The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Commodore | TravelGround
+41

The Commodore

Hotel

Review Summary

4.8 out of 5from 5 reviews for The Commodore
Cleanliness
4.4/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Esha K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esha K
With spouse/partner

Wonderlike ervaring!

Die Commodore het ons vriendelik ontvang, die personeel is vriendelik en ywerig om te help. Die kos is uit die boeke waarvan die buffet ontbyt fantasties was! Hul het ook vir Sondagmiddagete 'n braai buffet aangebied teen R99.00 p/p wat uiters goedkoop en lekker was. Die kamer was netjies en gemaklik en daai persoonlike aandag as jy in die aand daar kom en jou bed is oopgemaak met 'n sjokolade en bottels mineraalwater reggesit laat mens ekstra bederf voel. En dan die ligging is natuurlik die beste! Loopafstand na waterfront en stadion. Sal definitief weer daar gaan bly in die toekoms!

Lizette H - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette H
Family with young children

Fantastic stay!

Walking distance from V & A Waterfront.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf!

Stapafstand vanaf V&A Waterfront.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolandi P - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi P
On business

Breathtaking, professional service.

The Commodore transports you back in time, to where you feel like you're the only person there. From the reception to the room amenities and spa. It really is such a treat every time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende, professionele diens.

Die Commodore vat jou terug in tyd, waar jy nog voel jy is die enigste persoon daar. Van die ontvangs tot die kamergeriewe en spa. Dit is 'n volledige bederf op elke reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trudie F - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trudie F
With spouse/partner

Hotel was goed! Kamerdiens baie swak!

Ons het 3 nagte daar geslaap. Ons moes elke middag laat met ons terugkeer vra dat ons kamer gediens moet word. Ek dink dis baie swak dat die skoonmakers teen 4 uur die middag nog nie by die kamers uitgekom het nie, en dit nadat ons die heeltyd uit was.

Theresa L - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa L
With spouse/partner

Baie hulpvaardige, vriendelike personeel. Netjies en skoon.

Ontvangs was fantasties. Die kamers is baie netjies, skoon en ruim en 'n mens voel veilig. Die uitsig is pragtig. Die ontbyt was van die beste gehalte. Naby die waterfront wat lekker loopafstand was.

From R2 048
per night (for 2 people)
From R2 048
per night (for 2 people)
From R2 048
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 420 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: PortsWood Road, Portswood Square, V&A Waterfront, Cape Town, 8000, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYmU0ZTkyLTA1ZTYtNDBkMC1iNTFmLTQzOTRjODMyOTM3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 048  per night (for 2 people) 5 5 1 5 PortsWood Road, Portswood Square V&A Waterfront 8000 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.906263340414 18.417195081711
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!