The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tarantula Guesthouse | TravelGround
+57

Tarantula Guesthouse

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 254 reviews for Tarantula Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Etienne D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne D
With spouse/partner

Eerstewêreldse afronding.

Alles funksioneer perfek. Die eienaar se hand is op elke fasset te sien.

Tinus S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus S
With spouse/partner

Absoluut niks om oor te kla nie.

Eenheid is baie, baie netjies. Goed toegerus en in 'n rustige en veilige omgewing. Sal graag weer daar oorbly.

Annalie S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annalie S
With spouse/partner

Baie lekker oorgeslaap op pad Kgalagadi toe.

Perfekte oorslaap plek as jy van Strand na Kgalagadi reis.

Antoinette L - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antoinette L
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir die koste van die verblyf.

Baie netjies en skoon. Daar kort niks.

Paul A - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul A
With spouse/partner

Perfect self-catering.

Best value for money ever.

Emile V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Emile V
With spouse/partner

Baie lekker oorslaapplek tussen Kaap en Kgalagadi.

Baie netjies, ruim, badkamer keurig toegerus en kombuis het bv. verskeie muurproppe. Dan het jy nog 'n stoep met n lekker buitebraai. Sal hulle sterk aanbeveel.

Rae V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rae V
With spouse/partner

Pragtige omgewing.

Dit was 'n pragtige eenheid met 'n mooi uitsig. Goed toegerus. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Robert D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Robert D
With spouse/partner

Excellent.

We found this a super place to overnight.

Sarel M - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel M
With spouse/partner

Heerlike Karoo-stilte, pragtige omgewing.

Puik akkommodasie, uitstekend toegerus.

Gerrie G - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie G

Topgehalte verblyf.

Pragtige huisie, wonderlik stylvol ingerig, baie behulpsame gasheer, mooi uitsig. Waarskynlik die beste akkommodasie in die distrik!

Christelle F - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle F
With spouse/partner

Baie hartlik ontvang en heerlik gebly.

Pragtige plek, ruim, baie skoon en netjies en alles wat nodig is.

Adele M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele M
With spouse/partner

Heerlike Karoo-verblyf en gasvryheid.

Goeie plek om oor te slaap en die rustigheid te geniet in ‘n enkelstaande eenheid.

Jurgens H - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurgens H
Family with young children

Salig gerus.

Vriendelik, veilig en waarde vir geld.

Ciske L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ciske L
With spouse/partner

Pragtige, netjiese en rustige plek.

Pragtige plek met WiFi, netjies kombuis en lugversorging. En 'n lekker stoep area om koffie vroegmôre te geniet.

Wilma B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma B
Family with young children

Stil, rustig en voel soos huis.

Die vinnige oor slaap het voldoen aan al ons vereistes. Mooi uitsig, lekker braai en die lugverkoeling was besonders!. Super vriendelike ontvangs en ons 3 was baie gelukkig!

Madeleen D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleen D
Family with young children

Netjies, skoon en absoluut waarde vir geld!

Tarantula is altyd ons plek van keuse in Calvinia. Dit voldoen aan al ons verwagtinge en meer. Skoon, netjies, luuks en die eienaars dink aan al die gaste se behoeftes!. Dankie vir waarde vir geld!

Antonie S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonie S
Family with young children

Skoon en netjies.

Baie lekker gebly, swembad 'n pluspunt. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer.

Zelda T - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda T
With spouse/partner

Altyd 'n wenner. Netjies, skoon en gerieflik.

Ons het nou reeds a paar keer oorgeslaap by Tarantula. Dit stel ons nooit teleur. Altyd netjies en skoon. Oorgenoeg spasie vir parkering. Veilige en rustige atmosfeer. Huisies is weg van mekaar, privaat. Lekker groot onderdakstoep en braai. Als wat mens nodig het is daar.

Constanse B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Constanse B
Family with young children

Beïndruk en sal dit enige tyd aanbeveel!

Ons eenheid was fantasties ingerig met lekker spasie en ’n fantastiese grasperk met ’n pragtige uitsig. Puik!

Stefan W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan W
Family with teenagers

Perfek.

Perfekte stop op pad see toe.

Hannelie L - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannelie L
Family with young children

Perfek vir ’n lekker oorslaap en braai op pad!

Ons eenheid was baie mooi netjies en skoon, die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons enigste probleem was dat die swembad nie beskikbaar was nie en ons het met ons kleinkinders daar oorgebly juis om die pad Kaap toe korter te maak, en daar is nie eintlik iets ander om te doen vir n 3 en 6 jarige nie. Andersins was alles perfek.

Tarantula Guesthouse 's response

Hallo Hannelie,
Ons is bly om te hoor jul het lekker gebly. Ongelukkig het die eenheid waarin jul gebly het nie toegang tot die swembad nie, jy sal sien op ons web tuiste dat dit n privaat swembad is vir eeneheid 3. Hoop om jul in toekoms weer te sien.
Vriendelike groete
Frans

Tarantula Guesthouse
Jopie B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jopie B
With spouse/partner

Die beste in Hantamwêreld!

Die hartlike ontvangs deur Hendrina en Frans het mens sommer tuis laat voel. Die verblyf was eenvoudig vyfster en ons sal graag weer daar oorslaap! Baie dankie vir al die bederf!

Jan N - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan N
With spouse/partner

Baie gerieflike verblyf aan die kant van die dorp met pragtige uitsigte. Vir selfsorg-akkommodasie - alles wat mens nodig het is daar. Hoofeenheid het ook 'n lekker groot private grasperk, groot braaiplek en lekker stoep.

Hoofeenheid wat 4 slaap slegs geskik vir ouers met kinders, nie vir 2 egpare nie.

John H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John H
With spouse/partner

Pretty gardens, great view of Hantam Mountains, excellent bed.

Great for overnight stop. 5 minutes walk from shops, museum, restaurants. Wonderful views over veld and Hantam Mountains. We stayed 2 nights and felt the lack of any easy chairs to relax in and read. Generally clean but windows and louvre blinds well overdue for good clean. However we would stay again and recommend place to friends.

Cecile D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile D

Uitstekend!

Baie netjiese plek, voel soos huis!

Marietta B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietta B
Family with teenagers

Rustige atmosfeer. Baie netjies en skoon. Interieur is keurig.

Heerlik gekuier. Swembad, braaiplek en pragtige uitsig oor plaas en berge dra by tot 'n baie gesellige atmosfeer. Sal ook ideale plek wees om stil te word vir 'n paar dae. Goeie kwaliteit beddens en beddegoed. Sal beslis weer kom vir langer tydperk en kan ten sterkste aanbeveel.

Lizelle K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Lizelle K
With friends

Lekker, rustige en skoon plekkie.

Enige dag aanbeveel, rustige skoon huisie en vriendelike diens.

Pierre R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre R
With spouse/partner

Pragtige en veilige akkommodasie!

Tarantula is die ideale oornagverblyf vir Augrabies of die Kgalagadi. Jy kan braai of in die Die Blou Nartjie-restaurant gaan eet. Hul kos is uitstekend!

Johann K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann K
With spouse/partner

Sien onder.

Ons 5de besoek aan Tarantula, was nog altyd puik!

Roy S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy S
With spouse/partner

Comfortable and relaxed.

Hospitable and helpful.

Amanda H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda H
With spouse/partner

Very comfortable.

A lovely well-appointed cottage, with a friendly host.

Christa V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa V
With spouse/partner

Gerieflik, ruim en gemaklik.

Braaiplek en elektriese komberse was 'n aanwins!

Michael D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael D
With spouse/partner

Lieflike ruim selfsorg.

Kamer en badkamer is ruim met goed toegeruste kombuis en stoep en braaiplek buite.

Louise W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise W
With spouse/partner

Goeie keuse in Calvinia.

Baie gerieflike verblyf in ruim, losstaande selfsorg-eenhede aan die kant van die dorp met pragtige uitsigte.

Wilfred T - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilfred T
Family with teenagers

Uitstekende verblyf

Uitsonderlike leefarea en geriewe. Meubels en toerusting van uitstaande gehalte. Baie netjies en gebruikersvriendelik. Uiters gerieflik binne en buite. Baie goed versorg. Waarde vir geld.

Annegret B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annegret B
With spouse/partner

Mooi geleë, stil en goeie geriewe.

Aanbeveling - nuwe handdoeke asb.

Juan T - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan T
Family with teenagers

Pragtige plek, rustig en netjies. Alles is tops.

Tarantula sien ons beslis weer.

Christelle H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle H
With spouse/partner

Excellent surprise after Google took us to wrong location.

Hosts sent us a message to ask our check in time. Friendly and helpful! We really enjoyed the layout and spacious cottage and high quality of everything inside. Felt like home from home. We enjoyed the view and peace. Will really recommend it to all friends and family.

Janean W - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janean W
Family with young children

Pragtig en netjies.

Dit is 'n juweel om te bly in Calvinia. Pragtige selfsorg-eenhede wat baie goed toegerus is met braaiplekke voor elke eenheid. Veilige parkering. Baie skoon en netjies. Dit sal virs eker ons eerste keuse wees as ons weer op Calvinia gaan bly.

Gert V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Oornag op heen en terug reis na Kgalagadi.

Werklik uitstekende akkommodasie. Hoë kwaliteit instansie en perfekte netheid met luukshede soos DStv, lugversorging en elektriese komberse (baie welkom op 'n koue wintersnag). Veilige parkeerplek onder 'n afdak, ingerigte braaiplek. Stapafstand na middedorp. Ek beveel Tarantula ten sterkste aan.

Tjaart L - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjaart L
Family with young children

Baie mooi ligging, groot grasperk en lekker buitebraai.

Sal beslis in die somer weer gaan om die swembad te benut!

Attie M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Attie M
With spouse/partner

Baie netjiese en skoon akkommodasie. Die ligging is mooi, jy besef jy is op die platteland.

Braaigeriewe maak dit gerieflik om die omgewing se goeie vleis te geniet.

Lizette S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette S
With spouse/partner

Previously also stayed over for one night. Neat with small details for guests' comfort.

Safe, neat and very comfortable. Good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voorheen ook al een aand oorgeslaap. Netjies met klein besonderhede vir gaste se gerief.

Veilig, netjies en baie gerieflik. Goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

André P - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
André P
With spouse/partner

Gerieflik en rustig.

Privaat met al die nodige fasaliteite. Braaistoep pragtig.

Mark S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark S
With spouse/partner

We had a wonderful stay and will soon be staying again.

Very relaxing and very neat and clean.

Tertia E - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia E
With spouse/partner

Uitstekend!

Uitstekende verwelkoming. Skoon, netjies en alles wat jy benodig. Selfs blits vir braai was beskikbaar. Pragtige uitsig en rustige atmosfeer. Sal definitief weer hier gaan oorbly, maar vir 'n langer tydperk.

Marc H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marc H
With spouse/partner

Lovely accommodation. The cottage was really clean and well appointed. The electric blanket was an added touch for the chilly evening weather.

Perfect place for a night stop en route from Kgalagai back to Cape Town. So peaceful and the property is so gorgeous!

Gerhard L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard L
With friends

Ons voorkeur oorslaapplek!

Netjies, smaakvol, baie goeie waarde vir geld.

Coreen V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen V
With spouse/partner

Heerlik rustig.

Rustige verblyf aan die kant van die dorp. Alles wat 'n moeë reisiger nodig het.

Lona M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lona M
With friends

Lekker plaas atmosfeer.

Alhoewel Tarantula in die dorp is, is dit heerlik stil met ‘n lekker plaas atmosfeer. Van jou groot stoep af kyk jy uit oor die veld en koppies in die verte met ‘n mooi windpomp in die voorgrond. Die ruim chalet (daar is 3 ‘n entjie uit mekaar) is silwerskoon en luuks. Die tuin is pragtig, groot en die ligging voel veilig. Ons is vriendelik ontvang en sal beslis weer daar gaan bly, sommer ‘n ekstra aand om die mooi plattelandse dorpie te verken en die private braaiplek op die stoep te gebruik (en die ander aand om weer by die Blou Nartjie te gaan eet.

Duane D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duane D
Individual traveler

Pragtig, groot en skoon.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Ons was so verras toe ons daar aankom en die mooie eenheid binnegaan. Groot groen grasperke en helderblou swembad. Die binnekant is ruim en netjies. Ons sal definitief hulle weer besoek en mense aanraai om daar te gaan ontspan.

Riana D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana D
With friends

Baie mooi ruim kamers en pragtige uitsig.

Baie lekker oornag. Alles was mooi skoon en netjies en 'n pragtige uitsig. Mens kuier sommer lekker daar op die stoep.

Pierre R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pierre R
With friends

Pragtige netjiese eenhede!

Calvinia is 'n ideale oorslaap op pad na Augrabies of Kgalagadi!

Linda D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda D
With spouse/partner

Netjiese gastehuis, als wat jy mag nodig hê. Swembad is lieflik.

Eienaars is goed met kommunikasie. Woonstel het WiFi en DStv. Braaigeriewe. Swembad. Restaurante in dorp is naby. Personeel is vriendelik.

Jac L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jac L
With spouse/partner

Baie netjies, skoon, prakties, privaat en mooi uitsig.

Huisies is netjies skoon, groen grasperke en elkeen is privaat met uitsig oor die vlakte op rand van die dorp. Loopafstand van eetplekke soos Die Blou Nartjie.

Marcel J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcel J
Family with teenagers

Wat 'n lieflike plek!

So skoon en netjies! 'n Heerlike ruim huisie met 'n swembad vir die kinders en 'n lekker braaiplek. Die uitsig is fantasties en die rustigheid oorweldig mens amper! Ons gaan vir seker weer kom kuier, was jammer dat ons net 1 nag oorgeslaap het!

Fanie V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fanie V
With spouse/partner

Baie gerieflik en rustig.

Tarantula is altyd my eerste keuse in Calvinia omdat dit ‘n buitegewoon netjiese plek is waar alles werk en ‘n mens net rustig kan wees. Ek toer gereeld en kan Tarantula enige tyd aanbeveel.

Abe D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abe D
With spouse/partner

Pragtige ligging, skoon en netjiese tuine. Lekker rusplek en stil. Net een groot probleem in eenheid waarin ons geslaap het: muskiete!

Ons is gewaarsku daaroor, maar dit is abnormaal en die plek behoort deeglik ge-fumigate te word. Sal aanbeveel vir oorslaap, maar muskiete moet aangespreek word.

Gerhard K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard K
With friends

Dit is baie mooi en baie gerieflik.

Lekker blyplek, met mooi swembad en alle nodige geriewe. Selfs blits om die vuur aan te steek! Die Karoo aande is onverbeterlik met die mooi uitsig op vlaktes en berge.

Louis P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis P
Family with teenagers

Baie lekker. Moes langer gebly het.

Wat 'n juweel in Calvinia. Sal beslis weer daar slaap.

Anrich B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anrich B
Family with young children

Baie netjies en elke sent werd.

Lekker rustige, mooi area. Baie veilig en gasvryheid is tops.

Yadah L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yadah L
With spouse/partner

Wonderlike plek.

Ons was baie tevrede, die plek was baie skoon en netjies en privaat, nes ons gevra het. Ons het baie lekker geslaap en sal defnitief weer daar oor slaap.

Jurina V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jurina V
With spouse/partner

Ons was baie tevrede met ons selfsorg eenheid.

Ons het lekker gekuier by Tarantula. Pragtige selfsorgeenheid. Netjies en skoon. Daar is niks waaroor ons kan kla nie. Puik diens, baie netjies en skoon en toegerus met alles wat jy sou nodig kry. Alle Covid-regulasies was gevolg.

Wynand S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wynand S
With spouse/partner

Puik!

Ons is vriendelik ontvang en was aangenaam verras met die pragtige ruim selfsorgeenheid. Alles wat mens nodig mag kry is daar - tot hout by ontvangs! Bevel hierdie oase by almal aan!

Deon M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon M
With spouse/partner

Wat 'n juweel tussen êrens en nêrens!

Heerlike huisie wat smaakvol toegerus was met alles en nog meer. Kan nie glo Calvinia het sulke gastehuise nie! Sal enige tyd weer hier tuisgaan.

Jacques V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
Family with young children

Uitstekende oorslaapopsie. Lekker geswem. Heerlike lekker lugversorger.

Baie lekker stop op pad Weskus toe. Heerlik geswem. Lekker groot gemaklike bed. Sterk lugversorger. Vriendelike diens. Sal weer daar wil oorbly.

Cobus P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cobus P
With spouse/partner

Ruim, skoon, netjies, voel soos huis.

Lekker ruim en baie netjies versorg met alle benodighede. Lekker plaas atmosfeer!

Innes V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Innes V
With spouse/partner

Die wye ruimtes van die Noord-Kaap is sielsrus.

Die akkommodasie by Tarantula was uit die boonste rakke. Die chalet is goed toegerus om jou verblyf te vergemaklik. Ons het heerlik gekuier, gebraai en ontspan. Ons het 'n vriendelike ontvangs gekry, en die eienaars was baie hulpvaardig met enige versoeke wat ons gehad het. Ons sal altyd by Tarantula oorbly wanneer ons weer Calvinia besoek.

Dawid B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dawid B
With spouse/partner

Heerlik, rustig en ontspanne. Lekker ruim vertrek.

Heerlik skoon en netjies en sal weer wil teruggaan.

Ben S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben S
With spouse/partner

Ons verblyf by Tatarantula is van die beste wat ons nog ervaar het. Die kamer, badkamer, internet, kombuis enbraai en swembadfasiliteite is uitstekend en alles in 'n goeie werkende toestand . Die ligging op die rand van die dorp en met n onbelmmerde velduitsig werk ook goed.

Sien sterre

Jan J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan J
With spouse/partner

Middag en nag spandeer. Vriendelike ontvangs, netjies en baie goed toegerus!

Alhoewel dit koud was buite, het die lugversorger die kamer heerlik warm gemaak. Die warm kombers op die bed het vir 'n heerlike nagrus gesorg. Dankie Hendrina!

Dorette V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorette V
With spouse/partner

Heerlike verblyf.

Ongelooflike netjiese, goed toegeruste selfsorgeenhede met 'n heerlike reuse-bed! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Marcia V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcia V
With spouse/partner

Hierdie is n amazing kuierplek!!

Ek kon geen foutvind. n Privaat swembad, n pragtige buitebraai, n uitsig, en die mooiste huis en die vriendelikste dorp!!

Soreen G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Soreen G
With spouse/partner

Salig.

Ek sal die pkek vir al my vriende aanbeveel en dit beslis weer besoek. Het alles wat mens nodig het.

Karin D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin D
With spouse/partner

Rustig en netjies.

Ons het heerlik hier gebly. Pragtig versorgde eenheid met alles wat nodig is en 'n heerlike bed. Rustige omgewing met pragtige uitsig op die veld en berge.

Ina V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina V
With spouse/partner

A perfect cottage to spend the night.

The cottage is spacious, clean and has everything you need for a short stay.

Maretha S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha S
With spouse/partner

Fantastiese ligging op die rand van Calvinia.

Ongelooflik stil en netjies met 'n privaat swembad en 'n braaiplek. Die gasstoof het baie handig te pas gekom gedurende loadshedding! Sal beslis weer daar gaan bly.

Nigel B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nigel B
Family with teenagers

Best in Calvinia.

Tarantula Guesthouse was absolutely fantastic. Great pool, soft and clean beds, beautiful bathroom and stunning lawns. The owners are very hospitable. This accommodation was the best we had during our holiday.

Chloe P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chloe P
With spouse/partner

Pleasantly surprised!

We arrived on a very very hot day to be blown away by the beautiful open and spacious guest house with stunning refreshing pool. Our stay was so comfortable and relaxing.

Jacques S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques S
With spouse/partner

Had fun with our friends under the tree in front of unit number 1, nice shade and green grass, units very neat.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het lekker saam met ons vriende gekuier onder die boom voor eenheid nommer 1, lekker skaduwee en groen gras, eenhede baie netjies.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marthie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie V
Family with young children

Absoluut fantasties.

Ons het die eenheid gehad met die privaat swembad. Wat 'n heerlike ervaring, dit het gevoel of ons nog 'n paar dae wou bly. Pragtige, ruim eenheid met alles en nog meer wat jy sou benodig.

Ronel M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel M
Family with young children

Home away from home.

The place was exceptionally clean, it had an air conditioner, DStv for the young one, pool and perfect view.

Rozane D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozane D
With friends

Pragtige plekkie.

Skoon en netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het en meer. Een van die beste plekke waar ek nog gebly het.

Annette V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette V
With spouse/partner

Uitstekende verblyf. Sal nooit weer op 'n ander plek oornag nie!

Veilige verblyf binne in die dorp, tog voel dit of jy op 'n plaas is. Smaakvol en alles wat jy nodig mag kry is daar! Julle sien ons beslis weer!

Jay_tee V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jay_tee V
Family with young children

Very relaxing.

Unit has everything you need and the view just calms the soul. Will definitely visit Tarantula again.

Madeleen D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madeleen D
Family with young children

Puik soos altyd!! Nog nooit teleurgestel nie. Netjies, skoon en alles wat benodig word!!

Die plekkie voldoen aan al die vereistes. Dit is pragtig, netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel!!

Hennie G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie G
With spouse/partner

Fantastiese plek.

Was heerlik om daar te bly.

Chanté D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanté D
With spouse/partner

Dit was absoluut asemrowend.

Die kliëntediens was puik. Die plek was baie skoon en netjies. Die omgewing was so mooi en stil.

Annemi B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemi B
Family with young children

Fantastic.

It's an oasis in the desert. We had the unit with the pool and it was lovely. Clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dis 'n oase in die woestyn. Ons het die eenheid met die swembad gehad en dit was heerlik. Skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anri H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anri H

Lieflike plek.

Mooi uitsig. Baie netjies. Sal definitief weer daar oorbly.

Helet G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helet G
With spouse/partner

Extremely good. Nice to meet you. Oasis.

We were warmly received. Lovely, private cottage with everything you may need. Will want to stay longer next time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters goed. Aangenaam. Oase.

Ons is vriendelik ontvang. Heerlike, privaat huisie met alles wat jy nodig mag kry. Sal volgende keer langer wil bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzanne O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzanne O
With friends

Wonderful.

Very clean great town would stay longer next time. Great pool, comfy beds, very clean and well equipped.

Lynette R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette R
With spouse/partner

Relax and recharge here!

This guest house is spacious, neat and with a lovely pool and braai area! We were warmly received and had a lovely stay. Would definitely recommend and will come back again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspan en herlaai hier!

Hierdie gastehuis is ruim, netjies en met 'n heerlike swembad en braai-area! Ons is hartlik ontvang en het heerlik gebly. Sal beslis aanbeveel en sal ook weer terugkom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natasha S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
With spouse/partner

We enjoyed it very much. It was very nice. Thanks for the weekend, will go again.

Enjoyed it. The place was clean and very quiet there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet. Dit was baie lekker. Dankie vir die naweek, sal weer gaan.

Het dit geniet. Die plek was skoon en was baie rustig daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes D
With spouse/partner

Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing.

Die verblyf is pragtig, modern en baie netjies met die mooiste uitsig op die berge wat Calvinia omring.

Stanley F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stanley F
With spouse/partner

Enjoyed it a lot and beautiful.

Value for money and beautiful place. Will recommend it anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie geniet en pragtig.

Waarde vir geld en pragtige plek en sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zelda T
With spouse/partner

Comfortable, spacious, clean and neat, good finishes, value for money!

Had a great time, would've liked to stay longer. Will definitely go there again and recommend it to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, ruim, skoon en netjies, goeie afwerkings, waarde vir geld!

Baie lekker gekuier, sou graag langer wou bly. Sal definitief weer daar omgaan en vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With spouse/partner

The best in Calvinia.

If you haven't been there yet, it's difficult to explain how great it is. Please try this.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste in Calvinia.

As jy nog nie daar was nie, is dit moeilik om aan iemand te verduidelik hoe puik dit is. Slaap asb. daar oor en sien self.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brian S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brian S
With spouse/partner

Beautiful view of distant mountains.

If you love peace, and wide open spaces, then tarantula is great. Friendly owners.

Tiaan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan V
With spouse/partner

Briljante plekkie.

Tarantula is 'n briljante klein plekkie op die rand van Calvinia, met 'n mooi uitsig sonder enige huise voor jou. Die huisies is baie goed toegerus met als wat mens nodig het. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel wat in die omgewing is en 'n lekker slaapplek soek.

Madeleen D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madeleen D
Family with young children

Puik en absoluut waarde vir geld!

Ons was geweldig beïndruk met Tarantula! Ons het in die selfsorgeenheid oornag en die plek was uiters netjies, skoon, badkamer luuks en alles wat ons benodig het was in die eenheid! Dankie dat daar nog sulke plekke is waar mens kan oornag!

Carl V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carl V
With spouse/partner

Outstanding accommodation in a superb setting.

We enjoyed our stay so much on the outward journey that we changed our route to stay there again on the way back home.

Pierre U - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pierre U
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie netjies. Goed uitgelê. Gasvry ontvang. In een woord: uitstekend. Ons het baie lekker gebly.

Magda G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda G
With spouse/partner

Oulik.

Baie lekker gebly, die plek was pragtig skoon, baie privaat en veilig. Regtig waarde vir geld.

Jan D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
On business

Fantastic Karoo experience.

We enjoyed the Karoo's peace and quiet. Would recommend. Thank you for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese Karoo-ervaring.

Geniet die Karoo-vlakte en stilte. Sal dit vir almal aanbeveel. Dankie vir die gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus P
With spouse/partner

Wonderlike blyplek. Baie netjies, skoon en alle geriewe.

Ons is hartlik ontvang. Die woonplek is skoon in 'n uitstekende toestand. Dit was heerlik om in hierdie pragtige plek te oornag.

Helena S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena S
Individual traveler

Ideaal geleë, loopafstand vanaf die dorp met die pragtigste uitsig vanaf die stoep.

Dit was heerlik om aan die buitewyke te bly, ek het die landelike atmosfeer baie geniet.

Theunis L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis L
With spouse/partner

Rustige omgewing, netjies en skoon.

Definitief waarde vir geld en skoon. Volgens die foto's kon jy 'n goeie idee kry van hoe die verblyf lyk. Sal dit definitief weer gebruik vir verblyf.

Johan K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
Family with young children

Besonderse ligging met 'n lieflike uitsig. Die woning self is uitstekend ingerig.

Besonderse ligging met 'n lieflike uitsig. Die woning, tuin en grasperke is alles netjies en goed onderhou. Die woning self is uitstekend ingerig, elke dingetjie waaraan ons kon dink was voor voorsiening gemaak. Aangenaam verras deur die plekkie en sal nie huiwer om terug te keer nie!

Hennie G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie G
With friends

Hospitable reception, with owners putting in effort.

Hendrina welcomed us, and on inquiry about where we could eat breakfast, took it upon herself to make arrangements for us. Half an hour later she told me that it was arranged. Thank you, Hendrina and Frans for your hospitality, and for the wonderful place you created in Calvinia for visitors. We will definitely be back if we are in your region.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvrye ontvangs, met eienaars wat moeite doen.

Hendrina het ons verwelkom, en op navraag oor waar ons ontbyt kon eet, onderneem om vir ons reëlings te tref. 'n Halfuur later het sy laat weet dat als gereël is. Baie dankie, Hendrina en Frans vir jul gasvryheid, en vir die wonderlike plekkie wat julle in Calvinia geskep het vir besoekers. Ons sal beslis weer 'n draai maak as ons in jul geweste is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heleen B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen B
With spouse/partner

Neat, beautiful view, fantastic!

Very nice stay, beautiful view and safe. Very neat and clean. Peaceful. Will definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, mooi uitsig, fantasties!

Baie lekker gebly, mooi uitsig en veilig. Baie netjies en skoon. Rustig. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bennie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie V
With spouse/partner

Netjiese en skoonste selfsorg-eenheid waar ek nog was ─ uitstekende verblyf!

Tarantula Guesthouse se selfsorg-eenheid is silwerskoon met alles wat nodig is. Dit is beslis 'n selfsorg-eenheid wat ek weer sal gebruik en aanbeveel. Dit was 'n positiewe verrassing om in so netjiese plek te oornag. Pragtige sterre en braaiplek.

Frikkie N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie N
With friends

Was very nice.

The house is beautiful inside and I liked the thatched roof inside. Very neat and clean with comfortable layout.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker.

Die huis is mooi binne en ek hou baie van die rietdak wat van binne gesien kan word. Baie netjies en skoon met gerieflike uitleg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel K
With spouse/partner

Uitsonderlik! Totale bevrediging!

Baie dankie, dit was alles wat jy van 'n gastehuis verwag en vele meer.

Dirk V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk V
With spouse/partner

Excellent location, spotlessly clean, fully equipped for self catering, quiet place. Full marks from us.

Tarantula Guesthouse is located on a large private property in a quiet and safe neighbourhood of Calvinia. Overlooking the open plains with mountains in the background. Great location . The guesthouse is very well equipped. The village of Calvinia is within walking distance. We highly recommend Tarantula Guesthouse. Very good value and we will stay there again when in that corner of the world.

Sharon B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon B
With spouse/partner

Wonderful stopover.

Will definitely use Tarantula again, excellent facilities catering for all your requirements.

Sybel S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sybel S
With spouse/partner

Absolutely fantastic!

Dit was die beste gastehuis-ondervinding ooit. Bly gerus daar oor! Ons gaan weer!

Frank W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frank W
With spouse/partner

Pleasant stay.

Recommended - nice atmosphere.

Craig T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig T
Family with young children

Uitstekend!

Baie goeie waarde vir geld. Heerlike buite-area met 'n groot grasperk. Verblyf was baie gerieflik en gemaklik. Sal weer daar bly!

Hannes M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes M
With spouse/partner

Had a great stay, comfortable unit in a quiet and safe area.

The unit that we stayed in was in perfect condition. It was everything we wanted and more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly, gerieflike eenheid in stil en veilige omgewing.

Die eenheid waarin ons was was in perfekte toestand. Baie ruim kamer en groot kuierstoep met braai. Dit was alles en meer as wat ons verwag het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aidene V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aidene V
With spouse/partner

Stunning place.

Will highly recommend this place. Value for money. Had a wonderful stay.

Robert E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert E
Family with teenagers

Een van die beste plekke wat ek al in oornag het.

Die plek is fantasties, mooi en netjies. Die ligging is uitstekend. Kan nie fout vind nie. Kan dit met 'n oop gemoed aanbeveel. Definitief dubbel die geld werd.

Jaco D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco D
Family with young children

Dit was lekker gewees.

Die verblyf was gerieflik met alle selfsorg-benodighede.

Rudi S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi S
With spouse/partner

Heerlik gebly en sal weer gaan.

Werklik goeie waarde vir geld.

Louis S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5