The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tamboti Lodge | TravelGround
+30

Tamboti Lodge

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 28 reviews for Tamboti Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.1/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Marius B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
On business

Wat ’n lekker ondervinding - alles was netjies en skoon en die hele plek was goed vir ’n baie goeie boskuier.

Tambotie Lodge is ’n baie netjiese plek met ’n pragtige tuin en swembad. Die kamers is ruim en baie skoon en netjies. Dit was ’n aangename ondervinding en ek sal beslis weer daar oornag.

Mpho K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mpho K
With friends

Very pleasant.

The staff were very friendly and the rooms clean. The garden is very beautiful. I would choose to stay there again. There should be a reception backup after 9pm -we could not access the reception after 9 and had to make alternative arrangement for my other friends.

Annette B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette B
On business

Baie goed.

Baie goeie ervaring. Lekker gebly en sal weer.

Rita G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita G
With spouse/partner

Clean and neat. Staff friendly and service is good. Good value for money.

Lovely location, beautiful part of Tzaneen. Value for money. Rooms are neat and clean. Friendly and helpful staff. Very safe. Delicious breakfast. Pool is always clean and gardens are neat. We've stayed here twice already and will definitely stay there again in the future.

Pieter C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
On business

Great overnight stay.

Excellent value for money. Professional, modern, comfortable, neat, quiet, friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik oornagverblyf.

Uitstekende waarde vir geld. Professioneel, modern, gerieflik, netjies, rustig, vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
With spouse/partner

Fantasties. Vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie vir u heerlike plekkie wat ons kon geniet. Dit is 'n pragtige plek, en jul diens en vriendelik was wonderlik.

Casper B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Casper B
On business

Waarde vir geld - puik akkommodasie.

Pragtige gastehuis met sentrale ligging - kamers ruim en smaakvol gemeubileer. Heerlike ontbyt met uitsig oor pragtige tuin en swembad area. Goeie sekuriteit met sekuriteitswag op perseel.

Sonja B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja B
Individual traveler

Rustig en gemaklik.

Baie oulik plek met vriendelike personeel. Voorstel: kan julle dalk mikrogolfoonde in die kamers sit?

Ernest V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ernest V
With spouse/partner

Most enjoyable and friendly with excellent cuisine.

Very clean and well positioned. Staff were friendly with excellent service. World class chef provided a most amazing dinner.

Charmaine M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine M
On business

Lekker verrassing na 'n lang dag.

Wonderlike plek met wonderlike mense. Baie ontspanne van begin tot einde. Het besigheid baie makliker gemaak.

Andre E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre E
With spouse/partner

Die plek het baie potensiaal, maar eienaar of bestuurder was glad nie sigbaar nie!

Aandete was ongelooflik lekker - beste kok in SA! Ons het ongeveer 40 minute in ontvangs gewag voordat ons enige personeel gesien het - het onsself ingelaat aangesien die hek oop was en het by ontvangs gewag totdat ons besluit het om te bel en hulle te verwittig dat ons gearriveer het. Kamer en badkamer is ruim en gerieflik - ongelukkig was die lakens of nie gestryk nie, of nie nuut oorgetrek nie. Strooikussings op die bed asook die banke in die ontvangs gedeelte was vuil en vol kolle. Dit is 'n ongelooflike mooi plek, wonderlike natuurskoon, maar ons het nooit die bestuurder of bestuurderes met 'n oog gesien nie. Kry ongelukkig die indruk dat Suid Afrikaners nie vir hulle belangrik is nie - slegs oorsese gaste is.

Francois R - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois R
On business

Baie gawe en aangename personeel en lekker gebly.

Baie gawe en aangename personeel en lekker gebly. Die kamers was soos geadverteer, nuut en stylvol. Alles het gewerk wat moes werk. Die aandete by die lodge was goed en diens flink.

Maryke C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke C
Individual traveler

Pragtige plek, rustige omgewing, baie lekker ontbyt en vriendelike diens.

Sien die sterre.

Lourens V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lourens V
With spouse/partner

Dit was baie gerieflik en skoon.

Baie dankie vir die wonderlike ervaring. Dit was lekker om daar te bly en sal verseker weer so maak.

Mari T - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mari T
With spouse/partner

Baie gerieflik en netjies, vriendelike staf.

Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel. Ons het een aandete geëet en dit was regtig baie goed voorberei. Sal dit definitief aanbeveel.

Lindy L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy L
With spouse/partner

An absolute gem! We will definitely be returning.

An absolute gem! We will definitely be returning!

Louis R - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis R
On business

Baie mooi kamers en goeie geriewe.

Ons het baie lekker hier oornag - sal dit weer doen!

Christine V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Christine V
Family with teenagers

Baie gerieflike en suite-kamers wat stylvol, netjies en ruim is. Pragtige tuine!

Dit sal gaaf wees as daar ekstra komberse beskikbaar kan wees in Kamer 20. Beskuit wat op tee- en koffieskinkbord beskikbaar is (liefs individueel verpak) sal ook gaaf wees. Die pragtige, duur, stylvolle elektriese ketels in die eenheid gee water 'n vreemde, onverklaarbare smaak. Dis ook vreemd dat die hoofhek heeldag oopstaan.

Frederich P - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frederich P
With spouse/partner

Die kamer was baie netjies en luuks. Ons het lekker gebly.

Dankie vir jul gasvryheid. Ek wil dalk net raad gee om toekomstige kliënte gelukkig te hou en jul diens te verskerp as 4-ster. Die koffie en beskuit in die kamer was baie "low budget". Dan was ons "timing" dalk verkeerd, maar daar was tot laat gewerk in die motorhuis reg langs ons kamer. Behalwe vir bogenoemde probleempies het ons baie lekker gebly!

Riaan V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Riaan V
Family with teenagers

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Linda E - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda E
With spouse/partner

Will visit again

They are doing renovations at present but it does not inconvenience the visitors at all. Friendly and helpful staff. Tzaneen is smaller than what I originally thought. I am short so my only complaint is that the wash basin was too high in room 20. Had to use the basin in the toilet section of the bathroom.

Lizl T - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lizl T
Family with young children

Netjies en mooi!

'n Rustige area en mooi kamers!

Frederik W - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederik W
On business

Heerlik, dankie!

Dit was gerieflik en maklik om te kry. Vriendelike mense: goed en gaaf!

Orpha V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Orpha V
With friends

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Gerhard B - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard B
With spouse/partner

Baie nice!

Sien die sterre hieronder.

Harry O - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Harry O
With friends

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Seshane P - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Seshane P
With spouse/partner

Best first moments of my life, I had fun

Excellent, perfect, awesome, romantic, beautiful, and lovely. See you soon!

André H - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
André H
With spouse/partner

Wonderlik!

Uitstekende atmosfeer.

From R1 090
per night (for 2 people)
From R1 090
per night (for 2 people)
From R1 090
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 38 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Tamboti Street, c/o Tamboti & Essenhout street, Tzaneen, 080, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38db03fc5fef6ec43f1b902233f2bbef1bb89d5f045c50a557590dd2e922130739f3f7279633c345b98ccda7e3d184ec750c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 090  per night (for 2 people) 28 5 1 5 18 Tamboti Street c/o Tamboti & Essenhout street 080 Limpopo 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -23.841351722574 30.145926475525
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!