Sutherland Accommodation at The Blue Moon | TravelGround
+25

The Blue Moon

30 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 30 reviews for The Blue Moon
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Michael K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael K
With spouse/partner

Sutherland was wonderful.

It was nice to see so many overseas tourists.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sutherland was wonderlik.

Dit was lekker om so baie buitelanders daar te ontmoet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S
Family with young children

Baie gemaklike en fantastiese diens.

Ons was baie vriendelik ontvang en het die verblyf vreeslik geniet.

The Blue Moon's response

Goeie dag Nico,

Baie dankie dit was aangenaam om julle daar te hê, Hoop ons sien julle weer gou.

Roelien

The Blue Moon
L D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
L D
With spouse/partner

Deurmekaar.

Ek kan ongelukkig nie enige aanbevelings maak nie omdat ons bespreking deurmekaar geraak het met 'n ander paartjie sin, en ons kamer aan hulle toegeken is. Ek kan wel bevestig dat die gasheer ons ander huisvesting gegee het.

Malinda W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Malinda W
With spouse/partner

Awesome.

Value for money, excellent food. Love the idea of the restaurant on the premises.

Robert V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Robert V
Family with teenagers

Basic and convenient.

We stayed in Knock on Wood separate from the main house. The house is neat, but only one of the electric blankets worked and the mattresses are not of good quality - sponge mattresses that do not provide good support. The restaurant was excellent and the service very good - can definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Basies en gerieflik.

Ons het in Knock on Wood apart van die hoofhuis gebly. Die huis is netjies, maar slegs een van die elektriese komberse het gewerk en die matrasse is ook nie van 'n goeie gehalte nie - sponsmatrasse wat nie goeie ondersteuning bied nie. Die restaurant was uitstekend en die diens baie goed - kan beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jackie B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jackie B
With spouse/partner

Wonderlik.

Jannie en sy personeel doen regtig moeite om jou verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis weer hier tuis gaan as ons weer in Sutherland is.

Ria O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria O
Family with teenagers

Aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Blue Moon.

The Blue Moon's response

Hi Ria

Baie bly julle het dit hier geniet. Kom gerus weer kuier!

Groete
Roelien

The Blue Moon
Thys O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys O
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir jou geld.

Die gasvryheid van Jannie en Roelien asook ander personeel was 'n belewenis! Ons is op die hande gedra, nieteenstaande 'n 24 uur lange kragonderbreking. Ons sal beslis weer daar wil tuisgaan.

The Blue Moon's response

Baie dankie Thys, ek waardeer die mooi kompliment. Kom kuier gou weer.

The Blue Moon
Marilette D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilette D
Family with teenagers

'n Helder ster in die Sutherland sterrehemel.

Ons huisie in Sutherland was ongelooflik. Dit het gevoel of jy tussen die sterre in 'n warm kombers toegevou word. Uitmuntende verblyf met die heel beste restaurant etes in die melkweg.

Carl D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carl D
With spouse/partner

Hulle stap die ekstra myl vir jou.

Pad aanwysings na blue moon is goed. Die kamer is baie gerieflik en netjies. Kos was uitstekend. Ons het gevra vir padkos in pleks van ontbyt en dit was sonder aarseling gedoen. Sal Blue Moon hoog aanbeveel.

The Blue Moon's response

Hi Carl

Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was aangenaam om julle as gaste te hê. Julle moet weer kom kuier.

Groete
Jannie & Roelien

The Blue Moon
Hans S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans S
With spouse/partner

Goed genoeg vir een aand. Slegs 2 gemeenskaplike badkamers.

Baie ou huis. Eienaar gesellig. Behartig self die kombuis.

Willie M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Willie M
With spouse/partner

Very good.

Friendly people, good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed.

Vriendelike mense, goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Draga B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Draga B
Family with young children

A very comfortable and quaint guesthouse.

Peaceful retreat in a town with a lot to offer. Very comfortable guesthouse that also offers a good menu. Central location. The staff and owner are truly amazing and very friendly.

Nellie D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nellie D
Family with teenagers

Fantastic.

Friendly staff, good reception and very helpful. Nice conversations with guests, very welcoming.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasmagories.

Vriendelike personeel, goeie ontvangs en baie behulpsaam, lekker gesels met gaste, baie verwelkomend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sampie J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sampie J

Superbly equipped, warm stay.

Can recommend The Blue Moon anytime. Lovely, clean fully equipped accommodation in a safe environment! Staff is hearty!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties toegeruste, warm verblyf.

Kan The Blue Moon enige tyd aanbeveel. Heerlike, skoon volledig toegeruste verblyf in 'n veilige omgewing! Personeel is hartlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawie B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawie B
Individual traveler

Het aan al my verwagtings voldoen.

Het baie lekker daar gebly.

Barbara D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara D
With spouse/partner

Uitstekend!

Baie dankie vir goeie diens en heerlike verblyf.

The Blue Moon's response

Hi Barbara,

Baie dankie waardeer die mooi kompliment.

The Blue Moon
Mariza L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariza L
Family with teenagers

Ietwat teleurstellend. Die anneks is heeltemal 'n ander eiendom wat skoon en netjies was, maar koud.

'n Binnebraai is nie 'n verwarmer nie en 'n verwarmer wat meer lug is warmte voorsien is nie gaaf op Sutherland nie. 'n Lekker warm dons duvet en elektriese kombers het nie heeltemal kon kompenseer vir die afgeleefde matras in die hoofslaapkamer en ander detail bv. spieëls wat nog nie opgehang was by die wasbakke, onvoldoende handoekrelings, ‘n TV wat nog nie gekoppel is nie, ‘n beddeken oor die tafel en nie ‘n enkele hanger in die kaste nie. Die ingeslote ontbyt kon ons nie gebruik nie. Geen inligting oor bv. die tye wat ontbyt bedien word is voorsien of alternatiewe aangebied synde die anneks so ver van die hoofeiendom af is nie. Onbelangrikhede opsigself, maar detail wat die oorkoepelende indruk negatief affekteer het. Die anneks was eerder ‘n selfsorg-eenheid, ‘n nuutgeboude voorstedelike dorpshuis pas afgelewer, as verblyf in ‘n gastehuis. Dit moet liefs as sulks aangebied word. Gelukkig was ons toegerus vir selfsorg. The Blue Moon se Anneks is splinternuut, skoon en netjies, maar miskien ietwat voortydig beskikbaar gestel om te verhuur en glad nie inpas met die verwagting geskep oor The Blue Moon se hoofhuis nie.

Aneleen V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aneleen V
With spouse/partner

Wonderlik.

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer daar bly. Gastehuis uitstekend.

Adele P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adele P

Baie netjies en vriendelike diens!

Baie goeie diens en netheid, sal definitief weer gaan!

The Blue Moon's response

Dankie Adele, ek waardeer dit.

The Blue Moon
Celindi B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celindi B

Baie rustige atmosfeer en baie welkom gevoel.

Goed geleë in die dorp. Die inligting boekie oor die dorp is 'n goeie idee. Sal dit beslis vir mense aanbeveel.

Elna P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna P
With spouse/partner

Ouwêrelds gemaklik.

Baie dankie aan die bestuur van Blue Moon vir `n gemaklike ouwêrelds-gemaklike verblyf in Sutherland. Dit was onvergeetlik en ons sal Blue Moon beslis aanbeveel. Die etes van Karooskaap was heerlik.

Karin P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin P
Family with teenagers

Baie lekker gewees en baie gasvry.

Sal verseker mense aanbeveel. Jannie was baie gasvry en sy personeel was baie hulpvaardig. Kos was baie lekker en die hele gastehuis skep 'n rustige atmosfeer. Feels like home!

Fransisca D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransisca D
With spouse/partner

Pragtige gastehuis.

Pragtige gastehuis. Sal weer daar oorbly as ons deur Sutherland ry. Sal dalk net voorstel dat hul ontbyt bietjie vroeër begin bedien. Maar verder puik.

Cecil M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cecil M
With spouse/partner

Baie rustig en mooi plek.

The Blue Moon is 'n pragtige verblyf. Die persoonlike aandag en flink diens was welkom.

Carin V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carin V
With spouse/partner

Warm and hospitable reception.

Rooms stunningly furnished. Accessable for wheelchair users with roll in showers. Delicious food and very friendly and helpful staff. Centrally located - town can be explored by foot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Warm en hartlike ontvangs.

Kamers pragtig gemeubileer. Toeganklik vir rolstoelgebruikers met rol-in storte. Kos smaaklik en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Sentraal geleë - dorpie kan te voet verken word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With friends

Beste in Sutherland.

Die Blue Moon staan uit in die dorp. Goeie diens, skoon en baie vriendelike staf. Eet gerus al jou etes in Blue Moon, hulle oortref alles wat beskikbaar is. Die beste Sjokolade Koek ooit, gebak deur eienaar.

The Blue Moon's response

Baie dankie Andre.

The Blue Moon
Jana V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana V
With spouse/partner

Goed georganiseer, vriendelik en net lekker.

The Blue Moon is goed georganiseerd, baie skoon, woning word mooi in stand gehou en al die etes was baie smaaklik. Eienaars is baie vriendelik en lekker om mee te kuier. Die dorpie is baie skoon en gasvry.

Bernice L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bernice L
With friends

Wonderfully coxy!

We had a great time at Blue Moon. We just reckon te guesthouse could do with a fireplace for a nice cosy time in winter.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik snoesig!

Dit was heerlik om by die Blue Moon te bly. Ons reken die gastehuis se sitkamer kort net 'n kaggel vir 'n nog meer lekker kuier in die winter.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corrie J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corrie J
With friends

Baie lekker geslaap en geëet. Die gedeelde badkamers is nie aangenaam nie, maar was skoon.

Sal weer daar bly as in daardie geweste is.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Primrose Street, Sutherland, 6920, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYTdiM2EyLTQzNDctNGU2NC1hYWNkLWEwMzYxNmY3M2JlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 30 5 1 5 14 Primrose Street Sutherland 6920 Northern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -32.39625496248 20.658999711639
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com