The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tankwa Tented Camp | TravelGround
+17

Tankwa Tented Camp

Review Summary

4.1 out of 5from 11 reviews Tankwa Tented Camp
Cleanliness
4.0/5
Service
4.3/5
Location
4.2/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.6/5
Karen R - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen R
Family with teenagers

Baie lekker!

Tankwa Tented Camp het so 'n lekker "vibe". Dit was 'n heerlike naweekwegbreek. Ons sal beslis weer gaan.

Inge B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Inge B
With spouse/partner

Tankwa motorfietstoer

Soos ek verstaan is die plek onder nuwe bestuur die laaste paar jaar. Dit word altyd hoog aanbeveel onder motorfietsryers en ons wou definitief gaan kyk. Mens kry alles wat jy verwag van hierdie tipe verblyf. Ons het in een van die tente gebly. Daar was klein goedjies in die tent wat baie steurend was en wat ek glo al vir 'n geruime tyd nie werk nie soos los kragdrade en die feit dat mens nie die venster kon oopmaak nie omdat dit stukkend was. Daar is baie meer van 'n "hippie" gevoel as 'n motorfietsry-gevoel as ek dit so kan stel. Die bestuurders was gasvry. Die plek is baie interessant agv die Africa Burn-fees wat altyd daar plaasvind, maar ek glo nie dis almal se koppie tee nie. Dis baie outentiek en ontspanne, maar ideaal vir 'n groep vriende wat lekker wil kuier ver van die stad af.

Jacques B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques B
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring gewees en sal verseker weer gaan.

Dit is ’n baie unieke ervaring. Die Karoo sal nie vir almal wees nie, maar jy moet dit een keer beleef. Diens was altyd warm en vriendelik. Dit is ’n plek om jou kop skoon te maak.

Piet D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Piet D
With friends

Heerlik gekuier.

Ablusiegeriewe kort opknapping, is ook te min plek vir hoeveelheid gaste.

Hendrik S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
With spouse/partner

'n Absolute moet-beleef ten minste een keer in jou lewe.

Ongelooflike ervaring! Dit is een van daardie plekke wat 'n mens ten minste een keer in jou lewe moet besoek. Die omgewing is uitgestrek, Bar en Dor, met sy unieke bekoring en ongelooflike sonsondergang en sterre-prag!

Kevin B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Kevin B
Individual traveler

Crazy but pleasant.

Great place to visit. Wooden cabins need window covers repaired - very noisy in wind. Otherwise thoroughly enjoyed my stay and got fantastic service from Webster and co.

Jacques V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
With spouse/partner

Absoluut asemrowend, gasvrye Karoo.

Wat 'n wonderlike plek met al die besienswaardighede. Die doolhof is die mooiste ooit. Pad bietjie sleg vir gewone motors. Dit is absoluut 'n belewenis. Die mense van die kamp is wonderbaarlik behulpsaam en gasvry.

Hennie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Hennie V
With spouse/partner

Teleurstellend a.g.v. lawaai!

Sal nie weer hier bly nie a.g.v. die feit dat hierdie die werkswinkel van die Africa Burn-projek is. Jy word hier vroeg wakker gemaak deur werkers wat trokke laai met alles wat kàn lawaai maak. So gèèn stil Karoo-ervaring waarvoor jy hiernatoe kom nie!

Jan K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Jan K
With spouse/partner

Hippies will feel at home here.

Incredible area. Hard, unapproachable, but the vibe is not for everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hippies sal wel tuis voel daar.

Ongelooflike omgewing. Hard, ongenaakbaar, maar die “vibe” is nie vir alle mense nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jurgen B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jurgen B
With spouse/partner

Baie basiese fasiliteite, maar alles wag jy nodig het. Dis effens duur in my opinie.

Ons het in die tente gebly. Daar is 'n bed met warm onderlaken en genoeg komberse vir 2 mense, so warm slaap in die winter is nie 'n probleem nie. Verder is daar 'n tafeltjie tussen die 2 beddens, en 2 stompe om op te sit buite die tent. Daar is gesamentlike badkamers vir al die tente. Warm water kom uit 'n donkie. Maar dis heeltemal goed genoeg vir 'n koue winteroggend. Ek dink die prys vir dit alles is effens te hoog.

Hendrik G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hendrik G
With spouse/partner

Besonderse ondervinding.

Gasvryheid wat 'n mens nêrens anders beter sal kry nie. Ongelooflike landskap en 'n moet vir enige road trip.

Tankwa Tented Camp's response

Baie dankie, hoop ons sien julle weer.

Tankwa Tented Camp
From R250
per night (for 2 people)
From R250
per night (for 2 people)
From R250
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 118 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Stonehenge Farm, Calvinia, 8190, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4NTU3MmM4LWMyNjMtNDUwMi04NTcyLTNjNDRiNTdlOTk0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R250  per night (for 2 people) 11 5 1 5 Stonehenge Farm Calvinia 8190 Northern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -32.326833333333 19.748111111111
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!