The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Takkraal Accommodation | TravelGround
+8

Takkraal Accommodation

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 12 reviews for Takkraal Accommodation
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Johan L - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan L
Individual traveler

Dankie baie aan Takkraal, eerste keer dat ek in 'n gastekamer YouTube-streaming kon doen.

Was 'n baie gasvrye ondervinding.

Anita F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita F
On business

Die verblyf was aangenaam en skoon. Ek sal julle beslis aanbeveel.

Dankie vir die verblyf, ons het geen probleme ondervind met die in- of uitboekproses nie.

Sophie R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sophie R
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs. Gemaklike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en ongeag kragonderbrekings kon ons regkom.

Ross C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ross C
Individual traveler

Alles was lekker!

No complaints - friendly hosts who were very helpful!

Renier C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier C
On business

Wat 'n wonderlike plekkie!

As jy hou daarvan om teruggevat te work na jou kinderdae, is hierdie asemrowende plekkie net vir jou! Dit is vol van geskiedenis, karakter en laat jou voel soos die tye wanneer julle as kinders by ouma en oupa op die plaas gaan kuier het. Wat 'n onvergeetlike ervaring! En die gasvryheid is absoluut 5 ster! Beslis my nommer een keuse as ek weer in daardie area gaan oorslaap!

Melanie R - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie R
Individual traveler

Hospitality and pleasant accommodation goes hand in hand.

What a pleasant experience to find ice cold cooldrink in the fridge, full DStv as well as a bunch of DVD's, a lovely soft bed, a bathr and a shower to choose from, and even your own garden where you can braai something with a few tame bunnies to keep you company!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid en aangename verblyf loop hand aan hand.

Wat 'n aangename ervaring van yskoue koeldrank wat vir jou in die yskas wag, volle DStv asook klomp DVD's, heerlike sagte bed, 'n bad en 'n stort om van te kies, en tot jou eie tuin om 'n vleisie in te braai met 'n paar mak hase om jou geselskap te hou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Takkraal Accommodation 's response

Hi Melanie!
Baie dankie, ek waardeer die resensie vreeslik baie en ons probeer altyd verbeter. Jy en jou meisiekind is sulke fantastiese mense.
Ek hoop ons sien julle weer.

Takkraal Accommodation
Glenda F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Glenda F
With friends

Inderdaad 'n absolute aangename ervaring wat ek hoogs sal aanbeveel.

Theresa is die ideale gasvrou. Baie dankie vir die vriendelikheid en behulpsaamheid. Die "welkom goodies" is fantasies. Verblyf is gerieflik en skoon. 'n Kraan in die kombuisarea sal beslis, in my opinie, 'n plus wees.

Takkraal Accommodation 's response

Hi Glenda - baie dankie vir die terugvoering. Ek het opgemerk dat die 2 bottels water in die yskas onaangeraak was maar sal jou idee definitief ingedagte hou.
Dis lekker om aangename gaste soos julle te ontvang en ek hoop ek sien julle weet.
Groete
Theresa

Takkraal Accommodation
Cecilia M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cecilia M
With spouse/partner

Welcoming!

Takkraal can be highly recommended. The owners were excellent and went out of their way to make us feel welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verwelkomend!

Takkraal word sterk aanbeveel. Die eienaars was uitstekend en het uit hulle pad gegaan om mens welkom te laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Takkraal Accommodation 's response

Baie dankie, die plesier is altyd ons sin.

Takkraal Accommodation
Joggie S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Joggie S
With spouse/partner

Wooneenhede is 'n bietjie vol.

Warm en vriendelike eienaars.

Takkraal Accommodation 's response

Dankie vir die gradering. Ons is bewus van die feit dat die eenhede dalk oorvol voorkom maar dit is vir ons oorsese gaste wat tot 3 maande bly en gaste wat gewoonlik 'n paar dae vir besigheid oorslaap, te akkommodeer.

Takkraal Accommodation
Aliche V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aliche V
Family with young children

Ek sal vir seker weer daar bly.

Dit was baie netjies met 'n hartlike gevoel.

Gavin C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gavin C
On business

Very friendly and warm atmosphere.

Our stay was pleasant, room was comfortable and clean and it felt like home away from home.

Willem S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem S

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Verblyf was skoon en netjies. Ontvangs was vriendelik en gasvry. Veilige verblyf.

Takkraal Accommodation 's response

Hi Willemien,
Dankie vir die rating
Ek waardeer dit vreeslik baie

Groete
Theresa

Takkraal Accommodation
From
R1 500
per night, for 3 ppl
From
From R1 500
per night, for 3 ppl
From
R1 500
per night, for 3 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Takkraal, Seodin Road 109, Kuruman, 8460, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmZTZmMTA2LTA2YWUtNGMxZS1hYWRlLTFhZjM5Mjg1NmJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 500  per night, for 3 ppl 12 5 1 5 Takkraal Seodin Road 109 8460 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.43254261211 23.442341530094
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!