The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Surf Point 7 | TravelGround
+14

Surf Point 7

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 6 reviews for Surf Point 7
Cleanliness
5.0/5
Service
4.5/5
Location
3.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Susan D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Susan D

Net een nag geslaap. Woonstel netjies

Sleg geslaap want deurtjie van braaiplek het heel aand geklap. Moet net reggemaak word. Dooie duif onder afdak, slegte reuk. Moet verwyder word. Ander plekke het gewoonlik 'n sepie, shampoo in die badkamer. Geen seep. Mooi woonstel, baie skoon.

Surf Point 7's response

Dankie vir die terugvoer. Jammer dat julle slegs een aand gebly het, anders sou ons die probleme vir julle vroeër kon oplos nie. Daar is ook wel handseep in die badkamers en die kombuis. Die dooie duif is verwyder. Weereens dankie vir die terugvoer en hoop om julle weer te sien

Surf Point 7
Annie D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annie D
With friends

Baie gerieflik. Als wat mens nodig het.

Fietsrynaweek met baie modder en stof. Die verblyf was perfek. Alles wat ons benodig het. Baie gesellig. Kliëntediens uit die boonste rakke. Heeltyd in kontak om te sien dat alles vlot verloop. Sal beslis weer daar bly met jaarlikse Trans Baviaans-naweek!

Phillip F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Phillip F
With spouse/partner

Heerlik en pragtig behalwe vir moeilike parkering voor motorhuis.

Woonstel langsaan was ook beset en buurman het ook groot motor gehad wat parkering voor motorhuis onmoontlik gemaak het.

Denicia L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denicia L
Family with teenagers

Wonderlike tyd gehad.

Groot en gerieflike woonstel, baie netjies. Lekker gekuier, loopafstand vanaf die strand.

Arnaud V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arnaud V
With friends

Sal beslis weer daar bly. Dit was baie lekker verblyf.

Enigeste voorstel is dat Surf Point 7 net ’n gewone ketel in die eenheid kan sit. Toe ons Sondagoggend wou koffie maak was die gas op.

Beryl W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Beryl W
Family with young children

Baie lekker gebly. Die plek het letterlik alles wat jy nodig het

Baie rustig en stil.

From
R1 900
per night (sleeps 4)
From
From R1 900
per night (sleeps 4)
From
R1 900
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 12:00
  • Address: 18 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 0128, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb881cfee00711d68aa85656bed2936798f781af36377e30076ff075df01c84023194710e625208dfda401123d917d5624464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 900  per night(sleeps 4) 6 5 1 5 18 Mimosa Street Wavecrest 0128 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 12:00 -34.027940370484 24.928811306885
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!