The Cottage
Review Summary
Sonja L - Sep 2019
Overall score
Perfek.
The Cottage's response
Goeiedag Sonja
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en jou tyd wat jy afgestaan het om die review te skryf.
Ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het en verwelkom jou graag weer!
Groetnis
Jeanne & Tug
The Cottage
Paul S - Jul 2019
Overall score
Aangenaam verras.
Read moreThe Cottage's response
Goeiedag Paul
Baie dankie vir die tyd wat jy afstaan om vir ons 'n positiewe terugvoer te gee.
Ons is bly dat jy lekker gebly het en ontvang jou graag weer.
Die omelette sal verseker op die spyskaart bly!
Groetnis
Jeanne & Tug
The Cottage
Eddie C - Jun 2019
Overall score
Peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer.
Baie rustige omgewing met uitstekende fasiliteite.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Cottage's response
Goeiedag Eddie
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het.
Ons sien uit om u weer te ontvang.
Groetnis
Jeanne@thecottage.
Leon V - Jan 2019
Overall score
Aan alle verwagtinge voldoen.
The Cottage's response
Goeiedag Leon,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien uit om u weer te ontvang.
Groetnis,
Jeanne
The Cottage
Lieb V - Jan 2019
Overall score
Beste oornag nog in Midrand area.
Gerhard C - Sep 2018
Overall score
Verblyf aangenaam, huislike atmosfeer, mens voel veilig en welkom.
The Cottage's response
Liewe Yda
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het.
Groetnis
Jeanne
The Cottage
Noma N - Aug 2018
Overall score
A quaint cottage with a big heart.
The Cottage's response
Dear Noma,
Thank you for the lovely feedback. We enjoyed meeting you and it was a pleasure to be your host.
All the best.
Kindest regards,
Jeanne
Jan H - Jul 2018
Overall score
Uitstekend.
The Cottage's response
Beste Jan,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat u dit geniet het!
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Groetnis,
Die The Cottage span
Innecke D - Apr 2018
Overall score
Vriendlike diens, huislike atmosfeer.
The Cottage's response
Beste Innecke,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is so bly dat u die verblyf by ons geniet het!
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Groetnis,
Die The Cottage span
Bernadette F - Mar 2018
Overall score
Lekker gebly.
The Cottage's response
Julle is baie welkom Bernadette. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Jeanne
Chantell O - Oct 2017
Overall score
Ongelooflike diens wat dit een stap verder vir jou vat!
The Cottage's response
Baie dankie vir julle terugvoer Chantell. Julle is altyd welkom by The Cottage!
Neels D - Sep 2016
Overall score
Baie aangenaam en prakties.
The Cottage's response
Beste Neels,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat u dit aangenaam gevind het by ons!
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Groetnis,
Die The Cottage span
Hanlie K - Jul 2016
Overall score
Great and close by.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en naby.
Presies reg. En naby 'n goeie restaurant.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Cottage's response
Baie dankie vir jou terugvoering Hanlie! Jy is welkom by The Cottage!
Jasper V - Apr 2016
Overall score
Buitengewone goeie diens.
The Cottage's response
Baie dankie vir die terugvoer Leana. Julle is welkom by The Cottage!
Linda H - Mar 2016
Overall score
Dit was regtig een van die beste plekkies wat ek by oorgeslaap het.
The Cottage's response
Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang Linda. Dankie vir die mooi kommentaar.
Kobus P - Feb 2016
Overall score
Lekker verblyf, heerlike ontbyt en lekker groot, sagte handdoeke.
Jeanette B - Sep 2015
Overall score
Netjiese kamers en vriendelike diens. Baie gerieflik!
Tarina H - Aug 2015
Overall score
Pragtige verblyf van uitstaande gehalte en diens. Ek sal defnitief aanbeveel en weer gebruik
Read moreBeulah K - Sep 2014
Overall score
Skoon, netjiese blyplek. Warm en vriendelike gasvryheid. Kos was heerlik. Werklike waarde vir geld.
Ina M - Aug 2014
Overall score
Lekker gebly. Skoon en netjies.
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 58 Austin Road, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
- All ages welcome