Thanda Tau
Review Summary
Monique P - Feb 2020
Overall score
Wonderlik, asemrowend, vreeslike lekker kos en nog beter kliëntediens!
Nelmari C - Mar 2019
Overall score
Beautiful and modern overnight facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en moderne oornagfasiliteite.
Baie goeie diens ontvang. Behulpsame ontvangs en uitstekende diens. Moes wel so bietjie gewag het vir kamers om reg te wees toe ons in boek. Gelukkig is daar attraksies om mens mee besig te hou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanya L - Mar 2019
Overall score
Comfortable, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, skoon en netjies.
Baie lekker oorgebly. TV het egter nie ontvangs nie en stort verstop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bonita H - Jan 2019
Overall score
Wow!
Yolande B - Jul 2018
Overall score
More than just amazing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was meer as amazing.
Thanda Tau is 'n bestemming wat daar nie genoeg woorde is om te verduidelik nie. Dit is 'n plek wat jy self moet gaan besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gawie H - Apr 2018
Overall score
Special place - recommend to friends.
Read moreMarie Louise G - Sep 2017
Overall score
Oornag oase
Read moreAt V - Sep 2017
Overall score
Nice and luxurious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker en luuks.
Het heerlik geslaap, kamers is baie luuks en etes voortreflik, maar daar is wel een probleem nl. die warm water is hoopeloos. Ons kon nie bad of stort, want die water is lou en nie warm nie. Vir die somer sal dit werk maar glad nie vir die Vrystaat winters nie. Ons het by ontvangs gekla en hulle het erken dat daar wel 'n probleem is en dat ander gaste ook gekla het. Sal weer daar gaan slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Simone D - May 2017
Overall score
Very stylish.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie stylvol.
Dit is 'n pragtige plek, baie stylvol en netjies. Ons het ons tydjie daar baie geniet. Thanda Tau bied ook die geleentheid aan om lekkerlik jou oggendkoffie te geniet binne 40 m van jagluiperds, leeus en Renosters! Ons sal beslis weer gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanna V - Jan 2017
Overall score
Ideal halfway stop!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale halfweghuis!
Thanda Tau se oornaggeriewe is beslis van uitstaande gehalte! Baie dankie vir julle uitstekende diens en vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thanda Tau's response
Dankie, dankie vir die mooi boodskap. Asseblief stop volgende keer weer al is dit net vir koffie,
Groete
Sone le Roux
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 00:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm Rooikraal 454, Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp, Roadside, 9835, Free State
- All ages welcome