The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tambarina Guesthouse | TravelGround
+15

Tambarina Guesthouse

32 reviews
Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 32 reviews for Tambarina Guesthouse
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.4/5
Elize D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize D

Baie aangenaam.

Het slegs een nag oorgeslaap. Sien sterre.

Sanet V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet V
With spouse/partner

'n Belewenis vir "Royalty", dis hoe jy behandel word.

Wat 'n wonderlike paar dae. Ons is so welkom laat voel of ons familie is en hulle kon nie genoeg vir ons doen nie om ons verblyf aangenaam te maak nie. Hulle doen dit met soveel grasie sonder om om jou te hang, maar alles is daar! Dankie, sal julle altyd aanbeveel. Julle verdien 'n 5 ster gradering. Nou verstaan ek hoekom ons personeel altyd vra om by julle te bly as hulle vir opleiding gaan.

Chris G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris G
With spouse/partner

Comfortable and neat.

Neat, comfortable and in good location. The restaurant close by added great value.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en netjies.

Netjies, gerieflik en in goeie ligging. Die restaurant se nabyheid is 'n groot waarde toevoeging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanet V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet V
On business

Welcoming and the best accommodation.

Your service is of 5 star quality and can be recommended at any time for a business trip or just for vacation. It's not the first time we stayed here and have been received as VIPs every time. Thank you for making our time so special, it is highly appreciated. See you again next year!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verwelkomend en beste verblyf.

Julle diens is van 5 ster gehalte en kan enige tyd aanbeveel word, of sakereis of net vir vakansie. Dis nie die eerste keer dat ons daar oorbly nie en was elke keer soos VIP's ontvang. Dankie om ons tydjie daar so spesiaal te maak, dit word opreg waardeer. Sien julle volgende jaar weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bernadine L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadine L
Family with young children

This is the perfect overnight accommodation. After a very long day ons the road, the spacious, spotlessly clean room with its white linen and aircon was like a piece of paradise.

Hannes, the owner, went out of his way to accommodate us on very short notice and then we were delayed en route, but this didn't dampen his friendliness. A lovely place and really good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie is die perfekte oornag-plek. Na 'n baie lang dag op die pad was die ruim, silwerskoon kamer met sy wit linne en lugversorger soos 'n stukkie paradys.

Hannes, die eienaar, het uit sy pad uit gegaan om ons te akkommodeer op baie laat kennisgewing en toe word ons nog vertraag op die pad maar dit het nie sy vriendelikheid gedemper nie. 'n Lieflike plek en werklik waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jp L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp L
Individual traveler

Uitstekend.

Puik kos, rustige atmosfeer.

Francois N - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois N
With friends

Tambarina is just what I expect from a guesthouse.

We didn't have any trouble checking in. It was easy. Had a good meal and slept well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tambarina is presies wat ek verwag van 'n gastehuis.

Het glad nie gesukkel nie. Maklik ingeboek. Lekker geëet en goed geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette D - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antoinette D
With friends

Skoon, gerieflik en bekostigbare oornagverblyf op pad na Mosambiek.

Goeie en vriendelike persoonlike diens ontvang van Criselda. Die restaurant op die perseel se kos was baie lekker. Potugese hoender was baie lekker.

Jacques S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
Family with young children

Waarde vir geld, skoon en netjies. Baie beïndruk.

Was baie beïndruk met die diens wat ons ontvang het van Tambarina se mense. Sal beslis weer daar bly.

Deon O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon O
Family with young children

Een nag oor gebly. Puik gasvryheid, netjies goed toegeruste verblyf.

Ons was op hoogte gehou van omtrent vier weke voor aankoms. Dit was nie eenkeer nodig om die eienaars te skakel om finale reëlings te bevestig. Skoon veilige verblyf. Het oorgeslaap vir een nag op pad na Mosambiek. Tweede keer hier gebly en sal dit weer bespreek.

Alec L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alec L
Family with teenagers

Aangename ondervinding. Het alles wat jy benodig om lekker en veilig te slaap.

Ideaal vir die besoeker aan die Krugerwildtuin. Die kamers by Tambarina is groot en netjies toegerus met die noodsaaklike. Stil omgewing en Hannes en sy personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Beveel dit beslis aan as jy wil oornag voor jy by die Wildtuin-hek ingaan.

Tersia N - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tersia N
With friends

Skoon, netjies en net wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap.

Dit is naby die grens, en het 'n lekker restaurant met lekker, bekostigbare aandete. Dit was maklik om te kry.

Maryke S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maryke S
With friends

Goed!

Dit was baie skoon/netjies met goeie kos en diens.

Erna S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna S
With spouse/partner

Sal beslis weer daar bly.

Dit was heerlik, skoon, netjies en daar is vriendelike mense. Kos uitstekend.

Thomas K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas K
With spouse/partner

Dit het gevoel soos my huis. Dit was so gemaklik en die plek is baie netjies. Sal weer daar inboek.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Jy word behandel soos iemand wat al jare vriende is met die personeel. As jy by die restaurant eet, maak seker jy eet nie iets voor die tyd nie, die kos is van die beste gehalte en glo my as jy begin eet wil jy nie op hou nie so lekker word dit voorberei. Die personeel by die restaurant kom gesels met jou of jy ou vriende is met hulle en jy word op die hande gedra. Jou motor en sleepwa of wat jy ook al saam met jou het is baie veilig. Daar is 'n nagwag so ouens kom en gaan kuier gerus maar daar oornag. Jy kan verseker wees jy kan die hele aand slaap sonder om bekommerd te wees oor jou voertuie. Hannis het uit sy pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Jy slaap in 'n heerlike lug verkoelde kamer so mense jy gaan nie vrek van die hitte nie, die mense kyk na hul gaste. Dit is in die toekoms my enigste oornagplek. Hoop julle ondervind dit net so lekker soos ons.

Danie P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie P
With spouse/partner

Uitstekend.

Dit was uitstekend (veral die restaurant) kan aanbeveel aan reisigers.

Adel K - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel K
Family with young children

Die plek was skoon en netjies.

Die plek is baie skoon en netjies. Ons het 'n goeie ontvangs gehaad en die personeel is almal baie behulpsaam en vriendelik.

Christel S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel S
Family with young children

Baie vriendelike diens ontvang.

Sien die sterre hieronder.

Arnie M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Arnie M
With spouse/partner

A great stopover en route to Kruger with friendly hosts and a great restaurant

Hennie was great from the time of our on line booking. kept in touch, was eager to help and very welcoming host. my family and I enjoyed our evening there and would not hesitate to return if we pass through Komatipoort again. great restaurant too!

Len J - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Len J
With spouse/partner

Gasvry!

Spontaan, gesellig en ingestel op diens en kwaliteit!

Alida V - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Alida V
With spouse/partner

Gasvry en waarde vir geld.

Kort gaas voor die vensters, kan nie venters oopmaak vir vars lug nie a.g.v muskiete.

Gerhard B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Gerhard B
With spouse/partner

Lekker geslaap. Sal weer daar oornag.

Ek beveel die plek aan vir 'n reisiger wat rustig wil slaap.

Mignonne B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Mignonne B
With spouse/partner

Prys regverdig nie verblyf nie.

Relatief skoon en baie basies. Geen ontvangs. Die prys regverdig nie verblyf nie.

Izak V - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Izak V
With spouse/partner

Rustig.

Die Restaurant se diens was puik en die geregte smullekker. Die gastehuis is netjies.

John H - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
John H
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Ons het die rustigheid baie geniet. Goeie waarde vir geld.

Anne-marie M - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie M
With spouse/partner

Alles was vyfster, ons sal enige tyd teruggaan.

'n Wonderlike verblyf met heerlike kos en die gasvrou is eintlik 'n vriendin ...

Odette C - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Odette C
Family with young children

Goed.

Sien die sterre hieronder!

Rodney B - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rodney B
With spouse/partner

Very comfortable and hostess very friendly and helpful

The accommodation was clean, neat, tidy and comfortable. Premises were easy to find and Charlain was very friendly and helpful. Unfortunately restaurant was closed for public holiday (we had been per-warned of this by Charlain) so cannot rate that.

Zanet K - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zanet K
Family with teenagers

A pleasant stay

Everything was neat and clean with friendly service. Complimentary toiletries would have been nice, but we did bring our own.

Cornelis E - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Cornelis E
Family with young children

The place was clean and tidy

Everything was to my satisfaction

Evelyne D - Apr 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evelyne D
Family with teenagers

It is a pleasant guesthouse

We had a nice stay. Very well decorated.

Gundeger H - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gundeger H
Family with young children

We were very happy with our stay.

Our stay at Tambarina was lovely.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 12:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 77 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYWJhNDA0LTk2MjEtNDhlYi1hNjk2LWZiY2U5MzliYWQzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 32 5 1 5 77 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 0860 022 102 12:00-21:00 10:00 -25.432122911476 31.951919496059
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!