Tapologo Lodge
Review Summary
Mac M - May 2022
Overall score
Besonder vriendelike diens.
Tapologo Lodge 's response
Thank you so much for the nice review.
Voyi C - Mar 2022
Overall score
We stayed well.
Evelyn C - Jan 2022
Overall score
Nice setup.
Keatlaretswe M - Oct 2021
Overall score
Great
Sello H - Sep 2021
Overall score
Awesome.
Ina V - Aug 2021
Overall score
Rustig.
Itumeleng M - Apr 2021
Overall score
Had the best stay.
Vicky S - Feb 2021
Overall score
Rustig en baie vriendelike mense.
Daleen M - Nov 2020
Overall score
Heerlike plek.
Read moreThomas P - Mar 2020
Overall score
Lekker oornag akkommodasie. Goeie restaurant.
Tebogo M - Feb 2020
Overall score
I recommend it only for day visits.
Read moreTapologo Lodge 's response
Hi Tebogo,
I am sad to hear about your experience and will address all the issues. It is just sad that you did not come and ask us for the Wi-Fi code, it is absolutely free to our guests.
Kind regards
Tapologo Lodge
Management
Masabata T - Dec 2019
Overall score
I had a nice stay.
Tapologo Lodge 's response
Hi there
Thank you for the review, however, you did not come to management complaining about the missing stuff, we would have rectified this immediately.
I will definately have a long meeting to discuss this to avoid such problems in future.
Kind regards,
Adri
Hanli B - Oct 2019
Overall score
Baie goeie hosts wat 'n ekstra myl loop om aan gaste se wense te voldoen.
Linda H - Sep 2019
Overall score
Sal weer daar bly.
Quintin W - Aug 2019
Overall score
Lekker plek.
Anita G - Jul 2019
Overall score
Great place for a weekend stopover.
Luandri G - Jul 2019
Overall score
Everything was great, except for the food.
FW R - Jun 2019
Overall score
Pleasant accommodation close to Botswana.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf na aan Botswana.
Die ontvangs was vriendelik en informeel. Die kamer en badkamer is ruim en die linnegoed is skoon. Aandete was aangenaam en ons hondjie was oral welkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carlien F - May 2019
Overall score
It was quiet and comfortable with everything needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was rustig en gemaklik met alles wat nodig was.
Ons is goed ontvang en alles is gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel. Ons het heerlik geslaap en 'n goeie ontbyt geniet. Ons sal die lodge aanbeveel en weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon W - May 2019
Overall score
Very quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie stil en rustig.
Baie stil en rustig. Baie lekker ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corrie F - Apr 2019
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Waarde vir geld en kindervriendelik. Heerlike aandete en ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janina H - Jan 2019
Overall score
Onvriendelik en onbehulpsaam.
Read moreTapologo Lodge 's response
Hi Janina
Ons ontvangs is nie 24/7 oop nie en ook sou ons nie gesê het maak' n plan nie, maar wel gevra het of julle die sleutel dalk voor toemaaktyd kan afhaal.
Ontbyt is wel Sondae oggende vanaf 08:00, julle kon ons wel verwittig het en dan kon ons ontbytpakkies vir julle voorberei het.
Tapologo Lodge
Medupe M - Jan 2019
Overall score
Excellent place to relax with friends.
Patt M - Dec 2018
Overall score
It's a lovely place to relax, trust me.
Sinah P - Dec 2018
Overall score
Place is stunning.
Tapologo Lodge 's response
Dear Sinah,
Thank you for the amazing review. We value our customers' feedback.
Regards,
Tapologo Lodge
Tertia N - Dec 2018
Overall score
Professional, neat and clean. Delicious food. Good customer service by Rita.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Professioneel, netjies en skoon. Kos baie lekker. Goeie kliëntediens ontvang vanaf Rita.
Baie professioneel en vriendelik ontvang met deurgaande goeie diens vanaf Rita tydens ons verblyf, sy het regtig uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en dat ons ons verblyf geniet. Al die personeel is baie vriendelik en die kos was baie lekker. Die kamer was mooi en skoon en het als gehad wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir 'n aangename kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leanne B - Dec 2018
Overall score
Lekker atmosfeer, gasvryheid en ontspannend.
Lebogang M - Dec 2018
Overall score
It was okay.
Bev B - Nov 2018
Overall score
Baie mooi en skoon.
Tapologo Lodge 's response
Hi Bev
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer.
Adri
Nelis J - Jul 2018
Overall score
Very pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf.
Baie vriendelike ontvangs. Ons het ons oornagverblyf baie geniet. Sal graag weer terugkom om langer te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melanie S - Jun 2018
Overall score
Baie netjies en skoon, lekker atmosfeer en goeie ligging.
Elmo E - Mar 2018
Overall score
Baie aangename mense en baie goeie diens.
Tapologo Lodge 's response
More Ludie
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word altyd opreg waardeer.
Vriendelike groete
Adri
Susanne P - Mar 2018
Overall score
Dit is die ideale oornagplek op pad van Namibië na Pretoria.
Nonhlanhla Y - Jan 2018
Overall score
It was worth it.
Tinus O - Dec 2017
Overall score
Very pleasant!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam!
Aangename personeel wat moeite doen om aan spesifieke versoeke te voldoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Macde S - Aug 2017
Overall score
Uitstekende diens vandat jy inboek totdat jy uitboek!
Adriaan L - Jul 2017
Overall score
Puik.
Johnie O - Jun 2017
Overall score
Peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig!
Het 'n baie lekker rustige verblyf gehad by Tapologo Lodge. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kos was baie lekker gewees. Baie dankie vir Rita, Evandri en personeel. Beveel verblyf aan by Tapologo Lodge. Groete!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tapologo Lodge 's response
Baie dankie Johnie vir die mooi terugvoering, dit word altyd in ons bedryf opreg waardeer.
Vriendelike Groete
Adri
Jerome D - Apr 2017
Overall score
Very convenient and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en skoon.
Baie gerieflik en skoon en diens uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tapologo Lodge 's response
Beste Jerome,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer.
Vriendelike groete,
Adri Kleynhans
Henk V - Apr 2017
Overall score
Baie lekker.
Annebelle K - Jan 2017
Overall score
Nice to relax after a long trip.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker om te relax na 'n lang pad.
Sal die lodge enigetyd aanbeveel. Goeie waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Robert N - Dec 2016
Overall score
Rustig.
Jan P - Dec 2016
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Vriendelike ontvangs, hulpvaardig en die hele terrein ongelooflik netjies. Restaurantpersoneel baie vriendelik en flink, kos baie lekker en billik geprys. Sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cynthia D - Nov 2016
Overall score
It was what it was.
Tapologo Lodge 's response
Good day Cindy
As per our emails between each other, your biggest complaint was about mosquito's, unfortunately, there was nothing that we could have done outside your room, however, we had mosquito plugs available within the room, we are never pleased to hear about bad experiences.
Luckily all our reviews are good and we know that what we offer, including customer service, is to the best we can.
Warmest regards
Adri
Jan B - Nov 2016
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie netjies en skoon met n heerlike bosveld-atmosfeer en baie lekker ontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johandre L - Oct 2016
Overall score
Carefree accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Moeitelose verblyf.
Het baie tuis gevoel, kamer baie oulik en het alles in wat een nodig het. Dit is seker die beste opsie in Zeerust.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tapologo Lodge 's response
Hi Johandre
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer!
Ivan en Adri
Carina B - Jul 2016
Overall score
The people are friendly, the rooms are neat and clean and the restaurant serves delicious food at good prices.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die mense is vriendelik, die kamers netjies en skoon en die restaurant het heerlike kos met goeie pryse.
Sal definitief weer kom oorslaap wanneer ek weer Botswana toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter G - Jan 2016
Overall score
Was rustig en bosveld-atmosfeer was 'n ervaring.
Danelle B - Nov 2015
Overall score
'n Lekker rustige atmosfeer.
Tapologo Lodge 's response
More Danelle
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Adri
Mari D - Aug 2015
Overall score
Die mense by die lodge is vreeslik oulik en baie vriendelik.
Marie B - Aug 2015
Overall score
Die diens en kos was uitstekend.
Johan Z - Aug 2015
Overall score
Dit was baie aangenaam gewees.
Elmore M - Jul 2015
Overall score
Een nag oorgeslaap op pad huistoe van Namibië af.
Johan J - Jul 2015
Overall score
Great food and very comfortable accomodation.
Jc N - May 2015
Overall score
Van Windhoek tot by Zeerust werk dit goed om te oornag.
Frik B - Jan 2015
Overall score
Vriendelik ontvang, personeel baie hulpvaardig, kamer gereed en baie netjies.
Johann M - Jan 2015
Overall score
Pragtig en gasvry!
Marike S - Oct 2014
Overall score
Baie lekker netjies en skoon. Vriendelike kliëntediens.
Chantell H - Aug 2014
Overall score
Skoon en netjies.
Trudie L - Jul 2014
Overall score
Exelent!!!
Louis N - Jul 2014
Overall score
'n "Great" oornagstop!
- Capacity: 38 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Krans street, Zeerust, 2865, North West
- All ages welcome