The Nedersetting Nieuwoudtville
Review Summary
Pierre R - Sep 2020
Overall score
Uitstekende skoon no-nonsens verblyf met lekker kos.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie. Ek is so bly om te hoor dat u lekker ge-eet het en die verblyf ook aangenaam gevind het. So 'n resensie laat mens sommer weer moed kry na die jaar met sy klomp dinge. Ons poog om met so min moontlik vieterjasies ons kliente gelukkig te hou. Kom kuier gerus weer.
Lodewikus H - Mar 2020
Overall score
Brilliant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Briljant.
Alles het glad verloop. Baie vriendelike diens en ‘n plesier om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie, Mnr. Henning. Ek is baie bly om te hoor dat u tevrede is met jul verblyf hier by ons warm dorpie en in ons Gastehuis. Ten spyte van jul ervaring op jul Staproete en die hitte het jul steeds lekker gekuier. Ons sien uit om julle tydens die Blommetyd, Aug en Sept, weer hier te ontvang.
Johann V - Dec 2019
Overall score
It was an incredible environment to stay overnight with excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n ongelooflike omgewing om te oornag met uitstekende diens.
Die Rooidak Gastehuis was 'n baie gerieflike akkommodasie met uitstekende diens. Wessie het uit haar pad gegaan om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak. Die omgewing is baie veilig en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie Johan. Ons was so besig met die troue dat ek baie bly is dat ek u kon verskuif na Die Rooidakhuis Gastehuis. Dit was vir my heerlik om sulke gemaklike gaste te kon ontvang en is ook verheug om te verneem dat u ons rustige, veilige klein dorpie kon kom geniet oppad na u see-vakansie bestemming.
Kom stop gerus weer hier by ons as u die pragtige Namakwalandse Blommeprag wil aanskou en van ons plattelandse gasvryheid en heerlike kos wil ervaar.
Hanlie R - Sep 2019
Overall score
’n Ongelooflike lekker ervaring!
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u pragtige terugvoering, Mev. Hanlie Raath. Ons hele personeel streef om u ervaring so aangenaam as moontlik te maak. Dit is vir ons as bestuur 'n riem onder die hart as ons sulke terugvoering en komplimente ontvang en dit is ook 'n goeie aansporing vir ons personeel. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.
Deborah E - Sep 2019
Overall score
Good accommodation but pricey.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for your review, Mrs Elkon.
I am delighted that your accommodation was pleasant, that our guest house and restaurant was found to be clean.
Our rates have breakfast included like you stated. I am also delighted that you recommend our establishment to be an excellent place to stay. To run an excellent place to stay for the short period of the flower season, is expensive and our rates will reflect the high standard of service that The Nedersetting Guest House and Restaurant offers. Our season is but 3 to 4 weeks long, therefore not very many people take the risk of making accommodation available for such a short period. Thus the limited availability.
David L - Sep 2019
Overall score
Nie net goeie waarde vir geld nie, maar oulike gashere, goeie ligging en heerlik om te ontspan.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Not only good value, but great hosts, comfort, and location, good for a break in any season.
We spent two nights at Die Nedersetting, in order to view the flowers, but there is much more to enjoy. We were made very welcome by Wessie, our hostess, who also helped us with an itinerary for the time we were there. My partner is vegetarian, and they went out of their way to meet her needs, even baking a special veggie quiche for her. The whole establishment is well kept and well managed, and the hospitality and food meet up to the highest true South African standards. Highly recommended, and should we visit the area gain we will definitely pick Die Nedersetting. Thanks Wessie and team.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for reviewing our establishment, David. We are delighted to hear your praises. The whole team works together to try to ensure a pleasurable stay for our guests. I shall read your review at our staff meeting and am sure that all will be a proud as I now am to be part of our guest's joyful stay. We are looking forward to having you visit Nieuwoudtville again next year, Sir. Warm regards to the Mrs as well.
Jurie H - Sep 2019
Overall score
Fantasties!
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u rensie, Mnr Human. Ek is so bly dat u die verblyf geniet het. Ek sal u komplimente aan die personeel oordra. Ons leuse is: Net die beste plaaslike produkte, met liefde voorberei. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.
Brian H - Aug 2019
Overall score
Very comfortable accommodation.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for taking the time to review our establishment, Brian. I am delighted that you had a comfortable stay with us for two nights. I shall convey your complements to the cooks in our kitchen. Thank you for noteworthy remark on the staff's friendliness and the recommendation, Sir. We are looking forward to having you visit our quaint little town again in the near future.
Pieter G - Aug 2019
Overall score
Weather was lousy but we had an enjoyable stay at the Nedersetting.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for the time to review our establishment, Mr. Groenhof. I am very happy to hear that you enjoyed your visit with us on Sunday night. The weather is always a toss, and with you traveling so far, a pitty if you do not experience a good day, sorry.
Hoping that your visit to our country is an overall enjoyable venture.
Sw V - Jul 2019
Overall score
Very homey. Very hospitable and the people were really friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie huislik. Baie gasvry en die mense was vreeslik vriendelik.
Dit is 'n heerlike plek om vir een of 2 nagte te slaap op pad na die Noordkaap. Net ver genoeg van die Kaap af om jou nie dood te ry nie. Oor die algemeen sou ek sê dat die plek netjies was, die kos heerlik en eie aan die Karoo was. Heerlik gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie dat u vir ons u terugvoering stuur, Dr SW v/d Merwe.
Ek is baie bly dat u heerlik gekuier het en die Karoo kos geniet het. Kom besoek ons gerus weer, moontlik gedurende die komende Blomseisoen (Aug & Sept) vir 'n wegbreek uit die stadsgewoel.
Dirk L - Jun 2019
Overall score
Rustigheid en baie netjies.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie, Mnr. en Mev. Dirk, dat u die tyd geneem het om 'n renensie te laat. Ek is baie bly dat u ons uithaler Bobotie geniet het, dis voorwaar 'n groot kompliment. Kom besoek ons gerus weer.
Gaste is soms so haastig dat hul die dinge op die klein dorpies mis. Ek is bly julle het tyd gehad om ons plekkie beter te verken.
Joey S - May 2019
Overall score
Absoluut voortreflik – 'n móét om te besoek!
Read moreThe Nedersetting Nieuwoudtville's response
Sjoe, hoe sê mens dankie. Die vleiende woorde kan net uit 'n plattelander se mond vloei. Ek is verheug dat u die ervaring geniet het en ek sien dat ons darem aan die gasvryheid nie tekort skied nie. Ons sien uit na u volgende besoek.
Jacques M - May 2019
Overall score
Very comfortable, neat accommodation with a delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike, netjiese verblyf met heerlike ontbyt.
Sal graag iemand hierheen aanbeveel, behalwe dat ons sal moet noem dat die aanhoudende geblaf van 'n naburige troeteldier baie steurend is en ook inbreek maak op 'n bietjie later slaap soggens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Dankie vir u resensie, Jacques. Ek het ons omliggende bure versoek om hul troeteldiere so stil moontlik te hou, jammer vir die ongerief hierdeur veroorsaak. Op die platteland is ons maar op waghonde aangewese, seker nie te duur prys vir die andersins meestal vreedsame bestaan hier nie. Kom besoek ons gerus weer, dalk gedurende die Blomseisoen vanaf Augustus tot September.
Koos J - Apr 2019
Overall score
Die kamer was gerieflik en ons het lekker geslaap.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Geagte Mnr & Mev Joubert,
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om u resensie te stuur. Ek is baie bly dat u die verblyf geniet het. Ons hele personeel streef daarna om aan ons kliente se versoeke te voldoen en jul kuier 'n aangename ervaring te maak. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.
Pincione A - Mar 2019
Overall score
Very nice place to stay.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for taking the time to review our establishment. I am very glad that your stay was a pleasant experience, we look forward to welcoming you back soon.
Kind regards,
The Bokveld Plato
Ante V - Nov 2018
Overall score
Great accommodation.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for the time you took, to send us your review, Ante. We are happy to see that you are satisfied and enjoyed our meals. We hope to see you soon sometime.
Wayne W - Oct 2018
Overall score
The stay was fine with one exception.
Read moreThe Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for the time you took to review our establishment, Wayne.
The Rooidakhuis and Nedersetting Guest Houses are 100 m apart. The photo shows that Room 5 is in a different building, you made the choice of taking Biblioteek in the main house and you took the smaller room for your guest. Our main house was fully booked for the night you stayed over, we did, however, move a gentleman from Room 4 to a self-catering room to let your guest have the toilet to herself.
As the picture shows, the room is small although comfortably fitted with bedside lamp above the bed, side table with courtesy tea, coffee and kettle, a luggage trolley with an extra shelf with blankets, an electric heater and electric blanket.
Rooms 1, 2 and 3 had guests staying over the night that your guest stayed in Rooidakhuis.
I am sorry to only now be informed that your guest was inconvenienced via this platform.
I am however glad that you and your wife were comfortable.
Looking forward to having you visit our establishment again in the future.
Kind regards
Nicoline B - Sep 2018
Overall score
Baie lekker gekuier en heerlik geëet.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir jou resensie, Nicoline. Ons streef om net die beste diens te kan lewer. Kom besoek ons gerus weer.
Le Roux H - Sep 2018
Overall score
We enjoined the stay.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for the time to send us your review. I am happy to hear that you enjoyed your meals. The rooms have OVHD Decoders, sorry, they have limited channels only. We are looking into having a lounge with DStv in the future.
Leon H - Sep 2018
Overall score
Baie netjies en vriendelike personeel.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie. Ek sal beslis die kamer-personeel u kompliment deurgee. Die kombuis-personeel sal ook hul aanprysing ontvang.
Kom besoek ons gerus weer.
Hannetjie C - Sep 2018
Overall score
'n Fantastiese ondervinding!
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u tyd om aan ons u resensie te stuur. Ek is verjeug om te verneem dat u tevrede is en dat die verblyf sowel as die restaurant aan u behoeftes kon voorsien. Besoek ons gerus weer.
Ingrid E - Sep 2018
Overall score
Extremely accommodating. In particular with dinner.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
We thank you for your review. We try to serve our clients to the best of our abilities. Just a pleasure to have a satisfied guest.
Warm Regards from all at The Nedersetting Team.
Clive L - Sep 2018
Overall score
Alles was net reg vir ons.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie. Besoek ons gerus weer.
Wenbo C - Sep 2018
Overall score
Great service.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for your review, Mr. Chen. I am very happy to hear that you were satisfied with our service. The room that you reserved is one of the smaller rooms, it might be that that was the only room that we had available for the dates that you requested. We have a picture of all the rooms on the gallery for the guests. The rate for those small rooms are also far less than the standard rooms. Your valid concern is noted.
Dorothy S - Sep 2018
Overall score
Stunning.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for the kind words. All of us at The Nedersetting strive to do our utmost best to let our guests feel at home and welcome. We are looking forward to your next visit. Warm regards from all of us at The Nedersetting; a team of 36 this season.
Pierre D - Aug 2018
Overall score
Restaurant outstanding but accommodation below par.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for the time to review The Nedersetting Nieuwoudtville. I am sorry that you are not satisfied with the rates for rooms # 2 and # 3. The rates are quoted on our listing and photos on the gallery showed a double room with en-suite and a twin room with en-suite. You made the choice of rooms. We had a group from Cedarberg Travel that made reservations a year ahead and therefore The Nedersetting Nieuwoudtville was fully booked. The free WiFi is available in the restaurant only.
Hans C - Aug 2018
Overall score
Die beste plek om te bly in Nieuwoudtville.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie. Ek is baie bly dat u u verblyf en etes geniet het, besoek ons gerus weer.
Isebel R - Aug 2018
Overall score
Hierdie is die plek om te oornag of te stop vir ete as jy in Nieuwoudtville omgewing is!
Read moreThe Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie, Isebel. Die Nedersetting is ons trots en dit is baie maklik, as jou hart in die besigheid van gasvryheid is, om jou passie te kan uitleef. Ons is baie bly dat u, u verblyf aangenaam ervaar het, en dat die kos op die koop-toe ook 'n aangename ervaring was. Nieuwoudtville met sy vele versteekte skatte kan net met tyd en moeite verken word en dan kan ons so besoek net afrond met goeie kos, skoon verblyf en plattelandse gasvryheid. Groetnis uit Blommeland.
Nelis G - Aug 2018
Overall score
Alles was baie netjies gewees.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg en dit laat ons streef na slegs die aller beste diens vir ons kliente/gaste. Besoek ons gerus weer. Groetnis uit Blommeland.
Armand F - Aug 2018
Overall score
Neat and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en gerieflik.
Vir mense wat die kontrei besoek om na die blomme te kom kyk is die Nedersetting net die plek. Die opsie om 'n heerlike aandete met lipleklekker plaaslike disse te geniet op dieselfde perseel is die kersie op die koek! Baie dankie, Wessie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u terugvoering Armand. Ons hele span streef daarna om hul beste te doen en is baie bly as ons gaste geniet wat ons voorsit. Groetnis uit Blommeland.
Engela M - Aug 2018
Overall score
Uitstekende gasvryheid, tuis van die oomblik wat jy arriveer.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie, baie dankie vir u terugvoering. Sulke positiewe terugvoer spoor ons aan om voort te gaan om altyd net ons allerbeste voet voor te sit vir die aangename gaste wat ons dorpie en besigheid besoek. Ons sal graag u terugvoering plaas aangesien dit ander gaste kan aanspoor om ook ons plattelandse gasvryheid te kom ervaar. Groetnis uit Blommeland.
Jan K - Aug 2018
Overall score
Karaktervolle, gerieflike verblyf.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie. Ek is baie bly dat u die ontbyt pakkies geniet het. Ons streef te alle tye daarna om ons kliente tot die beste van ons vermoe behulpsaam te kan wees. Kom besoek ons gerus weer.
Desica S - Aug 2018
Overall score
Absoluut fantasties!
Read moreThe Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hele span streef na net die beste diens te lewer vir ons gaste. Ons sien uit om u weer hier te ontvang. Groetnis uit Blommeland.
Jacqui C - Jul 2018
Overall score
Will definitely return.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Dear Jacqui,
Thank you for your review, we appreciate the time you took to send us one. Your kind words warm our hearts and will inspire us to do our utmost best to make our guests feel welcome. I thank you on behalf of the local cellars, as we try to promote our local wines.
Warm regards,
The team at The Nedersetting and Rooidakhuis Guest Houses
Ada V - Oct 2017
Overall score
Dit was goed, skoon en netjies.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u pragtige resensie, Ada. Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek is so bly dat u u verblyf geniet het. Ons streef daarna om ons kliënte tuis te laat voel en is dan baie verheug as ons in ons doelwit slaag. Besoek ons gerus weer, ek dink julle het die reën gebring!
Groetnis vanaf die Bokveld Plato.
Chrystal Z - Sep 2017
Overall score
Immaculate room, crisp white sheets, warm hospitality.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for your kind review. We try to make clients feel at home, and I am very pleased that you enjoyed your stay.
Warm regards, Wessie - owner.
Marthinus P - Sep 2017
Overall score
Hospitable, friendly and nice accommodation with a bit of nostalgic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvrye, vriendelike en aangename verblyf met 'n tikkie nostalgie daaraan gekoppel.
Baie oulike omskakeling van 'n historiese gebou in slaapkamer-suites. Aangename eienaars en lekker kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corne V - Sep 2017
Overall score
Very tranquil and a lovely place repose
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig om heerlik te kan uitrus.
Ruim kamers met alles in plek vir 'n heerlike oorblyplek. Die mense weet hoe om mens te bederf en hul gee werklik om.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie, ons is bly u het u verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.
Theo P - Aug 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie lekker en uitmuntende gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer u opmerking en streef om altyd net die beste diens te lewer.
Mike S - Aug 2017
Overall score
Warm and friendly.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Thank you for the kind words Mike, we appreciate your review.
Kind regards Wessie and Hester.
Francois V - Aug 2017
Overall score
Lovely historic sandstone building with well equipped room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi historiese sandsteengebou met goed toegeruste kamer.
Die restaurant se kos is ongelooflik lekker en die gastehuis is sentraal geleë in die dorp. Naby alles. Die gasvryheid van die eienaars is baie goed. Dit voel soos 'n lekker kuier by die huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Goeie middag, Francois
Baie dankie vir u resensie en die vleiende woorde. Ons is baie bly as julle die verblyf geniet het. Kom besoek ons gerus weer, dalk volgende jaar is hier weer pragtige blomme en is die reen nie so skaars nie. Ons streef na kliente-tevredendheid en is baie bly as jul ervaring aangenaam was.
Groetnis vanaf die Bokveld Plato
Wessie en Hester
Jan M - Nov 2016
Overall score
Pleasant accommodation in Nieuwoudtville.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf in Nieuwoudtville.
Die Kluis is gerieflik, maar ietwat donker. Die restaurant is aangenaam gesellig en die kos is voortreflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marié B - Sep 2016
Overall score
Fantastiese wegbreek en ideaal geleë vir fotografie-entoesiaste om die ongelooflike ruïnes en omgewing af te neem.
William R - Sep 2016
Overall score
Comfortable and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en vriendelik.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lenie V - Sep 2016
Overall score
Lovely accommodation and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf en baie vriendelike personeel.
Baie huislike atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
P W V - Sep 2016
Overall score
Friendly people, comfortable and delicious food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense, gerieflik en lekker kos.
Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Verblyf baie netjies en gerieflik. Etes baie lekker. Sal beslis aan ander mense aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Almero O - Aug 2016
Overall score
Vriendelike bekostigbare verblyf.
Gerhard S - Aug 2016
Overall score
In the end we had a very nice stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Op die ou einde het ons baie lekker gebly.
Die akkommodasie het alles gehad wat ons ooit kon nodig kry. Regtig! Wat egter teleurstellend was, was dat die foto's van die plek (dis nou die restaurant en die akkommodasie langs die restaurant) nie die akkommodasie was waarin ons in geslaap het nie. Ons Lucky 7 is deel van 'n ou koshuis en het geen mooi uitsig of is nie spesiaal geleë nie. Dalk was ons ook baie bederf deur die absoluut fantastiese ligging van ons vorige akkommodasie met 'n uitsig oor die see! Ons kla nie. Net die advertensie van Lucky 7 is misleidend en het tot aanvanklike teleurstelling gelei. O ja, braaigeriewe is maar nie juis opbeurend nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nedersetting Nieuwoudtville's response
Gerhard,
Ek is jammer indien u ons beskrywing van Lucky 7 misleidend gevind het. Lucky 7 is 'n selfsorg eenheid onder Die Nedersetting se bestuur en administrasie. Lucky 7 is 'n grondvloer woonstel eenheid wat naby aan Die Nedersetting geleë is - nie op die perseel nie. Om toekomstige verwarring te voorkom sal u sien dat ons die beskrywing van Lucky 7 verander het om bogenoemde duidelik te maak. Ons verander ook Lucky 7 se hoof foto na 'n foto van Lucky 7 se buite aansig.
Ek is wel bly om te hoor dat u darem op die ou einde u verblyf in Lucky 7 geniet het!
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 15:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Cnr of Voortrekker and Nassau Streets, Nieuwoudtville, 8180, Northern Cape
- All ages welcome