The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sunset Manor Guest House | TravelGround
+24

Sunset Manor Guest House

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 59 reviews for Sunset Manor Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Bianca J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bianca J
With spouse/partner

Had a lovely quiet night's rest.

Excellent service and friendliness of staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike stil nagrus gehad.

Uitstekende diens en vriendelikheid van personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marissa M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marissa M
Family with teenagers

Gerieflike, netjiese gastehuis.

Dis die derde keer dat ons hier tuisgaan. Baie gerieflik, netjies en skoon, ontbyt baie lekker. Sal weer bespreek.

Marissa M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marissa M
Family with teenagers

Gerieflike verblyf.

Ons het baie lekker gebly - kamer baie ruim en alles was in goeie toestand. Personeel baie vriendelik en behulpsaam, aandete op kort kennisgewing voorsien. Bondel wasgoed vir ons gedoen in kort tydperk oor 'n naweek. Ontbyt was heerlik en was al baie vroeg beskikbaar aangesien ons vroeg moes vertrek. Baie dankie vir julle goeie diens.

Helen N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helen N
With spouse/partner

Uitstekend.

Vriendelike personeel, lekker kos, mooi kamer. Sal definitief weer daar oornag.

Monica V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica V
On business

Sal vir enige iemand aanbeveel - Sunset Manor “tick” al die boksies.

Ek ken Potch glad nie en was baie op my senuwees oor waar ek 'n gastehuis gaan kry wat goeie sekuriteit het (elektriese omheining 'n moet), skoon en netjies is, asook lekker aandete teen 'n goeie prys bied. Sunset Manor het aan al die vereistes voldoen en glad nie teleurgestel nie. Lebo was ook baie hulpvaardig en vriendelik wat 'n cherry op die koek was. Sal daarom met 'n geruste hart Sunset Manor kan aanbeveel!

Leon D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon D
With spouse/partner

Pragtig, smaakvol en ruim.

Vriendelike ontvangs, kamer was pragtig, netjies en ruim. Ontbyt was smaakvol en heerlik. Sal enige tyd weer by Sunset Manor tuis gaan.

Deon S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon S
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Vriendelik en baie behulpsaam. Goeie sekuriteit.

Marike U - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marike U
On business

Redelik sedelik.

Goeie diens, etes so-so.

Conrad V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrad V
On business

Vreeslike mooi!

Baie mooi, netjiese verblyf met werklik allies wat jy nodig het. Vriendelik en behulpsame eienaar.

Abre O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abre O
With spouse/partner

Baie vriendelike personeel, pragtige kamers, goeie diens.

Vriendelike personeel, selfs met laat aankoms. Pragtige kamers met alles wat nodig is. Goeie diens. Sal aanbeveel.

Arie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arie V
Individual traveler

Excellent accommodation.

Simple self-catering is even possible. Includes a microwave. The only item that was missing is a blanket for people who just cannot sleep under a duvet.

Abraham V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Abraham V
With spouse/partner

Die gastehuis is pragtig, maar die viersterstatus is misleidend.

Ons het Vydagaand daar oornag, die ontvangs die middag was aangenaam en vriendelik. Die volgende oggend het ons egter 'n waterkrisis beleef. In die eerste plek kan ek nie glo dat die stort nog een is binne die bad nie. Die stortkop is klein en baie onprakties. Nadat ek die water vir 5 minute laat loop het kon ek steeds nie warmwater kry nie. Ontvangs is gekontak en na 'n ruk het hul agtergekom dat die warm- en kouewater omgedraai is, dit nadat daar nog 5 minute se water weggespoel is - opsoek na warmwater! Dit was egter nie die einde nie, toe ons begin stort het die water wisselvallig gevloei, soms het ons water gehad en soms 'n enkele dun straaltjie. Nodeloos om te sê, die stortervaring was 'n fiasko. Na ontbyt was die waterdruk beter, beteken dit dat as ander gaste rondom jou kamer stort iemand aan die kortste end trek? Dan ook: kan mens nie maar vir ontbyt self inskep nie? Self besluit hoeveeel jy wil eet en waarvan? Indien dit die geval is, sal daar minder kosvermorsing wees. Sunset Manor is 'n mooi plek maar die stortkonsep en watersituasie is uiters telleurstellend.

Sunset Manor Guest House's response

Goeie dag Martie
Baie dankie dat jy van Sunset Manor gebruik gemaak het. Die betrokke eenheid word verhuur as 'n eenheid met 'n bad. Ons het baie gaste wat aandring op 'n bad. Ons het dus eenhede met 'n bad, 'n stort of beide en wanneer gaste ons inlig van hul voorkeur probeer ons hulle daarvolgens akkomodeer. Weens die stadsraad wat herstelwerk aan 'n gebarste pyp gedoen het, het ons probleme met die drukking ervaar tesame met die gas geysers wat aan en af skakel as gevolg van die gebrek aan drukking. Jammer oor die ongerief. Ons waardeer dit wanneer gaste voorstelle met ons bespreek. Die ontbyt is 'n tameletjie, omdat sommige mense vir 3 skep en dus word kos gemors. Sommige gaste verkies ook om nie self te skep nie.
Groete
Sunset Manor

Sunset Manor Guest House
Leon S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leon S
With spouse/partner

Definitief oorprys.

Geadverteerde WiFi onbruikbaar omdat dit aanhoudend afskakel op drie verskillende toestelle. Klein irritasies soos leë toiletsproei en bedlamp wat nie werk nie, het die indruk gelaat dat die huishouding nie 100% funksioneer nie. Admin? Ek het gevra vir kwotasie sonder ontbyt, maar moes steeds volle tarief betaal. Reeds 'n dag na vertrek word ek steeds geteister oor 'n bedrag wat reeds 'n dag voor aankoms oorbetaal is en wat kwansuis nie bevestig kan word nie.

Sunset Manor Guest House's response

Goeie Dag

Baie dankie dat u van Sunset Manor gebruik gemaak het.
Internet op 31 Desember is en sal altyd n frustrasie wees en ongelukkig moet ons soos alle ander gastehuise van 'n buite-verskaffer gebruik maak. Die balans van u betaling moes by die gastehuis betaal word en nie aan Lekkeslaap nie. Dit het verwarring veroorsaak. Ons waardeer dit wanneer gaste kwessies dadelik onder ons aandag bring, soos in die geval van die lugverfrisser en bedlampie kon ons dit dadelik reggestel het ek vra om verskoning daarvoor. U is welkom om my direk te kontak oor n terugbetaling van die ontbyt.

Groete
Bennie Peters
Sunset Manor

Sunset Manor Guest House
Elsabe M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe M
With spouse/partner

Excellent service!

Thanks so much, we slept so well at Sunset Manor. Stunning place with friendly service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens!

Baie dankie, ons het so lekker geslaap in Sunset Manor. Pragtige plek met vriendelike diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rianna V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianna V

Veilig, skoon, netjiese kamers en vriendelike ontvangs.

Veilig, skoon, ruim en netjiese kamers, met 'n vriendelike ontvangs. 10 minute weg van die Snow Flake venue, waar ons 'n troue bygewoon het.

Wilhelm P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelm P
With spouse/partner

Baie luuks.

Baie netjies, goed versorg, goeie diens en baie lekker ontbyt.

Angelica B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angelica B
With spouse/partner

Lieflike gastehuis met vriendelike diens.

Baie goeie gastehuis wat goeie waarde vir geld bied. Klein dingetjies i.t.v. instandhouding kan wel bietjie aandag kry maar oor die algemeen 'n goeie keuse.

Werner D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Werner D
With spouse/partner

Baie lekker rustige omgewing.

Ons het baie lekker daar gebly. Hulle was almal baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie netjies en modern. Die parkering en omgewing was veilig en ons het ons smullig geëet aan die lekker ontbyt wat voorgesit was.

Natasha J - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Natasha J
With friends

Accommodation was very good.

Enjoyed it a lot! Beautiful and service is 10/10. Will recommend the accommodation! Definitely worth while!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was besonders goed.

Het dit baie geniet! Regtig baie mooi en diens is 10/10. Sal die verblyf aanbeveel! Verseker die moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sharon K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon K
With spouse/partner

Netjies, skoon, vriendelik - goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Janine R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine R
Family with young children

Very hospitable and helpful. Will definitely go again.

Was lovely! Rooms are beautiful and spacious. Very luxurious. Breakfast was delicious!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontsaglik gasvry en hulpvaardig. Sal beslis weer soontoe gaan.

Was heerlik! Kamers is pragtig en ruim. Baie luuks. Ontbyt is heerlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben W - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben W
With spouse/partner

Very friendly host and the breakfast is delicious!

Very friendly reception and the room is very neat. Secure parking. The breakfast is top notch.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike gasheer en die ontbyt is heerlik!

Baie vriendelik ontvang en die kamer is baie netjies. Veilige parkering. Die ontbyt is uit die boeke uit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roelien W - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien W
With spouse/partner

Absoluut fantasties! Sal definitief weer daar bly!

Die kamers is so mooi, skoon en netjies. Alles was ongelooflik, en veral die diens. Veilige parkering, gemaklik geslaap, en heerlike ontbyt. Sal definitief Sunset Manor aanbeveel!

Corrie P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corrie P
On business

Goed geleë met vriendelike diens, skoon netjiese kamers.

Waarde vir geld met goeie ligging en vriendelike diens.

George F - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George F
With friends

It was a very pleasant experience!

Will stay there again anytime! Friendliness and hospitality guaranteed!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Baie aangename ervaring gewees!

Sal enige tyd weer daar gaan bly! Vriendelikheid en gasvryheid gewaarborg!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul F
With friends

Very neat.

It was a nice experience once again. A very neat and clean guesthouse. Bennie goes out of his way to meet guests' expectations. A place with a warm heart!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Was weereens 'n lekker ervaring. 'n Baie netjiese en skoon gastehuis. Bennie gaan uit sy pad uit om in die gaste se behoeftes te voorsien. 'n Plek met 'n warm hart!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie T - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie T
With spouse/partner

Safe, luxurious accommodation with wonderful breakfast and hospitality.

The accommodation surprised us completely. Lovely rooms, farm breakfast, and very friendly owners. The guesthouse is situated in a quiet part of town, across from a field where we could watch horses and birds from our balcony. The mattress and pillows was very comfortable. We can come back here any time, and recommend Sunset Manor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige, luukse verblyf met wonderlike ontbyt en gasvryheid.

Hierdie verblyf het ons behoorlik verras. Lieflike kamers, boere ontbyt en baie vriendelike eienaars. Die gastehuis is geleë in 'n baie stil deel van die dorp, oorkant 'n veld waar ons die perde en voëls van ons balkon kon dophou. Die matras en kussings was heerlik gemaklik. Ons sal enige tyd weer hier bly indien nodig, en kan Sunset Manor beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariaan P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan P
Individual traveler

Very nice with friendly service.

Thank you very much for nice accommodation. It's truly an excellent place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker gewees met vriendelike diens.

Baie dankie vir die lekker verblyf. Dit is werklikwaar 'n puik plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindie S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie S
With spouse/partner

Outstanding service.

We only stayed one night at Sunset Manor, but it was very nice. Bennie is hospitable and friendly and makes the best breakfast! Will definitely recommend it to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens.

Ons het slegs een aand by Sunset Manor gebly, maar dit was baie lekker. Bennie is gasvry en vriendelik en maak die beste ontbyt! Sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerbrand P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerbrand P
Family with teenagers

Very good stay!

The owner goes out of his way to make the stay as convenient as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie verblyf!

Eienaar gaan uit sy pad om die verblyf vir jou so gerieflik soos moontlik te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda K
With spouse/partner

Vriendelike eienaar en uitstekende diens.

Ons is vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Die kamer is baie gemaklik en skoon. Ons sal weer kom kuier.

Debbie C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie C
On business

Beautiful guesthouse and best breakfast!

From the moment we arrived we were treated like royalty. Bennie, thank you very much for your hospitality and delicious breakfast! I recommend Sunset Manor whole-heartedly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gastehuis met die beste ontbyt!

Van die oomblik wat ons gearriveer het is ons op die hande gedra. Bennie, baie dankie vir jou gasvryheid en heerlike ontbyt! Kan Sunset Manor sonder twyfel 'n aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Uitstekend!

Puik diens, puik verblyf, sentraal geleë. Ek sal Sunset Manor weer besoek en beveel hom hoogs aan. Bennie gaan uit sy pad uit om gaste tuis te laat voel en die ontbyt was voortreflik.

Lee-ann M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann M

Very nice!

The rooms were neat and the breakfast was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Kamers was netjies en ontbyt heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V
With spouse/partner

Very nice and we enjoyed our stay.

We stayed on the top level and it had wooden floors. The only problem was for the people below us. When moving upstairs they can hear it below. The accommodation, breakfast and hospitality was top notch. Thanks for everything!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en het ons verblyf geniet.

Ons het op die boonste vlak gebly en dit is hout vloere. Die enigste probleem is vir die mense aan die onderkant van ons. As jy bo beweeg dan hoor hulle dit aan die onderkant. Die verblyf, die ontbyt en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Dankie vir alles!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robert C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Robert C
With spouse/partner

Difficult guests, but wonderful owners.

The night was a struggle, but the hospitality and the service of the owners is something you don't find often in the hospitality industry. World class!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Moeilike gaste maar wonderlike eienaars.

Die aand het moeilik verloop maar die gasvryheid en die diens van die eienaar is iets wat baie skaars is in die gasvryheidsbedryf - wêreldklas!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelia H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia H

Vriendelike diens.

Verwelkomend, vriendelike diens.

Marizelle V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizelle V
Family with young children

Heerlik gebly.

Vreeslik gasvry, ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar tuisgaan.

Riette B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette B
Individual traveler

Baie aangenaam.

Kamer was silwerskoon en baie gemaklik ingerig. Lekkerste bad wat ek in 'n lang tyd gehad het. Bennie het selfs vir my aandete gegee. Ontbyt was heerlik. Baie vriendelik en behulpsaam. Ek het heerlik gebly. Sal beslis weer daar bly.

Roelien F - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien F
With spouse/partner

Everything was spotless.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was pynlik netjies.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecile G - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cecile G
Individual traveler

Very neat and nice accommodation.

Had a nice stay, everything was very neat and clean, and the folks were very friendly! I recommend Sunset Manor Guest House.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese en lekker verblyf.

Baie lekker gebly, alles baie netjies en skoon, en baie vriendelike mense! Kan Sunset Manor Guest House aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda Z - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda Z
With spouse/partner

Lovely, friendly help and reception.

The only complaint I have is that the room did not have a shower. It did have a lovely bath, but it was without a railing. If you are older, like us, rather ask about this before booking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, vriendelike hulp en ontvangs.

Al beswaar was dat ons kamer nie 'n stort gehad het nie. 'n Lieflike bad wel, maar dan weer sonder handreling. So, as jy ouer is soos ons vra liewer voor die tyd

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hermien V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien V
With spouse/partner

Fantasties!

Fantastiese verblyf! En waarde vir geld! Die gastehuis is baie mooi en netjies, en die eienaar, Bennie, is so vriendelik en gasvry! Sal Sunset Manor aan almal aanbeveel! En die ontbyt was heerlik. As ons weer in Potchefstroom se rigting gaan, sal ons beslis weer bespreek by Sunset Manor!

Vanessa S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa S
With spouse/partner

Die diens was uitstekend en ons tyd daar was aangenaam.

Die kamers was netjies en modern en die fasiliteite is baie mooi. Dit was maklik om te vind.

Mark K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark K
With spouse/partner

Just what was required.

Short, sharp and to the point.

Marinda D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda D
With friends

Gasvryheid en vriendelikheid kan nie gekoop word nie.

Hier kry jy dit as 'n bonus! Hulle voorsien in elke behoefte. Sal die plek met graagte aanbeveel.

Irma R - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma R
With spouse/partner

Was baie verras met die pragtig gemeubileerde kamer.

Demi het ons dadelik by die kar kom groet en direk na ons kamer geneem. Die keurige gemeubileerde kamer was voorwaar 'n aangename verrassing. Die ontbyt is in die kamer bedien omdat Demi moes gaan toets skryf, maar was heerlik! Sal beslis volgende keer weer daar oornag. Die veilige parkering en sekuriteit het mens rustig laat slaap.

Andre B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B

Verblyf was baie aangenaam en ek kan dit werklik aanbeveel.

Ons het die verblyf werklik geniet. Bennie was baie behulpsaam en vriendelik en die plek was baie netjies en skoon.

Rochelle S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle S
Individual traveler

Wonderlike ervaring!

My verblyf by Sunset Manor was lieflik - die gasheer is professioneel en vriendelik, die ontbyt is fantasties en die bed het vreeslik lekker geslaap. Ek sal nie weer in Potchefstroom by 'n ander plek bly nie!

Ida M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida M
With spouse/partner

Netjies skoon gerieflik.

Sal weer bespreek by Sunset Manor.

Lize P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize P
Family with teenagers

Amazing soos altyd.

Dis 'n lieflike plek met professionele diens. Inteendeel, Bennie doen altyd baie meer as wat van hom verwag word. Uitstekend.

Jacques W - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques W
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld en uitstekende diens.

Wat 'n wonderlike ervaring. Ek en my vrou het vir een nag oor gebly en was van aankoms tot vertrek na ons benodigdhede omsien. Die eienaar, Bennie, is 'n uitstekende gasheer en baie betrokke. Kan nie wag vir my volgende wegbreek na Sunset Manor toe nie. Uitstekend!

Riaan V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
Individual traveler

Ons het regtig lekker gebly!

Ek was in Potch vir 'n troue en het hier gebly vir een aand! Die kamer was regtig mooi ingerig en alles was mooi skoon en in plek! Ek sal hierdie plek regtig aan vriende voorstel!

Mariaan B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan B
With spouse/partner

Uitstekend!

Sien die sterre.

Dina-louise B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dina-louise B
With spouse/partner

Baie netjies en gasvry.

Baie dankie vir 'n heerlike tyd. Die eenhede is goed beplan en baie netjies. Bestuur behulpsaam en baie gasvry.

Marietjie N - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie N
With friends

Splinternuut, pragtig en stylvol. Vriendelike diens.

Sunset Manor Guest House is splinternuut en pragtig. Bennie het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Dit is sentraal geleë en maklik bereikbaar. Ons het heerlik geslaap op die ekstra lengte beddens en baie gemaklike matrasse, onder kraakvars linne. Die kamers is stylvol, nuut en baie skoon. Die ontbyt was 'n fees. Ek sal Sunset Manor Guest House definitief aanbeveel. Die balkonkamers is die beste.

Yolanda P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolanda P
With spouse/partner

Fantasties! Baie behulpsaam en vriendelik.

Ek het nog nooit so 'n goeie ervaring gehad en sulke goeie diens gekry soos by Sunset Manor nie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Hou aan met julle puik diens!

Sandra D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sandra D

Wonderlike plek!

Ons het heerlik daar gebly tydens die Aardklop Kunstefees! Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie smaaklike ontbyt en baie goeie en vriendelike diens.

Herma Swanepoel S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herma Swanepoel S
Family with teenagers

'n Heerlike blyplek!

Baie behulpsame en ywerige gasheer. Dit was lekker om daar aan te kom en in die lugversorgde kamers te kon ontspan. Bennie Peters (gasheer) was baie vriendelik en behulpsaam. Alles in die kamer was splinternuut, netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap. Die ligging is uitstekend - 'n stil area, maar naby genoeg aan die Noordwes Universiteit waar ons wou wees.

From R1 095
per night (for 2 people)
From R1 095
per night (for 2 people)
From R1 095
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Kanaalstreet, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQv2GcUQjnwZotNwLKwQf4QkmuVkZJSZ09t9tGWwn2rbtWp1cL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 095  per night (for 2 people) 59 5 1 5 4 Kanaalstreet Van Der Hoffpark 2531 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.704225054872 27.109779755225
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!