Tzaneen Accommodation at Tarentilos | TravelGround
+72

Tarentilos

80 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 80 reviews for Tarentilos
Cleanliness
4.7/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Wiaan N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wiaan N
On business

Rustige area. Gemaklike verblyf.

Die area is baie mooi en die bokkies wat rustig rondloop dra by tot die gemaklike bosveld-gevoel. Ontbyt was heerlik en die kombuis en kuierarea is baie goed toegerus met 'n honesty bar. Al opbouende kritiek wat ek kan gee is dat die kamer se mure baie vuil was en ook die deur. Verder kan ek niks anders sleg sê nie. Was 'n heerlike nagrus in 'n baie mooi area. Goeie waarde vir geld. Geen werkarea in die kamer nie, maar daar is genoegsame sitplek in die eetsaal/sitkamer met goeie WiFi.

Tarentilos's response

Wiaan
Baie dankie vir die tyd om vir ons terugvoering te gee. Ons waardeer dit opreg en sal opvolg.
Ek is bly jy het 'n rustige dag hier by ons gehad en die natuur en kontinentale ontbyt geniet.

Vriendelike groete
Magdil.

Tarentilos
Hans N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hans N
Family with young children

Baie rustig met lekker groot bome en baie verskillende plantegroei. Plek is mooi ingerig.

Dit was 'n rustige ervaring, lekker weer en goed toegeruste selfsorgeenheid met parkering vir 'n kar en sleepwaentjie. Natuurskoon asemrowend.

Tarentilos's response

Hans
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly jy het ons Chalet geniet en 'n lekker rustige tydjie hier by ons gehad.
Vriendelike groete
Magdil.

Tarentilos
Mandy J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandy J
With spouse/partner

Beautiful setting, amazing breakfast and excellent value for money.

Romantic interlude, attention to detail, picturesque setting. I fell in love with the buck and not forgetting the owner's 2 adorable dogs. As for their breakfast, simply scrumptious and decadent, but truly excellent value for money.

Tarentilos's response

Dear Mandy
Can just say wow for your comment. Thank you so much for this lovely positive comment. So glad that you have enjoyed your stay with us and it was just a pleasure hosting you.

Kind regards and hope seeing you again ;)
MD

Tarentilos
Rachael R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachael R
With spouse/partner

We really loved Tarentilos, it's a beautiful place.

Beautiful place, wouldn't mind going there again.

Tarentilos's response

Dear Rachael,
We are so glad that you have enjoyed your stay here with us in one of our B&B rooms.
Hope seeing you again ;)
Kind regards,
MD

Tarentilos
Johan K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Very cost effective stay in an awesome setting.

Cost effective stay in an awesome natural setting. Love the animals roaming free on the property. Although all rooms are attached, it is very private and quiet. The pool was a great ending to the hot Tzaneen days.

Tarentilos's response

Dear Johan,
Thank you for your positive comment and we are glad that you have enjoyed your stay in our self-catering rooms with shared facilities.
Hope to see you again.
Kind regards,
MD

Tarentilos
Karlien S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karlien S
Family with teenagers

Rustig en heerlik.

Ons verblyf was heerlik. Die oom wat ons gehelp het met aankoms, was net uiters onvriendelik, bot en mislik.

Tarentilos's response

Goeie middag Karlien,
Ek is baie bly dat julle die verblyf in een van ons Chalet geniet het en die rustigheid ervaar het en lekker kon uitrus.
Vra om verskoning vir die oom. Het ons net tydelik uitgehelp oor die naweek :( Ons sal verseker op die ingaan.
Vriendelike groete,
Magdil.

Tarentilos
Hazel C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Hazel C
With spouse/partner

Rooms are too small.

We had to cancel our second night due to death in the family. The owner wasn't very sympathetic when we told her and insisted that we pay for two night. Although we understand that it made business sense to pay, the manner in which it was said was rather rude.

Tarentilos's response

Dear Hazel,
We are very sorry for your loss. As arranged with yourselves, we offered you the opportunity of us accommodating your friends/ family in lieu of the date you were unable to take up the booking.
We trust you find the above in order.
Kind Regards,
MD

Tarentilos
Matthys B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Matthys B
With spouse/partner

Skoon en rustig.

Die ontvangs was hartlik en vriendelik. Het verduidelik hoe alles werk. Blyplek netjies en skoon. Baie dankie, het die verblyf geniet.

Tarentilos's response

Matthys,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en dat u die verblyf by ons geniet het. Was net 'n plesier om u as gaste te kon huisves.
Vriendelike groete,
MD

Tarentilos
Edward R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Edward R
With spouse/partner

Vriendelik en professioneel.

Dalk net op die blad erken dat daar 'n fooi is vir as jy wou braai op die braaiers en dat daar geen dagbesoekers mag kom kuier nie. Verder is dit 'n pragtige plek.

Tarentilos's response

Edward, baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ek het dit reeds dadelik reggestel op die blad.
Ek is bly dat u die verblyf by ons geniet het.
Vriendelike groete
Magdil

Tarentilos
Johan D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan D
With spouse/partner

Good.

If you're staying alone in the common area, it is very convenient, but with other strangers it will be a nightmare. We also struggled for 20 minutes before someone opened the gate for us. But yes it was cheap.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed

As jy alleen bly in die gemeenskaplike gedeelte is dit heel gerieflik, maar saam met ander vreemde gaste gaan dit 'n nagmerrie wees. Ons het ook 20 minute gesukkel voor iemand die toegangshek oopmaak. Maar ja dit was darem goedkoop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarentilos's response

Beste Willie,
Dankie vir julle bespreking by ons en jou terugvoering. Gaste skakel ons om hek oop te maak na 18:30. Hekke sluit vir veiligheid vir ons gaste.
Die s/c kamers word geadverteer as ideal vir vriende en familie. Maar is bly julle het dit bekostigbaar gevind. Glo julle het darem julle verblyf by ons geniet.
MD

Tarentilos
Ernst K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst K
Family with teenagers

Beautiful tranquil accommodation!

Really enjoyed our evening, the braai area is fantastic, the room tidy and the rest fall surrounding calming. Certainly will go back!!

Tarentilos's response

Dear Ernst and family
We are glad that you have enjoyed your stay with us at the B&B side and loved the BBQ area.
Hope seeing you soon.
Regards
MD

Tarentilos
Johan V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

Baie netjies en mense baie vriendelik.

Sien sterre.

Thandi D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thandi D
On business

Everything you need.

Good, clean (shared) kitchen with everything you need for self catering.

Tarentilos's response

Dear Thandi,
Thank you for your positive comment. We are glad to hear that you loved staying in our Self Catering rooms and found our shared kitchen completed and love cooking there.
Regards,
MD

Tarentilos
Thys J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys J
Family with young children

Wonderlike, lekker, netjiese plekkie.

Uitstekende verblyf in pragtige omgewing. Netjies, veilig en rustig met goeie diens.

Tarentilos's response

Beste Thys,
Baie bly julle het die verblyf in ons B&B eenheid geniet ;)
Dankie vir die positiewe terugvoering ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete,
Magdil.

Tarentilos
Linda B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
Family with young children

Baie tevrede. Skoon, netjies, vriendelik, sal beslis weer gaan.

Baie lekker gebly. Pragtige plek. Vriendelike ontvangs gehad. Baie beslis die moeite werd. Ekstras in die eenheid wat 'n groot verskil gemaak het! Baie dankie vir die ervaring.

Tarentilos's response

Beste Linda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly jy het jou verblyf in een vd Chalets geniet. Hoop om julle dan weer te sien ;)
Vriendelike groete,
MD

Tarentilos
Michael E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael E
Family with teenagers

Aangenaam.

Met ons aankoms moes ons verneem dat ons dubbed bespreek is met 'n ander gesin. Die probleem is deur die eienares uitgesorteer en almal was op die ou einde tevrede. Die chalet is goed toegerus met alles wat nodig is. Alles was skoon en netjies. Swembad vertoon baie groter op die foto op die webblad, maar was voldoende.

Tarentilos's response

Beste Michael,
Baie dankie vir julle geduld met ons dubbel bespreking. Moet sê dit was nogals vir my stresvol gewees, maar darem kon ons dit regstel en almal was tevrede. Waardeer dit ;)
Vriendelike groete,
MD

Tarentilos
Marina W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marina W
With spouse/partner

Decent hospitality!

Really great location. The staff are also friendly and attentive. There was a double booking for our chalet and we helped them by moving from self-catering chalet to the B&B section. Although very nice, definitely not practical if you have any physical disability. Having to walk outside in the rain with my walking stick just to get to the kitchen was not ideal and dangerous. Very slippery and far for those who cannot walk easily. (Close if you're healthy). I ended up not moving unless someone was there to help me. So if you struggle with your health, stick to the chalets! Overall, still, a lovely place to stay in Tzaneen and would recommend it.

Ramaano R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ramaano R
Family with young children

Quiet place and good for memory refreshment.

Good quiet place, your own privacy. Animals are friendly, it's a sort of adventure. Nature is beautiful and evergreen.

Tarentilos's response

Dear Romaano,

Thank you for the positive comments, we appreciate that. We are so glad that you and your kiddo loved the place, Room 4 and the animals.

Regards,
MD

Tarentilos
Jeanine R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine R
Family with young children

Great, friendly service!

Friendly owner. Excellent guesthouse!

Tarentilos's response

Dear Jeanine,
Thank you for your beautiful review and feedback ;)
So glad that you have enjoyed your 1-night stay here with us.
Regards,
Magdil.

Tarentilos
Ben R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben R
With spouse/partner

Geweldig!

Een geweldig mooi plekkie, ons het geniet en ons sal dit altijd aanbeveel aan andere mensen om hier ook te boek. Magdil en Sipke julle het alles goed gereel en alles goed vir elkaar.

Tarentilos's response

Beste Ben,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het ons plekkie geniet.

Veilige vlug terug na Holland en ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Magdil

Tarentilos
Irene P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene P
With spouse/partner

Ons het baie lekker vertoef in hierdie besondere opset en het ook veilig gevoel.

Dit was 'n besondere ervaring om in hierdie rustige omgewing by 'n skoon slaapplek en goed toegeruste verblyf te kon oorbly.

Tarentilos's response

Baie dankie Irene vir jou positiewe terugvoering dit word baie waardeer. Ons is baie bly julle het veilig gevoel en die geriewe by ons selfsorg kamer eenheid geniet. Sien dalk weer met 'n Landbou byeenkoms. Dankie vir julle ook vir die eenheid wat julle so mooi skoon agter gelaat het. Groete. Magdil.

Tarentilos
Stella V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stella V
On business

One of the best places we have stayed in in Tzaneen, well done Tarentilos.

Friendly staff, clean chalets, wonderful view, love the tranquillity.

Tarentilos's response

Stella, thanks for your beautiful comment we really appreciate this. Glad that you have enjoyed your stay here with us.
Hope to see you again ;)
Magdil.

Tarentilos
Christoffel Alwyn V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christoffel Alwyn V
With spouse/partner

Very good.

Very friendly and helpful staff. Good facilities, clean and value for money. Game on the premises are an asset for the resort.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed.

Baie vriendelike en hulpvaarige personeel. Goeie fasiliteite, skoon en waarde vir geld. Wild op die perseel is 'n aanwins vir die oord.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarentilos's response

Alwyn
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het ons selfsorg kamers geniet en dit waarde vir geld gevind.
Ons hoop om u weer te sien
Vriendelike groete
Magdil.


Tarentilos
Eaglet M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eaglet M
With friends

It is unique and clean.

Tarentilos is a good lodge with a beautiful bedroom and garden.

Marietha H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietha H
Family with young children

We will go again!

Very neat! Very hospitable management with good control! Perfect for weekend, overnight as well as small functions! Well done! We will go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons sal weer gaan!

Baie netjies! Baie gasvrye bestuur met goeie beheer! Perfek vir naweek, oornag sowel as klein funksies! Goed ingerig! Ons sal weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarentilos's response

Hi Marieta,
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoering van hoe jy dit ondervind het. Baie bly jy die die B&B kant geniet en dit goed beheerd gevind. Hoop om julle weer te sien ;)
MD

Tarentilos
Stephanus S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephanus S
With spouse/partner

Clean, neat and friendly reception.

The location is beautiful, excellent base from whence to explore the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was skoon en netjies en ontvangs was vriendelik.

Die ligging is baie mooi en is 'n goeie plek om die omgewing vanaf te verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarentilos's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Steve. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
MD

Tarentilos
Dawid M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid M
Family with teenagers

Pleasant.

Pleasantly surprised by the beautiful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Aangenaam verras deur die mooi omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olwethu J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olwethu J

We felt very unwelcome.

The place is beautiful and clean. Well maintained and modern. The host seemed to not want us on his property from the word go. We were 4 young people, perhaps he thought we would cause chaos. He was very unfriendly which made it impossible to enjoy the stay. The only time he spoke to us was when he had to. The rest of the time he walked about his property which in all honesty was scary. Then they started preparing for the next guests 2 hours before we left. That just amplified the situation. We did nothing to deserve the grumpy, shooing away we received throughout the stay.

Martin V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
With spouse/partner

Stil en rustig.

Tarentilos is 'n fantastiese oornag akkommodasie. Ons het veilig gevoel en sou graag langer wou bly. Ons sal vir seker weer hier kom oorbly.

Tarentilos's response

Martin ons is baie bly julle het veillig gevoel hier by ons. Hoop om julle weer te sien.

MD

Tarentilos
Marina W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marina W
On business

An inviting, hospitable and beautiful place to stay.

It was a pleasure staying at Tarentilos, and I will gladly do so again. The self-catering chalet was well organised and perfect whether you're there for business or travelling with your family. Thank you so much!

Tarentilos's response

Dear Marina. Was our pleasure hosting you and your daughter. Glad that you have both enjoyed your stay with us.

Tarentilos
Johan M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan M
With spouse/partner

Peaceful and quiet.

A bit out of the way. Went to view flowers. Place neat and well equipped. Friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en stil.

Effe uit die pad. Het blomme gaan kyk. Plek is netjies en goed toegerus. Personeel vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarentilos's response

Johan, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het ons self catering kamers netjies en goed toegerus gevind en die rustigheid en stilte geniet. Ja, ons plekkie is nie naby die azalea en cherrie fees nie seker so 30 km. Magoebaskloof area is nader vir die Cherrie fees.

Tarentilos
Francisly K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francisly K
Family with teenagers

Lovely!

We had a lovely stay and were pleasantly surprised with the breakfast basket.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik!

Ons het heerlik gebly en was lekker verras met die ontbytmandjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarentilos's response

Franscisly, ons is baie bly jy het ons B&B ontbytmandjie geniet. Dankie vir die positiewe terugvoering dit word baie waardeer. MD

Tarentilos
Hadassah D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hadassah D
With friends

Heerlike wegbreek met alle toebehore en stil en privaat.

Die rooibokkies en blesbokke sommer by ons voordeur was 'n besondere ervaring en die goed toegeruste kombuis en lapa het ons baie tuis laat voel.

Tarentilos's response

Hadassah
Ons is bly julle het lekker tuis gevoel hier by ons en die self catering kamers eenheid met die toegeruste kombuis en lapa geniet.
Dankie vir u positiewe terugvoering ons waardeer dit.
Vriendelike groete
MD

Tarentilos
Andre D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
Family with teenagers

Beautiful, family friendly accommodation in tranquil surrounds.

Comfortable stay for anyone needing to relax in nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gesinsvriendelike blyplek in 'n rustige omgewing.

Gerieflike verblyf vir enige persoon wat wil ontspan en die natuur beleef.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarentilos's response

Beste Andre en gesin. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly dan julle die self sorg kamers en die natuur geniet het en lekker kon ontspan.
Vriendelike groete
MD

Tarentilos
Paula V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula V
With spouse/partner

Stil en rustige omgewing.

Ons was in 'n selfsorg-eenheid. Baie netjies en volledig toegerus. Rustig met bokkies wat oral wei. Die grondpad vanaf die teerpad na Tarentilos Country Venue & Accommodation het bietjie aandag nodig. Aangesien indraai vanaf teerpad direk om 'n draai is, sal dit baie help indien aanwysingsbord so ongeveer 50 na 100 meter voor die tyd aan linkerkant aangebring word.

Esme N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme N
With spouse/partner

Excellent value for money with a delicious continental breakfast.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld met heerlike kontinentale ontbyt.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Willem N
With spouse/partner

Die plek was goed.

Groot problem met julle adres op julle vorm. Ons het lank gesoek en moes 3 keer hulle bel waar die plek is. Bv. julle skryf: 'Turn in Annecke street' maar dis heeltemaal verkeerd as mens op die straat ry.

Tarentilos's response

Dankie vir jou terugvoering Willem. Bly julle het dit by ons geniet. Ons sal die roete op die webblad hersien.

Groete

Tarentilos
Martina S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martina S
With spouse/partner

It was a wonderful, relaxing experience. The views of the springbok were beautiful. We had a nice rest.

I would recommend it to anyone suffering from big city stress. The rooms were beautifully decorated and smelt wonderful. The view from our window of the springbok grazing next to our bedroom window was phenomenal. The mattresses were superb and supported the body very well. Because of the whole ambience, we managed to finally get a good nights rest.

Tarentilos's response

Dear Martina,
Thank you for your positive reply. We are so glad that you enjoyed your stay at our Self catering Sharing Unit, and the game grazing next to your bedroom window.
You were so sick on arrival but left with a smile and a well rested body.
Regards,
MD

Tarentilos
Pierre J - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Pierre J
Family with teenagers

Het net oornag. Het in die aand daar aangekom en voor sonop weer gery.

Sien sterre.

Tarentilos's response

Pierre dankie vir julle oornag. Was verstom oor hoe julle die karavaan gehanteer het. Glo julle het darem lekker gerus na 'n lang rit en die wildtuin daarna terdee geniet.

Tarentilos
Nelis J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nelis J
Family with young children

Skoon en netjies. Baie mooi omgewing.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Baie mooi omgewing.

Tarentilos's response

Nelis,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Bly u het dit geniet hier in ons mooi omgewing.
Vriendelike groete
Tarentilos Bestuur

Tarentilos
Ria D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ria D
With spouse/partner

Nie vir vakansie nie, reëls is te veel, die gaste complain almal.

Die reeks van die plek is te veel, as verskillende kamer geboek is mag ons nie besoek kry aan gastehuis se kant. Breakfast is 'n total nee. Die hekke word eers 06:30 oopgesluit, ons werk en verhuis ver so ons moet vroeg ry. Die ou oom was glad nie 'n vriendelike persoon, dink hy moet aan sy attitudes werk met mense verhouding. Bed het lekker geslaap en kussings. Geen water in kamers of glase, moet badkamer water drink.

Tarentilos's response

Ria, baie dankie vir die terugvoering. Ons kan ongelukkig nie die fasiliteite van die B&B kamers en self sorg kamers meng nie .Dit sal onregverdig wees teenoor die ander bespreekte gaste in die verskillende eenhede. Sover dit die sluit van die toegangs hek betref, al die gaste ontvang 'n afstandbeheer sleutel vir die hek dus is dit glad nie 'n probleem nie.

Daar is 'n ysmasjien, water en glase in die B&B 8 tree vanaf elke kamer. Die kontinentale ontbyt voldoen aan Internationale standaarde en word ook so geadverteer. Jammer dat dit nie aan julle vereistes voldoen het nie.

Baie bly julle het lekker geslaap en die nodige rus ingekry na 'n moeilike dag op pad.
Vriendelik-Groete
Tarentilos Bestuur.

Tarentilos
Charles P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles P
On business

Lekker gebly. Niks om oor te kla. Alles netjies, skoon en goed georganiseerd.

Lekker stil buite die dorp in mooi landelike omgewing. Alles skoon netjies. Lekker geslaap.

Tarentilos's response

Baie dankie Charles. Ek glo julle het lekker gerus en ontspan.

Tarentilos
Johan V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Individual traveler

Pragtig soos die paradys.

Dit is pragtig skoon en netjies en die diens is goed en baie vriendelik. Met al die diere wat daar rondloop voel dit of jy in die Wildtuin is.

Tarentilos's response

Baie dankie Johan, dit was net 'n plesier om julle hier te he en dit met julle te kon deel.

Tarentilos
Illze D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Illze D
Family with teenagers

Twee woorde - absoluut fantasties!

Die diens is puik, blyplek is skoon en netjies, die omgewing is rustig met die mooiste tuin en wild wat rondloop maak dit 'n stukkie hemel! Die ontbyt was netjies gesond en vullend voorgesit. Ek sal beslis weer daar oornag en beveel die plek beslis aan! Absoluut waarde vir jou geld en nog meer.

Tarentilos's response

Beste Ilze

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoering ons waardeer dit en ons is bly julle dit hier by ons geniet. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer.

Tarentilos
Jakes C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes C
With spouse/partner

Wonderlik en lekker.

Ons is uiters vriendelik en gasvry ontvang. Dit is 'n ongelooflike rustige en veilige plek om te bly. Ontbyt was smaaklik voorberei en het dit baie geniet. 'n Pluimpie vir die "kok" wat 3 uur in die oggend moes opstaan om die ete "voor te berei" vir net 2 mense. Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek.

Tarentilos's response

Beste Jakes. Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Is baie bly julle het dit hier by ons geniet en lekker gerus.
Vriendelike Groete

Tarentilos
Isabel B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Isabel B
With friends

Lekker!

Dankie, kamers is pragtig.

Tarentilos's response

Beste Isabel,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit baie. Hoop om julle darem volgende keer meer te sien tydens die rolbal wedstryde!

Tarentilos
Xiluva M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xiluva M
With friends

It was good.

It's green and beautiful, it's a good place for someone who loves nature and those animals make it perfect. I wouldn't hesitate to visit again.

Tarentilos's response

Dear Xiluva,
Glad you enjoyed your stay and the animals. Thanks for your review.

Tarentilos
Ampie D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ampie D
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Datums was verkeerd bespreek maar sonder om vingers te wys het Magdill die datums verander en ek is baie in my skik met die plek.

Tarentilos's response

Dankie vir jou terugvoering Ampie. Bly ons kon jou help het met die verskuiwing van die datums en dat julle die tydjie hier geniet het.

Tarentilos
Cornie V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cornie V
Family with young children

Vriendelike, netjiese verblyf. Definitief waarde vir geld.

Sien sterre.

Tarentilos's response

Cornie, baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het lekker gebly in ons B&B 3 sleeper kamer, Kuta.

Tarentilos
Magda H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda H

Friendly people, safe and beautiful. 5-star treatment!

I booked for my 2 teenagers with 2 friends at Tarentilos. My children can not talk enough about how nice and beautiful it was. On Saturday, my daughter went to a friend's wedding and called Tarentilos at the prompt of the moment to see if she could check them in there for a night. She was immediately helped by the owner and the room was beautiful and specially made. They went out of their way to have everything ready for the children. This is the first time my children have left us to sleep and my mother heart felt very comfortable. Thank you very much Taretilos!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense, veilig en pragtig. 5-Ster behandeling!

Ek het my 2 tieners met 2 vriende by Tarentilos ingeboek. My kinders kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker en mooi dit was nie. Die Saterdag het my meisiekind na 'n vriendin van haar se troue gegaan en op die ingewing van die oomblik Tarentilos gebel om te hoor of sy hul daar vir een na kan inboek. Sy is dadelik deur die eienares gehelp en die kamer is mooi en spesiaal gemaak. Hulle het uit hul pad gegaan om alles vir die kinders reg te hê. Dit is die eerste keer dat my kinders sonder ons weg is na 'n oorslaap plek en my moederhart het heel gerus gevoel. Baie dankie Taretilos!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarentilos's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Magda, ons waardeer ;) Bly die jongklompie het lekker gekuier.

Tarentilos
Ampie D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ampie D
Family with teenagers

Baie lekker gebly!

Sien die sterre.

Tarentilos's response

Dankie Ampie. Ek is bly julle het dit geniet.

Tarentilos
Jurita Y - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurita Y
With friends

Was baie lekker om daar te oornag!

Mens voel baie veilig en die temas van die kamers was oulik! Iets anders! Was baie lekker, netjies en veilig. Sal dit vir enige groep van 6 mense aanbeveel!

Tarentilos's response

Baie dankie vir jou terugvoering Jurita, ek waardeer regtig jou resensie en is baie bly julle het lekker gebly en veilig gevoel.

Tarentilos
Yvonne W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yvonne W
Family with teenagers

Rustige, kuier by die huis weg van die huis af.

Rustige omgewing. Baie moeite was gedoen met die inrig van die kamers. Ons het tuis gevoel en die tydjie geniet. Gasvry ontvang. Kan dit definitief aanbeveel.

Tarentilos's response

Baie dankie vir jou terugvoering Yvonne, bly julle het lekker gerus en gekuier.

Tarentilos
Miko L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miko L
Family with young children

Verblyf was heerlik.

Die gasvrou is baie vriendelik en die verblyf heerlik rustig. Ons het lekker geswem en sal vir seker weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Louis D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis D
Family with teenagers

Ons het met vriende en kinders oornag vir 'n skoolfunksie by Merensky.

Baie netjies en skoon. Definitief waarde vir geld. Vriendelike diens.

Tarentilos's response

Baie dankie, ek waardeer die terugvoer!

Tarentilos
Jakes O - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes O
Family with teenagers

Alles wat 'n mens nodig het en nog meer.

Pragtige plek met vriendelike diens.

Sarie P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie P

Ja, ons het dit baie geniet.

Dit is ‘n pragtige plek, en sal dit aanbeveel. Ons was veral mal oor die diere.

Danie H - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie H
With friends

Die plek is baie sentraal geleë vir daaglikse ekskursies na besienswaardighede in die omgewing asook die Wildtuin.

Geriewe is baie netjies en skoon. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel. Lekker onderdak-braai.

Ras V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ras V
With friends

Baie, baie goed.

Magdil & Len is baie vriendelik en het al ons veranderings en moeilike reëlings goed gehanteer. Ek sal Tarentilos altyd aanbeveel.

Johan J - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With spouse/partner

Wonderlike wegbreek!

Vriendelike welkom met baie netjiese, goedversorgde en rustige blyplek op kleinhoewe, net buitekant die dorp, met alles daar wat mens sou nodig kry vir 'n naweek (of langer) se blyplek. Word sterk aanbeveel!

Maretha K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha K
Family with young children

Baie rustige, veilige omgewing.

Vriendelike diens van die akkommodasie en LekkeSlaap. Pragtige, skoon en netjiese kamers. Baie veilig en aangename verblyf gewees.

Marian S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marian S
With spouse/partner

It is a very nice peaceful place, with everything we needed. The owners were also very friendly and helpful.

The farm is well kept and it is lovely to have the animals around. I loved the swimming pool.

Renate M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renate M
With friends

Had a good time!

Had a very good time and would recommend it.

Gerhard B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard B
On business

Absoluut puik!

Baie goeie diens!

Ronel J - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel J
With spouse/partner

Netjiese en skoon.

Ideaal vir 'n groep mense/vriende.

Sonja H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Sonja H
With spouse/partner

Ons het net een nag oorgebly a.g.v teleurstelling!

Ons het slegs een nag oorgebly. Daar was verskriklik baie kakkerlakke. Ek kon nie eers 'n oog toe maak nie. Ek was te bang 'n kakkerlak loop op my. Dit was glad nie wat ons verwag het nie. Aangesien ons amper 300 km op die pad deurgebring het om by ons vakansiepunt aan te sluit, was dit als 'n groot teleurstelling. Ek sal dit vir geen persoon aanbeveel nie.

Renier B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier B
With friends

Heerlike omgewing, oop en veilig!

Naby die belangrikste besoekpunte in Tzaneen, en definitief waarde vir geld vir selfsorg. Ek sal graag weer gaan kuier.

Stephanie S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie S
On business

Baie mooi plek. Net om 'n aand oor te bly is dit perfek!

Die ablusieblok en kombuis is buite wat gesamentlik gebruik word onder die gaste. Die area is baie mooi, daar is mak bokkies wat oral rondloop.

Sybrand V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sybrand V
On business

Still en rustig met werklik goeie fasiliteite.

Sien die sterre hieronder.

Jan S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan S
On business

Ontspanne atmosfeer!

Ons het baie lekker gebly. Kan dit by ander aanbeveel.

Andries H - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries H
With spouse/partner

Heerlik!

Baie aangenaam en netjies. Heerlik stil. Al die wild is 'n gesig om te sien!

Bella C - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bella C
With friends

Spoggerige, rustige verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Marieta H - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta H
Family with young children

Die beste in 'n lang tyd.

Gasvry en baie lekker!

Johan K - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
On business

Puik diens, baie netjies, en tuine pragtig en skoon!

Dit was 'n baie aangename ervaring in die natuur. Ek beveel Tarentilos Selfsorg Kamers enige tyd aan!

Brigitte L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brigitte L

Good

Quite safe, good value for money.

Liezel S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liezel S
Family with young children

Heerlike verblyf wat voel of jy tuis is! Baie dankie vir jou vriendelikheid.

Vriendelike mense, stil, netjies en beslis 'n kuier werd.

Peter A. S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter A. S
With spouse/partner

Great place

Unfortunately the lady who manages the place was not available upon arrival, and could not inform us about the closing time of the gate (which happened to be 16.30). Further on we discovered a perfect quiet environment with lots of free roaming Impala around.

Willem B - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem B
Family with young children

Netjies, skoon

Eenvoudig en aangenaam.

Wayne B - Feb 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne B
Family with teenagers

Will definately stay there again, lovely place! Owners so helpful and pleasant!

An absolute little gem of a place! Felt really safe and comfortable. So peaceful with the Impala and other small antelope roaming around in the gardens, just beautiful! Will be back for sure!

Joanita O - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanita O
With friends

Beautiful

This is the best place - absolutely stunning!

From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 31 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNzE4ZTkzLTcwN2UtNDg1Yy1iODU0LTRlNDU4ZGIxNGU0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 2 people) 80 5 1 5 Yamorna 25 Tzaneen 0850 Limpopo 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -23.846083333333 30.188388888889
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com