The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Swartberg Pass Cottages | TravelGround
+54

Swartberg Pass Cottages

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 14 reviews for Swartberg Pass Cottages
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Nico E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nico E
Family with young children

Twee dae en nagte sonder ligte en krag en die poeding is die asemrowende uitsig.

Daar was nie altyd elektrisiteit nie. Hulle gaan groen met sonkrag. Baie eenvoudig en leersaam.

Gera S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gera S
Family with young children

Heerlik gebly.

Swartberg Pass Cottages is vanweë die uitsonderlike ligging 'n baie spesiale oornagplek. 'n Mens het feitlik 'n 300°-uitsig op die berge rondom jou. Die R328 lei 'n mens deur die pragtige vallei tot digby die Kangogrotte. Op die roete het ons selfs 'n rooikat teëgekom. Die kothuisie is gerieflik en met goeie smaak toegerus. Dit bied alles om moeiteloos te oornag. Die feit dat Kobus se Gat Restaurant naby is, maak dit gerieflik vir braai of uiteet. Die personeel was baie gasvry en behulpsaam.

Zonika V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zonika V

Pragtige plekkie met die mooiste uitsig op die berge.

Ons het heerlik gebly, baie dankie. Kan Swartberg Pass Cottages definitief aanbeveel en sal weer daar gaan bly. Ons het 'n beursie daar vergeet wat Swartberg onder ons aandag gebring het. Hulle het ook gehelp om die beursie via Postnet weer terug te besorg. Een van my hoogtepunte was die Border Collie, Milo, wat elke aand by ons voor die vuur geslaap het.

Swartberg Pass Cottages's response

Beste Zonika

Dit was baie lekker om julle hier by ons te huisves onder die Swartberge. Mag 2020 'n pragtige jaar wees vir jou en die familie.

Vriendelike groete
Swartberg Pass Cottages

Swartberg Pass Cottages
Stefan P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stefan P
Family with teenagers

Jewel in the middle of nowhere.

Beautiful, neat place with incredible views.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Juweel in die middel van nêrens.

Pragtige, netjiese plekkie met ongelooflike uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Swartberg Pass Cottages's response

Beste Stefan

Dit was lekker om julle by ons te huisves. Ons hoop ons sien julle vinnig weer in die toekoms.

Ons wens julle net die beste vir 2020.

Swartberg Pass Cottages
Francois B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois B

Baie smaakvol gemeubileer met alle toerusting wat nodig is.

Baie nice plek wat goed toegerus is. Sal definitief die plekkie aanbeveel. Great diens.

Swartberg Pass Cottages's response

Beste Francois

Baie dankie vir die resensie. Dit is sommer lekker om hierdie tipe terugvoering te sien.
Hoop ons sien julle weer vinnig in die toekoms.

Hoop 2020 is 'n baie mooi jaar vir julle.

Swartberg Pass Cottages
Tess B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tess B
Family with teenagers

Pragtige cottages met uitsig op die berge.

Ons het heerlik gebly, baie dankie. Die braaipakke wat ons gekry was verskriklik lekker! Ons sal vir seker weer daar kom bly.

Swartberg Pass Cottages's response

Beste Tess

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te sien jy het darm lekker gebly by ons. Ons hoop ons sien julle weer vinnig in die toekoms.

Swartberg Pass Cottages
Deon D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon D
With friends

Panoramic!

Beautiful view of the Swartberg Mountains.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Panoramies!

Pragtige uitsig op die Swartberge!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Swartberg Pass Cottages's response

Beste Deon

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n resensie te los.
Ons hoop jy kom besoek ons sommer vinnig weer.

Vriendelike groete vanaf die Swartberge!

Swartberg Pass Cottages
Janda A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janda A

'n Aangename ervaring.

Ons verblyf was aangenaam en die omgewing is baie mooi. Daar was 'n aanvanklike verwarring oor die huisie wat bespreek is, maar Swartberg huisies se mense het uit hulle pad gegaan om alles reg te stel.

Swartberg Pass Cottages's response

Beste Janda

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie jammer oor die misverstand en sal seker maak dit gebeur nie weer nie.

Hoop om julle vinnig weer te sien.

Vriendelike Groete
Swartberg Pass Cottages

Swartberg Pass Cottages
Sonia V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonia V
Family with young children

Aangename mense, pragtige netjiese gemaklike verblyf.

Die eenhede is op die kruispad van die Swartberg Pas en die agterpad Calitzdorp toe. Ideaal geleë veral in tye van sneeu. Ons was nie so gelukkig nie, maar het genoeg koue gekry om Innocent se vuur te waardeer. Dan was die huisie lekker warm al was dit middel winter en daar is genoeg spasie buite vir kinders om van energie ontslae te raak. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Swartberg Pass Cottages's response

Beste Sonia

Baie dankie vir jou mooi boodskap. Innocent is voorwaar 'n regte staatmaker as dit by sy vuurmaak en hartlike persoonlikheid kom. Dit is nou 'n jammerte dat julle die sneeu gemis het, maar hopenlik sien ons julle binnekort weer met die volgende sneeu wat val.

Vriendelike groete
Swartberg Pass Cottages

Swartberg Pass Cottages
Johann V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann V
With friends

The location and everything was excellent and we enjoyed our stay.

The only drawback was a few crickets in the unit but no other complaints. The venue, amenities, atmosphere, ease of booking etc. was excellent.

Swartberg Pass Cottages's response

Dear Johann

Thank you for the message. We apologize about the crickets, it is the first time that we have negative feedback about the crickets. It is a farm environment and some things (like the crickets) we cannot always control.

We do hope that you will visit us again soon!

Kind Regards
Swartberg Pass Cottages

Swartberg Pass Cottages
Desiree V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Desiree V
Family with young children

Beautiful view and fantastic people.

Lovely cottages along the Swartberge. Beautiful sunset and peaceful atmosphere. Cottages are beautiful, clean and we have the best breads with salad, pumpkin cakes and flannel cake. Food was top notch, most delicious lamb chops ever! Innocent built a great fire for us and offered to braai. Felt so welcome and will recommend it any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste uitsig en fantastiese mense.

Lieflike huisies langs die Swartberge. Pragtige sonsondergang en rustige atmosfeer. Cottages is mooi, skoon en ons het lekkerste braaipakke gekry met slaai, pampoenkoekies en roosterkoek. Kos was uit die boeke, lekkerste lamstjops ooit! Innocent het vir ons groot vuur gebou en aangebied om te braai. So welkom gevoel en sal enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Swartberg Pass Cottages's response

Hi Pj,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop ons sien julle vinnig weer terug by ons.

Vriendelike Groete,
Chantel

Swartberg Pass Cottages
Claire K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claire K
With friends

Great service, beautifully finished cottages with a spectacular view! Highly recommended. Perfect spot to base as a day trip into Die Hell.

We (3 adults) thoroughly enjoyed our stay in the Protea Cottage. Even when arriving past 10 pm, we were greeted with friendly service. Innocent helped us carry our belongings into the cottage and even had the fire already lit and waiting for us. And as soon as we arrived back from our outings the next day, we received the same friendly enthusiastic service. The cottage is prepared with all the comforts you'd expect. (Complimentary teas, coffee, sugar and milks. Even the firewood and Blitz). There are ample fresh towels, and soft linens, all decorated with strategically placed flowers. Chantel contacted us before arrival to make sure we had all the necessary information and knew exactly where to go. Highly recommend staying here.

Donovan S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donovan S
With friends

Beautiful location, friendly staff.

The location could not have been more beautiful. Bedding was plush and clean. Friendly staff, especially Innocent, who was kind enough to build our braai fire on both evenings.

Swartberg Pass Cottages's response

Dear Lynne,

It is always heartwarming to get such positive feedback. We are happy to hear you enjoyed your stay and hope you will visit us again soon.

Kind regards,
Chantél

Swartberg Pass Cottages
Donald T - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Donald T
With spouse/partner

Lekker stil en rustig.

Aanvanklik was daar iewers 'n misverstand of iets, want toe ons arriveer was die personeel onbewus van die feit dat ons ingeboek was. Hulle het egter vinnig te werk gespring en als spoedig vir ons reg gekry. Baie vriendelike diens en 'n lieflike plek waar mens kan ontspan in rus en vrede.

From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Voorbedagt, Off the R328, Oudtshoorn, 1206, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mswOfe2fJIOiFTmkqBz49fYmuOchumqKhog2PowZtTjBUZgl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (sleeps 6) 14 5 1 5 Farm Voorbedagt Off the R328 1206 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.388790806257 22.106710660395
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!