The Beach Room
Review Summary
Hannes Z - Mar 2021
Overall score
Aangename verblyf
Jaco M - Feb 2021
Overall score
Vriendelike gasvryheid.
Lynette V - Jan 2021
Overall score
Fabulous family time in fabulous location.
Kasandra V - Dec 2020
Overall score
Gesellig.
Lorraine B - Nov 2020
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Christelle H - Nov 2020
Overall score
Was heerlik om so naby die strand te wees en veilig te voel in die omgewing.
Desroy V - Oct 2020
Overall score
Dit was baie stil, rustig, naby eetplekke.
Coenraad S - Aug 2020
Overall score
Perfekte ligging naby stad en hawe.
The Beach Room's response
Beste Coenraad
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Kom kuier gerus weer wanneer jy in Kaapstad moet wees.
Linette C - Mar 2020
Overall score
Quiet and safe, ideal resting place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en veilig, ideale rusplekkie.
Ons het heerlik gekuier by die wonderlike plekkie. Naby die strand en baie netjies, stil en veilig. Definitief aan te beveel vir 'n kort verblyf. Ons was daar vir 3 dae, ideaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wim B - Mar 2020
Overall score
Eienaar was baie vriendelik en het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.
The Beach Room's response
Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons waardeer dit!
Benita B - Jan 2020
Overall score
Clean. neat room as advertised on the website.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon. netjiese kamer soos geadverteer op die webtuiste.
Die kamer het bietjie min spasie vir 2 persone.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beverley J - Dec 2019
Overall score
Asemrowend.
Chris D - Dec 2019
Overall score
Comfortable and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en rustig.
Baie aangename, veilige en rustige akkommodasie. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan B - Dec 2019
Overall score
Quiet and calm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Ligging is fantasties, reg teen die strand. Moderne, netjiese kamer. Vriendelike gasvrou. Ons het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon V - Oct 2019
Overall score
Skoon en netjies.
Read moreThe Beach Room's response
Dankie vir julle terugvoer, Leon. Ons is werklik jammer dat ons nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Dit is waar dat die kamer klein is - in ons LekkeSlaap advertensie word dit beskryf as ‘n “ateljee-kamertjie”, en “Daar is veilige parkeerplek in besoekersparkeerplek”. Ons voel beide die beskrywings is akkuraat en al die “VP”-gemerkte parkeerplekke is vir besoekers en minder as 20 m van die kamer - dus nie op ‘n ander erf nie. In ons aankomsinligting wat voor die tyd aan julle ge-epos was, is hierdie parkering verduidelik. Ons het ook van julle verstaan dat die rede vir julle vroeë vertrek was omdat julle oppad huistoe Stellenbosch en Franschhoek wou verken en besluit het om daar oor te slaap? Dit is waar dat die visdam in die gemeenskaplike tuin wat op ons foto’s verskyn tans deur die kompleksbestuur gerestoureer word. Weer eens jammer dat die verblyf so ‘n teleurstelling vir julle was.
Werner B - Oct 2019
Overall score
Nice at the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker by die see.
Baie goeie waarde vir geld. Dis 'n baie kort stappie tot op die strand en is ook lekker sentraal geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beach Room's response
Baie dankie vir julle mooi woorde en waardering. Ja, dis voorwaar ‘n voorreg om só naby die strand te wees en ook so naby die stad en al die ander lekker plekke. Kom kuier aab weer!
Cilliers B - Sep 2019
Overall score
Baie netjies en goed toegerus, ideaal vir 'n kort wegbreek of langnaweek.
Read moreThe Beach Room's response
Goeie dag Cilliers,
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer, As julle ooit sou wou kom kuier en gaste onthaal en/of braai, het ons ook vir julle 'n hele huis op Woodbridge Island, nl The Island Beach House, Milnerton. Hier is daar lekker plek om uit te strek ('n volledige twee-slaapkamerhuis met private tuin) en hier kan 'n mens lekker kuier en braai saam met vriende. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Louise
Debby V - Apr 2019
Overall score
Wonderlike, vriendelike diens van gasvrou (en gasheer) ontvang.
The Beach Room's response
Dankie vir julle mooi woorde, Debby. Dit was vir ons net so lekker dat julle hier by ons kom kuier het. Kom gerus wees, julle sal so welkom wees.
Fundile N - Apr 2019
Overall score
I love that place.
The Beach Room's response
Dear Fundile,
What a beautiful review. Thank you for being such super guests! Please come visit again.
Alida V - Feb 2019
Overall score
Snoesig.
Tshepo K - Feb 2019
Overall score
Place is small but worth a visit.
Xanthe M - Feb 2019
Overall score
Wonderlike ervaring.
The Beach Room's response
Baie dankie, Xhante. Waardeer die mooi woorde.
Francois S - Feb 2019
Overall score
Very pleasant, neat and safe (within a security complex).
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, netjies en veilig (binne n sekuriteitskompleks).
Baie netjies en binne 'n sekuriteitskompleks teenaan Milnerton strand. Baie aangename, vriendelike gasvrou. Goeie diens. Die enigste nadeel is die kamer is baie klein en het geen uitsig (nogtans 'n baie goeie slaapplek).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Purde F - Dec 2018
Overall score
Ontspannend en rustig.
The Beach Room's response
Dankie vir die mooi woorde, Purdé. Julle is enige tyd weer welkom en dit sal tog te lekker wees om julle weer erens in die toekoms te kan verwelkom. Als van die beste.
Nicole L - Dec 2018
Overall score
Amazing.
The Beach Room's response
Dankie, Nicole. Bly julle het dit geniet.
Jacobus D - Nov 2018
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Was 'n wonderlike skoon eenheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brian A - Nov 2018
Overall score
A small but practical and spotless room!
Arrie M - Sep 2018
Overall score
Neat, well designed. The space is a bit small for 2 adults.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, goed ontwerp. Spasie bietjie min vir 2 volwassenes.
Moderne huisvesting naby alles. Keurig gemeubileer met kunstenaar (gasvrou) se kunswerk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan H - Aug 2018
Overall score
Rustig, veilig en stil.
The Beach Room's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ja ek glo ‘n bed en linne moet gemaklik en netjies wees, anders is dit onmoontlik om ‘n rustige nag te geniet, en daarom streef ons daarna.
Waldo Consultants Cc A - Jul 2018
Overall score
Baie netjies, baie gerieflik en baie ekstras.
Anita V - Jul 2018
Overall score
Baie mooi, privaat met alles wat jy nodig het en meer.
Gerda V - May 2018
Overall score
Was very neat and bedding was beautiful and nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie netjies en beddegoed was mooi en lekker.
Ons het slegs 2 nagte oornag en was baie tevrede. Sal dit nie aanbeveel vir ‘n langer termyn nie, want dan gaan mens vasgedruk voel. Kamer gaan dan te klein wees, maar vir ‘n nag of 2 is dit ideaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beach Room's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle noem dat die kamer klein is, iets wat baie duidelik en herhaaldelik in ons advertensies genoem word. As mens 'n groot kamer sou verlang, is The Beach Room beslis nie vir jou geskik nie.
Riaan E - May 2018
Overall score
Fantastic accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Fantastiese verblyf.
Die kamer, hoewel klein, is meer as voldoende vir 'n kort verblyf. Lekker binnehof om in te sit en kuier. Die ligging is onverbeterlik. Die gasvrou is uiters behulpsaam, vriendelik en doen regtig baie moeite om 'n mens se verblyf te vergemaklik. Sal die plek regtig kan aanbeveel, baie naby die see en die sekuriteit is uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michele V - May 2018
Overall score
Goeie ligging, baie skoon en netjies.
The Beach Room's response
Dankie vir die mooi terugvoering, Michelle. Ja, die spasie is inderdaad klein en ons maak dit baie duidelik in ons advertensie. As 'n mens wil uitstrek in 'n kamer en baie beweegruimte benodig, is dit beslis nie regte plek vir jou nie. Mooi loop.
André B - Apr 2018
Overall score
Fantasties.
Andre V - Mar 2018
Overall score
Heerlik gebly in hierdie skoon, netjiese kamer.
Shannon S - Feb 2018
Overall score
Lovely room.
Paul S - Feb 2018
Overall score
Awesome!
Martie H - Dec 2017
Overall score
Walking distance from the beach and restaurants in a safe area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Loop afstand van see en restaurante in 'n veilige omgewing.
Ons het baie lekker gebly in The Beach Room. Dit was alles wat ons nodig gehad het. Netjies en skoon. In 'n baie veilig omgewing. Stapafstand van die eetplekke en see. Baie vriendelike en hulpvaardige mense. Sal vir seker weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele D - Oct 2017
Overall score
Perfekte ligging om die Kaap te verken.
The Beach Room's response
Beste Adele,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Jammer julle moes so self sien kom klaar op Sondagoggend. Ons verwelkom julle graag terug.
Alles van die beste,
Louise
Bilha H - Sep 2017
Overall score
Would definitely stay here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal definitief weer hier oorslaap.
The Beach Room bied 'n heerlike, rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het om jou. Die tuintjie voor die deur is pragtig en dra absoluut by tot die atmosfeer. Met die strand net om die hoek oor die duin, is dit die perfekte plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deon S - Aug 2017
Overall score
Uitstekende fasiliteit, uiters stylvol, kompak dog gerieflik.
Greens G - Jul 2017
Overall score
Was baie lekker en rustig.
Hendrik T - Jul 2017
Overall score
Pleasant host and hostess. Will stay here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename gasheer en gasvrou. Sal weer hier wil bly.
Indrukwekkend is die inligting en verwelkomings e- pos voor aankoms. By aankoms is ons gul ontvang en ingelig waar eetplekke en ander belangrike plekke te kry is. Die verblyf is prima, skoon netjies en 'n lus vir die oog. Baie dankie. Indien daar weer 'n geleentheid is, sal ons weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willie S - Jul 2017
Overall score
Enjoyed it and felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Geniet dit om huis te voel.
Baie goed geleë en naby alles. Het waardering vir Jean en Louise se gasvryheid. Stunning mense. Ons het die verblyf geniet
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beach Room's response
Dankie vir julle mooi woorde. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer, dit was heerlik om julle te leer ken.
Helen B - May 2017
Overall score
Wonderful accommodation.
Hanno N - May 2017
Overall score
Wow! Wow! Wow!
Read moreThe Beach Room's response
Wow, dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om julle by ons te kon ontvang. Kom asb gou weer.
Hanlie E - Nov 2016
Overall score
Very tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Pragtige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louize D - Oct 2016
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was net baie wonderlik gewees.
Ons het vir Louise en Jean net so baie geniet. Hulle het ons baie welkom laat voel. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beach Room's response
En dit sal vir ons ook enige tyd heerlik wees om julle terug te verwelkom.
Baie dankie vir die mooi woorde.
Mooi loop.
Louise & Jean
Lizelle M - Oct 2016
Overall score
Very nice and the people are hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en die mense is baie gasvry.
Die verblyf is baie netjies en die mense is baie vriendelik. Dit het alles wat mens nodig het vir 'n lekker slaapplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerty B - Aug 2016
Overall score
Friendly, neat and perfect location!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, netjies en perfekte ligging!
Baie aangename verblyf gehad! Louise is ongelooflik vriendelik en gasvry ─ ons het selfs cupcakes gekry toe sy verneem ons verjaarsdae was die volgende dag. 10 minute van Blouberg en die V&A met goeie restaurante binne loopafstand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pycke E - Aug 2016
Overall score
Amazing experience!
Lindsey W - Aug 2016
Overall score
Beautifully and tastefully decorated accommodation.
The Beach Room's response
Dear Lindsey,
Thank you for your lovely review. Yes, we are indeed blessed to be in this beautiful location with the beach on our doorstep with that picture perfect view of the mountain and city, yet so centrally situated to so many attractions, including restaurants. Do come visit again soon!
Kind regards,
Louise
Willy N - Jul 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie sentraal geleë. Baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alicia J - Jun 2016
Overall score
We would not have picked any other place above The Beach Room!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons sou nie enige ander plek bo The Beach Room verkies het nie!
Ons het ons kuiertjie by The Beach Room vreeslik geniet. Louise en haar man is vreeslik gasvry en die kamer met badkamer is perfek vir 'n gemaklike kuiertjie. Modern, gemaklik en meer as wat ons verwag het. Ons sal vir seker weer hier kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beach Room's response
Baie dankie vir die mooi en vriendelike woorde, Alicia. En julle sal vir seker weer baie welkom wees!
Andre O - Apr 2016
Overall score
Warm feeling.
Wayne F - Feb 2016
Overall score
Perfekte plekkie om weg te breek.
Chantell L - Feb 2016
Overall score
Pragtig!
The Beach Room's response
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. En ja, julle sal natuurlik altyd weer welkom wees.
Tamsin J - Dec 2015
Overall score
Amazing!
Read moreThe Beach Room's response
Dear Tamsin,
Thank you for your lovely review. It was such a delight to be part of the first steps of your journey as married couple. Enjoy!
Herman B - Nov 2015
Overall score
Baie gerieflike en kompakte verblyf met alles wat jy nodig mag kry en die vriendelikste gasheer/vrou.
Ilana J - Nov 2015
Overall score
Absoluut wonderlik!
Read moreAnita G - Nov 2015
Overall score
Mooie, netjiese kamer.
Aneleh F - Sep 2015
Overall score
Drie nagte oorgebly om 'n konferensie by te woon.
Jassie V - Jul 2015
Overall score
Dit word hoogs aanbeveel!
Beverley J - Jul 2015
Overall score
As ek ons verblyf in een woord moet opsom sal ek sê: Uitstekend!
Tersia L - Jun 2015
Overall score
Lekker oornagverblyf!
Van Zyl A - Jun 2015
Overall score
My eggenoot en ek het hier oornag vir 2 aande.
Sibongile N - Jun 2015
Overall score
Classy!
Megan M - Jan 2015
Overall score
Ongelooflik!
Rene G - Jan 2015
Overall score
Very pleasant, clean and friendly management.
Willy N - Aug 2014
Overall score
Vriendelik ontvang!
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 38 Marechale Way, Woodbridge Island, Milnerton, Cape Town, 7441, Western Cape
- No children under 18