The Cove
2 reviews
Self Catering
Review Summary
4.5 out of 5from 2 reviews for The Cove
Cleanliness
5.0/5
Service
4.5/5
Location
4.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.0/5
Francois B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois B
With spouse/partner
Skoon, gerieflik en waarde vir geld.
The Cove's response
Goeiedag Francois
Baie dankie weereens dat jul by The Cove bespreek het, asook vir jul resensie.
Dit was vir ons 'n plesier om jul te akkommodeer.
Ons hoop om julle weer te sien.
Seëninge
Ina du Toit
The Cove
Christine R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christine R
Rustige oornagplekkie.
The Cove's response
Goeie dag Christine,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie.
Ons hoop dat ons jul weer gaan sien.
Kom gerus weer, want The Cove sal DV Februarie 2020 'n klein kombuisie hê.
Seëninge,
Ina du Toit
The Cove
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Landa Street, 38 Skulphoek, Struisbaai, 7285, Western Cape
- All ages welcome