Britstown Accommodation at Sweetfontein Boutique Farm Lodge | TravelGround
+45

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 64 reviews for Sweetfontein Boutique Farm Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Carin M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin M
Family with young children

Elegansie in die middel van die Karoo.

Sweetfontein voldoen aan al die vereistes - pragtige omgewing, baie elegante kamers, goeie diens, goeie restaurant, lugreëling in al die kamers en 3 swembaddens. Dit is 'n wonderlike omgewing vir stadskindertjies om te verken. Ek sal dit enige dag aanbeveel.

Heinz R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heinz R
Family with young children

Luukse Karoo-plaas oorslaap!

Ons is ingewag deur Jevonne wat ons dadelik laat tuisvoel het. Ruim en goed toegeruste kamers, cosy en mooi uitsig oor die Karooveld. Beautiful hoofgebou waar almal saam eet op die groot plaasstoep. 'n Regte oase in die groot Karoo!

Cordre M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Cordre M
Family with young children

Baie moeilik met klein kinders oor afstand na kamers met bagasie.

Dit is 'n baie mooi plek en omgewing. Die skoonmaak van kamers kort beslis aandag. Algemene instandhouding kort aandag. Bar en restaurant is baie mooi. Ek stel voor iemand wat daar is om te help met bagasie aangesien die parkeerterrein baie ver is van die kamers.

Jan B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan B
Family with teenagers

Dis ‘n besonderse en verkwikkende Karoo-ervaring.

Sweetfontein is iets besonders en ‘n aangename verrassing in ‘n area waar so ‘n plek nie verwag sal word nie. Dekor en aandag aan detail spreek van goeie smaak. Die diens en kos pas aan hierby.

Chantelle E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle E
Family with teenagers

Dit was awesome, sal enige tyd weer teruggaan.

Daar is baie verrassende plekkies.

Fanie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Fanie S
With spouse/partner

Good stay to experience the Karoo.

Good facilities and close enough to the N12 to turn off. Good opportunity to experience the Karoo first hand. Watch out for the turnoff to the lodge. On the expensive side.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf om die Karoo te ervaar.

Goeie geriewe en naby genoeg aan die N12 om af te draai. Goeie geleentheid om die Karoo eerstehands te beleef. Let mooi op vir afdraai na die lodge. Aan die duur kant.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diane S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diane S
With spouse/partner

The creative environment was wonderful for my soul.

Thank you for so much caring and the genuine Karoo hospitality and that you use every opportunity to make guests' stay as pleasant as possible. We were spoiled with delicious meals. And Saturday night's braai was a feast. True karoo environment, but with the best quality and around every corner there's a new creative festival. Thanks also for all the trouble with arranging a doctor on De Aar and this on a Saturday morning! It really was a huge extra. There is so much to experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kreatiewe omgewing was wonderlik vir my siel.

Dankie vir soveel omgee en egte Karoo gasvryheid dat julle elke geleentheid gebruik om gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons was baie bederf met heerlike etes. En die Saterdagaand se braai was 'n fees. Egte karoo-omgewing, maar met die beste kwaliteit en om elke hoek en draai 'n nuwe kreatiewe fees. Dankie ook vir die al die moeite met die reël van 'n Dr op De Aar en dit op 'n Saterdagoggend! Dit was werklik 'n groot ekstra. Daar is soveel om te gaan ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhardt T - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhardt T
Family with young children

Te kort verblyf om regtig kommentaar te lewer. Baie mooi verblyf opset.

Ons verblyf was regtig te kort om enigsins kommentaar te lewer, 7/10.

Johan H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Stunning place with friendly and helpful people.

Most beautiful place and everything is tastefully decorated and high quality. The rooms and food were outstanding and they put in a lot of effort for their guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met baie vriendelike en behulpsame mense.

Mooiste plek en alles is keurig en van hoogstaande gehalte. Die kamers en kos is uitstaand en hulle doen baie moeite vir hulle gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanneke V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneke V
With friends

Bo verwagting pragtig. Mooiste skat in die Karoo.

Ongelooflike skat van die Karoo. Verblyf was bo verwagting, pragtig met oog op detail, kos was heerlik en baaie vriendelike personeel. Aan te bevele.

Ruby V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruby V
Family with teenagers

Vriendelike werkers, vyfster-gehalte voorkoms, diens en vredevolle rustige omgewing.

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad waarna alles mooi aan ons verduidelik is. Die kamers was baie skoon en netjies. Dit is 'n baie rustige omgewing. Ons sal beslis weer hier wil oornag.

Nannet B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nannet B
Family with teenagers

Droommooi in die Karoo.

Ontvangs vriendelik en in Afrikaans. Akkommodasie en geriewe van topgehalte. 'n Aankoms- & vertrekkode per sms voor aankoms en vertrek sal gerieflik wees. Vervang die coffee bar/ketel en yskas met 'n bedkassie in die hoofslaapkamer, kan eerder na aangrensende slaapkamer verskuif word.

Cheryl M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl M
With spouse/partner

Beautiful lodge, great service.

We were totally blown away by the beauty of the lodge and surrounding Karoo veld. Service and food was excellent, loved the varieties of gin on offer. Only regret is that we could not stay for another night or two.

Francois M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois M
With spouse/partner

Rustige ervaring van die oop Karooveld.

Die lodge bied 'n unieke ervaring en 5 ster gasvryheid en fasiliteite.

Johan V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
Family with teenagers

Aangename oornag bestemming met heerlike kos!

Gerieflik tussen Kaapstad en Johannesburg, op die N12 (eerder as die N1). Babe aangenaam, goed ingerig met heerlike etes!

Deon T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon T
Family with young children

Ideale Karooplaas ervaring met pragtige verblyf en gasvryheid.

Rika was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike Karoo ervaring gewees. Ons het 'n heerlike Kersfees aandete gehad en die swembad was heerlik om in af te koel. Sal vir seker weer terugkom.

Judith A - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith A
With spouse/partner

A very special place - worth the stop.

Thank you to the helpful staff who welcomed us and our Labrador with such friendliness. The rooms are fantastic and very well-equipped with anything one might need for an overnight stay. I especially loved the availability of towels for swimming. The pool offered a refreshing option for cooling down. We enjoyed the Karoo lamb dinner.

Eugene D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene D
Family with young children

Dit was baie lekker en mooi.

Baie skoon, mooi rustig en sal enige tyd teruggaan.

Arnold & Carol D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Arnold & Carol D
With spouse/partner

Verstommend in die Karoo.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Die maaltye en drankies, heeltemal te duur. Lekker gebly, net jammer van die ysige weer.

Michelle S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
With spouse/partner

Stil en rustig.

Sien sterre.

Magda M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda M
With spouse/partner

Fantasties.

Die vriendelike diens en ekstra myl wat daar geloop word ten tye van ons verblyf was waarlik noemenswaardig. Sweetfontein is 'n oase in die middel van die Karoo, met die wonderlikste verblyf en ons is alreeds besig om ons volgende reis daarna te beplan. Die stylvolle verblyf, tesame met die landskap, komplimenteer mekaar. Dit was 'n awesome ervaring!

Chris W - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chris W
With spouse/partner

Mooi plaas in die Karoo.

Aangename ervaring en goeie kos.

Jeannemarie P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeannemarie P
With spouse/partner

Luuksheid in die middel van die Karoo. Rustig, vriendelik, presies wat ons verwag.

Ons het 'n kamer gehad wat spacious is met bad en stort. Die kamer se stoep kyk uit op die vlaktes van die Karoo. Ons eerste aand op ons trippie Karoo toe was hier, ons het nog 'n aand bespreek op pad terug en dit was vir seker die hoogtepunt van ons Karoo besoek. Ons het een aand aandete bespreek en 'n ander gebraai. Die braai was heerlik, 'n goeie waarde vir geld. Hul dek vir ons buite waar ons die mooi sonsondergang kon sien. Regtig heerlik. Die aandete was lamskenkels, baie lekker vir die aand wat ons laat gearriveer het. Die braaipak is egter beter waarde vir geld. Ontbyt ook lekker. Ek sou aanbeveel om te vra vir die kamer met die bad en stort, dit was hemels. Oor die algmeen is die plek mooi versorg en gee vir jou die stilte en karoo ervaring wat mens wil hê. Aanbevelings om dit nog beter te maak: 'n buitematjie om die doring van jou skoene af te vee anders dra jy dorings in die kamer in en trap later kaalvoet daaroor. Die lig in die toilet: maak hom apart sodat jy nie pla as jy in die aand wil toilet besoek nie. Koffiemasjien is awesome, maar moeilik toeganklik in die laaikas. Ons sal vir seker terugkom.

Neil B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neil B
Family with teenagers

Pragtig en rustige Karoo plaas liging waar jy kan ontspan.

Pragtig en rustige Karoo plaas liging waar jy kan ontspan. Diens was baie goed and ons verwagtinge oortref.

Sweetfontein Boutique Farm Lodge's response

Baie dankie Neil, was 'n groot plesier om jul te kon ontmoet en jul gasvrou te kon wees.
Vriendelike Karoo Groete,
Renthia

Sweetfontein Boutique Farm Lodge
Olivia W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olivia W
Family with teenagers

Beautiful setting.

Gorgeous place with amazing settings. Really enjoyed our stay. And the host was really accommodating.

Miemie N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miemie N
With spouse/partner

Die lodge is net ongelooflik mooi, die rustigheid.

Die uitleg, dekor binne en buite die kamers is ongelooflik mooi met baie detail.

Hester G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester G

Was baie verras met die oasis in die Karoo.

By aankoms by die motor ontvang en direk na ons kamers geneem, ons het lekker gaan afkoel in die swembad en ons eie vleis saamgeneem om te braai. Daar was toe sommer roosterkoek en slaai gemaak en ons het heerlik geëet by die smaakvolle gedekte tafel! Sal definitief weer daar gaan oorslaap, maar beslis nie net vir 'n aand nie! Wow!

Rita S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita S
Family with young children

Baie lekker, regte egte Karoo-gasvryheid.

Baie lekker en pragtige plek, regte egte Karoo-gasvryheid, het die hele opset vreeslik geniet.

Carin M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin M
Family with young children

Luuks dog salig gemaklik.

Die kamers is pragtig en luuks. Die lodge beskik oor alles wat jy nodig het - lugreëling in die kamer; 2 swembaddens teen die hitte en gemaklik kuierplekke op die stoep. Daar was letterlik niks wat ontbreek het nie. Hulle is baie tegemoetkomend met enige versoeke om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Philip J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip J
With spouse/partner

Baie lekker gebly en gestap op plaas.

Uitstekende oornag verblyf. Heerlik geëet. Goeie ervaring. Ongelukkig bietjie lawaaierige bure gehad. Geen TV in kamer soos in advertensie genoem nie.

Leonie Verster V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leonie Verster V
With spouse/partner

Fantasties.

Dit het ons verwagting oortref. Personeel eenheid kos uitsig alles was uitmuntend. Dis 'n moet plek om heen te gaan. Dit was so rustig, sal weer 'n oujaar so wil uitgaan en 'n nuwejaar in.

Leslie T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leslie T
With spouse/partner

Dit was 'n fantastiese bederfverblyf in die Karoo op 'n plaas.

Groot was ons verbasing om in so 'n pragtige kamer in te stap. Ons verblyf was heerlik en die diens was uit die boonste rakke.

Clifford O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clifford O

Veilig en ontspannend.

Gasvry. Het welkom gevoel en goeie plaaskos - aandete en ontbyt.

Gert R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Gert R
Family with teenagers

Rustige, gemaklike omgewing.

Kos nie op standaard en duur. Plaas baie mooi en rustig. Lieflike omgewing op die plaas.

Annatjie J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie J
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie vriendelik en baie behulpsaam. Puik ontvangs. Kamers pragtig. Sal dit aanbeveel om te oornag. Ons sal enige tyd weer daar oornag. Baie dankie vir alles.

Heidi W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heidi W
Family with teenagers

Serene and refreshing.

Wonderful stopover en route to destination. Rooms are beautifully decorated, clean and refreshing. Lovely tranquil feeling - well worth the “detour”. Will definitely go back.

Jaco M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Jaco M
With spouse/partner

Verblyf OK, kos swak.

Aandete en ontbyt baie swak vir die prys. Aandete word neergesit met 3 klein stukkies vleis met 'n bietjie patas en 'n homp rys. Geen voorgereg of nagereg nie. Daar was nie 'n wynlys nie, net een bier. Ontbyt, 2 eiers, stukkie wors en bacon, geen brood. Totale koste R430. Nooit weer nie.

Chris J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris J
With spouse/partner

Absolute goeie ontvangs deur intelligente, interessante en mooi gasvrou, Isabel.

Mooi omgewing. Lekker gekuier. Versoeke kry onmiddellike aandag.

Evelien R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Evelien R
With spouse/partner

Needs more care.

Room great. View amazing. Dinner not good. The food was already standing on the table when we arrived. Cold! No entree. No dessert. Lemonade for drink. Breakfast was poor. No orange juice, no fruit or yogurt. Had to ask two times for tea.

Sweetfontein Boutique Farm Lodge's response

Fruit is available, it was on the table next to you. Tea was made, it just took 4 minutes for the kettle to boil. Yogurt was also available and on the table. There was 2 jugs of juice on the table as well. You did not book a 3-course meal, which is available at the establishment. When we spoke on the phone you asked for a normal dinner, we did inform you what we are serving and you had no problem with the meal choice. Dinner was served on the time that was requested. No dinner will be served if the guest is not at the table. Fruit is always available as well as coffee and tea.

Sweetfontein Boutique Farm Lodge
Nicol K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicol K
With spouse/partner

Beautifully located in the Karoo. Creator of everything is Great!

Would love to visit Sweetfontein again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig in die Karoo gelee. Skepper van alles is Groot!

Sal graag weer Sweetfontein besoek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

It was outstanding.

It was quiet with a nice atmosphere. The sunrise was awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was puik.

Dit is stil met 'n lekker plaas atmosfeer. Die sonopkoms is asemrowend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadia J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nadia J
Family with young children

A visual feast.

Beautiful, safe accommodation. Few places here and there that need attention: no soap in the main bedroom's en suite, no coffee mugs in the room and only 2 glasses. But they sorted this out in a really friendly way when we reported it to the host. Unfortunately we booked the room without DStv, but the free WiFi made up for it. One issue: no dinner choice. Kids meals cost exactly the same as adult meals, R150 per person. Lamb stew, rice and home-made lemonade for dinner. I recommend giving a choice beforehand, especially for the kids. Breakfast not included, we had to pay R90 per breakfast, irrespective of size. Porridge, bacon, sausage, egg and cereal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Visuele fees.

Pragtige, veilige verblyf. Hier en daar was daar plekkies waar daar aandag aan geskenk kan word, bv. ons familiekamer se en suite het nie seep in gehad nie, daar was nie koffiebekers in die kamer nie en net 2 drinkglase. Hierdie is egter vriendelik reggestel toe ons dit aan ons gasvrou genoem het. Ongelukkig het ons die kamer sonder DStv gehad, maar die gratis WiFi het daarvoor vergoed. Net een punt wat ons bietjie gekwel het, was dat ons nie 'n keuse met aandete gehad het. Ons kinders se etes was dieselfde prys as die volwassenes s'n teen R150/maaltyd. Die aandete was lamsbredie, rys en tuisgemaakte lemonade. Ek sou graag wil aanbeveel dat daar voor die tyd 'n keuse van aandete gegee word, veral vir kinders. Die ontbyt was ook nie ingesluit nie en ons moes R90/ontbyt betaal, ongeag van die grootte. Ontbyt was pap, spek, wors, eier en graankosse.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan B
With friends

Baie gasvrye ontvangs en verblyf.

Stel voor dat matjies langs die bed geplaas word om die winterkoue te verhelp wanneer uit die bed klim.

Miempie D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miempie D
Family with young children

Bliss.

When all 3 of your children ask you "Mommy can we please stay longer" this is the first sign ... so much space, and the Karoo air can't be described to anyone! We were friendly welcomed and the rooms were warmed up for the July cold. The decor is a work of art! The food was hearty, with freshly baked "roosterkoek" for starters. What more can you ask for?

This review has been translated,click hereto view the original version.

'Bliss'

As al drie kinders vir jou sê: Mamma kan ons asseblief langer bly, is dit die eerste teken ... soveel spasie en die Karoolug kan jy mos vir niemand beskryf nie! Ons is vriendelik verwelkom en die kamers heerlik warm gemaak vir daardie Julie koues. Die dekor is 'n absolute kunswerk! Kos was hartlik en het met varsgebakte roosterkoeke afgeskop. Wat meer wil jy hê?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dries H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries H
With spouse/partner

Fantastic.

Very neat and clean. Service with a smile and effort put in. Will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Diens met 'n glimlag en niks moeite word ontsien nie. Sal vir seker weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anton D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton D
With spouse/partner

Just a pleasure, peaceful, neat, clean, nice.

Safe and clean accommodation in the Karoo. Amazing dinner, wonderful breakfast and real Karoo hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net 'n plesier, rustig netjies, skoon, lekker.

Veilige, skoon blyplek in die Karoo met 'n verskil. Heerlike aandete, wonderlike ontbyt en gasvryheid eg aan die Karoo.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann N - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann N
With spouse/partner

Hospitality and comfort on the countryside.

We had a friendly reception and were taken to our room immediately. The dinner was delicious farm food like your grandma makes it. We were very happy with all of the aspects.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid en gemak in die platteland.

Ons is baie vriendelik ontvang en dadelik na ons gerieflike kamer toe geneem. Die aandete was lekker plaaskos soos jou ouma dit maak. Ons was baie tevrede met alle aspekte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacquelene J - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacquelene J
With spouse/partner

I'm speechless, so beautiful and unbelievable!

We were in 75th heavan! Best place ever, divine dinner and breakfast was also delicious. Big portions just like the good old days visiting the farm, proper Karoo food! These people know how to cook "Boere Food", just like the good old day! I don't have the words to describe what a great time we had! Pity our booking wasn't longer. Next time we will definitely stay longer. Breathtakingly beautiful and so peaceful! Soul soothing and peaceful! Great staff, so kind and they make you feel at eas! Stunning view! The place is very tidy and you get a good night's sleep! Snug beds, duvets and pillow! The garden and decor is top-notch! Karoo as it should be here at Sweetfontein Boutique Farm Lodge! See you guys again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sprakeloos mooi en ongelooflik!

Ons was in die sewende hemel gewees! Beste beste plek waar ons al oornag het, aandete was ongelóóflik lekker en die ontbyt was ook ongelóóflik lekker. Ruim porsies voel soos in die ou dae wat jy gaan kuier op die plaas en daar word ordentlike Karoo-kos gemaak! Hierdie mense weet presies hoe om Boerekos te maak, dit proe soos doerie tyd se regte egte Boerekos! Woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gebly het nie! Ons is so spyt ons kon nie langer bespreek het nie. Volgende sal ons langer bespreek. Spraakloos mooi en salig! Absolute sielerus en die "staff" was vreeslik oulik, vriendelik en laat jou baie op jou gemak wees! Die uitsig is STUNNING! Die plek is ongelooflik netjies en mens slaap héérlik! Beddens, duvet en kussings is snoesig! Die tuin en dekor is uit die boonste gestoeltes! Dis nou 'n Karoo hier by Sweetfontein Boutique Farm Lodge! Sien julle weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alvin M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alvin M
With spouse/partner

Lovely, peaceful, beautiful and delicious food.

Had a wonderful stay at Sweetfontein. Beautiful farm and very peaceful. Friendly people and good food at a reasonable price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig, pragtig en lekker kos.

Baie lekker oorgebly by Sweetfontein. Pragtige plaas en baie rustig. Vriendelike mense en goeie kos teen 'n billike prys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
With friends

Fantastic host.

The farm is beautiful and the decor in the rooms is beautiful. The host was so friendly and we had a great chat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese gasvrou.

Die plaas is pragtig en die kamers het baie mooi dekor. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het lekker gesels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
Family with young children

Will definitely recommend them.

Very neat, peaceful, nice dinner. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal verseker aanbeveel.

Baie netjies, rustig, lekker aandete. Sal verseker weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Albi O - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albi O
Family with young children

Chic farm.

This farm is neat and beautiful, comfortable accommodation. The family room is spacious and far removed from the rooms to ensure that the children aren't a nuisance.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sjiek plaas.

Die plaas is baie netjies en mooi en die verblyf gemaklik. Die familiekamer was baie ruim en ver genoeg van die ander kamers dat die kinders niemand gesteur het nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chanel S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanel S

Beautiful place.

We enjoyed Sweetfontein Boutique Farm Lodge a lot. It is truly a special place, the rooms were beautiful, big, clean and neat. Dinner and breakfast was lovely and can be highly recommended. What a beautiful place. We will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek.

Ons het Sweetfontein Boutique Farm Lodge verskriklik baie geniet. Dit is waarlik 'n spesiale plek, die kamers is pragtig, groot, skoon en netjies. Aandete en ontbyt was heerlik en word hoogs aanbeveel. Wat 'n pragtige plek. Ons sal definitief weer hier oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jan V
With spouse/partner

The hospitality was wonderful but the meals not worth the price.

Friendliest reception ever and very hospitable. Just off our route between Calvinia and Kimberley with the advantage of it being far from the main roads and quiet. The guests socialising until quite late at night in the dining room next to us was somewhat annoying but not unacceptable. The shower's water pressure was a problem, but we were told it would be fixed immediately. Apart from that the suite was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike gasvryheid maar etes nie goeie waarde vir geld nie.

Vriendelikste ontvangs ooit en werklik gasvry. So effens van ons roete af tussen Calvinia en Kimberley maar met die voordeel dat dit ver van die hoofpaaie en baie stil is. Mense wat tot taamlik laat aand in die eetkamer reg langs ons kamer gekuier het was lasting maar nie heeltemal onaanvaarbaar nie. Waterdruk in stort was 'n probleem wat blykbaar dadelik reggestel sou word. Suite was andersins pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marike D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marike D
Family with young children

Sweetfontein Boutique Farm Lodge treated us to a warm welcome and great hospitality. Wonderful relaxing place where you can just take a load off and recharge before hitting the road again.

We had our two scnhauzer doggies with us the peopel at the lodge were so accommodating. We also had a toddler with us and they prepared the dearest little bed for him at no extra cost. Delicious, home-made food and we got some great rest before heading to thte Cape. I will definitely visit Sweetfontein Boutique Farm Lodge again and I also recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sweetfontein Boutique Farm Lodge het ons hartlik en gasvry ontvang en was 'n wonderlike rustige rusplek waar ons totaal kon ontspan en ons batterye herlaai vir ons reis verder.

Ons het ons twee schnauzer-kinders by ons gehad en hulle het ons total tegemoed gekom met hulle. Verder het ons 'n kleuter ook en hulle het die oulikste bedjie vir hom ingerig teen geen ekstra kostes. Die kossies was heerlik en huislik voorberei en ons kon werklik lekker uitrus vir ons pad Kaap toe. Ek sal beslis Sweetfontein Boutique Farm Lodge weer besoek en enige een aanbeveel om hulle te besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petrus Wilhelm S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petrus Wilhelm S
With spouse/partner

Very pretty, comfortable overnight stay.

Pretty area, friendly reception, delicious meals, good facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi, gerieflike oornagplek.

Mooi omgewing, vriendelike ontvangs, lekker maaltye, goeie fasiliteite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D

Beautiful.

Beautiful accommodation and hospitality in the Karoo. I believe we brought some rain for them on the farm. Delicious food and it was such a privilege to see the clouds locking together over the farm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig.

Hierdie is pragtige verblyf, gasvryheid in die Karoo. Ek glo ons het reën gebring vir hulle op die plaas. Kos was heerlik en om die wolke te sien saampak oor die plaas 'n voorreg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico B
With spouse/partner

Very good.

Very clean, neat, friendly service, fantastic Karoo meals (dinner), good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed.

Baie skoon, netjies, baie vriendelike diens, fantastiese Karoo-kos (aandete), goeie ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sweetfontein Boutique Farm Lodge's response

Baie dankie ons hoop om u gou weer tesien. Groete Sweetfontein

Sweetfontein Boutique Farm Lodge
Corna S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corna S
With spouse/partner

Unbelievable experience!

We were pleasantly surprised by how beautiful our room was. Neat with an aircon which was a blessing against the warm sun. The staff were friendly and helpful. Dinner was unbelievable and the portions more than enough. There was no DStv and WiFi in the newly built rooms. But we didn't really miss it. The environment is tranquil and the swimming pool a hit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike ervaring!

Ons was aangenaam verras deur die pragtige kamer waar ons kom oorbly. Netjies met 'n lugreëling wat 'n lafenis was teen die warm son. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Aandete was ongelooflik lekker en die porsies meer as genoeg. Daar was nie DStv en Wifi in die nuut aangeboude kamers nie. Maar ons het dit nie regtig gemis nie. Die omgewing is rustig en die swembad ook 'n treffer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alwyn  - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn
Family with teenagers

Delicious farm-style food and excellent hospitality.

Excellent choice. We will come back again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie boerekos en gasvryheid uit die boonste rakke!

Uitstekende keuse. Ons sal weer terugkom in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantel K - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel K
With friends

Will definitely go back to Sweetfontein!

See the rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal enige tyd weer by Sweetfontein gaan bly.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip U - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip U
With spouse/partner

Fantasties.

Was 'n absolute plesier om hier oor te bly, die mense was net te gewillig om te help en die oorbly so aangenaam moontlik te maak. As jy afry kaap toe dan is die verseker die plek om oor te slaap! 10 uit 10.

Chris H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris H
With spouse/partner

Baie rustig en baie goeie vriendelike diens.

Die ligging is puik vir ons wat gereeld tussen Gauteng en Mosselbaai reis. Die verblyf en etes is baie goed asook die personeel se baie goeie vriendelike diens. Die lodge se dekor en fasiliteite is van die beste. Die aanwysing op die LekkeSlaap webwerf van 15 km vanaf Britstown tot by die grondpad afdraai na die lodge is net verkeerd - dit is 25 km.

Drikus L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drikus L
Family with young children

Pragtig, skoon en netjies.

Baie lekker verblyf met vriendelike en behulpsame personeel. Sal beslis weer besoek.

From R950
per night (sleeps 2)
From R950
per night (sleeps 2)
From R950
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Sweetfontein Farm, Off the N10, Britstown, 7000, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliODVjYjY1LWYwNDMtNDRhYi05ODQwLWI4YzczYjc4MTU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (sleeps 2) 64 5 1 5 Sweetfontein Farm Off the N10 7000 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.6186 23.7095
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com