The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tau Leralla River Lodge | TravelGround
+86

Tau Leralla River Lodge

5 reviews
Game Lodge

Review Summary

3.5 out of 5from 5 reviews for Tau Leralla River Lodge
Cleanliness
2.4/5
Service
3.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.0/5
Gideon J V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon J V
With friends

Wonderlike gasvrye mense.

Verblyf was basies, maar tog heeltemal gerieflik en voldoende. Daar het niks ontbreek nie en die bestuur se hulpvaardigheid en vriendelike behulpsaamheid was 'n groot pluspunt gewees. Ons het heerlik gekuier saam vriende en dit was 'n wonderlike wegbreek van TV en WiFi ens. en kon weer ons kinders ook geniet. Die wildslewe rondom was ook 'n heerlike ervaring vir die kids. Ons het 'n awesome naweek gehad en sal dit vir enige iemand aanbeveel wat uit die dorp of stad wil wegkom en tyd in die bos wil spandeer!

Tau Leralla River Lodge's response

Baie dankie vir die trugvoer, sien uit na julle volgende kuiertjie.

Groete
Tau Leralla Bestuur.

Tau Leralla River Lodge
Lerato R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lerato R
With friends

We really enjoyed our stay, the atmosphere is fresh.

Can they please improve the customer service, clean their unit, because we had to clean for ourselves.

Tau Leralla River Lodge's response

We clean the chalets everytime before guest arrive, unfortunately we are situated between farms and in nature so dust can always be expected.

Unfortunately there is NO cleaning sevices while guest is staying here, if you want your chalet to be cleaned everyday while you stay, then you can request cleaning service and pay them seperate.

Tau Leralla River Lodge
Marx S - May 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Marx S
With spouse/partner

Swak.

Deur kan nie sluit nie. Water lek oor houtpaal van stort tot wasbak tot slaapkamer. Matras swart gemuf en blindings is stukkend op grond. Gesukkel met warm water in wasbak, het wel water herstel toe daar nie druk was nie.

Tau Leralla River Lodge's response

Die skuifdeur het probleme om te sluit, dis as gevolg van die persoon wat dit vir ons in gesit het, maar ons is besig om dit te herstel.
Die water wat gelek het is ook weer herstel, dit was omdat die koper pyp gebars het van die koue, sulke klein goedjies gebeur ongelukkig orals, al bly jy by enige ster plek is daar goed wat partykeer foutief is, want jy as eienaar bly nie self daar nie, maar die oomblik as 'n gas 'n klag het en dit onder ons aandag bring, probeer ons dit so gou as moontlik herstel. Ek het die gaste in kennis gestel oor die water, want op daardie stadium het die huisies se drukpomp se pyp uitgeskop en as gevolg van dit, was daar nie warm water en ook nie drukking nie. Ek het dit ook dadelik herstel.

Hier was 'n mini tornado wat die matrasse deurweek het en sommige het muf kolletjies gemaak op stuksels. Ons het 'n professionele matras wasplek gekry, hulle het al die matrasse gewas en kon ongelukkig nie dit uitkry nie.

Ons kan egter nie al die matrasse net vervang as gevolg van dit nie, aangesien ons kwaliteit matrasse het.

Daar is altyd ook 'n moontlikheid vir die blindings om op grond te val, want dit gebeur soms as die vensters oop is en die wind hulle waai.

Tau Leralla River Lodge
Charles S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles S

Pragtig.

Die is nie 'n 5 ster-plek nie, maar dit is pragtig en rustig, alles wat jy nodig het is daar. Ons was 10 mense en elkeen het dit baie geniet. Ek sal dit vir almal aanbeveel vir die wat gewoond is aan selfsorg-eenhede. Daar is alles wat jy nodig het.

Tau Leralla River Lodge's response

Baie dankie, ons waardeer dit baie!

Tau Leralla River Lodge
Annette L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Annette L
With spouse/partner

Slegste verblyf ooit!

Geleë op ‘n pragtige area teen die rivier. Die verblyf is egter baie swak! Deure is almal stukkend, sommige vensters is stukkend. In kombuis geen seep of opwaslappies. Vloere was stowwerig en vuil in die woonareas asook buite het plastiek rondom huisie gelê. Die ergste was die water wat stink, vrot, sodat jy jou asem moet ophou as jy stort en jou hele liggaam stink daarvan. Daar is met bespreking geen melding daaroor gemaak nie. Ons het na een aand besluit om liewer ander verblyf te soek.

Tau Leralla River Lodge's response

Ek is jammer as julle dit nou so sleg ervaar het en wil nou graag my kant van die storie stel.
Eerstens wil ek begin om te sê dat ons plek is glad nie `n 5 ster nie, ons wil dit so eenvoudig en natuur as moontlik hou. Julle het eintlik net `n 4 bed huisie bespreek en ek het gedink ek doen goed om julle in `n selfsorg eenheid te sit, veral omdat julle `n paar aande sou bly. Die mense wat die naweek voor julle daar gebly het, het die handvatsel van die deur gebreuk en ek het ongelukkig nie daarvan geweet nie, maar dit is nou herstel. Die huisie is `n selfsorg eenheid daarom is gaste verantwoordelik om hulle eie seep en opwaslappies te bring.
Die huisies het almal grasdakke en ons bly in die Vrystaat tussen lande waar die wind baie waai en `n mens sukkel om die stowwerigheid heeltemal uit huisies te hou, dis `n natuurlike ding wat gebeur, die huisie is immers die vorige dag skoon gemaak.
En laastens het ons `n boorgat op die perseël waar ons, ons water vandaan kry, en ongelukkig lê ons nou op `n vlak wat erg swael in het. Ons gooi kloorpille in die tanks om te help met die reuk, toevallig was julle nou in die tyd by ons toe die reuk op sy sterkste was. Dit werk mos maar altyd so.
Tau Bestuur

Tau Leralla River Lodge
From R600
per night (sleeps 4)
From R600
per night (sleeps 4)
From R600
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 72 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Leeukrantz Farm, Hoopstad, 9479, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJrPmyY3qBgxoR3WjmC7zoA149vlGwFUZEf2p1V3VKPSID3v1nP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 4) 5 5 1 4 Leeukrantz Farm Hoopstad 9479 Free State 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -27.7100893 26.078941
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!