The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Thanizimbi Game Farm | TravelGround
+155

Thanizimbi Game Farm

87 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 87 reviews for Thanizimbi Game Farm
Cleanliness
4.5/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Jaco P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P

Een van die beste naweke ooit.

Ek kan Thanizimbi regtig aanbeveel. Ek het lanklaas so lekker gerus. Abel, julle het regtig 'n pragtige plek, hou aan met die goeie werk. Julle gaan ons definitief binnekort weer sien.

Amy-lee S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy-lee S
Family with young children

The setting of the farm is beautiful and there is a large variety of game on the farm.

The manager is immensely friendly and helpful. He really goes the extra mile to make you feel at home. I would highly recommend this accommodation to anyone wanting a break from the hustle of everyday life.

Anré W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anré W
With friends

Uitstekende diens met volledige inligting rakende ligging en bespreking

Baie dankie aan Abel en die eienaar van die lodge. Ons het uitstekende diens ontvang, is gereeld op hoogte gehou van die bespreking met addisionele inligting rakende roetes om te volg en beste paaie. Abel het uit sy pad uit gegaan om ons te akkommodeer op ons versoeke en om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Dis was lekker en aangenaam om daar te wees en ons is baie tuis laat voel. Sterkte en hou aan met die goeie werk. Sal beslis weer van die veblyf gebruik maak.

Carien G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien G
With spouse/partner

Stilte en rus vir jou siel

Van die oomblik wat ons daar gekom het tot die dag wat ons moes ry was een ongelooflike ervaring. Abel het voor ons aankoms duidelike padaanwysings gestuur, wat baie gehelp het. Die eenheid waarin ons tuis gegaan het was silwerskoon en het al ons verwagtinge oortref. Die stilte en rus wat ons daar ervaar het, sal ons altyd bybly. Wat 'n wonderlike ervaring om soveel diere letterlik op jou stoep te sien. Daar is verskeie staproetes en om die plaas te verken het jy vir Bubbles of Brandy, die oulikste 2 Jack Russels om jou te vergesel. Abel gaan ook uit sy pad om dit vir almal daar so gerieflik as moontlik te maak. Dankie vir 'n wonderlike kuier op 'n wonderlike wildsplaas. Sal hierdie plek beslis aanbeveel en beplan reeds om weer terug te gaan.

Nellie K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nellie K
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Baie stil en rustig, diere (en veral varkies) 'n belewenis. Ons was al twee keer daar en sal weer en weer teruggaan. Ideaal geleë, maklik om daar te kom. Lafenis vier die siel met Abel die perfekte gasheer. Dankie weer Abel vir 'n baie lekker paar dae, sien later weer.

Jj O - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jj O
Family with young children

Goeie behulpsame diens.

Baie wild om die verblyf te sien. Veilige area. Kinders geniet die opelug.

Theodore O - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Theodore O
With spouse/partner

Lekker tyd in die bos.

Ek en my vrou het 'n heerlike tyd by Thanizimbi gehad. Die geriewe is goed, ons het gestap op die plaas, die wilddiere beskou en lekker gebraai en gekuier. Abel was baie behulpsaam en gasvry tydens ons verblyf. Ek kan Thanizimbi hoogs aanbeveel, dis vir seker baie goeie waarde vir geld.

Pierre O - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre O
On business

Hierdie is 'n moet vir diereliefhebbers. Ek het lanklaas soveel diere so naby aan die oord gesien. En die voer van diere is iets om te beleef.

Die eenheid is goed en volledig ingerig, Dankie Abel vir jou gasvryheid en hulp. Die braaigeriewe buite die eenheid is ook goed ingerig waar 'n gesin of vriende kan kuier.

Eduard D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduard D
With spouse/partner

Comfortable and affordable.

Easily accessible and lots of game to view. Ideal for bringing children as well. Abel is very helpful and friendly.

Valdo F - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valdo F
With friends

Heerlike atmosfeer, skoon, netjies en baie mooi.

Pragtige wooneenhede, vriendelik ontvang en plek is elke dag skoongemaak. Heel rustig en mooi omgewing en uitsigte.

Rene T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene T
With spouse/partner

Pragtige natuurskoon en baie rustig.

Abel se aanwysings is uitstekend! Baie vriendelik ontvang deur hom en sy personeel. Netjiese, skoon verblyf met alles wat nodig is. Sal dit beslis aanbeveel.

Natasha B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha B

Baie lekker gekuier.

Ons het my Pa se 70ste verjaarsdag hier gevier. Ons was 21 mense en het meer as een chalet gehuur. Alles was baie goed ingerig en skoon. Ons het baie lekker gekuier om die boma in die aande en op die stoep in die dag. Sal definitief terug wees vir nog 'n kuier.

Brian K - May 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Brian K
With spouse/partner

Most disappointing.

We are still waiting to see the manager, who never arrived. A worker took us to our unit, which had not been cleaned or prepared in any way. The furnishings and fittings are well overdue for refurbishment and the unit was dirty. We had to ask for towels, there were very few implements in the kitchen, no dish cloths etc.

Thanizimbi Game Farm's response

Firstly let me apologize for your bad experience. As you can see this is not the usual response we receive. We really try hard to let our guests feel welcome and comfortable. I am able to meet and great 90% of our guests, even 95%. In the event that I am not able to be at the reception, we do use our staff members to assist guests on arrival. This has never been a problem and our staff members are very experienced.
This reservation was one night, Wednesday booking for two. I was not on the farm that day. I can however 100% guarantee that your chalet was cleaned and prepared for you. I am aware that your microwave was not working, but the staff members quickly exchanged it for you.
Your Chalet does have a new TV with DStv premium, aircon, and brand new bedding. We can upgrade the kitchen appliances, but I can guarantee you there is not a shortage of utensils.
Sorry for the towels. We did supply you with towels when you requested some. We are/were trying to exclude towels from our amenities. We will surely add towels and dishwashing stuff.

Our Lodge is a self-catering establishment, and my presence is not required nor compulsory. I do however try my best to welcome each and every guest, but this is obviously not humanly possible.

Maybe with better communication, we could have avoided this.

Thanizimbi Game Farm
Billy M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billy M
With spouse/partner

Dit was wonderlik, die natuur, die stilte en die wild. Ons het dit verskriklik geniet!

Abel was altyd beskikbaar, voorwaar 'n voorslag gasheer vir wie geen versoek te veel was nie. Dankie Abel! Die plaas het soveel potensiaal, hou net jou hand daarop en jou verblyf is onverbeterlik. Ons sal graag weer daar 'n draai wil maak.

Werner B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner B
With friends

Rustig, gemaklik en in die natuur.

Dit was sowaar 'n baie lekker naweek by hulle. Sal graag dit vir enige iemand aanbeveel wat uit die stad wil kom en bietjie ontspan. Die geriewe is baie netjies en skoon en sal enige tyd weer by hulle bespreek.

Anton K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton K
With friends

Baie lekker.

Baie lekker on ontspannend.

Annekie S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annekie S
Family with young children

Baie geniet, dankie.

Vir 'n huis wat groot get alle kan hanteer is die kastrolle onvoldoende. Ek sou ook graag broodrooster wou gebruik. Herstel ook yskas by kroeggedeelte want yskas is onvoldoende.

Sanet B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanet B

Rustig, veilig, vriendelike ontvangs.

Dit was ons tweede keer by Thanizimbi. Ontvangs is vriendelik, chalets is skoon en netjies.

Andre G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre G

Ontspanne naweek, met vriendelike effektiewe diens.

Abel hou jou op hoogte van jou bespreking, gee uitstekende aanwysings en gaan uit sy pad om jou kuier so maklik en gerieflik te maak. Dan is daar die uitsig oor die vlakte en watergat waar al die diere een of ander tyd kom drink. Onthou egter jou bad- en swemhandoeke. Hout kan gekoop word, maar die eerste sak is gratis, so ook blits en ander klein goedjies en swart potte is ook beskikbaar vir gebruik.

Tebogo M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tebogo M
Family with young children

It was a breath-taking experience.

We had a full view and a close experience with giraffes, antelopes, zebras, warthogs, wildebees and others. Very quiet, however no mobile network. Good place to unwind. The owner was friendly and helpful.

Sanet B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanet B
With spouse/partner

Rustig, veilig, vriendelike ontvangs.

As jy stil, rustige natuurskoon met diere geniet, is dit die plek om te besoek.

Etta F - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etta F
Family with young children

Uitstekende diens, pragtige wild.

Die gasheer het ons met 'n groot glimlag ontvang. Hy het uitstekend gekommunikeer oor aanwysings, internet, die weer wat ons kan verwag, ens. voor ons aankoms. Die wild op die plaas is pragtig en mak genoeg om van naby af te bewonder.

Engela V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Engela V
Family with young children

Bosveld rustigheid op sy beste.

Die personeel veral Abel baie vriendelik en behulpsaam. Die chalet was mooi skoon en al die eetgerei was daar. Die perseel word mooi onderhou. Die diere kom tot naby jou voorstoep. 'n Goeie platform om vanaf te ry na die ander doen goed in en on Thabazimbi. Het dit baie geniet, sal beslis weer terug gaan.

Jade V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jade V
Family with young children

Peaceful and beautiful.

Thanizimbi is a stunning game farm far away from the hustle and bustle of the city. We were pleasantly surprised to be in the bush and yet still have some of the comforts of home for the kids. We had a wonderful time at Thanizimbi, and will definitely be back in the future.

Laetitia C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia C
Family with young children

Wildkyk extravaganza.

Dit was ons tweede besoek aan Thanizimbe en ons het dit weereens terdeë geniet. Die verskeidenheid wild wat letterlik by die agterdeur van 'n mens se huisie is, is net fantasties (onder andere kameelperde, vlakvarke, elande, kudu's, waterbokke, nyalas, eekhorinkies, volstruise, sebras, blouwildebeeste en gouewildebeeste, rooibokke, neusbekhoringvoëls). Ons het in Gemsbok tuisgegaan en my ouers in Waterbok. Die vorige keer was ons in die Leeu-eenheid. Al drie eenhede is heerlik toegerus. Gemsbok is egter ons gunsteling omdat dit so bietjie afgesonder is van die bedrywige swembadarea en 'n mens al die diere op jou agterstoep het. Ons kon ook heerlik sterre kyk in ons boma. Die uitsig van die berge en pragtige sonsondergange oorkant die dam maak Thanizimbe enige natuurliefhebber se droom. Abel gaan ook uit sy pad om 'n mens tuis te laat voel en het soveel moeite met ons seuntjie gedoen, wat absoluut versot is op drukpompe en het hom als in die werkswinkelarea gaan wys. Ons waardeer die ekstra myl wat hy stap vir besoekers.

Louise H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise H
Family with teenagers

Een van die lekkerste naweke in die natuur.

Skoon, netjies en ten volle toegerus. Die gasheer doen ekstra moeite, jy voel welkom nog voor jy opgedaag het. Om kameelperde, sebras, blouwildebeeste, ens. vanuit jou kamervenster te sien is fantasties,. Sal vir seker teruggaan.

Estelle R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle R
Family with teenagers

Rus vir die siel.

Dit was ons tweede keer daar en ons gaan definitief volgende jaar weer! Dit is rustig, veilig met baie dinge om te doen vir oud en jonk.

Wynand V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wynand V
Family with young children

Heerlike boswegbreek.

Verblyf is fantasties geleë naby Marakele. Ons het meer wild gesien by Thanizimbi as by Marakele en was heerlik om self deur die plaas te ry. Verblyf is skoon en netjies alhoewel ons nie bewus was van die feit dat die verblyf sonder handdoeke, skottelgoedseep, afdrooglappe en die basiese items wat 'n mens gewoonlik ontvang as deel van selfsorgverblyf nie. Dus was dit moeilik met klein kindertjies sonder die basiese. Die stortkop kan ook gerus opgegradeer word. Daar kom skaars water uit. Daar is ook geen buiteligte by die braai-area nie. Ons sal vir seker weer besoek alhoewel ons dan meer voorbereid sal wees. Het dit baie geniet.

Eska B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eska B

Ons het dit baie geniet.

Dit is 'n goeie bestemming vir groot familie kuiers en reünies.

Gontse B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gontse B

The best stay ever.

The stay was amazing, the owner was very welcoming and allowed us to have fun without restricting us too much, but we knew that we had to also respect him and the property. I would definitely recommend this place to a lot of people.

Lebogang M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lebogang M
Family with young children

Peace of mind and game experience.

The place is wonderful and the staff is friendly. We had few things that we forgot to buy and to my surprise we had Abel the manager to our rescue. He was so patient with us and he gave us the best service ever. I was so happy I even cleaned up our chalet before we check out. Our kids were so relaxed. Definitely coming back.

Skillspro (pty) Ltd S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Skillspro (pty) Ltd S
On business

Bosveld paradys met uitstekende diens.

'n Pragtige bestemming met al die gerief wat jy kan verlang, plus persoonlike aandag en diens!

Marion W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marion W
With spouse/partner

Highly recommended.

Highly recommend this place. It was so peaceful. Lots of lovely early morning and late evening walks, pool was clean and refreshing, our chalet had everything we needed. At night we sat outside and looked at the stars and listened to the wildlife around us. Our bush walks were amazing, you never knew what was around the corner, giraffe, impala, zebra etc. The best part though, was the 24 hour security accompanying us - a Jack Russel called Brandy!

Johan M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Ons was toe baie bly dat daar nie plek in Marakele was nie!

Heerlik gewees!Thani-Zimbi het al ons verwagtinge oortref en ons sal beslis weer daar gaan kuier.Abel is die beste.

Jose G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jose G
Family with young children

Beeldskoon natuur.

Abel is 'n fantastiese gasheer en mense kan baie lekker hier ontspan.

Earl B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Earl B
Family with young children

Asem rowend mooi

Die plaas is so mooi opgepas en so gas vriendelik. Abel, julle het ons tyd daar so gemaklik gemaak! Waardeer julle baie!

John J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John J
Family with young children

Place to recharge and come back even stronger.

Very relaxing. What a place to getaway. No cell phone signal at times ─ perfect for that alone time. Watching the wildlife I enjoyed it to the fullest. Laziest weekend I had in a very long time. Give it a try you won't be sorry.

Nellie K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nellie K
With spouse/partner

Rus en stilte vind jy in die bos.

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf uitstekend, sal definitief weer besoek.

Anne O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne O
With friends

A beautiful establishment - a tranquil bush experience.

Abel goes out of his way to welcome you.

Ronnie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronnie V

Very nice.

Allowed to take self-drive game drive and walk through farm. Abel and his wife are very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Toegelaat om selfry-wildrit te onderneem en deur plaas te stap. Abel en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizanne Z - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizanne Z
Family with young children

Relaxed atmosphere.

The place was clean. Everything we needed was there. The host Abel was friendly and a great help with assistance. Thanks for a great stay. Will definitely return.

Maryke W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke W
Family with young children

Baie rustig in die bos geleë.

Klein goedjies wat kan maak dat dit uitstekend kan word. Tafels, mure en teëls wat los is moet reggemaak word. Groter stort koppe sal geriefliker wees. Beligting by die boma en op die vuur area moet in gesit word. Baie goeie diens gekry en hulle het ook plan gemaak om vir ons lig te verskaf. Waterblok se stort is geskik vir 'n rolstoel, maar indien die trappe na die boma na 'n ramp kan verander sal dit nog beter wees. Dankie.

Marietjie Engelbrecht E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie Engelbrecht E
With spouse/partner

Wonderfully peaceful and beautiful.

We could just rest. It's unbelievably beautiful. Had a nice walk and the animals are amazing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik rustig en baie mooi.

Ons kon net rus. Dit is ongelooflik mooi. Lekker gestap en die diere is pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanneri P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneri P
Individual traveler

Great experience. Very quiet and relaxing setup.

Great experience. Very quiet and relaxing setup. If you are a nature lover, this is the right place for you. I have a very busy lifestyle and it was the ideal getaway. Abel is very helpful and nothing was required or too much. He did more than just expect. Thank you very much for the excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great ervaring. Baie rustige en ontspannende opset.

Great ervaring. Baie rustige en ontspannende opset. As jy 'n natuurliefhebber is, is dit die regte plek vir jou. Ek het 'n baie besige leefstyl en dit was die ideale wegbreek. Abel is baie hulpvaardig en niks is moeite of teveel gevra nie. Hy het meer as net gedoen wat verwag word. Baie dankie vir die puik diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ernest N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernest N
Family with young children

Peace of mind.

In touch with nature.

Russell B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Russell B
Family with young children

Fantasties!

Ons het ons verblyf terdeë geniet, die gasheer Abel het uit sy pad gegaan om ons behulpsaam te wees. Baie wild op die plaas, lieflike onthaalarea en swembad, en op uitsondering ons toe te laat om ons familie van Thaba oor te nooi vir 'n Sondagmiddagbraai en hulle fasiliteite te gebruik. As a mede venue-eienaar kan ek net sê 10 uit 10! Julle het beslis die ekstra myl gestap. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek by julle lieflike plek. Sal beslis weer kom kuier, en hoogs aanbeveel dat gaste daar gaan kuier.

Theresa B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa B

Great experience.

Loved seeing the different animal especially the camels and zebras.

Rochelle T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle T

Dit was asemrowend.

Ons was vir tien nagte daar. Die dag met ons aankoms het Abel ons verwelkom wat 'n wonderlike persoon is wat ons met gasvryheid verwelkom het. Die huisies is baie skoon en netjies en die tuine en gras baie netjies. Die swembad baie skoon.

Herford D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herford D
With spouse/partner

Gasvry, skoon, veilig, atmosfeer en waarde vir geld.

Aangename vriendelike ontvangs. Verblyf het aan alle verwagting voldoen. Dit is beslis waarde vir geld.

Michael P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael P
With spouse/partner

Wunderschön gelegene Gamefarm mitten in der Natur. Tiere können aus der Nähe gut beobachtet werden. Die Farm hat mehrere gut ausgestattete Unterkünfte, die sehr sauber und gut ausgestattet ist.

Als Ausgangspunkt für den Marakele Nationalpark bestens geeignet. Problemlose Kommunikation mit Abel, der während unseres Aufenthaltes auf der Farm unser freundlicher und herzlicher Gastgeber war. Von Abel kann man viel über das Leben auf dieser schönen Farm und über die zahlreichen Tiere erfahren. Wer ein naturnahes Erlebnis sucht in einer sehr schönen Landschaft und grosszügigen Gastgeber, wird hier ein paar erlebnisreiche Tage geniessen können. Selbstversorger kaufen am besten in Thabazimbi ein, dass ca. Eine halbe Stunde entfernt liegt. Auf der Farm gibt es natürlich Grillmöglichkeiten und in jedem Haus komplett ausgestattete Küchen. Am WiFi und Mobilphone Zugang wird noch gearbeitet und derzeit ein Booster installiert.

Dora V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dora V
Family with young children

Dankie Abel, dit was 'n belewenis om daar te kuier.

Ons gasheer Abel het ons vriendelik verwelkom, en selfs ook kom groet toe ons moes ry. Sal beslis teruggaan. Die chalet is netjies en skoon, als wat jy nodig het, weg van die stad se lawaai, en die diere is sommer teenaan ons chalet gewees in die aande. Die hoogtepunt vir my klein kinders was toe ons braai, die laaste aand en ek wys hulle om te shhhhs, daai gesiggies was priceless toe hulle die, vlakvarke letterlik 30 m van hulle af sien. Dankie Abel vir jou gasvryheid.

L'mel C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
L'mel C
Family with young children

Very hospitable reception and beautiful place.

We were friendly and warmly welcomed by Abel. It's so beautiful, fantastic with animals that come so close to camp. Cottages are comfortable and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvrye ontvangs en pragtige plek.

Ons is baie vriendelik en gasvry deur Abel ontvang. Dis so mooi, fantasties met diere wat so naby aan kamp kom. Huisies is gerieflik en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Teresa G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa G

Kos vir jou siel.

Wat 'n awesome plaas. Die huis is enorm met alles wat 'n vrou nodig het, selfs 'n koekroller (ek het een saamgebring van my huis af en toe was dit verniet). Die rustigheid, die uitsig vanaf die dammetjie en braai area is fantasties. Natuurlik baie warm, maar net so voor jy smelt duik jy in die swembad. Abel is 'n ware gasheer. Ons kon selfs sy bakkie gebruik het vir die wildritte. Baie dankie vir 'n heerlike, ontspannende naweek. Nou kort die veld en die diere net die reën.

Johann V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann V
Family with young children

Excellent!

Enjoyed it very much, a must if you love nature! Clean and very helpful!

Mark J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark J
With spouse/partner

Unbelievable, fantastic.

It was unbelievable to be so close to animals. To get up and the giraffe's are right by the kitchen window ─ an experience. Would definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbeskryflik, fantasties.

Dit was ongelooflik om so naby die diere te kan kom. Om op te staan en die kameelperde staan reg by die kombuisvenster ─ 'n belewenis. Sal definitief weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anil Kumar S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anil Kumar S

A perfect, short trip, family destination.

We were 22 people with friends, families and kids. We came to spend 2 nights on the 18th of October 2019 on a hot summer's day. The cool weather inside never gave us a feeling of intense heat outside. We stayed in 5 chalets and all the chalets had fans and 3 chalets had air conditioning. The kitchen was full with all the necessary pots and pans and more. Abel is a very helpful host and does not leave you with any option for complaint. Whatever we lacked, was immediately arranged by him from nearby stores. The game farm has plenty of animals moving around your chalets which include giraffe, zebra, kudu, nyala, water-bucks, springbok, warthog and a lot of birds, to name a few. It's surely a place to visit again. Loved it.

Henning R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Henning R
With friends

Baie rustige boswegbreek naweek.

Abel was baie vriendelik en gasvry en het ons tuis laat voel. Daar was net die een aand ongelukkig ‘n groep wat tot laat partytjie gehou het. Was baie lekker kuier. Daar moet dalk 'n paar reëls ingebring word vir gaste wat steurnis veroorsaak

Boitumelo S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boitumelo S
With friends

I wouldn't mind visiting Thanizimbi again.

We had the best weekend ever. Thank you, Abel.

Amanda S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda S
Family with young children

Ongelooflik, besonders mooi en Abel se diens is puik.

Die diere wat gevoer word so naby die blyplek verseker dat jy 'n ongelooflike ondervinding het. Dit is rustig en die perfekte wegbreek en Abel se diens is puik. Hy sorg vir 'n onvergeetlike lekker wegbreek. Dankie. Sien julle gou weer.

Stephnè V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stephnè V
Family with teenagers

Very peaceful, it brings your soul back to earth.

It was great to get away from the city's noise. Just plan your meals, otherwise you will have to drive a long way to town. If you want peace and quiet, this is the place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en bring jou siel terug aarde toe.

Dit was heerlik om van die stad se rumoer af weg te kom. Beplan maar mooi met die kossies anders ry jy ver dorp toe. As jy wil rus en vrede hê, dis die plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem L
With spouse/partner

Dit was ongelooflik.

Die gasvryheid het ons nog nêrens anders gekry nie. Dit is 'n ongelooflike mooi game lodge en pragtige chalets. Dit was so fantasties om die wild te sien wei tussen die chalets. Die wild is gevoer 4 uur in die middag agter ons chalet.

Liezl S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl S
With friends

Great service and experience.

Great service from start to end. Will definitely recommend them. Friendly host and great setup for a weekend away. Will definitely go back there.

Liezel P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel P
With friends

An unbelievably fantastic place to stay.

From when we arrived we viewed countless wildlife of which they feed daily a few steps from the chalets. Beautiful setting, great host, absolutely serene. If I could give this place more than 5 stars I would.

Jan V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

African massage.

Naby die bos met baie wild en voëls. Die sterre is so naby, jy kan dit pluk.

Muellatt V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Muellatt V

Bosveld lekkerte!

Ontvang deur eienaar Abel. Chalets gerieflik en skoon. Veilig en hulp alle tyd beskikbaar. Heerlike tyd met groep om braaivleisvuur met wild en voëls heeltyd vir besigtiging. Heerlik vir 'n wegbreek.

Rhulani N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhulani N
Family with young children

Best place to be. The owner is the best, helping you with everything.

We had all we needed.

Patrick A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick A
Family with young children

Typically South African and warm.

Myself and my family had a great time on the farm. You're left to your own devices, but at the same time are helped at any time. It was a great get away and highly recommended.

Steve V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steve V
Family with young children

Fantasties, baie netjies en definitief waarde vir geld.

Dit was 'n ongelooflike wegbreek. Verblyf was baie netjies, goed ingerig alles wat mens nodig het. Baie vriendelike personeel. Wild is regtig baie mooi en gesond. Kan net spesiaal vir Abel baie dankie sê, het regtig ons kleinseun se vakansie spesiaal gemaak. 'n Ware jong man met passie vir wat hy doen. Fantasties. Sal gewis weer besoek.

Susan H - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan H
Family with teenagers

Friendly staff, beautiful scenery, nice to recharge your batteries.

The staff are friendly and very helpful. The staff kept the teenage boys busy. The chalets are neat and clean. The relaxation helped us to recharge our batteries in the midst of the exams.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike personeel, pragtige natuurskoon, lekker batterye herlaai.

Die personeel is vriendelik en baie hulpvaardig. Die bestuurder het die 2 tienerseuns besig gehou. Die chalets is netjies en skoon. Die rustigheid het gehelp om ons batterye te laai midde die eksamen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin B

Lekker gerus.

Was vir my regtig baie lekker, al wat bietjie gepla het, was die WiFi wat nie so lekker opvang nie, maar verder was dit vir my so lekker ek gaan weer gaan.

Rita B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita B

Dit was beslis die mees gasvrye en ontspanne verblyf wat ons al ooit by was.

Die verblyf was uitstaande, niks het ontbreek nie. Die gasvryheid by ontvangs, die rustige omgewing, die heerlike kuier om die vuur saans, absoluut alles maak dit 'n fantastiese wegbreek. Abel is een van die beste bestuurders met wie ons al te doen gehad het. Hierdie was beslis nie ons laaste kuier by Thanizimbi Game Farm nie.

Keshia M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keshia M
With spouse/partner

Fantastic!

Wonderful place! Will definitely visit Thanizimbi again. And, the animals were the cherry on the cake!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Wonderlike plek! Sal definitief weer Thanizimbi besoek. En, die diere was die kersie op die koek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarah S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah S
Family with young children

One of the best weekends away to be had!

Wow, I didn't know what to expect when I booked Thanizimbi. As a fearless and dedicated researcher, the information I found online about this treasure of a place, did not satisfy me. However, I went with the mindset of, just do it. And boy! Am I glad we did. About 4 hours from Johanneburg (shortcut is a bad gravel road ─ not recommended due to huge rainfall), we took our children off on an adventure. Arriving in Thabazimbi, we realised we had no actual directions to get to the farm (left on the kitchen table). A quick call to Abel ensured a solid set of WhatsApp messages, sent immediately to us. 15 mins from Thabazimbi Central and we arrived. We were welcomed by a couple of impala, a springbuck and a curious giraffe ─ always impressive. A beautiful spot, with a fire pit, a welcoming pool, and the gem of a host, Abel. With game drives, a huge lapa, a fishing dam, wonderful families and a safe spot for our children to roam, we had the very best time. Abel and his son were consummate hosts. Would I recommend Thanizimbi? Absolutely. Would I go back there? I'm already looking for a free weekend. Key points I should mention: No cell phone signal (which was wonderful). The pool isn't covered with a net, but somehow the kids (and there were tiny ones), rode their bikes on the pathways. Bring bikes. Bring hiking boots. Bring fishing rods. Don't bring your own firewood ─ they supply for R40 a bag, and its the best wood!

Jahni D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jahni D
Family with young children

‘n Heerlike wegbreek.

Ons het so lekker gebly! Die plaas is pragtig, verblyf gerieflik ingerig en Abel en sy personeel doen regtig moeite met hulle gaste. Welgedaan!

Charlene A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene A

Tranquillity guaranteed.

We thoroughly enjoyed our stay. Thank you Abel for the speedy responses to all my queries raised during the booking process, the directions to the Farm, etc. I really appreciated it! The property owners were absolutely amazing and made us feel quite at home. Sam and the other employees were all friendly and extremely helpful. One downside for us, was the massive creepy crawlies. I've never physically seen such huge spiders before, but then again it's farm living after all and that can be expected. We’ll definitely be back in the near future (well-armed for the spiders) and to take a game drive through the beautiful farm.

Pierre D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre D
With spouse/partner

Very enjoyable and peaceful. They were very accommodating.

Excellent, peaceful and relaxing.

Johann M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann M
With spouse/partner

Wonderlike verblyf, rustig en waarde vir geld.

Aangename verblyf in die rustige bosveld tussen al die wild op die plaas. Netjies met baie aangename eienaars en personeel. Sal beslis terugkeer en sterk aanbeveel.

Cornelia S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia S

Dit was heerlik en rustig gewees.

Baie netjies, lodge is baie goed ingerig, die rustigheid laat jou ontspan en vergeet van alles. Abel is baie vriendelik en hulpvaardig!

Matthew R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matthew R
Family with young children

Great place will definitely go again.

I loved every second there and will definitely go there again.

Monique L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Monique L
Family with teenagers

Adequate accommodation.

The accommodation was basic but adequate. Needs a bit of TLC. Bedside lamps and lighting needed bulbs. Self catering, but no toaster for breakfast toast. No cleaning services offered. No phone signal in the area, and no Wi-Fi. Hosts were very friendly and helpful.

Eva R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eva R
Family with young children

Wow we enjoyed every minute of our stay, I don't mind going back.

Everything was perfect we enjoyed every minute and my kids want to go back. Thank you so much.

Marelize D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5