The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at TEENdieBERG Adventure Farm | TravelGround
+27

TEENdieBERG Adventure Farm

13 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 13 reviews for TEENdieBERG Adventure Farm
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Jan S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan S
With spouse/partner

Rus vir my siel en verkwikking vir my liggaam.

Die rustigheidheid vanself. Tot die paddas kwaak op 'n luierige toon. So asof hulle nie regtig lus is om 'n geraas te maak nie. Die water voor jou chalet gee vir jou daai absolute rustigheid en stilte. Sal enige tyd teruggaan na hierdie lekker en rustige avontuur. Beslis 5 ster aanbeveling van my af.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Dankie Jan, ek is bly jul het dit geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier.

TEENdieBERG Adventure Farm
Marie D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie D
With spouse/partner

Ongelooflike mooi plek. Die rustigheid in die natuur was ’n belewenis.

Die huisie is volledig toegerus. Die uitsig is wonderlik. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Daar kan jy afskakel van die alledaagse gejaag en jouself weer vind.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Hi Marie,

Baie bly jul het dit geniet. Sien uit om jul weer hier te verwelkom.

TEENdieBERG Adventure Farm
Lindy B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy B

Spotlessly clean, comfortable accommodation with stunning views.

All the advertised amenities were included as well as some extra personal touches. The setting is beautiful and the hosts were very friendly and extremely accommodating people.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Thanks Lindy. Glad you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you again.

TEENdieBERG Adventure Farm
Carelia S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carelia S
With spouse/partner

Wonderlike wegkomplek

Ons het die omgewing en die huisie vreeslik geniet! Gaan vir seker weer gaan!

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Bly jul het dit geniet Carelia! Sien uit om jul weer hier te verwelkom!

TEENdieBERG Adventure Farm
Ronel T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel T
With spouse/partner

Absoluut fantasties

Die naweek het absoluut al ons verwagtinge oortref.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Ek is bly julle het dit geniet Ronel.

TEENdieBERG Adventure Farm
Casper F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper F
With spouse/partner

Weg van alles, uitsonderlik.

Perfekte plek indien jy stilte en natuur verlang. Uitsonderlike staproete, met akkerboom woud, berge, stroompies, proteas. By die dam kan jy roei, visvang, seil en swem. Vriendelike diens, netjies skoon met alles wat benodig verblyf.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Ek is bly jul het dit geniet Casper.

TEENdieBERG Adventure Farm
Alicia J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia J
With spouse/partner

An amazing experience.

We were very happy with the place. It was very neat and had all the services and equipment one needs and very friendly and efficient service.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Bly jul het dit geniet Alicia. Sien uit om jul weer hier te sien.

TEENdieBERG Adventure Farm
Jeanne W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne W
Family with teenagers

Rus en vrede op sy beste.

Ons gesin het 'n heerlike tyd daar gehad. Die huisies is klein en kompak, maar alles is daar wat nodig. Die omgewing is asemrowend en ons het lekker gaan stap. Ons het daar gekuier voor ons see toe is en dit was die perfekte begin van 'n vakansie om af te skakel en net in natuur te kan herlaai. Ek beveel hierdie plek met vrymoedigheid aan. Ek dink dit sal ideaal wees as paar gesinne saam kuier en die hele plek bespreek.

Elna S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna S
With spouse/partner

Uitsig en rustigheid.

Dit was heerlik. Die eenheid was baie skoon en netjies. Baie hout vir vuur in die aand. Sanet het seker gemaak daar's niks kort nie. Die mooiste uitsigte, voëls en wild. Die stilte was hemels. Alles perfek. Ons sal weer kom kuier.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Baie dankie Elna, was lekker om julle hier te he.
Sien uit om julle weer te sien.

TEENdieBERG Adventure Farm
La B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
La B
With spouse/partner

Rus en vrede.

Die eienaars is uiters vriendelik en behulpsaam. Omgee-mense. Die skoonmakers vriendelik en besorg oor die gaste. Omgewing vir rus ideaal oumense, jongmense met kinders en almal wat wil rus en vrede hê. Alles net soos op webblad. Sal graag weer wil gaan kuier sodra geleentheid het.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Baie dankie La, dit was vir ons lekker om julle by ons te he!
Sien uit om julle weer te sien!

TEENdieBERG Adventure Farm
Marianne A - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne A
With spouse/partner

Peace and tranquility.

Everything was perfect!

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Glad you had a good rest! Hope to see you again!

TEENdieBERG Adventure Farm
Lauren H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren H
With spouse/partner

So peaceful, exactly what we needed. We celebrated my husband's birthday and he loved every part of it.

The host went out of her way to decorate our bed with a happy birthday on our bed made up of flower petals for my husband, including chocolates. It was a breeze getting to the place and getting the keys, we were also escorted to the venue. Our house was equipped with everything and more than we expected. It was spotlessly clean. Row boats and fishing rods were available at no fee. Most peaceful with only the sound of the birds and crickets and upon arrival a herd of cow passing through. We highly recommend TEENdieBERG. Thank you, we will be coming again very soon.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Glad you enjoyed your stay! See you again!

TEENdieBERG Adventure Farm
Anton D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton D
Family with teenagers

Lovely recharge accommodation near nature.

Hidden gem, one gets outdoor feeling but with all the comforts of home. Just 3 cottages and communal braai/boma make it ideal for group bookings. Cottage very neat inside and everything works. Sanet goes out of her way to help. One lies on your bed and overlooks dam and mountains.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike recharge-verblyf naby natuur.

Versteekte juweel, mens kry buitelewe-gevoel, maar met alle geriewe van huis. Net 3 huisies en gemeenskaplike braai/boma maak dit ideaal vir groepbespreking. Huisie baie netjies binne en alles werk. Sanet gaan uit haar pad om te help. Mens lê op jou bed en het uitsig oor dam en berge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

TEENdieBERG Adventure Farm's response

Baie bly jul het dit geniet Anton! Kom kuier gerus weer.

TEENdieBERG Adventure Farm
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Oudebosch Farm, Riversdale, 6670, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoUjSnr1aK60Mf1nHEBLW6CQ4HF6iQeb8OufVyx5ZL3G678e19n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 13 5 1 5 Oudebosch Farm Riversdale 6670 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.984806781004 21.090146215936
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!