The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Aviary | TravelGround
+41

The Aviary

77 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 77 reviews for The Aviary
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Cilnette P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cilnette P
On business

Rustige atmosfeer en smaaklike dekor.

Toegang tot die tuin dra by tot 'n rustige gevoel.

The Aviary's response

Dankie vir jou mooi terugvoer, dit was lekker om jou te ontmoet.

The Aviary
Liani S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liani S
Family with teenagers

Goed gelee, veilig, ruim en baie skoon. Kan The Aviary beslis aanbeveel.

Goed gelee, veilig, ruim en baie skoon. Kan The Aviary beslis aanbeveel.

Keleabetse M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keleabetse M
With spouse/partner

Great!

The place is just great!

The Aviary's response

Thanks so much for this review. We appreciate your words!

The Aviary
Debbie P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Debbie P
With spouse/partner

Clean and friendly reception.

The reception was friendly, the room neat and spacious and the coffee was delicious. Thank you very much for a good stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en vriendelike ontvangs.

Die ontvangs was vriendelik, die kamer netjies en ruim en die koffie was heerlik. Baie dankie ons het baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie vir julle pragtige resensie, ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Groete
Annelie

The Aviary
Johan D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
Family with teenagers

It was very stylish and neat.

The accommodation was very nice, clean and tidy. We really enjoyed the night there. I would just suggest that they explain the security gates that close at 11pm in the evenings to the guests and add where to gain access to the residential area after 23:00.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie stylvol en netjies gewees.

Die verblyf was baie mooi, skoon en netjies gewees. Ons het die nag daar baie geniet. Ek sal net voorstel dat hulle net aan die gaste moet verduidelik oor die sekuriteitshekke wat 23:00 in die aande sluit en waar om dan toegang te kry tot die woongebied.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victoria C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Victoria C
With spouse/partner

Fantasties.

Alles omtrent die verblyf was so lekker.

Lizelle V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
Family with teenagers

Luukse verblyf vir die hele gesin.

The Aviary sal ek aanbeveel vir enige persoon. Die eenheid was luuks en skoon, met alles wat benodig word. Ons gesin met twee tieners het die verblyf geniet, veral die tieners met die gratis WiFi. Verder is die akkommodasie sentraal geleë aan Menlyn en Sun Arena en naby aan die N1-snelweg.

The Aviary's response

Ek is bly julle het lekker hier gebly. Baie dankie vir jou terugvoer.

The Aviary
Chester W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chester W
Family with teenagers

Great!

Dit was great en baie skoon en mooi!

Chantel V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel V
With spouse/partner

Dit is altyd baie netjies en skoon.

Ek het al 'n paar keer by Die Aviary gebly. Ek was nog nooit teleurgesteld nie. Dit is altyd baie skoon en netjies. Dit is groot en daar is 'n lekker Nespresso ook. Annelie is altyd baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal elke keer daar gaan bly as in PTA moet bly.

The Aviary's response

Baie dankie vir jou mooi review! Ek sien uit om julle weer hier te verwelkom.

The Aviary
Carien V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien V
Family with young children

Very neat, welcoming accommodation. Enjoyed it.

Everything was very neat and clean. We felt very welcome and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, verwelkomende verblyf. Het dit geniet.

Alles was baie netjies en skoon. Ons het baie welkom en veilig gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie vir julle mooi review!

The Aviary
Lizl T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizl T
Family with young children

Pragtig en netjies.

Ons sal vir seker weer hier bly!

The Aviary's response

Dankie Lizl, hoop julle kan volgende keer langer bly!

The Aviary
Sanri P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanri P
With spouse/partner

Fantastic!

Fantastic! Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Fantasties! Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Groot Plesier. Dankie Sanri!

The Aviary
Natasha H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha H
On business

One of the best.

Very neat, clean and stylish. Annelie was also very friendly and helpful. Will go back anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een van die bestes.

Baie netjies, skoon en stylvol. Annelie was ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie, Natasha. Kom kuier gerus weer!

The Aviary
Chantel V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel V
With friends

The Aviary will always remain one of my first choices. Very clean and neat.

Annelie is very nice and helpful. It is always clean and neat. Lots of space.

This review has been translated,click hereto view the original version.

The Aviary sal altyd een van my eerste keuses bly. Baie skoon en netjies.

Annelie is baie gaaf en behulpsaam. Dit is altyd skoon en netjies. Baie ruimte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie Chantal, vir jou pragtige resensie.

The Aviary
Suzie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzie V
Family with teenagers

Friendly welcome, lovely rooms.

Very neat guesthouse. Friendly helpful service. Secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs, lieflike kamers.

Baie netjiese gastehuis. Vriendelike hulpvaardige diens. Veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlene D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene D
With spouse/partner

Fantasties.

Het baie lekker gebly, baie dankie. Dis rustig en baie veilig en naby aan alles. Sal beslis weer terug gaan. Baie dankie.

The Aviary's response

Baie dankie vir jul pragtige terugvoer.

The Aviary
Christo C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo C
With spouse/partner

Lovely, private with nice garden and very neat.

Excellent security!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik privaat met mooi tuin en baie netjies.

Sekuriteit uitstekend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dear Christo, I appreciate your review. Kind regards Annelie at The Aviary

The Aviary
Greta W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greta W
With spouse/partner

Excellent!

A wonderful guesthouse - hospitable, neat, modern and excellently equipped. We will definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

'n Wonderlike gastehuis - gasvry, netjies, modern en uitstekend toegerus. Ons sal beslis weer daar tuis gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie vir jou pragtige resensie Greta. Ek sien uit daarna om julle weer te huisves.

The Aviary
Melissa S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa S
With spouse/partner

Baie netjies, modern en privaat.

Ek en my man het Pretoria toe gereis vir die naweek. Die area self was baie netjies en ons het baie veilig gevoel in die woongebied. The Aviary is 'n netjiese, stylvolle gastehuis met alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer daar slaap as ons Pretoria toe kom.

The Aviary's response

Baie dankie Melissa, dit sal lekker wees om julle weer te huisves. Ons area is heerlik om in te bly.

The Aviary
Len O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len O
With spouse/partner

Nice and clean place.

The hostess is fantastic! Nice person and nice place, will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike, skoon plek.

Die gasvrou is fantasties! Oulike mens en oulike plek, sal vir seker weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dankie Len, vir jou wonderlike resensie.

The Aviary
Frikkie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie V
Individual traveler

Fantastiese belewenis! Vanaf die vriendelike ontvangs tot die netjiese kamer en goeie ligging naby Menlyn.

Ek het The Aviary baie geniet en sal beslis weer daar bly wanneer ek weer Pretoria besoek. Die vriendelike ontvangs het my sommer dadelik laat tuis voel. Die kamer en badkamer het alles wat mens kan nodig hê en nog meer. Die ligging is stil en vir seker 'n goeie nag se rus. Die WiFi se opvangs het bietjie in my kamer gesukkel maar dit was nie 'n probleem aangesien ek nie baie tyd daar spandeer het nie en nie WiFi nodig gehad het nie. Baie dankie vir 'n puik ervaring!

The Aviary's response

Baie dankie vir jou wonderlike review. Ek waardeer dit opreg. Ek wil sommer ook net laat weet dat daar nou ń nuwe WI-FI konneksie in beide kamers geinstalleer is omdat Telkom se opvangs te wisselvallig was. Hoop ons sien jou weer.

The Aviary
Liezl S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl S
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Goed geleë, baie netjies, als wat mens nodig het. Sal dit definitief aanbeveel.

The Aviary's response

Baie dankie Liezl, vir jou resensie. Dis vir my heerlik as my gaste lekker gebly het.

The Aviary
Annelise L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise L
With spouse/partner

Wow.

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Dit het vir ons gevoel of ons by die huis was. Alles was mooi skoon, netjies. Voorwaar 'n pragtige eenheid. Naby hospitale en groot winkelsentrums. Ons het niks kort gekom nie. Ons sal weer kom kuier.

The Aviary's response

Baie dankie Annelise, dis voorwaar 'n groot kompliment komende van julle.

The Aviary
Nicola D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola D
Family with young children

Fantasties, baie netjies en uiters skoon.

Ons was baie tevrede met ons verblyf by The Aviary. Top gehalte verblyf, absoluut skoon, veilig en baie netjies en die mooiste dekor. 'n Lekker oorslaap in Pretoria!

Hannes V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes V
Family with young children

Fantasties, baie ruim. Wonderlike ondervinding.

Baie vriendelik en gaan uit hulle pad om jou verblyf perfek te maak.

The Aviary's response

Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was vir my so 'n groot voorreg, om te kon deel in julle vreugde. Baie seën vir julle.

The Aviary
Alta V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta V
With spouse/partner

Our stay at The Aviary was very pleasant.

The welcome and stay at The Aviary was very pleasant. Clean, friendly service, neat room, crockery and bedding excellent. We can recommend this guest house with great confidence. The host and her employee tried to make our stay very enjoyable. Our room was serviced daily.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf by The Aviary was baie aangenaam.

Die ontvangs, verblyf by The Aviary was baie aangenaam. Skoon, vriendelike diens, netjiese kamer, breekgoed en beddegoed puik en met groot vrymoedigheid kan ons die gastehuis aanbeveel. Gasvrou en haar werknemer het probeer om ons verblyf baie aangenaam te maak. Ons kamer is daagliks gediens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Faan K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faan K
Individual traveler

The Aviary is highly recommendable.

I can recommend The Aviary without a doubt. Centrally located in a peaceful environment. The accommodation is extremely neat and decorated with great taste. The hostess deserves amendment. Pleasant experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

The Aviary is hoogs aanbeveelbaar.

Ek kan The Aviary met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Sentraal geleë in 'n rustige omgewing. Die verblyf is uiters netjies en met keur en goeie smaak versier. Die gasvrou verdien ook vermelding. Aangename ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie vir die resensie Faan.

The Aviary
Ilouise D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilouise D
Family with young children

Lovely.

Was comfortable, safe and neat! Thank you, would love to come again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike.

Dit was gerieflik, veilig en netjies! Baie dankie, sal weer kom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dankie Ilouise, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

The Aviary
Maritz N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritz N
Family with young children

Gerieflik, netjies, toeganklik en veilig.

The Aviary, is baie goed geleë en baie maklik toeganklik vanaf snelweg. Die eenhede is skoon, netjies en baie veilig. Die eienaar is baie vriendelike en behulpsaam. Ek sal die plek vir seker weer gebruik en vir seker aanbeveel.

The Aviary's response

Baie dankie Maritz, The Aviary waardeer sulke goeie terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.

The Aviary
Ria H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria H
With spouse/partner

Lovely accommodation that I would definitely recommend.

Beautiful, comfortable little place with all that you need. Friendly reception by Annelie. Rooms are tasteful. Lovely peaceful area with everything close by.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike akkommodasie wat ek beslis sal aanbeveel.

Pragtige gerieflike plekkie en alles het wat jy benodig. Vriendelike ontvangs van Annelie. Kamers is smaakvol. Lieflike rustige omgewing met alles naby jou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie Ria, vir jou pragtige terugvoer ek waardeer dit. Kom gerus weer.

The Aviary
Richard D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard D
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie lekker en baie netjies. Baie goeie waarde vir geld!

The Aviary's response

Baie dankie Richard. Kom gerus weer.

The Aviary
Eldoreen E - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eldoreen E
With friends

Fantasties!

Baie dankie aan The Aviary. Ons het baie lekker gebly en gekuier saam met ons vriende.

The Aviary's response

Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer Eldoreen, ek waardeer dit opreg.

The Aviary
Jay B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jay B
With spouse/partner

Neat, clean, friendly, location.

See stars.

The Aviary's response

Thanks for your great review Jay. Looking forward to host you again.

The Aviary
Werner E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner E
With spouse/partner

By verre een van die beste gastehuise in Pretoria.

In kort het ons verblyf meer soos ‘n wegbreek gevoel. Hierdie netjies en modern gemeubileerde eenheid het voldoen aan elke vereiste. Annelie is die perfekte gasvrou. Moenie verder soek nie, gaan bly gerus daar oor.

The Aviary's response

Baie dankie Werner. Dit was heerlik om julle 'n paar dae hier te kon huisves. Alle seën vir julle en die pad vorentoe.

The Aviary
Eliztien V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eliztien V
With spouse/partner

Nice accommodation and style.

We had a very nice stay. Just a pity that time didn't want to stand still.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker verblyf in styl.

Ons het baie lekker gebly. Net jammer die tyd wou nie stil staan nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Kom bly langer volgende keer. Baie dankie vir jou mooi resensie, Eliztien.

The Aviary
Marius C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius C
With spouse/partner

Really enjoyed the stay.

Really enjoyed the stay. Great location. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Goed geleë. Sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie Marius vir jou goeie kommentaar oor The Aviary. Julle is altyd weer welkom.

The Aviary
Anke D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anke D
With friends

Sien sterre.

Het baie lekker gebly. Annelie is baie behulpsaam en vriendelik het dadelik tuis gevoel. Plek het alles wat mens nodig het om lekker gemaklik te bly. Baie netjies en skoon. As ek weer in daardie area is, sal ek nie by 'n ander plek gaan bly nie.

The Aviary's response

Dankie Anke, ek waardeer al die stêrre.

The Aviary
Christine O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine O
With spouse/partner

Baie rustig en netjies.

Annelie is baie vriendelik en ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

The Aviary's response

Baie dankie Christine, sien uit om julle weer hier te verwelkom!

The Aviary
Leonie G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie G
With spouse/partner

Pynlik netjies, skoon, smaakvol en kan hoogs aanbeveel.

Ek en my man het eenparing saamgestem dat Aviary gastehuis een van die smaakvolste en skoonste plekkies is waar ons nog ooit oornag het. Daar is werklik enige iets wat mens kan benodig in 'n oornag fasiliteit en ek wens ons kamer by die huis was so pragtig en smaakvol ingerig. Alles was in werkende toestand en van net die beste gehalte. Die Nespresso-koffie was 'n heerlike bederf. Annelie is 'n pragtige, aangename gasvrou wat werklik aandag gee aan "attention to detail". Die kamer is ook privaat geleë met 'n pragtige tuintjie. Indien ons weer in Pretoria moet oornag sal ons definitief net van Aviary gastehuis gebruik maak.

The Aviary's response

Baie, baie dankie vir hierdie pragtige resensie, Leonie.

The Aviary
Lauren N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren N
Family with young children

Baie lekker!

Baie netjies, alles wat 'n mens nodig het, gasvry!

Sarah H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah H
With spouse/partner

Amazing stay.

My stay at the Aviary was amazing. I'll definitely be go there when I'm in Pretoria.

The Aviary's response

Thank you so much for your great review, Sarah. You are always welcome again.

The Aviary
Durbina Y - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Durbina Y
Family with teenagers

Ek sou graag weer daar wil slaap. Was heerlik.

Sal 'n volgende keer seker maak ek het die volgende dag tyd om laat te slaap en langer ontspan in die pragtige plek.

The Aviary's response

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering, Durbina. Ek hoop volgende keer kan julle langer bly sodat julle kan voel julle kry meer waarde vir julle geld.

The Aviary
Adele B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele B
Family with teenagers

Was good.

Very clean and neat guesthouse. Beds are good with quality linen.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was puik.

Ongelooflik skoon en netjiese gastehuis. Beddens puik met kwaliteitlinne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dis lekker as my gaste die klein dingetjies raaksien en waardeer. Was lekker om julle hier te huisves Adele. Dankie vir hierdie puik terugvoer.

The Aviary
Charmaine B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine B
With spouse/partner

Best accommodation in a guest house thus far.

I will recommend this to anyone. Very nice and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste verblyf in gastehuis nog.

Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand. Baie mooi en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie vir jou pragtige resensie Charmaine.

The Aviary
Augustine S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Augustine S
With spouse/partner

Very tranquil and safe.

Safe, tranquil and private.

Vicky Alberts A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky Alberts A
Family with young children

Ons het baie lekker gebly!

Annelie is 'n dierbare, vriendelike en baie behulpsame gasvrou. Aviary is pragtig en regtig so mooi soos op die foto's. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer teruggaan. Ons sal Aviary vir enige een aanbeveel. Die dekor is baie mooi en van hoë gehalte.

The Aviary's response

Dankie Vicky vir hierdie pragtige review. Jy weet hoe lekker dit vir my is om julle hier te ontvang elke keer. Sien julle weer.

The Aviary
Ronel D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D
Individual traveler

Beautiful, tranquil, safe.

I will recommend this beautiful gem to anyone who wants to get away from the noise of the world. It is so tranquil and safe and then I am not even talking about how beautiful everything is. Everything that you need to recharge your batteries are there. Thanks a lot for a lovely stay and I hope to return again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, rustig, veilig.

Hierdie pragtige klein juweel sal ek graag aanbeveel vir enige iemand wat sommer net wil wegraak van die geraas van die wêreld. Dit is so rustig en veilig, en dan praat ek nie eers hoe keurig alles ingerig is nie. Alles wat 'n mens nodig het om die batterye weer te herlaai. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf en ek hoop om weer spoedig daar te oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Ronel ek waardeer jou pragtige resensie so baie. Mag ek jou gou weer sien!

The Aviary
Melanie H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie H
With spouse/partner

Stunning.

Awesome plek - sal hoogs aanbeveel! Ons sal definitief weer bespreek.

The Aviary's response

Dankie Melanie. Kom asseblief weer.

The Aviary
Elize V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
With spouse/partner

Stylvolle en netjiese verblyf.

Ons kan nie genoeg dankie sê vir die skoon en netjiese geriewe nie. Ons was baie veilig en privaat en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. 'n Heerlike gemaklike bed wat mens sonder enige pyne laat opstaan het! Nogmaals baie dankie Annelie vir jou gasvryheid. Ons hoop om jou weer te kan besoek.

The Aviary's response

Ek waardeer julle pragtige review baie, Elize! Julle is altyd weer welkom hier!

The Aviary
Zoma E - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zoma E
With spouse/partner

Nice stay and it was beautiful.

The Aviary is beautiful and close to Menlyn, close for shopping.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly en dit is pragtig.

The Aviary is pragtig en naby Menlyn, lekker naby vir inkopies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie Zoma, kom gerus weer!

The Aviary
Wiid V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wiid V
With spouse/partner

Beautiful little place, neat and central.

Nice and safe, central location in relation to city and hospitals such as Kloof and Pretoria East.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi plekkie, netjies en sentraal.

Lekker veilige plek, sentraal tot die stad en hospitale soos Kloof en Pretoria-Oos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tineke B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tineke B
With spouse/partner

Dit was amazing! Sal nooit weer by 'n ander plek slaap in Pretoria nie.

Ons het dit so geniet, mooiste kamer! Modern en goed ingerig, het alles daar wat mens nodig het en die lekkerste bad en stort! Baie oulike, vriendelike eienaars! Beste plekkie vir 'n lekker naweek in die stad!

The Aviary's response

Dankie Tineke!

The Aviary
Ilse C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse C
With spouse/partner

Everything you need and more!

Will definitely be back! Everything was neat and of good quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Als wat jy nodig het en meer!

Sal beslis weer gaan! Alles was pynlik netjiese en beste kwaliteit items.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie vir die resensie!

The Aviary
Pieter P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
With spouse/partner

Beautiful quiet area, excellent accommodation with outstanding customer service!

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige stil area, puik verblyf met uitstekende kliëntediens!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dankie Pieter! Julle en die wa is altyd weer welkom.

The Aviary
Eileen M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eileen M
With spouse/partner

More than perfect!

Everything about this accommodation would be hard to beat. Tastefully furnished, neat, clean, pretty and everything you need. The hostess was very friendly and made us feel at home right away. There was enough parking, especially for our needs, because we had to park two vehicles there for one or two days. The Castle Walk Centre is closeby if you need to buy groceries. Definitely somewhere I will stay again. Thanks!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Meer as perfek!

Alles rondom hierdie verblyf gaan jy moeilik kan klop by ander. Smaakvol gemeubileer, netjies, skoon, sag op die oog en alles wat jy nogig het vir jou verblyf. Die gasvrou was baie vriendelik en 'n mens het dadelik tuis gevoel. Daar was genoeg parkering, veral vir ons verblyf, want ons moes vir 'n dag of wat twee voertuie daar parkeer. Die Castle Walk-sentrum is naby om kruideniersware te gaan koop. Beslis 'n plek waar ek weer sal bly. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Ek waardeer jou resensie, Eileen!

The Aviary
Erica C - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica C
With spouse/partner

Fantasties.

It is a beautiful place, neat and tidy. Peaceful. Will stay there again.

The Aviary's response

Baie dankie, Erica!

The Aviary
Christene T - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christene T
With friends

Convenient, neat and clean accommodation.

The accommodation was very convenient, quiet area, everything that you need. Owners are very friendly and helpful. Good location close to malls, church and hospital. Will recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, netjiese en skoon verblyf.

Die verblyf was baie gerieflik, stil omgewing, alles wat mens nodig het. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Goed geleë naby aan sentrums, Kerk en hospitaal. Sal dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie, Christene, vir jou mooi resensie.

The Aviary
Adele M - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele M
With spouse/partner

Beautiful decor, very clean and very friendly reception.

Annelie made us feel very welcome. The room was beautiful and perfect for our needs. We will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige dekor, baie skoon en baie vriendelike ontvangs.

Annelie het ons baie welkom laat voel. Die kamer was pragtig en perfek vir ons behoeftes. Ons sal verseker weer oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie Adele. Altyd weer welkom.

The Aviary
Martlie F - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martlie F
Family with teenagers

Baie mooi, skoon, netjies en veilig.

Sal enige tyd weer daar bespreek.

The Aviary's response

Baie dankie Martlie! Julle is altyd weer welkom

The Aviary
Stella V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stella V
Family with teenagers

Spacious room.

Spacious room, everything comfortable and well equipped. Friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim kamer.

Ruim kamer, als gerieflik en goed ingerig. Vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dankie Stella, voorspoed vir julle.

The Aviary
Paula M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula M
Family with young children

Perfect!

Annelie and her family are excellent hosts and the flat was perfect for us, there is enough space for the two boys to sleep and play outside. We loved our stay!

The Aviary's response

Thanks so much!

The Aviary
Onika S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Onika S
With spouse/partner

The unit was exceptionally neat, modern, stylish and well equipped.

I can highly recommend The Aviary for overnight or longer stays. Annelie gives attention to even the smallest details. The unit is beautifully furnished. The choice between a bath or shower was a bonus. The small kitchenette is stylishly equipped. Thank you for the heater which was already on, and the lovely Nespresso coffee!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eenheid was besonder netjies, modern, stylvol en baie goed toegerus.

Ek sal enige tyd The Aviary aanbeveel vir oornag of langer verblyf. Annelie gee aandag selfs aan die kleinste detail. Die eenheid is pragtig gemeubileer. Die keuse tussen bad of stort was vir ons 'n plus. Die klein kitchenette is met smaak toegerus. Dankie vir die verwarmer wat reeds aan was en die heerlike Nespresso koffie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dankie Onika! Julle is altyd weer welkom!

The Aviary
Marie O - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie O
Family with young children

The Aviary was absolutely excellent!

Our room was spacious, with beautiful furnishings. Annelie was an excellent hostess and really catered to our needs with two young children. We will definitely stay at The Aviary again.

The Aviary's response

Baie dankie Marié! Alle voorspoed na herstel vir julle.

The Aviary
Esme M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme M
With spouse/partner

This is definitely a home I'd recommend!

Very pleasant, neat, spacious and clean with a well equipped kitchen which you don't find every day. Thank you for your friendliness Annelie, we will definitely come stay again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie is definitief 'n tuiste wat ek sal aanbeveel!

Baie aangenaam, netjies, ruim en skoon met 'n goed toegeruste kombuis, wat 'n mens nie altyd kry nie. Baie dankie vir jou vriendelikheid, Annelie, ons sal beslis weer kom oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie Esmé, julle is sommer baie welkom!

The Aviary
Hein H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hein H
Family with young children

Baie aangenaam.

Plek was baie netjies en skoon. Sal vir seker dit aanbeveel en weer gebruik.

Carla B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carla B
With spouse/partner

Mooi afwerking, waarde vir geld en modern.

Ek sal definitief weer by The Aviary bespreek. Dit is baie netjies en baie mooi afgerond. Baie vriendelike eienaar.

Madelein C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein C
With spouse/partner

Stunning with friendly service.

Stunning room with everything you need. Will definitely be back. Everything was perfect when we got back that everning - we could just get into bed! Value for money and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik mooi met baie vriendelik diens.

Die kamer is ongelooflik mooi en alles is op plek, ek sal beslis weer by julle oorslaap. Toe ons na ons partytjie terug kom by die gastehuis was ons bed reeds reg net om te slaap, dis definitief waarde vir geld en sal julle vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie! Dis lekker om al daai klein dingetjies te doen. Ek's bly julle het dit geniet.

The Aviary
Anzel O - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzel O
On business

Very pleasant experience.

Very neat. Everything you need is provided. Safe, hospitable, stunning. Will stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename ondervinding.

Baie netjiese opset, alles wat benodig word was verskaf, veilig, gasvry, pragtig. Sal weer daar kom bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie Anzel! Sien julle weer n volgende keer.

The Aviary
Ietha B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ietha B
Family with teenagers

Great service, safe and very new and neat!

Good service, neat, safe and tranquil!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie diens, veilig en baie netjies en nuut!

Goeie diens, netjies, veilig en rustig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dankie Ietha, was lekker om julle gesin te kon ontmoet. Lekker kuier in SA

The Aviary
Tania M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tania M
With spouse/partner

Very clean and neat. Very nice stay.

Wonderful accommodation, nice and clean, neat, good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies. Het baie lekker gebly.

Ons verblyf was heerlik, mooi skoon en baie netjies en definitief waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Hallo Tania,
Baie dankie vir die mooi review. Ek waardeer dit baie. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.

groete
Annelie

The Aviary
Louise V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
On business

Lovely and neat and clean, everything is in good taste.

It was a wonderful getaway. All our expectations were exceeded and you can rely on the photo's. Thank you for every small detail. Annelie thinks of everything and is a great hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik netjies, skoon en in goeie smaak!

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Alle verwagtinge is oortref, en 'n mens kan waarlik die foto's vertrou. Baie dankie vir elke klein detail. Annelie dink aan alles en is 'n "great" gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dankie Louise! Ek waardeer jou mooi resensie.

The Aviary
Matthys Christoffel S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matthys Christoffel S
On business

Best value for money.

Best value for money. Definitely worthwhile. Very nice place to stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste waarde vir geld.

Beste waarde vir geld. Dis regtig waar die moeite werd. Baie lekker plek om te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie! Altyd welkom volgende keer.

The Aviary
Alma O - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma O
With friends

Peace and quiet.

The Aviary is a unique and tranquil guest house in a safe environment and yet it is close to everything. Annelie is an excellent hostess! I will recommend anyone to stay over there. The rooms look just like the photos: new, modern and spacious. Bring your family or friends and just have a good time. Thank you for everything Annelie!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus en vrede!

The Aviary is 'n unieke, rustige gastehuis in 'n veilige omgewing naby alles. Annelie is 'n gasvrou duisend! Ek sal vir enige een aanbeveel om hier te oornag. Die kamers lyk net soos in die foto's; nuut, modern en ruim. Bring jou gesin of vriende en kuier lekker. Dankie vir alles Annelie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie, Alma! Julle is altyd weer welkom.

The Aviary
Schalk A - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk A
With spouse/partner

Very comfortable and homely.

This place is really fantastic and very comfortable. Annelie is also very friendly and helps out a lot. I had a wonderful stay and have nothing bad to say about this place. I will recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik en huislik.

Die plek is regtig fantasties en baie gemaklik. Annelie is ook vriendelik en help baie uit. Ek het baie lekker gebly en het niks slegs te sê oor die plek nie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit! Julle is altyd welkom om weer te kom as julle in die rondte is.

The Aviary
Eliz-marie S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eliz-marie S
On business

Cosy and comfortable.

Very neat, modern and peaceful. Friendly reception and hospitality from the time of booking up until our departure. Bonus: private entrance, Nespresso machine, full DStv. The photos match reality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Knus en gemaklik.

Uiters netjies, modern en rustig. Vriendelike ontvangs vanaf bespreking gemaak is tot en met uitklok. Pluspunte: privaat ingang, Nespresso-masjien, volle DStv. Kan maar gerus staatmaak op die foto's wat voorsien word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit!

The Aviary
Natasha A - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha A
With spouse/partner

Neat, friendly service and value for money.

The Aviary is a magnificent place. It is neat and the location is good. We felt very safe and the homely atmosphere made us feel at home immediately. Annelie is very friendly and helpful and her eye for detail was the cherry on top. I will recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, vriendelike diens en waarde.

The Aviary is 'n pragtige plek. Dit is netjies en goed geleë. Ons het baie veilig gevoel en dit het 'n huislike atmosfeer wat ons dadelik tuis laat voel het. Annelie is baie vriendelik en behulpsaam en haar oog vir detail het die kersie op die verblyf gesit. Ek sal enige iemand aanraai om daar oor te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Aviary's response

Dankie so baie! Dit was te lekker om julle te ontmoet. Sterkte met die nuwe wendinge in julle lewe.

The Aviary
Heleen S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen S
With spouse/partner

Pragtige plek, gerieflk, mooi toegerus en stil veilige omgewing.

Ons het heerlik gebly by Aviary Gastehuis. Die plek is lekker ruim, baie mooi toegerus en is pragtig. Die Gasvrou en Gasheer was beide baie vriendelik en het ons met hartlikheid verwelkom. Dit was voorwaar vir ons 'n stukkie lafenis en 'n huis weg van ons eie. Die perseel is baie veilig en ons groot voertuig kon met gemak geparkeer het in die parkeerarea. Ons sal baie beslis weer van hulle gasvryheid en Gastehuis gebruik maak, sou dit nodig wees. Baie dankie Annelie vir julle hartlikheid en die lekker gesels. Ek beveel hierdie plek met 'n oop gemoed by enige persoon aan.

The Aviary's response

Dankie Baie Heleen, veral komende van julle wat self in die gaste bedryf is.

The Aviary
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 538 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeDIOKolUvJINAx7P2WQzio3kIRMR0gDscZFntdHebJqfyidNjb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 2 people) 77 5 1 5 538 Jonathan Street Waterkloof Glen 0181 Gauteng 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.806456 28.273741
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!