The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Cottage | TravelGround
+12

The Cottage

38 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 38 reviews for The Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Eduard  - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduard
With spouse/partner

Excellent

Good location and privacy.

Peter C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peter C
With spouse/partner

Pragtige woonstel, netjies, goed geleë.

Sien sterre.

Santie V - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie V
With spouse/partner

Nice and cosy cottage.

We enjoyed the charm of the cottage and the outside shower. Kitchen floor got wet during thunder storm, but we will excuse it as Prince Albert is not used to thunder storms and the houses are not geared for it. Very glad to experience a thunder storm and a lot of rain in the dry Karoo.

Carl W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl W
With spouse/partner

Rustige knus en verwelkomende verblyf.

Baie verlore herinneringe.

Welmarie S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welmarie S
With spouse/partner

A unique and very comfortable stay that took us back to when time went by slower. The perfect start to our vacation.

The Cottage is very well equipped with everything you need to stay over for a few days. It is a quiet haven, just what we needed to switch off after a hectic December.

Salome D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Salome D
With spouse/partner

Ons het net daar oornag, maar wat 'n lieflike plek.

Ons het baie laat arriveer. Vroeg opgestaan, het toe eers 'n bietjie tyd gehad om rond te kyk. Het weer vandaar af verder gery, so nie veel tyd gehad om ekstra draaie te ry en die dorpie, Prins Albert te verken nie. Dit wat ons wel gesien het, was baie indrukwekkend.

Jozet M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jozet M
Family with teenagers

Heerlike Prins Albert-ervaring in pragtige blyplek.

Die Cottage is 'n pragtige huisie wat als bied wat jy kan verwag in 'n oorblyplek. Elegant met kwaliteit en styl. Ek kan dit definitief aanbeveel.

Zelna V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelna V
With spouse/partner

Lieflike plattelandse verblyf!

Ons het heerlik gebly. The Cottage is pragtig en het alles wat nodig is en meer. Daar was selfs vir ons 'n houertjie vars melk in die yskas. Die buitestort is 'n wenner. Estelle was binne 5 min daar om vir ons oop te sluit met ons aankoms. My man het sy plakkies en pet daar vergeet. Voor ons dit kon agterkom, het Elma my gekontak en gereël om dit te koerier. Prins Albert is 'n juweel met regte plattelandse sjarme!

Gert G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert G
With spouse/partner

Bederf.

Uitstekend, smaakvol en luuks. Vriendelike ontvangs. Dis die plek om te bly!

Carina S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carina S
Family with young children

Friendly service, nice place, wonderful experience.

Elma immediately made us feel welcome. Beautiful place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens, mooie plekkie, heerlike ervaring.

Elma het ons dadelik welkom laat voel. Pragtige plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie O
With spouse/partner

Uitstekende selfsorgverblyf in Prins Albert!

Ons was aangenaam verras met die plekkie en die besondere manier waarop dit gerestoureer is - die dik dak populierbalke met die riete gee dit 'n baie outentieke karakter. Die plekkie is baie goed toegerus en die agterstoep, buitestort en pragtige tuin maak dit regtig 'n wonderlike ervaring om daar te bly. Die bestuurder se diens is iets om te ervaar - jy sal ver soek om beter te kry! Baie dankie Elma vir jou advies, insette en vriendelikheid - ons wil binnekort weer 'n draai kom maak!

Nicoline A - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicoline A
With friends

Sal weer en weer terug gaan.

Dit is nou al ons derde keer vanaf Junie wat ons Prins Albert toe is en die tweede keer dat ons in die Cottage bly. Dit is werklik idillies en mens raak net elke keer meer en meer verlief op die plekkie, dit is my huis weg van my huis. Ons sien julle weer binnekort, sal definitief voor die einde van die jaar weer gaan. Dankie vir julle gasvryheid, Elma, jy is 'n bate vir enige vestiging!

Renette C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette C
With spouse/partner

Die beste plek waar ons nog ooit oorgebly het, ek wou nie huis toe gaan nie.

Die kothuis was skoon en gerieflik. Ons bed het lekker in geslaap. Die kaggel en tuin gee karakter. Mooiste musiekkeuse en interessante boeke om te lees.

Nicoline A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicoline A
With spouse/partner

Heaven on earth.

Everything was perfect. Evertyhing in the cottage was like a fairytale.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemel op aarde.

Alles was net perfek. Alles in die kothuis was iets van 'n sprokiesverhaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gustav W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gustav W
With spouse/partner

Baie rustig, mooi tuin, wens ek kon langer bly.

Ons was drie volwassenes en sou beslis meer private slaapplek verkies het. Blitz of soortgelyke aansteekmiddel vir kaggel sal baie help. Indien mens langer bly kan jy natuurlik gaan koop. Verder is alles perfek, sal dit beslis aanbeveel.

Deon D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With spouse/partner

Beautiful spacious and comfortable cottage in a beautiful town.

Please see. the stars for an indication.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige ruim en gerieflike kothuis in 'n pragtige dorpie.

Sien asb. die sterre vir 'n aanduiding.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilze D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze D
With spouse/partner

Lovely and special cottages.

The Cottage is artfully and tastefully furnished and has all the necessary equipment for self-catering. The location is excellent and it is within walking distance from the main street and all the restaurants and shops. We can highly recommend it and will definitely stay there again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige en baie spesiale kothuisie.

The Cottage is kunssinnig en smaakvol gemeubileer en het al die nodige toerusting vir selfsorgverblyf. Die ligging is uitstekend en dit is loopafstand na die hoofstraat en al die restaurante en winkels. Ons kan dit hoogs aanbeveel en sal beslis weer daar bly in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anja D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja D
Family with young children

My beste selfsorg-ervaring ooit!

Die foto's bring nie die plek tot sy reg nie. Dis sprokiesmooi. Ouwêreldse styl met moderne afrondings. Die eenheid het klein verrassings soos Tabard,vars melk van die plaaslike melkery, 'n iPod vol musiek met 'n stereo, 'n kaggel, Jamie Oliver potte/panne, goeie messe, besonderse wynglase en eetgerei, goeie gehaltemoerkoffie, tabak, 'n buitestort, 'n teetuin, 'n watervoor... Ag ek kan net aangaan! Ek wou 'n week bly. Die kombuis het gesmeek dat jy kosmaak, musiek speel en rooiwyn drink. Ons sal weer gaan!

Chris V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
With spouse/partner

Lovely, cozy cottage!

The houses are beautifully furnished and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, snoesige huisie!

Die huise is heerlik ingerig en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stuart S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stuart S

Lovely little cottage, will definitely be back!

Enjoyed the evening at the Cottage with my son. Next time will be with my wife and we would hopefully be able to spend more than one night there. Location is tranquil and resonates with the soul.

Agnes O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Agnes O
With friends

Awesome.

Het heerlik gekuier, veilig en netjies, die houtkaggel is 'n absolute plus en 'n plesier, Simon baie betrokke en hulpvaardig.

Genevieve S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Genevieve S

Absolutely beautiful cottage.

The Cottage was absolutely beautiful inside and out and the garden was also so lush. Peaceful and relaxing surrounding. Elma was a lovely hostess. We had a great stay. Wish we could have stayed longer (like forever)!

Lance V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lance V
With spouse/partner

Charming, comfortable and well appointed.

Clean with quality self-catering equipment and charming, artistic decor. A comfortable large bed, indoor bath and a lovely outside shower. A shady porch looking onto a large garden for pleasant evening braai and drinks. Quiet neighbourhood with shaded treed streets for walks. Perfect for a couple and one other.

Susan D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan D
With friends

Baie lekker en ontspannend.

Alles was pragtig, en skoon, die enigste probleem was onsettend baie muskiete.

Natascha D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natascha D
Family with young children

Jy voel so tuis soos in jou eie huis.

Die dekor van The Cottage was vir my so mooi. Alles wat jy nodig het teen 'n baie billike prys. Alles is silwerskoon. Sal vir seker weer gaan.

Attie L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Attie L

Kompak en netjies.

26B De Beer Straat is 'n gerieflike huisie met als wat mens benodig. Die feit dat die addisionele bed eintlik 'n vertrek deel met die hoofslaapkamer kan beter beskryf word en dat dit geen privaatheid bied nie. Baie groot erf, maar word gedeel met nog 'n eiendom - dit kan dalk ook gemeld word. Muskiete het ons opgevreet - muskietnette om die beddens help glad nie. Muskietgoed in die huisie sal baie waardeer word. Verder was als baie mooi netjies en gerieflik. Baie dankie aan Elma vir die ontvangs en die skoonmaak.

The Cottage's response

Dankie vir u terugvoering, dit help ons om te verbeter. Dit is jammer om te hoor dat jy probleme het met muskiete, hulle kan soms sleg wees in die somer. Gewoonlik hou die waaier in die kamer, gekombineer met ons ontwerper se plakkaatbed, mense veilig. Ons het ons beskrywing opgedateer om 'n meer akkurate idee van die tuin en die gedeelde slaapplek in The Cottage te gee. Ek het jou boodskap van dank aan Elma oorgedra. Simon

The Cottage
Mari W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mari W

Lovely and peaceful.

Thanks Estelle for a warm welcome and a clean, neat house. The outside shower was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig.

Baie dankie Estelle vir 'n vriendelike ontvangs en 'n skoon netjiese huis. Die buitestort was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Simone D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone D
Family with young children

Excellent!

Beautiful, clean cottage in a quiet area. Lovely garden where our 3 dogs could play. We will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik!

Pragtige, skoon kothuis in 'n stil omgewing. Lieflike tuin waar ons 3 honde in baljaar het. Sal definitief terug wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilan S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilan S
With spouse/partner

Lafenis in Prins Albert.

Ons twee aande by The Cottage was fantasties! Die huis is baie mooi versier en uitstekend ingerig. Dit was perfek vir ons en die drie honde. Ons het ongelukkig nie die hele tuin vir onsself gehad die eerste aand nie, want daar was gaste in die ander woning, maar ons en die honde het die tuin vreeslik geniet die tweede aand. Groot en pragtig. Die mooi huis, tuin en dorp was 'n lafenis en 'n hoogtepunt op ons reis. Elma het ons vriendelik en professioneel ontvang en was baie behulpsaam tydens ons verblyf. Die melk, tee en koffie word baie waardeer, so ook die aanbevelings vir dinge om te doen in die dorp. The Cottage se ligging is perfek om die mooi dorp te verken, net 'n blok of twee en jy is in die hoofstraat met galerye, restaurante en die museum. Die WiFi het nie goed gewerk nie, maar dis 'n kleinigheid in hierdie paradys.

Henriette T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette T
With spouse/partner

Nostalgia, quiet stay.

The Cottage is one of my favourite places we have stayed. The rich history and beautiful decor were heavenly. Definitely worth another visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nostalgiesie, rustige verblyf.

The Cottage is een van my gunsteling plekke waar ons al gebly het. Die ryk geskiedenis en pragtige dekor was hemels. Beslis nog 'n besoek werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natasha S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
With spouse/partner

Old house but semi-modern inside. A lot of modern lines along with antiques. Really comfortable atmosphere.

Lovely, just needed a small aircon in the bedroom, was an incredibly warm weekend and it would've made getting dressed for the wedding easier. Otherwise, the house was lovely and nice to receive guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ou huis maar semi-modern binne. Hou baie van die moderne lyne saam met oudhede. Regtig gemaklike atmosfeer.

Baie heerlik, sou dalk net 'n klein aircon wou gehad het in die slaapkamer, was ongelooflik warm naweek en dit sou die aantrek vir die troue vergemaklik het, maar andersins was die huisie heerlik en lekker om gaste te ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon Kromhout K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon Kromhout K
With spouse/partner

Pragtige kothuis, skoon en netjies!

Die kothuis is geleë in 'n stil straatjie. Dis ruim, het pragtige outydse dekor en moderne noodsaaklikhede en kombuistoebehore. Ten spyte van die koue front het ons heerlik warm geslaap onder snoesige en goeie beddegoed. Pragtige tuin met baie blomstruike, vrugtebome en voëls wat sing in die bome. Voorwaar 'n tuin om te geniet in die somer! Elma het ons baie vriendelik ontvang rn ons kon gratis WiFi benut. Sal baie graag weer daar wil tuisgaan.

Theresa B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa B

Fantastic stay with very thoughtful touches.

We had a wonderful overnight stay and wished that we had stayed longer. Lovely clean premises with very thoughtful touches throughout. Nice quirky interior. Everything functioned easily. Our stay was very comfortable. Elma was a lovely hostess and gave us plenty of information on the area. We will be back for a longer stay and have recommended it to friends and family

Pierre V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre V
With spouse/partner

Was regtig baie lekker gewees.

The Cottage is baie mooi ingerig en gerieflik. Die stofie/kaggel in die sitkamer was 'n wenner.

Shiree P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shiree P
With friends

Wonderful, restful, comfortable night in a character-filled cottage.

See stars.

Elsolique B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsolique B
With friends

Was 'n WOW-ervaring.

The Cottage was baie meer as wat ek verwag het en ons sal dit beslis weer besoek.

Karen H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen H
With friends

Perfect cottage.

We really enjoyed staying at The Cottage. Simon was a great host. The cottage was very comfortable and clean.

Vanessa D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa D
With spouse/partner

Neat, clean and comfortable. Very cute.

Everything arranged when we got there. Clean and neat. Cottage and interior fits in with the town and its character. Had everything we required. Peaceful and private. Could easily have stayed longer!

From R850
per night (sleeps 3)
From R850
per night (sleeps 3)
From R850
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 26 De Beer Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUxdgW9jfRqwccUmeYeigxKRTJlKstE0caxsYYHQpuaVqNwEvwP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 3) 38 5 1 5 26 De Beer Street Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.221064057852 22.031669134393
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!