Sunshine Self Catering
Review Summary
Wilma S - Nov 2019
Overall score
Rustig en waarde vir geld.
Driekie V - Aug 2019
Overall score
Dis gerieflik geleë.
Una G - Apr 2019
Overall score
Absolutely wonderful accommodation, customer service, cleanliness, location and safety.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut wonderlike akkommodasie, kliëntediens, netheid, ligging en veiligheid.
Ons het ons verblyf by Sunshine Self Catering ten volle geniet. Ons het 5 nagte oorgebly en kan net met lof praat van ons gashere en die diens wat ons ontvang het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rodney S - Sep 2017
Overall score
Very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies.
Goeie diens en maklik om te kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lourens V - Aug 2017
Overall score
Skoon en netjies.
Neel R - Jul 2017
Overall score
Neat and modern facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en moderne geriewe.
Die kommunikasie en aanwysings voor besetting was goed gedoen. Ons was vriendelik ontvang en basiese reëlings was duidelik gekommunikeer. Ons verblyf was netjies en daagliks versien/skoongemaak. Parkering aan binnekant, dog veilig, was nogal knap en het jou parkeervermoë getoets wanneer alle eenhede beset is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sharon H - Jun 2017
Overall score
Well-equipped unit with a good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegeruste eenheid wat baie goed geleë is.
Met aankoms het ons welkom gevoel. Die eenheid is baie goed uitgelê en besit oor alles wat jy benodig vir 'n wegbreekkans.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frank H - Dec 2016
Overall score
Intiem, pragtige wêreld.
Ria C - Oct 2016
Overall score
Awesome!
Wanda V - Sep 2016
Overall score
Sentraal geleë
Siphiwe M - Aug 2016
Overall score
I had a great time.
Lida S - Apr 2016
Overall score
Ons het lekker gebly.
Ganas G - Mar 2016
Overall score
Ideal for short term stays.
Jorika S - Mar 2016
Overall score
Daar is in my behoeftes voorsien.
Andrew V - Oct 2015
Overall score
Sien sterre!
Corrie V - Aug 2015
Overall score
Plek was lekker ruim.
Ivy O - Aug 2015
Overall score
Dit was baie gerieflik!
Natasha J - Jan 2015
Overall score
Dit was ongelooflik lekker en gerieflik!
Sarah M - Dec 2014
Overall score
Excellent place felt like home
Len S - Dec 2014
Overall score
Baie netjies en gerieflik, sal dit aanbeveel.
Elrien B - Nov 2014
Overall score
Baie rustig en privaat.
Alwyn S - Sep 2014
Overall score
Ons het die verblyf geniet.
Elfride K - Jul 2014
Overall score
Waarde vir geld, gerieflik en netjies.
Tersia K - Jul 2014
Overall score
Alles wat ek benodig het, was daar.
Celia S - May 2014
Overall score
Baie netjiese, skoon en stylvol versierde eenheid.
Debbie B - May 2014
Overall score
Mooi skoon en netjies!
Adele S - May 2014
Overall score
Baie netjies en skoon.
Mizpah O - Apr 2014
Overall score
Goed.
Elmarie H - Apr 2014
Overall score
Rustig en gemaklik.
Mamoroka M - Dec 2013
Overall score
100 percent v alue for money.
Chantelle N - Nov 2013
Overall score
Friendly, clean, value for money!
Roelie V - Nov 2013
Overall score
Fantasties, lekker, pragtig, skoon, gerieflik en waarde vir geld.Wat meer kan ek sê?
Mfudno T - Oct 2013
Overall score
Fantastic
Uwe H - Aug 2013
Overall score
Excellent value for money
Mark S - Jul 2013
Overall score
Very clean and comfortable stay
Driaan R - Jun 2013
Overall score
Was awesome
Rita K - Jun 2013
Overall score
Good clean well equipped flatlet for a short stay in Nelspruit .
Louis V - Jun 2013
Overall score
Baie mooi skoon plek
Annelene V - May 2013
Overall score
Gerieflik sentraal geleë
Amelia B - Apr 2013
Overall score
Gemaklike verblyf
Sarel M - Mar 2013
Overall score
Baie aangenaam, sal dit beslis aanbeveel
Modikiseng M - Jan 2013
Overall score
I had a good time at Sunshine Self Catering
Stuart R - Dec 2012
Overall score
Great value for money
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 16 Andries Pretorius road, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- All ages welcome