The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Thatcher's Rest Self-catering Cottage | TravelGround
+30

Thatcher's Rest Self-catering Cottage

12 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 12 reviews for Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Michelle B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With friends

The place is a gem.

So clean and very well equipped. It is so quiet and peaceful and we were made to feel very welcome and comfortable.

Kobus V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
Individual traveler

Excellent.

We had a lovely stay at Thatcher's Rest and will return in the future.

Lydia D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia D
With spouse/partner

We had a wonderful stay at Thatcher's Rest.

The venue was absolutely beautiful, and completely relaxing, which is what we were looking for.

Loma L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loma L
With spouse/partner

Beste en mooiste wegbreek naweek.

Great vir die siel. Beslis 'n stukkie hemel op aarde en voorreg om dit te kon sien. Kan nie wag om weer te gaan nie!

Imraan P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Imraan P
With spouse/partner

Peaceful and quiet. Excellent setting.

Enjoyed weekend at Thatcher's Rest. Beautiful cottage. Everything you need in the cottage is there.

Henno J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henno J
With spouse/partner

Baie lekker met fantastiese uitsigte.

Dit is een van die rustigste plekke waarheen 'n mens kan gaan, die uitsig vanaf die huis is baie mooi en iets om te waardeer. As 'n mens baie voëls en sterre wil sien sal jy nie teleurgesteld wees nie. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer gaan. Die dam waarop die huis is, is volop van bass en forel.

Christel B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel B

Wat 'n ongelooflike ervaring!

Met ons aankoms was ons asems weggeslaan. Thatchers Rest is regtig 'n belewenis Die huisie het alles in wat 'n mens nodig het vir so salige wegbreek-naweek. June het ons onmiddellik laat welkom voel en alles baie mooi vir ons verduidelik. Die huis lyk presies soos die fotos lyk, geen onaangename verassings nie. Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Dis sowaar 'n mind-body-and-soul reset plekkie.

Jennifer H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer H

Great Location, peace and tranquility at it's best.

Arriving at Thatchers Rest you start to relax immediately, sitting outside in the boma area and overlooking the dam. The inside of the cottage is great and very comfortable, with all that you need from large mugs for coffee or wine glasses. For electricity you have an automatic generator which works really well so at night you really have some peace and quiet. The large fireplace inside is very nice and we will be back in winter.

Michelle D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
With spouse/partner

Thatcher's Rest Cottage is die toonbeeld van die private romantiese "cottage on the lake" .

Hierdie "cottage on the lake" het al ons verwagtinge oortref. Daar is van 'n knus kaggelvuur, tot warmwatersakke vir koue aande en 'n roeiboot vir die dam! Die detail en ontwerp van die cottage is deur die eienaar self gedoen - en die vakmanskap en geniale uitleg optimaliseer die ongelooflike natuurskoon rondom jou. Die gevoel en visuele effek van letterlik op die water bly is ongelooflik.

Thatcher's Rest Self-catering Cottage's response

Thank you for your lovely review. We are sure that it will go a long way to encourage guests to visit.
It was great meeting you and hope to see you again soon.
Kindest regards,
John and June

Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Sanette V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette V
Family with young children

Wat 'n pragtige plek om by te kon wees!

Wat 'n ongelooflike tyd om deel te kon hê in hierdie stukkie "Hemel op Aarde". Die plek is absoluut pragtig! Ons was baie vriendelik ontvang en is geneem na die pragtige plekkie. Dit is skoon, netjies, meer as gerieflik en baie mooi. Ons het die paddakore geniet in die aande, die bleshoendertjies en kolganse het kom kuier naby die dek. Daar was 'n baie groot baber wat ook kom draai het en Kobus en Michaela het heerlik visgevang en geroei. Ons is die Saterdag laatmiddag vermaak deur 'n ribbokooi en ram wat mekaar gejaag het en behoorlik gebokspring het van plesier. Baie dankie vir hierdie pragtige plek, ons kom beslis weer.

Dries K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries K
With spouse/partner

'n Droom wat waar geword het!

Wonderlikste plek vir 'n wegbreek as 'n paartjie of gesin. Heerlik afgesonder! Paddakoor en sterre wat jy kan pluk. Lieflike ervaring. Verblyf uitstekend!

Sarie V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie V
With friends

Gaan kyk self!

Ons het 'n heerlike 3 dae by Thatcher's spandeer. Vriendelike en hulpvaardige personeel, ligging in 'n mooi omgewing (met 'n fantastiese paddakoor!), heerlike boma/dek, goed toegerus. Sal graag weer wil gaan!

From R3 010
per night (for 6 people)
From R3 010
per night (for 6 people)
From R3 010
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Collings Pass Road (off N11), Biggarsberg, 50 km from Ladysmith, 2920, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR9K8G68PnwNdgiP75ghcXShGGl5B52BqXEJFunVHJhnMcz6xNU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 010  per night (for 6 people) 12 5 1 5 Collings Pass Road (off N11) Biggarsberg 2920 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.235070929078 29.897957593203
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!