The Dogstone Cottage
Review Summary
Nellie S - Jan 2021
Overall score
Mooi cottage op die strand.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie vir die terugvoer Nellie. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Groete, Die Dogstone span.
Frank N - Dec 2020
Overall score
Absolutely stunning accommodation with a great view of the bay.
Noddy S - Dec 2020
Overall score
Seker een van die vriendelikste plekke om 'n paar dae oor te bly.
Erika J - Oct 2020
Overall score
Gerief, ligging, netheid, diens - 5-ster al die pad!
Read moreJohan V - Oct 2020
Overall score
Snoesig en baie gesellig.
Charnelle S - Oct 2020
Overall score
What a lovely experience!
The Dogstone Cottage's response
Dankie vir die positiewe terugvoer Charnelle. Ons waardeer dit.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom
Die Dogstone Span
Lynne M - Sep 2020
Overall score
So goed ingerig en elke detail is na gekyk. Netheid onverbeterlik.
The Dogstone Cottage's response
Hi Lynn
Duisend dankies vir die ongelooflike terugvoer. Ons is opreg dankbaar.
Sien julle sommer gou weer.
Groete
Die Dogstone Span
Dominique C - Sep 2020
Overall score
Baie netjies, uitstekende view, briljante diens en vriendelikheid van Salome and Sharon.
The Dogstone Cottage's response
Dankie Dominique. Ons is baie dankbaar vir die terugvoer.
Sien julle gou weer.
Groete
Die Dogstone Span
Elmarie P - Sep 2020
Overall score
Een van die mooiste akkommodasies wat ons nog ooit deur die webtuiste bespreek het.
Read moreThe Dogstone Cottage's response
Dankie Elmarie.
Jou terugvoer word baie waardeer. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Sien julle gou weer.
Groete
Die Dogstone Span
Driekie D - Sep 2020
Overall score
Home from home!
Annel L - Sep 2020
Overall score
Rus, vrede en gemoedsrus.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Annel. Die terugvoer word opreg waardeer. Ons sien uit om julle terug te verwelkom eendag.
Groete
Die Dogstone Span
Wilmè S - Aug 2020
Overall score
Fantastiese plek!
The Dogstone Cottage's response
Hi Wilmé
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer eendag terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Salome
Johann F - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
Rita-mari V - Jan 2020
Overall score
Absolutely wonderful!
Leonette V - Dec 2019
Overall score
Fantastiese plekkie. Goed ingerig en baie skoon en netjies.
The Dogstone Cottage's response
Louise, duisend dankies vir die resensie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete en geseende jaar vir julle.
Salome
Chris B - Dec 2019
Overall score
Fantastiese ervaring gewees.
Alta L - Oct 2019
Overall score
Uiters netjies, baie mooi uitsig.
Stefanie G - Oct 2019
Overall score
Absolutely stunning, neat and clean.
Nelis S - Oct 2019
Overall score
Baie mooi en verskriklik netjies.
Annatjie S - Sep 2019
Overall score
Ongelooflik lekker.
Louisa S - Sep 2019
Overall score
Wow! Wat 'n pragtige plek. Dankie, dankie, dankie nogmaals.
The Dogstone Cottage's response
Baie baie Dankie vir die positiewe review en pragtige toekoms wense Louisa. Ons waardeer dit opreg en kan nie wag om julle weer te verwelkom nie!!
Die Dogstone Span
Hennie V - Sep 2019
Overall score
Incredible experience and extremely neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike ervaring en uiters netjies.
Die huis is uiters smaakvol gemeubileer en al die nodige toebehore is daar om jou verblyf aangenaam te maak. Die boeke in die boekrak is heel toepaslik met die ongewing. Die huis word beslis aanbeveel en ons sal weer van die voorreg gebruik maak in die toekoms en dit aanbeveel aan ons vriende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Hennie. Ons waardeer die terugvoer en dat julle ons sal aanbeveel. Ons hoop om julle gou weer te sien
Groete
Die Dogstone Span
Zelieka W - Sep 2019
Overall score
Best self-catering destination in Hondeklipbaai.
The Dogstone Cottage's response
Dear Zelieka,
Thank you for taking the time to right such a positive review. We truly appreciate it. We look forward to welcoming you back for your 7 days holiday at Dogstone Cottage.
Warm regards
The Dogstone Team
Charles P - Sep 2019
Overall score
Cottage neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Cottage netjies.
Die pad na Hondeklipbaai is 'n baie lang slegte grondpad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan V - Sep 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Jan, vir die terugvoer. Ons glo en hoop om julle weer spoedig terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone Span
Johan M - Aug 2019
Overall score
Very clean and neat, highly recommended.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies word sterk aanbeveel.
Jy kan lekker op die stoep sit en ontspan. Alles van die akkommodasie is nuut, skoon en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Johan. Ons waardeer die positiewe terug voer. Ons is opgewonde om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone Span
Riaan J - Aug 2019
Overall score
The perfect getaway with peaceful surroundings and a neat, cosy cottage.
Read moreThe Dogstone Cottage's response
Many many thanks for the positive review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit to Hondeklipbaai.
Warm Regards
The Dogstone Team
Hendrik U - Jul 2019
Overall score
Baie aangenaam.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Hendrik. Dit beteken vir ons baie. Ons hoop om julle weer gou terug te verwelkom.
Groete,
Salome
Rina C - Jul 2019
Overall score
Ongelooflik mooi.
The Dogstone Cottage's response
Baie baie dankie Rina. Ons waardeer die positiewe resensie, maar veral dat julle so tuis gevoel het in Dogstone Cottage. Ons sien so uit na julle volgende kuier by ons.
Groete
Die Dogstone Span
Jackie W - Jul 2019
Overall score
Very well-equipped unit, modern and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed toegeruste eenheid, modern en gemaklik.
Die eenheid is goed toegerus met goeie fasiliteite. Dit is naby aan die see met 'n see-uitsig. Die groot stoep is heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Jackie, vir die tyd afgestaan om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus gou weer vir ons.
Groete
Die Dogstone Span
Leana S - Apr 2019
Overall score
Lovely and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en rustig.
Baie goed ingerig, in ag genome die afstand na winkels. Vriendelike en behulpsame eienaars.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Leana. Ons waardeer die positiewe review. Ons sien uit om julle weer spoedig terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone Span
Tania S - Mar 2019
Overall score
Dogstone Cottage is fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dogstone Cottage is fantastic!
Ons het dit vreeslik geniet. Die eienaars was vreeslik behulpsaam en vriendelik. Die stoep was heerlik om op ontbyt te eet. Rustig en wonderlike uitsig. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Tania. Ons waardeer die positiewe terugvoer en ons sien ook uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Salome
Martie V - Jan 2019
Overall score
Ontspanne en rustig!
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Martie. Ons is verheug dat julle julle kuier geniet het. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone span
Patrizio V - Jan 2019
Overall score
Lovely holiday!
The Dogstone Cottage's response
Hi Patrick,
We are so happy to hear from you and that you had a good stay at Dogstone Cottage. We look forward to your next visit with us.
The Dogstone Team
Bennie V - Dec 2018
Overall score
Pragtige plek wat mooi inskakel met die omgewing en sy hartsmense.
The Dogstone Cottage's response
Baie dankie Bennie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone span
Erika J - Dec 2018
Overall score
Heerlike plek met als wat jy benodig.
The Dogstone Cottage's response
Dankie Erika. Julle terugvoer maak ons opgewonde oor die toekoms en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone span
Petrus V - Oct 2018
Overall score
Rustig, stylvol, goed ingerig.
Read moreThe Dogstone Cottage's response
Baie dankie Petrus. Ons waardeer die vriendelike en positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle julle verblyf by ons geniet het en hoop julle kuier volgende keer bietjie langer.
Groete
Die Dogstone span
Astrid A - Sep 2018
Overall score
Wonderful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plek.
Dit is 'n baie mooi en goed-toegeruste huisie. Baie gerieflik en netjies en skoon. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is naby die see. Ek beveel Dogstone Cottage ten sterkste aan as jy Hondeklipbaai wil besoek. Ons het lekker gebly. Een van die beste selfsorgeenhede wat ons al geboek het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Dogstone Cottage's response
Dankie Astrid, vir die goeie terugvoer asook die voorstel vir bagasie rakkies in die kamers. Ons sien uit om julle spoedig terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone span
Danie S - Aug 2018
Overall score
It was lovely, we'll be back for longer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik, ons kom weer vir langer.
Ons was so verras deur die ligging en die netheid van die huis. Dit was 'n heerlike tydjie en ons het dit baie geniet. Die huis is ongelooflik netjies en alles was perfek. Baie dankie vir n heerlike tydjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Dogstone Cottage's response
Ons is so bly om te hoor dat julle julle kuier so baie geniet het. Ons sien uit om gou weer van julle te hoor.
Groete
Die Dogstone span
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: 694 Main Road, Hondeklipbaai, 8222, Northern Cape
- All ages welcome