelGround
+8

Sunset Cabin

7 reviews
Self Catering

Review Summary

2.8 out of 5from 7 reviews for Sunset Cabin
Cleanliness
2.0/5
Service
2.3/5
Location
3.7/5
Safety
3.6/5
Value for money
2.6/5
Coenraad B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Coenraad B
Family with young children

Nie gou weer nie.

Gas lek erg in die kombuis en die gasreuk is onbeskryflik erg. Kon nie slaap nie. Beddegoed was vuil. Braai area lyk soos 'n scrapyard. Hope vuil goed in die boot voor die huis. Hulle kon die plek gerus mooier maak, baie potensiaal. Ons het geboek vir twee nagte, gery na een nag. Nog 'n nag sou ons nie kon deur maak nie. Geen warm water. Glad nie 'n self catering unit, daar is niks.

Hugo L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hugo L
With spouse/partner

Our first visit to Sunset Cabin and Suiderstrand, pleasantly surprised by the view over the bay and the quietness.

Friendly service, beautiful fisherman's cottage. What a privilege to stay in this little gem. Beautiful view. Wind was a bit bothersome, but that's part of the sea. Had a great stay and will definitely go again, maybe with our kids and grandkids next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eerste besoek aan Sunset Cabin en Suiderstrand, was aangenaam verras oor die uitsig oor die baai en die stilte.

Baie vriendelike diens. Pragtige vissershuisie. Wat 'n voorreg dat ons in dié klein juweel kon deel. Pragtige uitsig. Wind was bietjie lastig, maar dit is mos maar deel van die see. Baie lekker gebly en sal definitief weer wil gaan, dalk met kleinkinders en kinders saam volgende keer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynette V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lynette V
Family with teenagers

Oulike plekkie met baie potensiaal.

Met aankoms was huisie nie vooraf skoongemaak nie. Taai, vetterige vloere. Sigaret-as orals. Die huisie bestaan uit 2 vlakke met 'n kombuis op die grondvloer en die boonste vloer. Ons moes die yskaste self skoonmaak na 'n lang rit vanaf Pretoria. Van die beddegoed was vuil gewees. Die eienaar was nie veel gepla met ons klagtes nie.

Lizelle P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lizelle P
With friends

Sunset Cabin benodig aandag.

Probleme waaroor vorige gaste 4 maande vantevore gekla het, is steeds nie herstel nie (bv. lekkende toilette). Dit is nie 'n 2-slaapkamer eenheid nie maar 2 afsonderlike eenhede. Die parkering waarna verwys word, is nie begaanbaar met 'n gewone voertuig nie (voertuig het herhaaldelik geskuur). Die onderste eenheid, veral, was regtig vuil en glad nie skoongemaak voor aankoms nie. Stortgordyn was swart van vuilheid. Nadat ons gekla het, het agent stortgordyn afgelaai, maar dit was te kort wat veroorsaak het dat hele vloer nat is wanneer stort gebruik is. Kombuisware vol stof en raspers en ander eetgerei so geroes dat dit onbruikbaar was. Sunset Cabin kan 'n wonderlike bestemming wees, maar dan sal die eienaar aandag aan die plekkie moet gee.

Glaudi S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Glaudi S
Family with teenagers

Aaklig! Die swakste verblyf waarin ek nog ooit gebly het!

Die huis is besonders verwaarloos! Dit was vuil met stukkende deure en krane wat nie werk nie. Daar is steil trappies en geen parkering vir jou voertuig nie. Ons bakkie moes in die son in die stof pad bo in die straat staan! Die matrasse is glad nie meer geskik om op te slaap nie. Die buitebraai is pateties. Die bosse om die huis en so erg dat jy moet koes vir al die goggas wat deur die nag daaruit kruip! Dit is regtig vuil rondom die huis! Daar lê ou rommel rondom die huis en is als omtrent geroes. 'n Geroeste waaier in die kamer, geroeste yskaste wat byna glad nie koud maak nie, stukkende deurknippe ens. Dit was die aakligste naweek wat ek nog ooit gehad het!

Elsa V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elsa V
With friends

Heerlike, rustige omgewing as jy wil wegbreek van die gejaagde lewe.

Dit is 'n heerlike plekkie, maar benodig net aandag. Die waterdruk is baie swak in die boonste badkamer en mors baie water tot die water warm is. Die onderste badkamer se toilet lek en veroorsaak dat die vloer gedurig nat is en in die stort drup die water, wat baie watervermorsing veroorsaak en die druk is ook maar swak.

Hermar P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hermar P
With spouse/partner

Vreeslik rustig.

Baie lekker ligging naby hengelplekke. Pragtige uitsig oor die see van die stoep af.

From R800
per night (sleeps 6)
From R800
per night (sleeps 6)
From R800
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 174 Seemans Road, Suiderstrand, 7287, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3MuTPBa2c1PxBFlrrA28Dm5ATLTOgIa0A11cpFjkmQUSPg5UvQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 6) 7 5 1 3 174 Seemans Road Suiderstrand 7287 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.814445 19.957052
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!