The Bay Lodge
Review Summary
Sanet S - Jan 2022
Overall score
Would not recommend.
Read moreLourens R - Dec 2021
Overall score
Die kamer is reg langs die eetsaal en die mense in die eetsaal raas. Paddas in die dam raas, mens kan nie dink nie.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
The room is right next to the dining hall and the people in the dining hall are noisy. Frogs clamor in the pond, one cannot think.
It was a very unpleasant experience and would not recommend the place or set foot there again.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
The Bay Lodge 's response
Goeie more Mnr Lourens,
Ek wil graag om verskoning vra vir die gedrag van die ander gaste. Hulle was definitief raserig en ons het dit met hulle bespreek. Ongelukkig was dit 'n groep kontrakteurs en ons meng nie gewoonlik privaat kliente en kontrakteurs besprekings saam nie, juis daaroor. Die paddas is 'n groot probleem, probeer hulle elke aand vang, maar hulle ontduik ons sover! Baie jammer weerens, ek verstaan absoluut die klagtes. Groete, Vanessa.
- Capacity: 30 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Kiepersolkolk, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- All ages welcome