The Beachfront Unit 2
Review Summary
Eugene B - Nov 2020
Overall score
Dankie, vakansie baia geniet.
Rozanne K - Feb 2020
Overall score
Absoluut fantastiese verblyf.
Assienan K - Nov 2019
Overall score
The place was excellent. I will definitely come back.
Carien R - Mar 2019
Overall score
Was baie lekker, baie dankie vir die gasvryheid.
Michael B - Feb 2019
Overall score
Truly an amazing place.
Pieter H - Jan 2019
Overall score
Basies. Familie-eiendom. Goeie ligging maar ou eiendom met minimum onderhoud.
The Beachfront Unit 2's response
Dit is baie jammer dat die gas nie die gebreke aangemeld het nie. Ons beklemtoon sterk in die inligting's dokument dat klagtes onmiddellik onder ons aandag gebring word sodat die fout herstel kan word, daarsonder kan ons nie vir gaste bystaan nie. Die eenhede is selfsorg en word deeglik skoongemaak voor enige besetting. Ons het dus geen beheer oor die netheid van 'n woonstel nadat huurders intrek geneem het nie.
Gerne B - Dec 2018
Overall score
Rustig op die die strand.
Tiné S - Oct 2018
Overall score
Good value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld!
Baie lekker vakansie gehad! Ons kinders is albei nog baie jonk en daar was soveel plekke baie naby waarna ons toe kon gaan. Verblyf het ons eintlik verstom want dit is baie groot. Baie naby aan die strand. Sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan vir vakansie! Baie dankie vir 'n baie lekker wegbreek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beachfront Unit 2's response
Tine, ons het julle teenwoordigheid ook geniet.
Lelanie R - Oct 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Marius H - Jul 2018
Overall score
Was really nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was regtig lekker en rustig gewees.
Met my aankoms was die woonstel nie skoon en reg vir ons nie. Hulle was nog besig om skoon te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicoline T - May 2018
Overall score
Ideal breakaway from the busy city life.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale wegbreek van die besige stadslewe.
Die vakansie was die viering van my ma se 61ste verjaarsdag, asook die 1ste keer wat sy gevlieg het. Die eenheid was die perfekte wegbreek. Die see-uitsig van al die slaapkamers af. Direkte toegang tot die strand. Die beste om die golwe te hoor wanneer jy wakker word in die oggend. Ons gaan beslis weer kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beachfront Unit 2's response
Ons is baie bly dat julle die paar dae geniet het.
Eduard A - Apr 2018
Overall score
'n Heerlike, rustige en veilige vakansie met alles wat jy nodig het.
The Beachfront Unit 2's response
Dankie vir die goeie kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Solene B - Apr 2018
Overall score
Beste ligging ooit.
Igor G - Mar 2018
Overall score
Teen die see, en naby alles.
Janine V - Mar 2018
Overall score
Love this place, love this unit and really appreciate that it is close to everything, especially the beach.
The Beachfront Unit 2's response
I am glad that your father also appreciated the lovely location and closeness to the ocean
Walter C - Mar 2018
Overall score
Aardsparadijs.
Ezenhlanhla N - Jan 2018
Overall score
Tranquilising experience, home away from home.
Shann B - Jan 2018
Overall score
Beautiful views! Perfect location!
Sep B - Dec 2017
Overall score
Baie lekker gebly. Naby hoofstrand en eetplekke gewees.
Riekie K - Dec 2017
Overall score
Verskriklik lekker.
The Beachfront Unit 2's response
Dit was werklik 'n plesier om julle te akkommodeer.
Pieter L - Oct 2017
Overall score
Puik netjiese verblyf en goeie ligging.
The Beachfront Unit 2's response
Dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer!
Leilane B - Aug 2017
Overall score
Spectacular accommodation.
The Beachfront Unit 2's response
Leilane, thank you for the favourable comments.
Johan B - Aug 2017
Overall score
Fantasties.
The Beachfront Unit 2's response
Johan hoop ons kan julle weer verwelkom. Groete
Jackie E - Jul 2017
Overall score
Rustigheid met 'n fantastiese uitsig!
The Beachfront Unit 2's response
Dit sal lekker wees om julle weer te verwelkom.
Mienie D - Jul 2017
Overall score
It was everything and more, we had a delicious meal, a nice time, relaxed, the surroundings were great and we slept well!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was alles en nog meer, ons het heerlik geëet, gekuier, ontspan, die omgewing was puik en ons het lekker geslaap!
Van die aankoms tot reistyd was een groot plesier. Die woonstel was pragtig skoon en netjies, die tuin is 'n rustige hawe na die stap van die strand af. Die swembad is 'n pragtige skoon lafenis. Die braai-area was die hartklop van ons kuier - die buitestort is goed in werking en help om die sandjies net daar te laat. Daar is meer as genoeg breekware vir 4 persone en ontbreek glad nie aan alle ander goedjies nie. Ons het werklik tuis gevoel - Afrikaans was vir ons beslis die hoogtepunt - die vriendelike personeel en natuurlik die heerlik kuiertjies saam met oom Andries sal ons nog lank bybly. Ons opregte dank aan Oom Theuns, jy is 'n ster om alles so heerlik saam te stel. Ons sal beslis weer kom kuier. Laaste maar nie die minste nie is die uitsig - ons kon vanaf die woonstel die walvisse sien speel, skepe het verby gevaar en snorkel saam met die natuur vriendelike dolfyne wat sommer self kom dagsê - Hoe cool is dit? (All in one package - good discount price)
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beachfront Unit 2's response
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ek is altyd dankbaar as die kuiergaste sulke waardering het vir wat ons kan aanbied.
Liesl S - Jun 2017
Overall score
101% Perfect.
Marisha M - Jun 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Die ligging is fantasties en die diens voortreflik. Die eenheid self is baie gerieflik ingerig en bied al die nodige geriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Phil L - May 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Net te duur vir twee persone!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beachfront Unit 2's response
Die woonstel word as geheel verhuur afgesien van die aantal persone wat die perseel beset. Die huurder betaal nie per kop nie maar vir die eenheid. Hierdie woonstel het twee slaapkamers met twee badkamers en is beskikbaar vir vier persone. Dit is die huurder se keuse om nie die woonstel te vul nie. Maksimale besetting beteken dus maksimum waarde vir geld.
Gerhard V - May 2017
Overall score
The best yet on the South Coast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die lekkerste nog aan die Suidkus.
Ek is baie bly ons het hierdie plekkie op LekkeSlaap raakgeloop. Sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Veruschca J - Jan 2017
Overall score
This is a fabulous location and venue - great if you want to be right on the beach.
The Beachfront Unit 2's response
Veruschca,
Thank you for your favourable comments. We hope to welcome you again in the near future.
The Beachfront
Clinton V - Dec 2016
Overall score
Awesome holiday. Awesome accommodation.
Clinton V - Dec 2016
Overall score
Fantasties.
Anton V - Nov 2016
Overall score
Best beach holiday at the South Coast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste see-vakansie aan die Suidkus!
Ons het 'n vreeslike lekker vakansie gehad. The Beachfront units is perfek geleë. Baie netjies, veilig en vriendelike diens. Mooi strand en naby aan alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zane N - Oct 2016
Overall score
Amazing location and will definitely go back again.
Tania J - Aug 2016
Overall score
Gemaklik en rustig
Rita M - May 2016
Overall score
Spacious and well appointed.
The Beachfront Unit 2's response
Thank you for the review. The bed has subsequently been replaced with one that is extremely comfortable. Extra care is also taken to ensure that the fan blades are always clean.
Elna W - Apr 2016
Overall score
Was baie rustig en gesellig op die perseel saam met wonderlike toesighouer.
Ronel P - Nov 2015
Overall score
Fantastiese ligging en uiterse ruim eenheid.
Hanlie R - Oct 2015
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Read moreKurt S - May 2015
Overall score
Goed, maar 'n paar haakplekke.
The Beachfront Unit 2's response
Dankie vir die kommentaar. Die DSTV pakket is intussen opgegradeer om M Net, Super Sport kanale, Kyk Net ens . in te sluit.
Louwene M - Jan 2015
Overall score
Tweeslaapkamerwoonstel waarin ons vir sewe dae heerlik ontspan het.
Elize M - Dec 2014
Overall score
Baie lekker gebly.
Hanlie R - Sep 2014
Overall score
Ons sal definitief hierdie verblyf aanbeveel en moeite doen om weer daar te bly!
Read moreChantal G - Sep 2014
Overall score
Ons sal beslis die plek aanbeveel vir ander om te bly.
Annelien V - Jul 2014
Overall score
'n Ongelooflike woonstel met die see op jou voorstoep!
Fransa B - Jun 2014
Overall score
Mooi netjiese woonstel!
Gerda S - May 2014
Overall score
Goed geleë binne bereik van plekke. Die verblyf is baie goed gewees.
Elaine L - Apr 2014
Overall score
We really enjoyed the stay and wouldn't mind returning
Ria B - Jan 2014
Overall score
Lekke!
Lindie P - Oct 2013
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Katrien O - Oct 2013
Overall score
Fantastic
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- All ages welcome