Thabong Guesthouse
Review Summary
Grant G - Dec 2019
Overall score
Lekker.
Yolisa M - Aug 2019
Overall score
Peace of mind and good value for money.
Read moreThabong Guesthouse's response
Thank you for Your reply. Again we apologise for the 2 problems you have encountered, but promise to always do our best to accommodate our Guest.
Thank you for the great review.
Aileen C - Jul 2019
Overall score
Friendly, neat and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, netjies en waarde vir geld.
Ons het op kort kennisgewing bespreek. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons was aangenaam verras met die netjiese, skoon kamer. Beslis waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thabong Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi boodskap, dit was ons voorreg om julle by ons Gastehuis te kon hê.
Vriendelike groete
Dupie
Marlene M - Jul 2019
Overall score
Slept well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker geslaap.
Gasvry en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rika D - Jun 2019
Overall score
Glad nie dit wat voorgestel was op die webtuiste nie.
Hubre B - Jun 2019
Overall score
Strongly recommend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beveel sterk aan.
Netjiese, skoon geriewe met baie vriendelike personeel. Baie goeie ligging. Ons sal graag weer by Thabong Guesthouse oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter B - Apr 2019
Overall score
Service and rooms great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Diens en kamers van uitstaande gehalte.
Van aankoms tot vertrek was die personeel vriendelik en hulpvaardig. Gasvryheid uitstekend. Kamers baie netjies en skoon. Die foto's op die webblad vertoon presies wat jy kry. Buffet ontbyt was heerlik en daar was genoeg on jou versadig te laat. Sal beslis weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius N - Dec 2018
Overall score
Baie gerieflik, skoon en privaat.
Thabong Guesthouse's response
Hi Marius
Baie dankie dat julle by ons oornag het. Ons hoop volgende keer kan julle bietjie meer tyd by ons spandeer.
Dankie vir die mooi terugvoer.
Groete
Annelie
Leanne S - Jul 2018
Overall score
Outstanding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Uitstekende, vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brenda R - May 2018
Overall score
Thabong Guesthouse is very beautiful and easily accessible.
Thabong Guesthouse's response
Thank you Brenda. We hope we see you real soon again.
Martie S - Jan 2018
Overall score
Dit was heerlik, rustig en netjies.
Thabong Guesthouse's response
Baie dankie Martie. Dit is altyd 'n plesier, en heerlik om te hoor gaste is tevrede.
Sonya V - Nov 2017
Overall score
Rustige, stylvolle verblyf!
Thabong Guesthouse's response
Baie dankie Sonya. Hoop ons sien jou sommer vinnig weer.
Thabong Groete
Jacoba V - Oct 2017
Overall score
Net wonderlik lekker.
Thabong Guesthouse's response
Baie dankie Jackie. Dit is altyd lekker om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Groete
Annelie
Maxine K - Oct 2017
Overall score
Baie netjiese gastehuis met beste diens.
Thabong Guesthouse's response
Goeiedag Maxine,
Baie dankie vir julle kuier by ons. Alles was sommer net 'n groot plesier. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Asanda V - Oct 2017
Overall score
I was happy!
Thabong Guesthouse's response
Thanks Asanda. Hope we see you soon again.
Lorraine B - Oct 2017
Overall score
Pragtige plek
Thabong Guesthouse's response
Groot plesier Lorraine. Was heerlik om julle by ons te hê.
Karen E - Sep 2017
Overall score
Good value for money backed by excellent customer relations!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld gerugsteun deur puik kliënteverhoudinge!
Soos bo saamgevat. Sal hulle aanbeveel met die grootste vrymoedigheid. Al gewoond geraak aan die kwaliteit verblyf beskikbaar deur LekkeSlaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thabong Guesthouse's response
Hi Karen.
Baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Hoop ons sien jou sommer weer vinnig.
Groete,
Annelie
Lizelle N - Jul 2017
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great!
Plekkie is baie mooi en die mense is baie vriendelik en gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thabong Guesthouse's response
Baie dankie Lizelle. Was heerlik om julle by ons te hê. Sien julle volgende jaar met Krone 5.
Mokoena S - Jun 2017
Overall score
The place was very much clean and friendliness of staff was great.
Thabong Guesthouse's response
Thanks so much for the feedback. We are busy looking at road signs. We appreciate you choosing our Guesthouse and we hope to see you soon again. Regards, Annelie Geldenhuys.
Odette L - Oct 2016
Overall score
Very nice and everything is stunning and we had a great overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie baie lekker en als is so mooi en ons het so lekker oornag.
Die fonteintjie by ons kamer het mens sommer meer rustig laat voel. Goeie diens gehad, baie vriendelik. Sal vir seker weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thabong Guesthouse's response
Hi Odette,
Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te hê. Ek hoop dit het goed gegaan met jou.
Groete vir jou ma.
Suzette Thabong
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: Corner of Denne Road and Springs Road, Brakpan, 1549, Gauteng
- All ages welcome