Swartbessie
Review Summary
Rosalyn E - Feb 2020
Overall score
Gerieflik.
Louis P - Feb 2020
Overall score
Baie still en ruste vol gewees.
Sonja - Oct 2019
Overall score
Skoon, privaat en Lekker geslaap.
Rosalyn E - Sep 2019
Overall score
Veilig.
Jackie F - Jun 2019
Overall score
Very impressed with the service and cleanliness.
Cheta M - Mar 2019
Overall score
The place is splendid, I could recommend it to anyone of any rank. The owners are so welcoming. I enjoyed the lapa and the swimming pool.
Linda D - Mar 2019
Overall score
Outstanding.
Swartbessie's response
Thank you so much. We hope we see you soon again.
Paul V - Mar 2019
Overall score
Very neat place, all the facilities you need are available.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese plekkie, al die fasiliteite wat 'n mens benodig is beskikbaar.
Kamer en badkamer baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Swartbessie's response
Baie dankie. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Roux N - Jan 2019
Overall score
Neat, clean, peacefull and value for money.
Swartbessie's response
Thank you so much. We hope to see you soon again,
Anne-marie C - Dec 2018
Overall score
Vriendelike mense en rustige slaapplek
Swartbessie's response
Dankie baie. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Paula B - Nov 2018
Overall score
Quiet, peaceful overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustige slaapplek.
Die kamer was veilig en gemaklik. Daar is 'n mikrogolfoond en ketel beskikbaar in die kamer. Buite die kamer is 'n yskas en TV beskikbaar in 'n ander buitekamer. Daar is dus nie 'n TV in die kamer nie. Baie gemaklik geslaap, die omgewing was baie stil en rustig. Die stort was ongelukkig verstop en die badkamer het nie baie lekker geruik nie, daar is ook nie 'n deur tussen die badkamer en die kamer nie en dus het die reuk in die kamer ingetrek snags.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lindy M - Nov 2018
Overall score
It was a pleasure being back at this guesthouse.
Johanna O - Sep 2018
Overall score
Het probleem met swart miere in kamer gehad.
Swartbessie's response
Goeiedag Cyrus
Dankie vir die resensie.
Ons het klaar die mier probleem opgeklaar en het nie van te vore mier probleme gehaad nie. Baie jammer vir die ongerief, maar ons het dit dadelik uitgesorteer. Dink dit was oor die min reën.
Ons is op die oomblik besig om te kyk om 'n TV in die eeheid in te sit vir ons gaste en dit is hoekom ons op ons blad duidlik stipuleer ons het ongelukkig nie TV fasiliteite nie.
Groete
Kobus D - Aug 2018
Overall score
Verblyf en gasvryheid tops.
Swartbessie's response
Baie dankie. Hoop jul kom kuier gou weer.
Hilton P - Jul 2018
Overall score
Okay.
Hester D - Jul 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie mooi plek, het veilig gebly. Baie vriendelike mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Swartbessie's response
Baie dankie. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Nettie V - Jul 2018
Overall score
Baie privaat en gesellig.
Swartbessie's response
Baie dankie. Ons hoop ons sien jul weer.
Elize K - Apr 2018
Overall score
Satisfied
Swartbessie's response
Baie dankie. Ons hoop ons sien jul weer.
Ayanda N - Apr 2018
Overall score
It is an excellent place for accommodation.
Swartbessie's response
Thank you so much, Ayanda.
Herman V - Feb 2018
Overall score
Bekostigbaar.
Swartbessie's response
Thanks a lot for the review.
We hope to see you soon again.
Swartbessie
Liezl V - Feb 2018
Overall score
Very friendly owners, very peaceful night's rest at Swartbessie.
Swartbessie's response
Thank you. Appreciate the review.
Lindy M - Dec 2017
Overall score
It's a wonderful relaxing guesthouse.
Swartbessie's response
Thanks a lot, Lindy.
Lukas J - Dec 2017
Overall score
Dit wat baie netjies en gerieflik ingerig.
Swartbessie's response
Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer. Voorspoedige nuwe jaar.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 13:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Wildebees Street, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- All ages welcome