The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tatenda Guesthouse | TravelGround
+52

Tatenda Guesthouse

43 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 43 reviews for Tatenda Guesthouse
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Gerrie H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie H
With spouse/partner

Baie lekker en netjiese blyplek

Ons het twee verskillende aande oorgebly en dit was onderbreek met twee aande in KNP. Ons het in die houthuis gebly wat hoogs aanbeveel word. Dit is skoon, netjies en die omgewing so rustig. Ons was ons tweede aand op n heerlike en besonderse aandte bederf wat uiters billik geprys was. n Wonderlike ervaring en sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Tatenda Guesthouse's response

Hi Gerrie,
Baie dankie, ons waardeer julle positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom hier.
Brian & Gerda

Tatenda Guesthouse
Eric W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric W
Family with young children

Baie lekker gebly, eienaar baie hulpvaardig.

Het net een nag gebly oppad na Kruger. Baie goed geleë vir toegang tot wildtuin.

Linda V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V
With spouse/partner

What an absolute pleasure!

The staff were so friendly and the owners Brian and Gerda were the perfect hosts. Their breakfast is to die for. I would absolutely recommend Tatenda Guesthouse.

Tatenda Guesthouse's response

Hi Linda,
Thank you for the compliments, much appreciated. So glad you enjoyed your breakfast.
Brian & Gerda

Tatenda Guesthouse
Retha R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha R
With friends

Puik ligging, puik gasheer en gasvrou.

Gedurende 'n vinnige besluit vir 'n vinnige heen-en-weertjie wildtuin toe, het ons besef ons gaan dit nie voor hek toemaak in die wildtuin maak nie. Ons het deur die webtuiste by Tatenda bespreek. Tatenda is 12 minute vanaf die Pembani hek. Ons kon dus vinnig dadelik binne in die wildtuin wees. Tatenda se ligging en tuine skep 'n klein wilderniswêreld van sy eie wat jou laat voel of jy reeds die wildernis bereik het. 'n Tuin vol van voëls het vir 'n vroeë wakkerword met vrolike voëlgesang gesorg. Brian het aangebied om snack packs in plaas van ontbyt te pak, maar ons het besluit om eerder 'n bietjie te wag en 'n heerlike ontbyt is deur Brian en Gerda tesame met hul vriendelike personeel was bedien.

Tatenda Guesthouse's response

Hi Retha,
So bly julle het die kuiertjie hier by Tatenda se stukkie voëlryke wildernis paradys geniet. Hoop om julle weer binnekort hier te kan verwelkom.
Brian & Gerda

Tatenda Guesthouse
Abel K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abel K
With spouse/partner

The best in Hazyview as always.

I always stay here when I am on a business trip. The best.

Andrew D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew D
On business

Sentraal en gawe eienaars.

Lekker sentraal as jy in die omgewing werk. Gastehuis warm en vriendelike atmosfeer en die kamers ruim en gerieflik. Ontbyt baie lekker en gawe gashere.

Kobus N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus N
With spouse/partner

Baie vriendelike diens.

Mooi ligging, netjiese, skoon eenheid met baie vriendelike diens. Beveel dit graag aan.

Bobby C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bobby C
With spouse/partner

Very friendly, hospitable welcome.

Value for the units where we stayed. The snack pack was a big surprise. I called Brain afterwards to thank him for the pleasant stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike en gasvry ontvang.

Waarde vir die eenheid waarin ons gebly het. Die "snack pack" was 'n groot verrassing gewees. Ek het vir Brain daarna geskakel om dankie te sê vir die aangename verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ryche S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryche S
With spouse/partner

Fluks en vriendelike diens en personeel.

Vriendelike en flukse diens deur personeel. Die kamer was baie netjies en skoon. Ontbyt was heerlik met ‘n mooi uitsig! Die eienaar het ons ook gehelp om ons voertuig se pap band om te ruil.

Jackie O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jackie O
On business

Professionele, warm, vriendelike diens.

Die gasheer en gasvrou is warm spontane vriendelike mense wat mens welkom en tuis laat voel. Baie gerieflik en baie goed geleë. 'n Paradys-midde in die dorp.

Kobus V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kobus V
With spouse/partner

Excellent, we have enjoyed every minute.

All requests have been met and more, thanks for the hospitality and bigger place to braai with friends. Aircons, although the swimming pool is close and refreshing, we have missed it.

Adelle H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelle H
Family with teenagers

Baie netjies en skoon.

Die gasheer was baie vriendelik en hulle het baie moeite gedoen om ons ontbyt te vervang met kospakkies vir die pad omdat ons baie vroeg moes ry.

Hugo K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hugo K
With spouse/partner

Dit was lekker.

Lekker gebly. Lekker geëet en pragtige omgewing en tuin. Jammer dit het gereën en dit was mistig.

Renske V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renske V
Family with young children

Gemaklik, vriendelik, rustig.

Brian en Gerda het ons ingewag en was baie hulpvaardig met ‘n gesonde afstand. Die tuine is 'n kind se droomwêreld met hordes hoekies en paadjies. Professioneel, skoon en vriendelike personeel.

Karen H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen H
On business

Very nice B&B with lovely views.

A lovely B&B with spacious rooms. The breakfast was very good and had a lovely view on the deck. The location was great being in town but with a view that made you think you were out of town.

S V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
S V

Comfortable, delicious breakfast and professional treatment.

My one sentence description said it all. Comfortable, neat, delicious breakfast and professional and friendly staff. Beautiful view and the fact that I could bring my doggies along was the biggest bonus. Will definitely stay at Tatenda Guesthouse again when I visit the lowveld.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, heerlike ontbyt en professionele behandeling.

My een sin beskrywing het alles gesê. Gerieflik netjies lekker ontbyt en professionele en vriendelike personeel. Pragtige uitsig en die feit dat ek my brakkies kon saambring was die grootste pluspunt. Sal beslis weer by Tatenda Guesthouse tuisgaan as ek weer die Laeveld besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ann L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann L
With spouse/partner

Excellent service and very friendly. The plug points in room 2 need to be checked.

Very good breakfast. Nothing was a problem. Friendly cats if you are a cat lover. And access to the KNP was such a pleasure and not far at all.

Tatenda Guesthouse's response

Dear Ann,

Many thanks for your kind review. It was such a pleasure having you as guests.
Please know that you are always most welcome at Tatenda.
Looking forward to welcoming you on your next visit.

Kind regards,
Christel and staff

Tatenda Guesthouse
Annamarie D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie D
With spouse/partner

Amazing.

Baie welkom laat voel, eksta moeite gedoen oor dit spesiale geleentheid was.

Brenda I - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Brenda I
With spouse/partner

Die kamers/omgewing was pragtig.

Tatenda is 'n pragtige plekkie, die kamers was pragtig en weelderig ek het dit geniet om daar te wees, wat veiligheid betref was ek bang om my voertuig alleen te los omdat daar geen hekke of behoorlike parkering was nie.

Janelda H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janelda H
With spouse/partner

Baie tegemoetkomende mense wat ekstra moeite doen om dinge vir gaste te vergemaklik.

Ek het 'n rolstoel en hoewel hulle nie spesifiek ingerig is as "rolstoelvriendelik" nie, het Christell en haar vriendelik en hulpvaardige span uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en so gerieflik moontlik te hou. Ons het baie gemaklik en lekker gebly.

Jaco V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

Satisfied.

Friendly and helpful staff. The owner goes out of her way to ensure the visitors' comfort and arrange additional requests. She keeps you up to date with entertainment and restaurant offers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tevrede.

Vriendelike en behulpsame personeel. Eienaar gaan ook uit haar pad uit om besoekers gerieflik te laat voel en ook addisionele versoeke te reël. Hou jou ook op hoogte van vermaak en restaurant aanbiedinge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tshepo P - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tshepo P
With friends

We enjoyed our stay there.

The place is beautiful and the service we got from Patricia was lovely, I'd recommend anyone to go there, but in summer, because the pool was cold, we also had a little issue with the hot water in the bathrooms. We had to take cold showers on our departure, but nonetheless I'd visit there again.

Itumeleng M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Itumeleng M
With spouse/partner

It was awesome being hosted at Tatenda.

There's absolutely nothing to fault at Tatenda guesthouse. Well organised staff, divine breakfast and 100% cleanliness and safety. If I go back to Hazyview, will definitely book there again and I recommend it to anyone!

Tatenda Guesthouse's response

Dear Itumeleng,
Many thanks for the wonderful review. It was such a pleasure having you. Looking forward to your next visit.
Kindest regards,
Christel and Staff

Tatenda Guesthouse
Jorina V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jorina V
With spouse/partner

It was lovely, especially the hot chocolate the hostess (Christelle) spoiled us with.

Friendly reception and the room was beautiful and comfortable. We also received a road map as well as pamphlets for the eateries in the area for dinner. Christelle made us feel so at home and we had such a good time - as if we were old friends. We were spoiled with the most delicious hot chocolate with marshmallows on a cold winter night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik, veral die heerlike warm sjokolade waarmee die gasvrou (Christelle) ons bederf het.

Ons was baie vriendelik ontvang en ons kamer was pragtig en baie gerieflik. Daar is ook padkaart vir ons gegee so ook pamflette van eetplekke in die omgewing vir aandete. Christelle het ons so tuis laat voel en ons het gekuier asof ons jarelange vriende is. Ons is bederf met heerlike warm sjokolade met "marshmallows" op die koue wintersaand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tatenda Guesthouse's response

So goed om van julle te hoor. Dit was 'n plesier om julle te hê. Hoop ons sien julle sommer weer gou.
Vriendelike groete, Christel.

Tatenda Guesthouse
Sarel H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel H
Family with young children

A very comfortable overnight place on our journey to the game reserve.

A very beautiful and comfortable room that met all our needs. Tatenda is very conveniently located and good for an overnight stop on the way to the game reserve. I generally choose a comfortable place with everything on hand for a night or two. The breakfast was definitely more than just a basic breakfast that you would get at well-known places. It was quite a surprise and very tasty and even my child enjoyed it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Baie gemaklike oorblyplek met ons reis na die Wildtuin.

'n Baie mooi en gerieflike kamer wat aan al my behoeftes voldoen het. Tatenda is baie maklik geleë en gerieflik vir oorbly op pad na die Wildtuin. Ek verkies gewoonlik 'n gemaklike plek wat alles byderhand het vir 'n een of twee nagte se oorbly. Die ontbyt is beslis meer as net die gewone ontbyt wat jy by baie bekende plekke kry. Dit was nogal 'n verrassing gewees en baie smaaklik wat selfs my kind geniet het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tatenda Guesthouse's response

Baie dankie vir julle terugvoer! Ons hoop ons sien julle sommer weer gou!

Vriendelike groete

Christel

Tatenda Guesthouse
Hennie K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie K
With spouse/partner

Pragtig en aangenaam.

Ruim verblyf. Jammer die dorpraad faal. Daar was die hele naweek nie water nie. Gasvrou het uit haar pad gegaan om te voorsien.

Christo D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christo D
With spouse/partner

Nice overnight stay in a stunning guesthouse with a good location.

Beautiful and good location. Very convenient. Next time I'll stay longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker oornag in `n pragtige gastehuis met 'n goeie ligging.

Pragtig en goeie ligging. Baie gerieflik en sal volgende keer langer bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charl K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charl K
Individual traveler

My verblyf was 'n ervaring wat ek weer sal wil hê.

Vriendelike personeel wat baie behulpsaam is en toegespits is op kliëntediens.

Stefan M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan M
Individual traveler

Baie, baie lekker en pragtige omgewing.

Netjies, pragtige omgewing, baie lekker plek.

Louise S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise S

Ons het baie lekker oornag.

Die gasvrou was baie hulpvaardig met alles. Dit het 'n mooi uitsig en is boomryk.

Shona S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shona S
Family with teenagers

Comfortable home away from home with superb service and care.

The staff and owner of Tatenda were very friendly and attended to all of our expectations, we were a large family group of 16 adults and 3 children and we had a fantastic holiday. Well situated, comfortable and ideal for a family holiday.

Etienne O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Etienne O
With spouse/partner

Ek kan nie meer sê as dat ons weer en weer by hierdie gawe, vriendelike en uit-haar-pad-gaan gasvrou en personeel sal oorbly.

Die tuin is pragtig en welig. Ek het 'n paar foto's, in die tuin geneem, aan National Geographic gestuur, sal kyk of hulle publiseer.

Helen F - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen F
With spouse/partner

Heerlike, veilige verblyf met uitstekende diens.

Hier word die ekstra myl beslis geloop!

Adri B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adri B
Family with teenagers

Ons het dit baie geniet, dit was baie goeie waarde vir geld.

Die huis is baie gerieflik en parkering is veilig, alles is groot genoeg. Ons sou wel verkies het dat daar al die DStv-kanale moes wees (selfs teen 'n tarief), of dat dit op die webwerf gemeld word dat daar slegs baie beperkte DStv-kanale beskikbaar is. Behalwe dit, geen klagtes nie! Sal dit baie sterk aanbeveel.

Magda A - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda A
Family with young children

Awesome!

Hierdie is 'n plek waar mens rus en vrede vir jou siel vind. Dit was ongelooflik lekker!

Veronica M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Veronica M
Family with young children

Enjoyed my stay and would like to go back again.

Beautiful place, well looked after. Enjoyed the hospitality of the staff. It's well situated within close proximity to a lot of tourist attractions.

Hestelle S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hestelle S

Pragtig!

'n Pragtige plek met baie gawe en hulpvaardige mense. Sal weer daar bly!

Thomas Q - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas Q
With spouse/partner

We discovered an unexpected pleasure called Tatenda.

Our car broke down in White River, and Tatenda owner, Christelle, helped us to rent a car on Saturday late afternoon, as well as calling and checking on us every step of the way. Upon arrival, we discovered our room was wonderful. Patricia attended to all our needs. We will definitely use this B&B again and recommend to our friends. Thanks again Tatenda helping us to go on our walking trail...

Francois R - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Francois R
On business

Aanbeveel vir vriende - ja, maar met voorbehoude.

Gastehuis is netjies, skoon en ontvangs was vriendelik. Daar is wel 'n TV in die kamer - maar daar is net een SABC-kanaal asook M-Net. Ek sou verwag het dat ek uit meer as net 2 kanale kon kies! Dit is definitief sub-standaard. Parkering agter 'n omheining is op die erf langs die gastehuis - andersins voor die gastehuis sonder enige sekuriteit. Ek was effens ongemaklik daaroor. Ontbyt was lekker.

Hendrik O - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hendrik O
With spouse/partner

Goed.

Sien die sterre hieronder!

Moopo B - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moopo B
With friends

Good place

We have really enjoyed our group stay at Tatenda Guesthouse. I personally thought it was a fine stay.

Siphiwe M - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Siphiwe M
With spouse/partner

Good

Great customer service, very clean, and felt safe while staying here.

Daniel M - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daniel M
With spouse/partner

Tatenda turned out to be the most affordable and beautiful place for my holiday

You get a homely reception at Tatenda and actually feel at home during your stay.

From R1 160
per night (for 2 people)
From R1 160
per night (for 2 people)
From R1 160
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 303 Tarentaal Street, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZezoNwiyC8Qv6AM6SkX25WhiXVS9KNnYFQjHf2i1odF6ZKN2Es?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 160  per night (for 2 people) 43 5 1 5 303 Tarentaal Street Hazyview 1242 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.034501939781 31.143949627877
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!