The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Swaelsrus | TravelGround
+6

Swaelsrus

3 reviews
Guest House

Review Summary

3.9 out of 5from 3 reviews for Swaelsrus
Cleanliness
4.0/5
Service
3.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.3/5
Kurt B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kurt B
Individual traveler

Rustig.

Werklik besonder aangename mense, maar 2 klein dingetjies (beide bedlampies het nie gewerk nie, moes onder die tafel in buk om ketel te gebruik), het gepla as 'n sake-reisiger. Sal egter weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Swaelsrus's response

Baie dankie vir jou opbouende terugvoer. Dit word waardeer en help ons om n beter diens te kan lewer. Ons maak inmiddelik werk van 2 voorstelle.
Vriendelike Kareedouwgroete.

Swaelsrus
Anzel V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Anzel V
With spouse/partner

Vriendelike mense, maar die verblyf het werk nodig.

Swaelsrus sal meer foto's moet opsit wat 'n beter prentjie skep van die verblyf vir die kliënt. Die kamer was nie behoorlik skoon nie en vir die prys het ons meer verwag. Daar hang 'n reuk in die kamer as gevolg van die septiese tenk. Ek voel ek moes eerlik wees oor die verblyf sodat die eienaars miskien in die vervolg verbeteringe kan maak.

Christiaan R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan R
With spouse/partner

We had friendly service from the owners which made us feel right at home.

The owners were very friendly and helpful which made you feel at home.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Stinkhout Avenue, Kareedouw, 6400, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Dajuif8L8aNKejMkDezgJggRUnGYvQcp8VlFSV4GioNRQH0Ay?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 3 5 1 4 20 Stinkhout Avenue Kareedouw 6400 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.954134710433 24.283996210585
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!