The Beachfront Unit 6
Review Summary
Natascha - Dec 2020
Overall score
Loved the place. People are friendly and very helpful. Enjoyed our stay fully.
Anel D - Dec 2020
Overall score
Naby aan strande, veilg en rustig
Alta C - Nov 2020
Overall score
Uitstekend.
Read moreThe Beachfront Unit 6's response
Alta
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Maritza S - Oct 2020
Overall score
Heel tevrede
Antionette F - May 2019
Overall score
Quiet, comfortable and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, gemaklik en veilig.
Lieflike eenheid met eie braaigeriewe. Meer as genoeg spasie met alles wat nodig is in die eenheid. Baie veilig. Minder as 2 km van die naaste winkel. Op die strand. Ons kan nie wag om weer terug te gaan na The Beachfront. Baie Dankie aan Theuns vir sy hulp en gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beachfront Unit 6's response
Baie dankie dat julle sulke gemaklike huurders was.
Seënwense
Colleen E - Mar 2019
Overall score
Heerlik gerus.
Huzaifa N - Dec 2018
Overall score
Really enjoyed our stay.
Brenda F - Nov 2018
Overall score
Clean and well maintained unit.
Elsje A - Apr 2018
Overall score
Very relaxing resort.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n baie rustige oord.
Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net will gaan rus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beachfront Unit 6's response
Dankie vir goeie kommentaar.
Dit was wonderlik om julle te akkommodeer.
John B - Feb 2018
Overall score
Uitstekende, rustige en veilige vakansie bestemming!
Antoinette M - Jan 2018
Overall score
Perfek!
Willem Adriaan J - Dec 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Alles was in orde en ons het lekker vakansie gehou. Sal dit weer doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beachfront Unit 6's response
Baie dankie vir goeie kommentaar.
Gabi S - Oct 2017
Overall score
Very convenient, will definitely make The Beachfront Unit 6 an annual tradition.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, sal beslis The Beachfront Unit 6 'n jaarlikse instelling maak.
Baie netjies en ligging is perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolene E - Jul 2017
Overall score
Brilliant.
The Beachfront Unit 6's response
Jolene.
Baie dankie vir die goeie gesindheid. Dit was baie aangenaam om julle te akkommodeer.
Theuns
Charne D - Jul 2017
Overall score
Nice and very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker en baie rustig.
Ongelukkig was nommer 6 klaar geboek, maar Oom Theuns het ons dadelik uitgehelp en ons het in nommer 11 geslaap vir ons tydperk wat ons moes gaan. Ons het dit vreeslik geniet! Toegang tot strand was vinnig en maklik en jy hoef nie eers ver te ry vir 'n Spar nie! Baie dankie vir die lekker verblyf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Beachfront Unit 6's response
Baie dankie Charne. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Marietjie P - Apr 2017
Overall score
Dit was asemrowend mooi en baie rustig.
Gabi S - Nov 2016
Overall score
Very nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker!
Heerlike vakansie saam, perfek geleë en baie gemaklike en netjiese huisie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ankie S - Oct 2016
Overall score
Ons sal beslis weer daar vakansie hou!
Carl S - Oct 2016
Overall score
Gemaklik huislik.
Cathy B - Jul 2016
Overall score
This place was unbelievable. Couldn't have asked for a better place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflik, kon nie vir beter plek vra nie!
Baie netjiese verblyf, veilig en baie gerieflik saam met kinders. Strand naby alle winkelsentrums ook. Sal verseker weer daar gaan rus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colleen E - Apr 2016
Overall score
Het heerlik gerus!
Maritza C - May 2015
Overall score
Uitstekende vakansie!
Charmaine G - Oct 2014
Overall score
Spacious, private and a great view - walking distance to the sea.
Jimmy D - Aug 2014
Overall score
Veilige verblyf en bekostigbaar!
Sharon C - Jul 2014
Overall score
Fantasties!
Tienie M - Jun 2014
Overall score
Net eenvoudig die beste!
Melissa M - May 2014
Overall score
'n Baie ruim en gemaklike woonstel.
Erica G - Apr 2014
Overall score
Wat 'n fantastiese belewenis. Die geluid van die see en uitsig maak hierdie 'n plek 1000!
Tallies T - Apr 2014
Overall score
Baie lekker gewees.
Phillip H - Feb 2014
Overall score
Fantasties!
Tolla T - Feb 2014
Overall score
Fantasties, veilig en baie rustig!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: Lot 500 Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- All ages welcome