Review Summary
Albrecht S - Nov 2019
Overall score
Everything needed with lovely lawn and very safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat nodig was met heerlike grasperk en baie veilig.
Elba was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie privaatheid gehad. Eenheid was pynlik netjies en daar was 'n bottel wyn om my te verwelkom. Die eenheid is baie goed ingerig en uitgelê. Die area is baie mooi en ek het baie veilig gevoel. Sunset Splendour is sentraal geleë in Noordhoek en dit was heerlik om te verken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Grant A - Mar 2018
Overall score
Baie lekker.
Sunset Splendour Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n groot plesier vir ons om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Natasha T - Jan 2018
Overall score
Ongelooflike plek vir enige wegbreek.
Adele G - Dec 2017
Overall score
Excellent value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld!
Sunset Splendour was een groot bederf! Baie netjies en luuks, en Elda en Gerrit is so gasvry! Sal hierdie verblyf beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tracey M - Jul 2017
Overall score
Great accommodation.
Jeff B - Mar 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ek en my lewensmaat was verwelkom met uitstekende dienste en sal beslis weer Sunset Splendour besoek binnerkort. Die plek is net fantasties. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dirk L - Feb 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Was baie gasvry ontvang. Eenhede baie luuks en stylvol. Elba en Gerrit het ten alle tye seker gemaak dat ons week by hulle onvergeetlik sal wees. Het Romeo baie geniet en gaan hom mis. Beste verblyf op ons 3 weke vakansie gewees. Sal dit vir almal aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beverley B - Feb 2017
Overall score
Absolute tranquility from the cities' hustle and bustle.
Annelien S - Jan 2017
Overall score
Absolutely worth it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut die moeite werd!
Sunset Splendour is die perfekte plek om by tuis te gaan. Die eenhede is gerieflik en modern toegerus met alles wat nodig is. Die swembad en erf is groot genoeg vir die kinders om heerlik in te baljaar. Elba en Gerrit is vriendelik en gasvry en ons kon nie vir beter gevra het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunset Splendour Guesthouse's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê en ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Leandri D - Jan 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Dit was die perfekte plek vir ons vakansie. Perfek geleë met pragtige geriewe. Die plek is baie netjies en baie modern. Beslis die moeite werd vir enige reisiger.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunset Splendour Guesthouse's response
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het tydens julle vakansie en ook vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Anlia A - Jan 2017
Overall score
Heerlike, luukse verblyf teen 'n bekostigbare prys. Ons het werklik tuis gevoel.
Sunset Splendour Guesthouse's response
Baie dankie vir julle ondersteuning deur by ons tuis te gaan die vakansie en ook vir die positiewe terugvoer.
Dit was regtig vir ons so lekker om julle hier te he en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms!
Vriendelike groete.
Gerrit en Elba.
Geert L - Oct 2016
Overall score
Wonderlike, moderne eenheid, met alles wat nodig is vir 'n kort of lang vakansie.
Sunset Splendour Guesthouse's response
Baie dankie Geert vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om julle to kon huisves en is baie bly dat julle dit geniet het! Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Elba en Gerrit van Zyl
Anzel V - Apr 2014
Overall score
Dit was beslis die beste verblyf tydens ons vakansie!
Reinette D - Apr 2014
Overall score
Baie dankie.
Jan N - Apr 2014
Overall score
Ons het so lekker gebly! Die eienaars is baie aangenaam.
Daniel D - Apr 2014
Overall score
'n Vriendelike gasheer. Waarde vir geld.
Rhoda V - Jan 2014
Overall score
Wonderful experience!
Radek W - Dec 2013
Overall score
Perfect place, nice staff
Jacques S - Nov 2013
Overall score
Lekke!
Ketan N - Oct 2013
Overall score
Wonderful value for money place to stay
Rina B - Sep 2013
Overall score
Goed.
Andries K - Aug 2013
Overall score
'n Baie huislike, gerieflike plekke naby alles.
Johann E - Jul 2013
Overall score
Baie vriendelik ontvang en goed na ons behoeftes omgesien.
Toni D - Jul 2013
Overall score
Neat, clean and inexpensive - good value for money.
Horos N - Jan 2013
Overall score
Fantastic
Louwtjie S - Feb 2011
Overall score
Tevrede met verblyf
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Sea Cottage Drive, Noordhoek, 7985, Western Cape
- All ages welcome