The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Swan-lake Cabin | TravelGround
+26

Swan-lake Cabin

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 19 reviews for Swan-lake Cabin
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Jaco D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco D
With spouse/partner

‘n Rustige wegbreek van die stad sonder om ver te ry.

Swan-lake Cabin is die ideale plek om weg te kom van die stad se geraas sonder om ver te ry. Heeltemal afgesonder en privaat met net die swane en eende as geselskap. Die eienaars, John en Maryke, se gasvryheid is 'n bonus.

Swan-lake Cabin's response

Baie dankie vir die resensie, die terugvoer beteken baie vir ons. Hoop om jul spoedig weer te sien.

Swan-lake Cabin
Dirk P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk P
With spouse/partner

Fantastiese plekkie, verskriklik mooi, 'n moet-sien, baie netjies met alles net die beste, heerlike ontbyt met vriendelike gasheer en sy vrou.

Beveel Swan-lake aan.

Swan-lake Cabin's response

Hi Dirk,
Baie dankie vir die moeite met al jul goeie terugvoer, dankie ook vir ons volpunte met die sterre. Mense soos julle is ons beste advertensie.
Hoop om weer van diens te wees.
Groete
John & Maryke

Swan-lake Cabin
Dirk K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk K
With spouse/partner

Uitstekend vir huweliksherdenking.

Uitstekende diens en pragtige verblyf! Nie een negatiewe punt nie. Goeie waarde vir geld. Well gedaan aan die eienaar!

Swan-lake Cabin's response

Hi Dirk
Dit was ń voorreg om jul hier te hê om jul herdenking te vier. Dankie vir die goeie terugvoer.
Ons waardeer dit opreg.
Groete
John

Swan-lake Cabin
Annesu H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annesu H
With spouse/partner

Most beautiful peaceful place

Die eienaars het ons op ons hande gedra. Dis die mooiste plek om te gaan rus. Die ontbyt was uit die boeke. Sal dit aanbeveel vir enige geleentheid.

Swan-lake Cabin's response

Hi Annesu, dit was lekker om jul hier te ontvang, baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul gou weer te sien vir jul volgende wegbreek naweek. Groete, John en Maryke.

Swan-lake Cabin
Graham H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Graham H
With spouse/partner

Comfortable, affordable and quiet.

Comfortable, affordable and quiet accommodation close to the city centre with a wonderful added bonus of breakfast.

Swan-lake Cabin's response

Hi Graham
Thank you for taking the time to give us a review. We hope to see you soon.
John & Maryke

Swan-lake Cabin
Jacorien N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacorien N
With spouse/partner

Salig en romanties

Dis werklik 'n ervaring om so tussen die bome op die water te sit terwyl die natuur die mooiste geluide maak en die swane jou besoek. In die aand word liggies rondom die meer aangeskakel wat die mooiste atmosfeer skep. Die perfekte plek om bietjie af te skakel.

Swan-lake Cabin's response

Hi Jacorien
Baie dankie vir jul besoek en dat jul die moeite gedoen het om ń resensie te los. Hoop ons sien jul gou weer.
Groete
John &Maryke

Swan-lake Cabin
Christa K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa K
With spouse/partner

Die volle pakket.

Het lanklaas by ’n plek oorgebly wat alles het - die ligging, netheid, atmosfeer, gasvryheid, klein details, bekwame gashere, stiptelikheid, die ekstra myl, rus en vrede en ’n heerlike ontbyt. Ons beveel Swan Lake Cabin met die grootste vrymoedigheid aan.

Swan-lake Cabin's response

Hi Christa
Baie dankie vir jul resensie en dat jul die tyd geneem het om een te los.
Die mooi woorde maak ons harte warm.
Groete
John en Maryke

Swan-lake Cabin
Estha T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estha T
With spouse/partner

Wow!

Dit is 'n paradys. Dit was heerlik om so na aan die natuur te ontspan en uit te rus. Die eenheid is goed toegerus. John en Maryke is hartsmense. Ontbyt is die lekkerste bederf. Sien julle vir seker in die winter om die gevriesde spruit te kom beleef.

Swan-lake Cabin's response

Hi Estha
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoer en hoop om jul te help om die winter koue te trotseer.
Groete
John en Maryke

Swan-lake Cabin
Mariette V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette V
With spouse/partner

Beslis een van die beste plekkies waar ons nog gebly het.

PERFEK vir 'n rustige wegbreek, asemskep tyd. Ongelooflike gasheer en gasvrou. Vriendelik, hulpvaardig en altyd reg met 'n geselsie en antwoord. 'n Ware paradys net net buite die stad. Glo my...... julle sal on BESLIS weer sien.

Swan-lake Cabin's response

Hi Mariette
Dit was lekker om jul hier te hê die geselsies en opregte belangstelling word waardeer. Dankie vir jul resensie dit beteken die wêreld vir ons.
Groete
John en Maryke

Swan-lake Cabin
Nicolaas S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicolaas S
Individual traveler

Great experience.

Awesome view, nice and quiet. Very relaxing out of town vibe. Host was very helpful and friendly.

Swan-lake Cabin's response

Hi
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ń resensie te los ek waardeer jul terugvoer opreg.
Groete
John

Swan-lake Cabin
Ruan E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan E
With spouse/partner

Rustig , Mooi en Wonderlik

Gasvryheid van die eienaar was fantasties , ons het die plek vreeslik geniet en lekker om elke oggend in daai omgewing wakker te work Baie dankie vir n baie lekker naweek , ons sal weer so maak Groete

Swan-lake Cabin's response

Hi Ruan
Dit was ń vooreg om jul hier te hê. Dankie vir die terugvoer ons waardeer jul resensie en dat jul moeite gedoen het om een te los,ons hoop om jul gou weer hier te kan ontvang.
Groete
John

Swan-lake Cabin
Christel S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel S
With spouse/partner

Rustigheid van self

Vriendelike ontvangs Pragtige netjiese cabin wat Baie goed uitgerus en toegerus is met aandag aan detail. Sal definitief weer by Swan Lake gaan kuier.

Swan-lake Cabin's response

Hi
Baie baie dankie vir die terugvoer dit is wat ons besigheid bou. Ek waardeer dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te los.
Groete
John

Swan-lake Cabin
Elsa S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa S
With spouse/partner

Pragtige eenheid op die water met natuur so naby.

Ons is baie gasvry ontvang en ingelig oor waar alles is. Daar is persoonlike aandag aan cabin en ons as gaste gegee deur gasheer. Pragtige uitsig op die dammetjie en verskeie voël spesies sommer by jou stoep. Pragtige swane wat aandag soek. Rustige omgewing ons sal dit blyplek definitief aanbeveel.

Swan-lake Cabin's response

Hi Elsa
Baie dankie vir jul terugvoer, resensies is wat ons in besigheid hou. Dankie dat jul die moeite gedoen het om een te los.
Hoop ons sien spoedig weer.
Groete
John

Swan-lake Cabin
Conrad M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrad M

Heerlike rustige wegbreek.

Baie rustige en netjiese wegbreek. Sal definitief weer daar gaan kuier. Die rustigheid charge 'n mens regtig. Baie dankie vir die uitstekende diens!

Swan-lake Cabin's response

Hi Conrad baie dankie vir julle resensie dit beteken so baie vir ons dat julle die tyd gevat het om dit te doen.
Hoop ons sien julle weer in die somer.
Groete
John

Swan-lake Cabin
Mariska N - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska N
With spouse/partner

Pragtige en stylvolle plek!

Baie dankie John vir die vriendelike diens. Swan-lake is definitief my gunstelingwegbreekplekkie. Die ontbyt was so lekker en dankie dat jy ons so hartlik ontvang het. Die swane was 'n regte treat gewees. Ons beveel graag Swan-lake vir almal aan! Lekkerste cosy plek! Julle kan baie trots wees! Baie seën vir julle.

Swan-lake Cabin's response

Hi Mariska
Ek het die geselsies en belangstelling van jou en Wimpie baie waardeer. Dankie vir die ekstra moeite wat julle gedoen het om te verseker dat julle resensie wel wys.

Groete
John

Swan-lake Cabin
Paul S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul S
With spouse/partner

Aangenaam, mooi venue en uitstekende gasheer.

Reëlings deur webtuiste was uitstekend. Swan Lake Cabin: Eienaar John het die heeltyd met ons kontak gehou terwyl ons op pad was en ons by die hek ontvang. Ons is verduidelik hoe alles werk en die bed was volgens ons versoek voorberei. Alles pynlik netjies. Ontbyt was op ons versoek betyds bedien en was heerlik gewees. Die groot tuin en omgewing is baie mooi met 'n lake met watervoëls en swane. John was die heeltyd beskikbaar en hy doen moeite om jou gelukkig te hou. Jy kan sien hy geniet en is trots op wat hy aanbied. Ek sal Swan Lake Cabin aanbeveel vir enige reisiger.

Swan-lake Cabin's response

Hi
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit was aangenaam om julle te ontvang en lekker te gesels. Dankie dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie te gee.
Groete
John

Swan-lake Cabin
Johan L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan L
With spouse/partner

'n Ware versteekte juweeltjie.

Baie rustig en afgesonder, ons kon regtig heerlik herlaai. Vriendelike diens en goed ingerig. Baie lekker ontbyt. Vir seker goeie waarde, ek sal weer gebruik maak van Swan-lake Cabin.

Swan-lake Cabin's response

Hi,

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om ons 'n resensie te los.
Ons waardeer dit opreg en hoop om jul vinnig weer te kan bederf.

Groete
John

Swan-lake Cabin
Charne L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne L
On business

Fantastic accommodation and such a beautiful view specially if you have a love for water.

Beautiful place. Helpful owner of the cabin very accommodating.

Swan-lake Cabin's response

Hi,

Thank you very much for taking the time to review us. We really appreciate it. We hope to see you soon.

Regards
John

Swan-lake Cabin
Francois W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois W
With spouse/partner

An amazing breakaway from the city.

The Swan-lake Cabin was out of this world! John is a great host and he made very sure that everything you might need is already in the cabin. The cabin is literally on the lake and the two swans just add to its beauty! We absolutely loved being there and will definitely return. I recommend this place so highly as the perfect getaway from the city's craziness! You will not be disappointed!

Swan-lake Cabin's response

Hi Francois,

Thank you for taking the time to give us a review and for keeping your promise to return we appreciate the continued support.

Regards
John

Swan-lake Cabin
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9B, The Bend Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Free State
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e64839064a0d8ec1a5825e35d5d94f2d9ac9fc7e2d76134289f2380428a3a2ee8d020b5363035b0cdf4387f7a95561dd29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 2) 19 5 1 5 9B, The Bend Avenue Roodewal 9301 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.076989817524 26.342895299115
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!